Skip to main content

galleryLogo_sm

Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2007 06 June

1 Junie 2007

Troudagvierings

FLEUR, Pa Tuffie en Ma Tinkie. Geluk met 50ste huweliksherdenking. Kinders en kleinkinders.

Sterfgevalle

KOCK, Karel (oom Kokkie) (voorheen van Knysna en Vleissentraal, PE.). +Woensdag 30Mei 2007. Suster, kinders, klein- en agterkleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 4 Junie 2007 14:00 NG Kerk Mowbraystraat, Newtonpark. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 01/06/2007) Reëlings: Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

KRITZINGER, Christina Johanna. *21/11/1916 +Dinsdag 29 Mei 2007. Diens Woensdag 06 Junie 2007 14:00 NG Kerk Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Privaat teraardebestelling. (Die Burger Oos-Kaap 01/06/2007)

SCHALKWYK, James 60 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 2 Junie 2007 11:00 OAC Mountain View, Palmrylaan. (Die Burger Oos-Kaap 01/06/2007) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

VAN DER BERG, Jimmy. Skoolleerling van Hoërskool Newton, Port Elizabeth. Tragies +Dinsdag 29 Mei 2007. Ouers, familie en vriende. Herinneringsdiens Vrydag 1 Junie 2007 11:00 by die skool. Teraardebestelling 14:00 Uitenhage Munisipale-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 01/06/2007) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

In Memoriam

BESTER, Peter William (Piet) 01/06/1952 - 09/05/2007. Jou eerste verjaarsdag by Jesus. Carola, Daniël, Andries en Lizel.

SLABBERT, Yvonne. Vandag Ma se derde verjaarsdag by ons Hemelse Vader. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders.

Dankbetuigings

ERASMUS, Cornelius. Dankie vir ondersteuning en simpatie in hierdie hartseer tyd. Mari ERASMUS, Hanlie en gesin.

2 Junie 2007

Sterfgevalle

FERREIRA, Ignatius Marthinus (Inus). +Dinsdag 29 Mei 2007. Girlie, Igna, Elisia, Kosie, Gustav, kleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 4 Junie 2007 15:00 NG Kerk, Bothasrus, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 02/06/2007) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Despatch 041 933 2039

KEYTER, Gerrit Johannes Petrus (Gerrie). +Dinsdag 29 Mei 2007. Adele, Johan, Gerrie, susters, broer, kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 2 Junie 2007 12:00 Evangelisasiesentrum, Cotswold. (Die Burger Oos-Kaap 02/06/2007) Journey's End Begrafnisdienste 041 484 1464

VAN HEERDEN, George. *23/11/1933 +30/05/2007. Thalia, Gary, Vicky, en kinders. Asook Christopher en Hester. Herinneringsdiens Maandag 4 Junie 2007 Nahoon Metodiste kerk, Oos-Londen. (Die Burger Oos-Kaap 02/06/2007)

In Memoriam

BÜCHNER, Johannes. Vier jaar oorlede 2de Junie 2007. Vrou Olga.

CRAUSE, George. Een jaar oorlede 2de Junie 2007. Vrou, kinders, kleinkinders.

5 Junie 2007

Sterfgevalle

DELPORT, Anna. 'n Moeder, ouma en oumagrootjie +3 Junie 2007 op Fort Beaufort. Sheila, Brian, Elaine, klein- en agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 05/06/2007)

DE WIT, Oom Bob. Geliefde pa en oupa +Saterdag 2 Junie 2007. Roudiens Donderdag 7 Junie 2007 11:00 Milnertonhuis-kapel. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 05/06/2007) Reëlings: First Avenue Funeral Home 041 581 5028

MÜLLER, Willie. +Vrydag 1 Junie 2007. Ons kollega en spesiale vriend. Simpatie aan Priscilla en familie. Die Bestuur en personeel van The Repro House. (Die Burger Oos-Kaap 05/06/2007)

MULLER, Willie. +Saterdag 2 Junie 2007. Vrou Priscilla, seuns Ryno, Heinrich, skoondogter Simonda, kleinkinders Karla en Soné. Begrafnisdiens Vrydag 8 Junie 2007 11:00 NG kerk Lorraine, Marnelaan. Forest Hill-bergaafplaas. (Die Burger O-K 05/06/2007) Reëlings: Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

