Skip to main content

galleryLogo_sm

Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2007 07 July

2 Julie 2007

Sterfgevalle

KOEN, Elaine Joyce née FOURIE. *09/09/1925. +28/06/2007. Begrafnisdiens Dinsdag 3 Julie 2007 14:00 Lede van Christus Kerk, Scheepershoogte, Uitenhage. Jubilee-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 02/07/2007). Reëlings: Martin's Funeral 041 922 0955

VAN NIEKERK, Frederick. +Vrydag 29 Junie 2007. Eggenote, dogters, Mario en kleinseun Zak. Begrafnis Woesndag 4 Julie 2007 14:00 NG Kerk, Moedergemeente, Uitenhage. Stoet na die plaas "Andersom" Kruisrivier (Dist. Uitenhage). (Die Burger Oos-Kaap 02/07/2007) Reëlings: Heilandé Pienaar DEUS CURAT FUNERALS Uitenhage 041 991 1835

ZEELIE, Agnes. +Woensdag 27 Junie 2007 na lang siekbed. Henk, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Dinsdag 3 Julie 2007 11:00 Newtonpark NG Kerk, Mowbraystraat (P.E.) Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 02/07/2007) Reëlings: Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

Gelukwensings

BROWN, Julian. Geluk met mondigwording. Pa Reon, Ma Ronél, suster Nicola.

3 Julie 2007

Gelukwensings

ASPELING, Henry en Maria. Geluk met 50ste troudagherdenking. Kinders en kleinkinders.

Sterfgevalle

BOOYENS, Piet. +Vrydag 29 Junie 2007. Broer Jan en gesin. (Die Burger Oos-Kaap 03/07/2007)

SNYMAN, Gerhard. Oorlede 67 jaar. Kinders en kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 5 Julie 2007 10:00 NG kerk Lorraine, Marnelaan. (P.E.) Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 03/07/2007) Reëlings: Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

4 Julie 2007

Sterfgevalle

GROBLER, Alet. +02 Julie 2007 in Cuylerkliniek na lang siekbed. Man Matie, kinders Franscois, Louis, Martin & Dora, kleinkinders Martin, Colby & Mariska. Dankie aan personeel van Cuylerkliniek (Uitenhage) se ICU. Dankie aan ds. Pieter van NGK Uitenhage-Oos. Begrafnis Saterdag 7 Julie 2007 15:00 NG Kerk Uitenhage-Oos. (Die Burger Oos-Kaap 04/07/2007)

STRYDOM, Heinrich. Ons vriend +Vrydag 29 Junie 2007 na lang siekbed. Gerhard, Annamarie, Heidie en Ockert. (die Burger Oos-Kaap 04/07/2007)

STRYDOM, Heinrich. Ons broer en oom +Vrydag 29 Junie 2007 51 jaar 8 maande. Werner, Valerie, Denne, Jubilee, Riette, Gideon en al die kinders. Verassingsdiens Donderdag 5 Julie 2007 in Pretoria. (Die Burger Oos-Kaap 04/07/2007)

WASSERMAN, Katrina Magrieta (Magriet) *14/10/1939. +Sondag 1 Julie 2007 in Humansdorp. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 6 Julie 2007 11:00 AP Kerk Kareedouw. Begrafnis op die plaas Geelhoutboom. (Die Burger Oos-Kaap 04/07/2007) Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

WEITSZ, Hester Helena Susanna (Hettie) *07/07/1926 +Saterdag 30 Junie 2007 in Port Elizabeth. Kinders, kleinkinders. Roudiens Donderdag 5 Julie 2007 11:00 NG Kerk Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 04/07/2007) Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

In Memoriam

PARKINSON, Roy (Bino). 23/10/1990 - 04/07/2003. My Sonskynkind. Vandag is jy seker die gelukkigste seuntjie in die Hemel met geen gebrek. Mamma. (Die Burger Oos-Kaap 04/07/2007)

POTGIETER, Lynette. 03/10/1956 - 04/07/2006. Man Louis en dogter Karlien. (Die Burger Oos-Kaap 04/07/2007)

Verlowings

BLIGNAULT - STEENKAMP. Craig en Madri verloof op 22 Junie 2007

5 Julie 2007

Gelukwensings

ANKER, Koos. Geluk met 80ste verjaarsdag. Manie, Elrene & kinders. Riaan, Mart Man & kinders.