PIENAAR, Wilhelmina (Tannie Willie). Eggenote van Ben, Ma van Aleta en Nick en kleinkinders. +Saterdag 2 Junie 2007. Roudiens Vrydag 8 Junie 2007 11:00 NG Kerk Nooitgedacht-gemeente, Kabegapark. Verassing privaat. Dank aan verpleegsters en dokters van Greenacres-hospitaal. (Die Burger Oos-Kaap 05/06/2007) Reëlings: First Ave Funeral Home 041 581 5028

VAN JAARSVELD, Elizabeth Hendrina Franscina (Ouma Bettie). +Woensdag 30 Mei 2007. Dogter, skoondogter, klein- en agterkleinkinders. Roudiens Dinsdag 5 Junie 2007 10:00 APK-gemeente, Uitenhage. Teraardebestelling Dinsdag 5 Junie 2007 14:00 op Jansenville. (Die Burger Oos-Kaap 05/06/2007) Navra: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

WILKEN, Doreen Esther (Dora) +Saterdag 2 Junie 2007. Eggenoot Boet, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 6 Junie 2207 11:00 Christelike Evangelisasiesentrum, Cotswold. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 05/06/2007) Reëlings: Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

In Memoriam

SHAND, John (Pop). Vyf jaar oorlede 5de Junie 2007. Ma, Enid (suster) en gesin.

6 Junie 2007

Gelukwensings

ARNOLDS, Ashlynne Carmen will be six on 06/06/07. Your family circle.

Sterfgevalle

DELPORT, Anna. Gedenkdiens Donderdag 7 Junie 2007 10:30 by Thatcher Tehuis, Durbanstraat, Fort Beaufort. (Die Burger Oos-Kaap 06/06/2007) Von der Decken Begrafnisdienste, Fort Beaufort 046 645 2430

VAN WYK, Wikus. Tragies +Sondag 3 Junie 2007. Ouers, broer en suster. Begrafnisdiens Donderdag 7 Junie 2007 15:00 NG Kerk Dagbreek, Despatch. Uitenhage-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 06/06/2007) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Despatch 041 933 2039

ZEELIE, Gesina. +Maandag 4 Junie 2007. Seun en familie. Roudiens Donderdag 7 Junie 2007 14:00 Hoogland NG Kerk. Verassing privaat. (Die Burger O-K 06/06/2007) Reëlings: Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

In Memoriam

SAMPSON, Kayla. Ons engeltjie wat haar 5de verjaarsdag vandag sou gevier het. Mamma Jolene, Pappa Charl. Ouma Marie, Oupa Fred, Amanda, Shawn en Ursula. Oom Braam, Tannie Lily, Orné, Lianca, Johann, Karen, Tiaan en Ashanté.

7 Junie 2007

Sterfgevalle

DE MEILLON, George. +Maandag 4 Junie 2007. Dankie vir 3 wonderlike jare saam. Linda. Oom George jy sal baie gemis word. Amanda & Gavin, Antoinette, Francois & Gretchen, Theresa, Eugene & JT, Leon & Chantelle, Dwayne. (Die Burger Oos-Kaap 07/06/2007)

FOURIE, Andrew. +Maandag 4 Junie 2007. Begrafnisdiens Vrydag 8 Junie 2007 14:00 NG Kerk, St. Leonardsweg, Algoapark (P.E.). Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 07/06/2007) Reëlings: Marie Steyn DOVES P.E. 041 365 5399

GOLIATH (ARNOLDS), June. 54 yrs. Funeral Sat. 09/06/2007 12:00 Dale Street Cong. Church. (Die Burger Oos-Kaap 07/06/2007)

HEATHCOTE, Doreen Oke. *15/11/1922 +Maandag 4 Junie 2007 in Port Elizabeth. Kinders en kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 8 Junie 2007 14:00 St. Marks Anglikaanse kerk, Humansdorp. Munisipale-begraafplaas, Humansdorp. (Die Burger Oos-Kaap 07/06/2007) Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

PIENAAR, Wilhelmina (Tannie Willie). +Saterdag 2 Junie 2007. Eggenoot Ben, kinders Aleta en Nick, kleinkinders. Roudiens Vrydag 8 Junie 2007 11:00 NG Kerk Nooitgedacht-gemeente, Kabegapark (P.E.) Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 07/06/2007) Reëlings: First Ave Funeral Home 041 581 5028

8 Junie 2007

Geboortes

BARON, Kupido en Zubeida se babaseun, David John (DJ), is * Woensdag 6 Junie 2007. Dank aan drs. Lizette OWEN, Abe DANIELS en Danie BOTHA en Greenacres-hospitaal se kraamsaal-personeel. (Die Burger Oos-Kaap 08/06/2007)

Sterfgevalle

BARNARD, Henna. +Dinsdag 5 Hunie 2007. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Verassingsdiens Saterdag 9 Junie 2007 11:00 Ou Apostoliese kerk van Afrika, Voylestraat, Sydenham. (P.E.) Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 08/06/2007) Reëlings: Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

DE KOCK, Jakobus Petrus (Koos). *28/05/1927. +Woensdag 6 Junie 2007 in Port Elizabeth. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Saterdag 9 Junie 2007 11:00 NG Kerk-kompleks, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger oos-Kaap 08/06/2007) Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

DE LANGE, Johan. +Disndag 5 Junie 2007. Eggenote Lisje, kinders, kleinkinders. Dankdiens Maandag 11 Junie 2007 11:00 NG Kerk De Gama. Verassing privaat. (Die Burger 08/06/2007) Reëlings: Carisa Ellis DOVES 042 295 1663

FORBES, Augusta Maria 78 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 9 Junie 2007 14:00 Roselane Kong. Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 08/06/2007) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919.

KETTLEDAS, Pauline Hilda (Ant Polla). +Saterdag 2 Junie 2007 74 jaar. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 9 Junie 2007 11:00 UCC Gemeente, Kamesh, Uitenhage. Jubileepark-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 08/06/2007) Reëlings: Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

SAULS, Ethal Joan. née DE VILLIERS. +Saterdag 9 Junie 2007 67 jaar. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 9 Junie 2007 12:00 St. Anthony's Katolieke kerk, Kanonstraat, Uitenhage. Jubileepark-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 08/06/2007) Reëlings: Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

VAN DER MERWE, Gerhard. My Mannetjie dankie vir kosbare jare saam, jou liefde vir my en ons kinders. Lalla. (Die Burger Oos-Kaap 08/06/2007)

VAN DER MERWE, Gerhard. +Woensdag 6 Junie 2007. Anette en familie. Teraardebestelling Saterdag 9 Junie 2007 10:00 Van Stadensrivier-begraafplaas. Roudiens 11:00 Heideveld NG kerk.  (Die Burger Oos-Kaap 08/06/2007) Reëlings: Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

In Memoriam

ERASMUS, Pieter Christiaan. Drie jaar oorlede 8ste Junie 2007. Ma, Pa, Jan, Sylvia, Nita, Zonene, Rodney.

Gelukwensings

MINNIE, Susannah (Sue). *8 Junie 1917. Geluk met verjaarsdag. Marius, Colin, Marlene, Gloria, Elaine, Willem, skoondogters, skoonseuns, kleinkinders, agterkleinkinders.

NORTIER, Li-Ann. Geluk met 21ste verjaarsdag 8ste Junie. Pa, Ma, Ouma Tos en Ouma Joyce; Vincent en Kelleigh.

9 Junie 2007

Sterfgevalle

CAMPBELL, Algin. +Saterdag 26 Mei 2007. Ouma, ouers, kinders. Begrafnisdiens Saterdag 9 Junie 2007 14:00 Emmanuael Kerk J-Baai. (Die Burger Oos-Kaap 09/06/2007)

VAN VUUREN, Renier Daniel (Van). +Vrydag 8 Junie 2007. Vrou, kinders, klein- en agterkleinkinders. Begrafnisdiens Dinsdag 12 Junie 2007 13:00 Volle Evangelie Kerk, Van der Stelstraat, Kabegapark, PE. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 09/06/2007) Reëlings; Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

11 Junie 2007

Sterfgevalle

BEST, Donald Francis. +Donderdag 7 Junie 2007. John, Gay, Neil, Joy, familie en Sarah. (Die Burger Oos-Kaap 11/06/2007)

In Memoriam

BOUWER, Andre. Vandag jou eerste verjaarsdag in die Hemel. Vrou Jackie, 3 dogters, kleinkinders en skoonseuns. (Die Burger Oos-Kaap 11/06/2007)

12 Junie 2007

Sterfgevalle

DEYZEL, Phyllis (Fella). +Saterdag 9 Junie 2007. Kinders, klein- en agterkleinkinders. Roudiens Woensdag 13 Junie 2007 14:00 Volle Evangelie Kerk, Penford, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 12/06/2007) Reëlings: Annelie Fitchet DOVES Uitenhage 041 992 1349