Sterfgevalle

KRAUSE, Josef. +Woensdag 4 Julie 2007 na lang siekbed. Eggenote Bybie, kinders Zelma en Heinrich, skoonseun Oscar, skoondogter Loretta, kleinkinders Jacques & Bianca. Begrafnisdiens Vrydag 6 Julie 2007 11:00 Volle Evangelie kerk, Kabegapark, Van der Stelstraat. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 05/07/2007) Reëlings: Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

WASSERMAN, Magrieta née COOMANS. Ons betreur die heengaan van ons suster. Van haar 9 susters en 2 broers. (Die Burger Oos-Kaap 05/07/2007)

6 Julie 2007

Sterfgevalle

BOOYENS, Piet. Tragies +30 junie 2007. Sy beste vriend Greg. (Die Burger Oos-Kaap 06/07/2007)

CROUSE, Ouida Doreen. +Donderdag 5 Julie 2007. Eggennot, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 9 Julie 2007 10:00 Huis Genot-Ouetehuis, Algoapark (P.E.) Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 06/07/2007) DOVES P.E. 041 365 5399

DE BEER, Magdalena Fransina (Liena). +Woensdag 4 Julie 2007 op Uitenhage. Kinders, klein- en agterkleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 6 Julie 2007 15:00 AGS Kerk, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 06/07/2007) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Despatch 041 933 2039

JACOBS, David (Bobo). +30/06/2007. Begrafnis Saterdag 07/07/2007 14:00 by Roselane Kong. Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 06/07/2007)

KETTLEDAS, Katarina (Ouma Baba). *08/08/1908. +Dinsdag 25/06/2007. Begrafnisdiens 07/07/2007 10:00 vanaf Goedastraat nr. 686 waar die diens gelei sal word deur haar kleinkinders. Stoet na Nuwe Lewe Tempelkerk; diens deur pastoor MUNNICK. Humansdorp-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 06/07/2007)

SCHREIBER, Christina Hendrina. *18/03/1922. +Woensdag 27 Julie 2007. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 30 Junie 2007 10:00 Jeffreysrus-saal, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 06/07/2007) Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

WASSERMAN, Magriet. *14/10/1939 +01 Julie 2007. Riaan, Salomé, Sioné, Bianca. (Die Burger Oos-Kaap 06/07/2007)

WOOD, Matthew Henry (Toy). +Maandag 2 Julie 2007 82 jaar 8 maande. Winnie, Marlene, Naas, Marnus en Lisa. Diens Vrydag 6 Julie 2007 14:00 NG Kerk Sherwood. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 06/07/2007) Reëlings: AVBOB Port Elizabeth

In Memoriam

KOLESKY, Henriëtta. 15 jaar oorlede. Seun Anton, 3 kleinkinders, skoondogter. (Die Burger Oos-Kaap 06/07/2007)

RADEMEYER, Willie Meyer 11/01/1944 - 06/07/2006. Rina, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 06/07/2007)

Dankbetuigings

POSTHUMUS, Francina. Bennie en kinders Bernice, Philecity en Philecia bedank almal vir bystand en simpatie. Spesiaal dankie aan ds. VAN SANDTON, Bossies Ondernemers, drr. MSULWA en SNYMAN, personeel van ISE Cuyler-hospitaal.

7 Julie 2007

Sterfgevalle

VISAGIE, Maggie. 69 jaar. +Dinsdag 3 Julie 2007 op Uitenhage. Dogter, skoonseun, kleinkinders, agterkleinkinders, broers, susters. Begrafnisdiens Saterdag 7 Julie 2007 15:00 Ou Apostoliese Kerk, Port Elizabeth. Besigtiging by kerk 14:00 - 14:30. (Die Burger Oos-Kaap 07/07/2007) Reëlings: Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

In Memoriam

KIMMIE, Merle. 27/09/1943 - 07/07/2005. I miss you dearly. Husband Errol. (Die Burger Oos-Kaap 07/07/2007)

KOLESKY, Helgard. Een jaar oorlede. Seun Anton, 3 kleinkinders, skoondogter. (Die Burger Oos-Kaap 07/07/2007)

LEWACK, Edward Robert. Twee jaar oorlede. Ons verlang baie na Dad. Lien, Jemmo & kinders. (Die Burger Oos-Kaap 07/07/2007)

9 Julie 2007

Sterfgevalle

VERMAAK, Baby. Van Totteridge plaas, Perseverance. +Donderdag 5 Julie 2007. Verassingsdiens Dinsdag 10 Julie 2007 15:00 Hineni Lighthouse Ministries-saal, Perseverance. Die Burger Oos-Kaap 09/07/2007) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

In Memoriam

WEITZ, Warren. Een jaar oorlede 9de Julie 2007. Brenda, Leon, Ma en kinders. (Die Burger Oos-Kaap 09/07/2007)

10 Julie 2007

Sterfgevalle

BOEKKOOU, Jaap. Gerespekteerde joernalis, ons unieke broer, swaer en lieflings-oom +Saterdag 7 Julie 2007. Theo, Else en kinders. (Die Burger Oos-Kaap 10/07/2007)

DANIELL, Matilda (née DE KLERK). +Vrydag 6 Julie 2007 80 jaar. Kinders Joan, Sydney, Gwen, Edwin en families. Begrafnisdiens Woensdag 11 Julie 2007 10:00 NG Kerk Sondagsrivier, Kirkwood. Begrafnis op familieplaas BLAAUWKRANTZ. (Die Burger Oos-Kaap 10/07/2007) Reëlings: J T Schooling, Kirkwood 042 230 0508

GROOTBOOM, Oom Boycie. +Vrydag 6 Julie 2007. Brian, Wendy en Junior. (Die Burger Oos-Kaap 10/07/2007)

MULLER, Sarah Johanna Catharina (Sarie). *11/03/1918. +Sondag 8 Julie 2007 in Humansdorp. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Roudiens Woensdag 11 Julie 2007 15:00 NG Kerk Moedergemeente, Humansdorp. (Die Burger Oos-Kaap 10/07/2007) Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

In Memoriam

BELLINGAN, Eric. Twee jaar oorlede 10de Julie 2007. Vriendin Linda, kinders en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 10/07/2007)

Gelukwensings

BOTHA, Jan. Geluk met Pa se 75ste verjaarsdag. Eureka, Raymond, George, Mariska, Charl en Pieter.

11 Julie 2007

Sterfgevalle

LÖTZ, Marthinus Lourens (Oom Tienie). +Sondag 8 Julie 2007 84 jaar. Carel, Pierre en gesinne. (Die Burger Oos-Kaap 11/07/2007)

MARAIS, Juliette Rosemarie. *23/06/1946. +Vrydag 6 Julie 2007 op Paradysstrand. Kinders, kleinkinders. Roudiens Donderdag 12 Julie 2007 15:00 NG Kerksaal, Paradysstrand. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 11/07/2007) Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

MINNIE, Desmond (Des). +Vrydag 6 Julie 2007 na lang siekbed. Vrou Lucette, kinders Gervaise, Desray, Bonnita en Jacques. Diens Donderdag 12 Julie 2007 15:00 NG Kerk, Winterhoek-gemeente, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 11/07/2007)