GOUWS, Ferdi. +Vrydag 8 Junie 2007. Eggenote Nettie, kinders, klein- en agterkleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 13 Junie 2007 NG Kerk Parkheuwel, Poplarlaan, Adcockvale. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 12/06/2007) Reëlings: Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

LOFTIE-EATON, Vaughn (Loftie). Tragies +Donderdag 7 junie 2007. Ouers, eggenote. Begrafnisdiens Woensdag 13 Junie 2007 14:00 Lede in Christus Gemeente, Williamstraat, Cotswold. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 12/06/2007) Reëlings: Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

MÜLLER, Stefan. Tragies +Saterdag 9 Junie 2007. Pa Baby, Ma Annemari, Stef-Mari, Marelize, Riaan en Chantelle. Begrafnisdiens Donderdag 14 Junie 2007 14:00 NG Kerk, Uitenhage-Noord. (Die Burger Oos-Kaap 12/06/2007) Reëlings: Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

In Memoriam

NEL, Bouwer. Een jaar oorlede 12de Junie 2007. Deon, Karen en Dantré.

13 Junie 2007

Sterfgevalle

BLOHM, Gertrud. *06/04/1927. Ons geliefde Mutti en Omi +11 Junie 2007 by Onrus Manor. Kinders Hans, Karen, Marianne, Gertrud en Peter, 13 kleinkinders en 4 agterkleinkinders. Dankdiens Vrydag 15 Junie 2007 10:30 Onrus Manor. Privaat verassing. Gertrud JARDINE: 083 484 7111. (Die Burger Oos-Kaap 13/06/2007) Windt Broers Hermanus 028 316 4205

DE KLERK, Daniel (Oom Daantje). +Maandag 11 Junie 2007. Kinders, klein- en agterkleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 15 junie 2007 14:00 NG kerk, Algoapark (P.E.) Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 13/06/2007) Reëlings: Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

JONKER, Jonga. Tragies +Saterdag 9 Junie 2007. Eggenote, kinders. 'n Kersliggie ter nagedagtenis aan jou, Jonga, 19:00 vanaand by die Willowdam. Begrafnisdiens Donderdag 14 Junie 2007 14:00 NG kerk Oos, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 13/06/2007) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

NELL, Joey, née ROSSOUW. +9 Junie 2007. Ons moedertjie, ouma en vriendin. Begrafnisdiens Donderdag 14 Junie 2007 11:00 Volle Evangelie kerk, Penford, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 13/06/2007)

VAN RENSBURG, Joyce. +Donderdag 7 Junie 2007. Kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 13/06/2007)

In Memoriam

RENSBURG, Gladys. (TURNER née BECK). Our mother and grandmother passed away 1 year ago today. TURNER, KOPS and NATHIE families.

14 Junie 2007

Gelukwensings

ISAACS, Farouk. Geluk met 50ste verjaarsdag. Tiefie, Dahria & kinders. Sharon, Landie, Lentie & Zava.

Sterfgevalle

ANKER, Jacobus Stephanus (Koos). Begrafnisdiens Vrydag 15 Junie 2007 10:00 NG Kerk, Algoapark. Forest Hill-begraafplaas.(Die Burger Oos-Kaap 14/06/2007) Reëlings: First Ave Funeral Home 041 581 5028

BARNARD, Susan. +Maandag 11 Junie 2007. Man Dawid BARNARD, seun Johan en skoondogter Sharon BARNARD, dogter Marietjie en skoonseun Cobus BOSHOFF. Roudiens Saterdag 16 Junie 2007 10:00 NG Kerk Oos-gemeente, Humansdorp. (Die Burger Oos-Kaap 14/06/2007) Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

BEKKER, Bernie. Van "Tranquil House", Melton Gardens, Queenstown. Tragies +Dinsdag 12 Junie 2007 38 jaar in Burgersdorp-distrik. Haar broers en skoonsusters Noel & Elize, Jacques & Liandré. Gedenkdiens Dinsdag 19 Junie 2007 NG Kerk, Robinsonweg, Queenstown. Verassing privaat. Donasies i.p.v. blomme aan die Dierebeskermingsvereniging, Posbus 407, Queenstown 5320. (Die Burger Oos-Kaap 14/06/2007) Stones Begrafnisdienste Cambridge Oos-Londen 043 726 9828

CONRADIE, Chris (Lange). +Maandag 11 Junie 2007. Begrafnisdiens Vrydag 15 Junie 2007 11:00 Evangelisasiesentrum, Cotswold. Forest Hill-begraafplaas. Geen blomme op versoek. Donasies aan Hospice. (Die Burger Oos-Kaap 14/06/2007) Journey's End Begrafnisdienste 041 484 1464