POST, Charlie. +Maandag 9 Julie 2007 op Aliwal-Noord op pad huis-toe vanaf Drakensberg-vakansie. Begrafnisdiens Vrydag 13 Julie 2007 11:00 NG kerk Newtonpark (Port Elizabeth). Geen ruikers Indien moontlik, donasies aan Cheshire Home, Somerstrand. (Die Burger Oos-Kaap 11/07/2007) Reëlings: Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

In Memoriam

BUYS, Niek. Twee jaar oorlede 11de Julie 2007. Issie, kinders en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 11/07/2007)

VAN HUYSSTEEN, Riaan. Twee jaar oorlede. Mamma, Dadda, broers, familie en vriende. (Die Burger Oos-Kaap 11/07/2007)

12 Julie 2007

Sterfgevalle

BESTER, Floris Noach (Floors). +Sondag 8 Julie 2007. Hannetjie, kinders, kleinkinders, susters. Roudiens Saterdag 14 Julie 2007 10:30 NG Kerk Noord. (Die Burger Oos-Kaap 12/07/2007) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066 Despatch 041 933 2039

FOURIE, Helgard. Tragies +Maandag 9 Julie 2007. Rina, kinders, ouers, broer. Roudiens Donderdag 12 Julie 2007 11:00 NG Kerk Uitenhage-Oos. (Die Burger Oos-Kaap 12/07/2007) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

KAPP, Jan Daniel. +Saterdag 7 Julie 2007. Dottie, sy kinders en kleinkinders. Roudiens Vrydag 13 Julie 2007 11:00 Swartkopsrivier NG Kerk, Blouwaterbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 12/07/2007) Reëlings: Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731

In Memoriam

BARNARD, Willem (Tor). Vier jaar oorlede 12 Julie 2007. Vrou Kelly. (Die Burger Oos-Kaap 12/07/2007)

13 Julie 2007

Sterfgevalle

BHANA, Emma. +Vrydag 6 Julie 2007. Dogter, drie seuns en hul onderskeie gesinne; Fatty, Shiela en Heloise. Begrafnisdiens Saterdag 14 Julie 2007 11:30 St. Anthony's Katolieke Kerk, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 13/07/2007)

BLOM, Bessie. +Woensdag 11 Julie 2007. Kinders Louis, Johan, Alida, skoondogters, klein- en agterkleinders. Begrafnisdiens Maandag 16 Julie 2007 12:00 NG Kerk, Sydenham (P.E.) Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 13/07/2007) Reëlings: Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

COETZEE, Georgina. +Woensdag 11 Julie 2007. Eggenoot Amos, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 14 Julie 2007 11:00 Springdale Congregational Church. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 13/07/2007) Reëlings: Cindy Strydom DOVES P.E. 041 365 5399

DAVIDS, Bernadette (Bernie) Clareen. +Donderdag 5 Julie 2007. Seuns Charl en Sachin; broer John, Lien, Candice en Warnaé; Melanie, Sade, Chantell en Azlia. Diens Saterdag 14 Julie 2007 14:00 Ou Apostoliese Kerk, Booysenpark. (Die Burger Oos-Kaap 13/07/2007)

ELS, Jean. +Woensdag 11 Julie 2007. Seun Christo, Elizabeth, Lisbé en Jeanné. Begrafnisdiens Dinsdag 17 Julie 2007 11:00 NG Kerk Moedergemeente. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 13/07/2007) Reëlings: Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731.

HEYNS, Maricha 5 jaar. +10 Julie 2007 in Christiaan Barnard-hospitaal, Kaapstad. Haar stryd teen 'n moeë hart is verby. Pappa Paul, Mamma Chantelle, boetie Xander, Oupa Alex en Ouma Marie HEYNS, Oupa Dos en Oumie Marietjie HORAK, niggie en nefies, ooms en tannies. Roudiens Vrydag 13 Julie 2007 14:30 NG Kerk Moedergemeente, Humansdorp. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 13/07/2007)

LOTZ, Marthinus Lourens. Van Fort Beaufort. Begrafnisdiens Maandag 16 Julie 2007 11:00 NG Kerk, Fort Beaufort. Fort Beaufort-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 13/07/2007) Von der Decken Begrafnisdienste, Fort Beaufort 046 645 2430.

OBBES, Tjeerd (James). +Woensdag 11 Julie 2007. Eggenote Elsa, kinders, klein- en agterkleinkinders. Verassingsdiens Maandag 16 Julie 2007 10:00 Doves-kapel, Newtonpark (P.E.) (Die Burger Oos-Kaap 13/07/2007) Reëlings: Marie Steyn DOVES P.E. 041 365 5399

PRETORIUS, Jan. +Dinsdag 10 Julie 2007. Kinders en familie. Roudiens Maandag 16 Julie 2007 14:00 NG Kerk Somerstrand (P.E.) Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 13/07/2007) Reëlings: Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

VAN ZYL, Frik (Prof.) +Maandag 9 Julie 2007. Familie, kollegas en vriende. Roudiens Saterdag 14 Julie 2007 11:00 NG Kerk Newtonpark (P.E.) Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 13/07/2007) Reëlings: Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731

In Memoriam

MAPOE, Gert. Een jaar oorlede 15de Julie 2007. Vrou Dianne; Jerome, Lucretia, Rodney & kinders. (Die Burger Oos-Kaap 13/07/2007)

14 Julie 2007

Geboortes

MINNAAR. 'n Seun, Johann, (3,18 kg) *Maandag 9 Julie 2007 vir dr. Jaco & Marelize MINNAAR. Trotse grootouers Lex & Marietjie CONRADIE, Hannes & Cecile MINNAAR.

Gelukwensings

JONKER, Joe en Maureen. (Van Humansdorp) Geluk met jou 75ste verjaarsdag en ons 52-jaar huweliksherdenking. Jou vrou, seuns, dogters en kleinkinders.

Sterfgevalle

OWEN, Chrissie. +Donderdag 12 Julie 2007. Kinders, klein- en agterkleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 16 Julie 2007 09:00 Nooitgedacht NG Kerk. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 14/07/2007) Reëlings: Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731

In Memoriam

METELERKAMP, Wally. Vier jaar oorlede 14de Julie 2007. Vrou Anna, kinders, kleinkinders.

16 Julie 2007

Sterfgevalle

BARNARD, Johan Frederik (Freddie). *26/11/1936. *12 Julie 2007. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Dinsdag 17 Julie 2007 11:00 NG Kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Verassing privaat. Donasies i.p.v. blomme aan Hospice, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 16/07/2007) Reëlings: Tammy du Pisane DOVES Jeffreysbaai 042 293 1730

In Memoriam

DE LANGE, Anna. Ons ma en ouma, tien jaar oorlede 16de Julie 2007. Kitty, Meisie en kleinkinders. Anna-Marie, Tony en Donavan. (Die Burger Oos-Kaap 16/07/2007)

JANSE VAN RENSBURG, Anette. Twee jaar oorlede 16de Julie 2007. Andy en kinders. (Die Burger Oos-Kaap 16/07/2007)

POTGIETER, Sarah. 27 jaar oorlede. Bessie, Shanel, Ian. (Die Burger Oos-Kaap 16/07/2007)

17 Julie 2007

Sterfgevalle

KRITZINGER, Michiel Stefanus (Stefan Proksie) *20 Sept. 1942. +13 Julie 2007. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 18 Julie 2007 14:00 NG kerk, Joubertina. (Die Burger Oos-Kaap 17/07/2007) Reëlings: Okkie Gerber Oudtshoorn Begrafnisdienste 084 549 3003

Dankbetuigings

FOURIE, Helgard. Dank aan almal vir ondersteuning met afsterwe van my eggenoot en vader van Estiaan en Christian. Rina FOURIE (Die Burger Oos-Kaap 17/07/2007)

18 Julie 2007

Dankbetuigings

PRETORIUS, Jannie. 22/10/1954 - 10/07/2007. Dankie vir ondersteuning tydens skielike afsterwe van ons geliefde seun en broer. Louw, Santie, Maryna, Louwna en familie.