DE VRIES, Jan Johannes Hermanus Le Roux (Jan). +Dinsdag 5 Junie 2007 op Ermelo. Miem, kinders, klein-en agterkleinkinders. Roudiens Vrydag 15 Junie 2007 15:00 NG Kerk, Despatch-Noord. (Die Burger Oos-Kaap 14/06/2007) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Despatch 041 933 2039

JOUBERT, Juan Pierre (JP) Tragies +Saterdag 9 Junie 2007. Ouers, broers, suster. Begrafnisdiens Donderdag 14 Junie 2007 15:00 AGS Kerk, Uitenhage. Jubilee-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 14/06/2007) Reëlings: Esmé Groenewald Uitenhage 041 922 8066

15 Junie 2007

Gelukwensings

SERFONTEIN, Lee-Chaney. *12 Junie 2007 om 21:00. Geluk aan Lizel PILCHER en JP SERFONTEIN met geboorte van hul dogtertjie. PILCHER- en SERFONTEIN-gesin.

PARAMOER, Mary Juliet. Daughter of Alice VAN STADEN & the late Julian PLAATJIES. Congratulations for the achievement of your B.A. Honours Degree (Facilitating and Training). Blessings with your Master's studies. Husband Lamont, Lamoré, Emmah-Surhay, Charmaine and Henry.

Sterfgevalle

DE LANGE, Helena (Babs). Oorlede 95 jaar. Begrafnisdiens Vrydag 15 Junie 2007 11:00 Aandmymering Ouetehuis. (Die Burger Oos-Kaap 15/06/2007) Reëlings: Annelie Fitchet DOVES Uitenhage 041 992 1349

HENDRICKS, Gail Rose. Begrafnisdiens Saterdag 16 Junie 2007 12:00 Kroneberglaan 82, Uitbreiding 2, Bethelsdorp. (Die Burger Oos-Kaap 15/06/2007). Journey's End Begrafnisdienste 041 484 1464

HOCH, Edward Max (Eddie). +Woensdag 13 Junie 2007. Eggenote Charmaine, kinders, kleinkinders. Verassingsdiens Maandag 18 Junie 2007 11:00 Victoriapark-krematoriumkapel. (Die Burger Oos-Kaap 15/06/2007) Reëlings: Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

LOTTERING, Pieter 62 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 16 Junie 2007 12:00 Dalestraat Kong. Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 15/06/2007) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

ROSSOUW, Piet 62 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 16 Junie 2007 11:00 E.G.K. Acaciarylaan. (Die Burger Oos-Kaap 15/06/2007) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

In Memoriam

DU MONT, Robert. *17/06/1932. Een jaar oorlede 15de Junie 2007. Kinders, kleinkinders, agterkleinkind. (Die Burger Oos-Kaap 15/06/2007)

FISCHER, Sandra. Vandag vier jy jou eerste verjaarsdag in die Hemel. Moeder, Michael, kinders, kleinkinders, susters, swaers en hul families. (Die Burger Oos-Kaap 15/06/2007)

16 Junie 2007

Sterfgevalle

LANDMAN, Louisa. +Donderdag 14 Junie 2007. Kinders, klein- en agterkleinkinders. Verassingsdiens Dinsdag 19 Junie 2007 15:00 Algoa Gemeenskapskerk, Jakarandasingel, Algoapark (P.E.) Verassing privaat. Geen blomme, donasies aan Algoa Gemeenskapskerk. (Die Burger Oos-Kaap 16/06/2007) Reëlings: Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

SAAYMAN, Gertruida Johanna (Gerty). +Donderdag 14 Junie 2007 in Port Elizabeth. Pieter, kinders en kleinkinders. Roudiens Dinsdag 19 Junie 2007 14:00 NG Kerk Despatch-Noord. (Die Burger Oos-Kaap 16/06/2007) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Despatch 041 933 2039

In Memoriam

DERBYSHIRE, Roy. Vandag herdenk ons die 22ste verjaarsdag van ons kleinseun wat op 17/06/1990 saam met sy ouers en sussie in 'n motorongeluk oorlede is. Renier en Drieka STRYDOM. (Die Burger Oos-Kaap 16/06/2007)

EXFORD, George. Oorlede 16 Junie 2006. Vrou, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 16/06/2007) FREYSEN, Justus Terblanche. Ons broer vier op 17 Junie sy 3de verjaarsdag weg van ons. Stephanus, Diny en familie. (Die Burger Oos-Kaap 16/06/2007).

GOUWS-CALITZ, née GAINSFORD, Loraine Maureen. Vandag Ma se 2de verjaarsdag weg van ons. Kinders en eggenoot. (Die Burger Oos-Kaap 16/06/2007)

HURTER, Ann (DORFLING / MEYER). Ma dit was 'n jaar met leë verlang-dae. Deon en Sakkie. (Die Burger Oos-Kaap 16/06/2007)

JANSEN, Enslin. Tien jaar oorlede op 16 Junie 2007. Siegfried, Petro en kleinkinders. (Die Buger Oos-Kaap 16/06/2007)

PLAATJIES, Ernest Sidney. Sewe jaar oorlede 17de Junie 2007. Vrou Hope, dogter Ernelda. (Die Burger Oos-Kaap 16/06/2007)

VIVIERS, Sandra née PRESTON. It has been 5 years since you passed away.( 17 June 2007). Dad Harold, Mom Jean, Yolanda and Brian. (Die Burger Oos-Kaap 16/06/2007)

18 Junie 2007

Sterfgevalle

ZEELIE, Len. +Vrydag 15 Junie 2007. Eggenote Joey, kinders Gerald en Lizette, Leon en Leslie, kleinkinders Gezélle, René en Angie. Begrafnisdiens Dinsdag 19 Junie 2007 11:30 AGS Kerk, Young Park (P.E.) Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 18/06/2007) Reëlings: First Ave Funeral Home 041 581 5028

In Memoriam

DERBYSHIRE, Alroy, Erna, Roy en Larené. Oorlede 17 Junie 1990 in motorongeluk. Renier en Drieka STRYDOM. (Die Burger Oos-Kaap 18/06/2007)

STRYDOM, Marietjie. Een jaar oorlede - suster Amanda en seuns. Vandag jou eerste verjaarsdag by ons Hemelse Vader - Man Jan, seuns André en Christo, Zanien en Adele. (Die Burger Oos-Kaap 18/06/2007)

VAN DER MERWE, Gerhard. 18/06/1939 - 06/06/2007. In herinnnering aan my Mannetjie en ons Pa wat ons 12 dae gelede verlaat het. Annette, kinders en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 18/06/2007)

19 Junie 2007

Sterfgevalle

GERBER, Johan. +Vrydag 15 Junie 2007. Moeder Noreen, broers Eric, Daniël en Erwin. Roudiens Woensdag 20 Junie 2007 11:00 Algoa-kapel, Newtonpark. (Die Burger Oos-Kaap 19/06/2007) Reëlings: Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

SCHAMREL, Wilhelmina. *25/01/1930. +15 Junie 2007. Diens 19 Junie 2007 11:00 NG Kerk De Mist, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 19/06/2007) Reëlings: Martin's Funeral 041 922 0955

STRYDOM, Marie.+Saterdag 16 Junie 2007. Kinders, kleinkinders, broer en susters. Begrafnisdiens Woensdag 20 Junie 2007 11:00 NG Kerk Kareedouw. Kareedouw-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 19/06/2007) DOVES Humansdorp 042 295 1663

In Memoriam

PAYNE, Ivan. Ses jaar oorlede. Janet, Andrew, Nicole en Vincent. (Die Burger Oos-Kaap 19/06/2007)

Dankbetuigings

BOTHA, Hans (JP). Dankie vir simpatie en bystand. Dank aan dr. JOLLY en St. Francis Hospice. Bettie BOTHA, die BOTHA- en LOURENS-families.

20 Junie 2007

Sterfgevalle

BOSHOFF, Emma Bertha. +Vrydag 15 Junie 2007 op Despatch. Kinders, klein- en agterkleinkinders. Begrafnis Donderdag 21 Junie 2007 14:00 NG Kerk Bothasrus, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 20/06/2007) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Despatch 041 933 2039

LÖTTER, Ruben (Wally). +Saterdag 16 Junie 2007. Kinders Mark, Jacki, Natalie en Andrew. Kleinkinders Daniel, Tamryn, Dylan, Jayde, Lindzey en Matthew. Roudiens Vrydag 22 Junie 2007 11:00 NG Kerk, Winterhoek, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 20/06/2007) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

MARX, Jan Willem (Jan). +Saterdag 16 Junie 2007 op Uitenhage, 95 jaar. Kinders, klein- en agterkleinkinders. Begrafnis Donderdag 21 Junie 2007 11:00 NG kerk Despatch-Suid. (Die Burger Oos-Kaap 20/06/2007) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Despatch 041 933 2039

SAMPSON, Eddie. +Sondag 17 Junie 2007. Vrou, kinders, kleinkinders. Roudiens Vrydag 22 Junie 2007 12:00 NG Kerk Bothasrus, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 20/06/2007) Reëlings: Annelie Fitchet DOVES Uitenhage 041 992 1349

VORSTER, Mercia Maria. +Sondag 17 Junie 2007. Marléne, Rijno en Kate. Roudiens Donderdag 21 Junie 2007 10:30 Avbob-kapel. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 20/06/2007) Reëlings: Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

In Memoriam

BARNARD, Willem (Tor). Vier vandag jou 4de verjaarsdag in die Hemel. Vrou Kelly. (Die Burger Oos-Kaap 20/06/2007)

21 Junie 2007

Sterfgevalle

SAMPSON, Eddie. +Sondag 17 Junie 2007. Moeder, susters, broers, KOTZE-, SAMPSON- en KIRTON-families. (Die Burger Oos-Kaap 21/06/2007)

STOCKL, Conrad. +15 Junie 2007. Roudiens Vrydag 22 Junie 2007 15:00 NG kerk kompleks, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 21/06/2007)

22 Junie 2007

Sterfgevalle

COLESKE, Pieter. Geliefde pa van Ockert +Maandag 18 Junie 2007. Verassingsdiens Saterdag 23 Junie 2007 11:00 Milnerton-huiskapel. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 22/06/2007) Reëlings: First Ave Funeral Home 041 581 5028

DIDLOFT, Michelle Geraldine 23 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 23 Junie 2007 12:00 Roselane Kong. kerk. (Die Burger Oos-Kaap 22/06/2007) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

In Memoriam

ALLERS, (Nicky). Een jaar oorlede 22ste Junie 2007. Vrou Johanna, kinders John en Tanya, kleinkinders Nicole en Justin. (Die Burger Oos-Kaap 22/06/2007)

23 Junie 2007

Troudagvierings

GOLDING, Jerry en Hester (LLOYD) Getroud 22 Junie 1957 te Kwagga (Gamtoosvallei). Geluk van kinders en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 23/06/2007)

In Memoriam

SNYMAN, Jeandré. (geen datum) Ouers, Anzel, oupa en ouma en Michael. (Die Burger Oos-Kaap 23/06/2007)

26 Junie 2007

Sterfgevalle

BOTHA, Petra-Mia (GOOSEN). *19/5/1972. +Saterdag 23 Junie 2007 op Kareedouw. Eggenoot, kinders. Begrafnisdiens Woensdag 27 Junie 2007 14:00 Victory Christian Church, Jeffreysbaai. Munisispale-begraafplaas, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 26/06/2007) Reëlings: Bokie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

BÜCHNER, Carel Johan *31/12/1936. +Sondag 24 Junie 2007 in Port Elizabeth. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Donderdag 28 Junie 2007 14:30 NG Kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai.  Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 26/06/2007) Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

BÜCHNER, Carel Johan. +31/12/35 (sic) +24/06/07. Ons treur oor ons broer. Hester, Ockie, Salomé, Jorrie, kinders en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 26/06/2007)

DU PLESSIS, Willem Burger (Willie). +Vrydag 22 Junie 2007 op Uitenhage. Linda, kinders, kleinkinders. Roudiens Dinsdag 26 Junie 2007 11:00 NG kerk Retief, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 26/06/2007) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Despatch 041 933 2039

POTGIETER, Mirtel. *31/08/1929. +Sondag 24 Junie 2007 op Humansdorp. Kinders, kleinkinders. Dankdiens Donderdag 28 Junie 2007 14:30 NG kerk Moedergemeente, Humansdorp. (Die Burger Oos-Kaap 26/06/2007) Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

SPANGENBERG, Andries. +Woensdag 20 Junie 2007. Mientie, Kobus en familie. Begrafnisdiens Woensdag 27 Junie 2007 11:00 Volle Evangelie kerk, Van der Stelstraat, Kabegapark (P.E.) Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 26/06/2007) Reëlings: Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

Dankbetuigings

VAN DEVENTER, Cor. +26 Mei 2007. Dankie aan almal vir ondersteuning en simpatie. Dankie aan dr. K. MAART en personeel; personeel Onkologie-afdeling van St. George's Hospitaal; Dr Daan MALHERBE, dr. Sandra BASSON en hul personeel. Jackie, Emile, Liesel, Cor (Jr.), Russel, Ilze en Arno. (Die Burger Oos-Kaap 26/06/2007)

27 Junie 2007

Sterfgevalle

GOOSEN, Frikkie. 81 jaar. Van Fort Beaufort. +Maandag 25 Junie 2007. Begrafnis Saterdag 30 Junie 2007 14:00 NG Kerk, Fort Beaufort. Fort Beaufort-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 27/06/2007) Von der Decken Begrafnisdienste Fort Beaufort 046 645 2430

SMITH, Hans Jurie Botha (Smittie). +Vrydag 22 Junie 2007 op Despatch. Nita, kinders en kleinkinders. Roudiens Woensdag 27 Junie 2007 13:00 NG kerk Despatch-Suid. (Die Burger Oos-Kaap 27/06/2007) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Despatch 041 933 2039

VAN DER MERWE, Joseph (Joey). +Maandag 25 Junie 2007. Marthina, Siegfried, Christene, Chantel, Jacques en Zieg. Begrafnisdiens Donderdag 28 Junie 2007 14:00 NG Kerk, Jansenville. (Die Burger Oos-Kaap 27/06/2007)

Dankbetuigins

MÜLLER, Stefan. Dankie vir ondersteuning en simpatie. Baby, Annemari, Stef-mari en Marelize MÜLLER. (Die Burger Oos-Kaap 27/06/2007)

28 Junie 2007

Sterfgevalle

KILIAN, Orpa Gesiena. +Woensdag 26 Junie 2007. Eggenoot en familie. Begrafnisdiens Vrydag 29 Junie 2007 12:00 NG Kerk, Eendrag, Despatch. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 28/06/2007) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Despatch 041 933 2039

SENEKAL, Deon. Voorheen van Steytlerville. +Sondag 24 Junie 2007 Livingstone-hospitaal (P.E.) Eggenote en familie. Begrafnisdiens Vrydag 29 Junie 2007 14:30 NG Kerk Noord, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 28/06/2007) Navea: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

VAN ROOY, Susanna. Van Rensstraat, Uitenhage. +Sondag 24 Junie 2007. Verassingsdiens Vrydag 29 Junie 2007 11:00 NG Kerk, De Mist, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 28/06/2007) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

In Memoriam

SLABBERT, Skottie. Een jaar oorlede. Pa se verlangende kinders, klein- en agterkleinkinders.

STANDER, Nelie. (geen datums) Man De Wet en kinders.

Gelukwensings

NELSON, Carmen en Sue-Ann. Agtiende en 21ste verjaarsdag 28ste Junie 2007. Mummy en Daddy.

29 Junie 2007

Huwelike

LANDMAN, Johnnie en Hester. Geluk met 50ste huweliksherdenking op 29 Junie 2007. Kinders en kleinkinders.

Sterfgevalle

BUYS, Dorothy. +Woensdag 27 Junie 2007. Kinders, klein- en agterkleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 29 Junie 2007 10:00 vanuit Jeffreysrus Aftreeoord. Jeffreysbaai-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 29/06/2007) Reëlings: Willem Potgieter DOVES Jeffreysbaai 042 293 1730

POSTHUMUS, Francina. Voorheen van Torego Woonstelle. +Dinsdag 26 Junie 2007 in Cuyler-kliniek. Verassingsdiens Maandag 2 Julie 2007 11:00 NG Kerk Oos, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 29/06/2007) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

30 Junie 2007

Sterfgevalle

DE VOS, Benjamin (Ben). *26/04/1929. +Dinsdag 26 Junie 2007 in Port Elizabeth. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 2 Julie 2007 14:00 NG Kerk Kareedouw. NG Kerk-begraafplaas, Kareedouw. (Die Burger Oos-Kaap 30/06/2007) Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

FOURIE, Louis. Van Paterson. +Woensdag 27 Junie 2007. Begrafnisdiens Saterdag 30 Junie 2007 11:00 NG Ker, Paterson. (Die Burger Oos-Kaap 30/06/2007) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

NEL, Giel (Mo) *20/09/1929. +Woensdag 27 Junie 2007 op Jeffreysbaai. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Maandag 2 Julie 2007 10:00 NG kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai.  Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 30/06/2007) Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

In Memoriam

CLOETE, Flip. Sewe jaar oorlede. Susie en kinders.

  • Hits: 5247