Sterfgevalle

FOX, Matt. *15/01/1920. +13/07/2007. Matthew, Trudie en kinders. Begrafnisdiens Saterdag 21 Julie 2007 11:00 NG kerk Stilbaai. (Die Burger Oos-Kaap 18/07/2007)

HEYNIKE, Paul Mattheus. +Saterdag 14 Julie 2007. Eggenote Petro, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 20 Julie 2007 14:00 NG Kerk Vanstadensrivier. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 18/07/2007) Reëlings: Marie Steyn DOVES P.E. 041 365 5399

VAN ROOYEN, Jacobus Johannes Stephanus. Diens Vrydag 20 Julie 2007 15:30 Milnerton Huis-kapel, First Ave., Walmer. (Die BUrger Oos-Kaap 18/07/2007) Reëlings: First Ave FuneRAL hOME 041 581 5028

WELGEMOED, Andries Jacobus (Wella) *11 Mei 1954. +13 Julie 2007. Vrou Linda, dogter Sonica, seun Arno. Begrafnisdiens Woensdag 18 Julie 2007 11:00 NG Kerk Oos, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 18/07/2007) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

In Memoriam

GOLDSWAIN, Suzie. Een jaar oorlede. Dogter Jennifer, Frikkie, klein- en agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 18/07/2007)

19 Julie 2007

Sterfgevalle

BARNARD, Ben. +Maandag 16 Julie 2007. Eggenote Pat, kinders Ockert, Liezel, Kathy en Roy, kleinkinders Ulrich, Anuke en Pierre. Roudiens Vrydag 20 Julie 2007 11:00 NG Kerk, Sonheuwels, Westering (P.E.) Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 19/07/2007) Reëlings: Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

CAAR, Monica. +Woensdag 18 Julie 2007. Geliefde maat en vriend van Ernest, moeder van Juan en Chantelle, stiefmoeder vir Charmaine en Ernessa, skoonmoeder van Leon en Leonie en geliefde Ouma. Begrafnisdiens Vrydag 20 Julie 2007 14:00 Volle Evangelie kerk, Sidwell gemeente (P.E.) (Die Burger Oos-Kaap 19/07/2007) Reëlings: First Avenue Funeral Home 041 581 5028

VAN DALEN, Edwin. +Donderdag 12 Julie 2007. Roudiens Vrydag 20 Julie 14:00 Evangelisasiesentrum, Cotswold (P.E.) Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 19/07/2007) Journey's End Begrafnisdienste 041 484 1464

20 Julie 2007

Sterfgevalle

(Regstelling - die persoon se van blykbaar foutief gespel gister)

(2 berigte)

CARR, Monica. +Woensdag 18 Julie 2007. Geliefde maat en vriend van Ernest, moeder van Juan en Chantelle, stiefmoeder vir Charmaine en Ernessa, skoonmoeder van Leon en Leonie, geliefde Ouma. Begrafnisdiens Vrydag 20 Julie 2007 14:00 Volle Evangelie kerk, Sidwell gemeente (P.E.) (Die Burger Oos-Kaap 20/07/2007) Reëlings: First Avenue Funeral Home 041 581 5028

CLAASEN, May 67 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 21 Julie 2007 13:00 in die OA, Acaciarylaan. (Die Burger Oos-Kaap 20/07/2007) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

HELD, Dawn. +Donderdag 19 Julie 2007 na kort siekbed. Kliënte en vriende by Salon Charmaine. (Die Burger Oos-Kaap 20/07/2007)

PRETORIUS, René. +Woensdag 18 Julie 2007. Kinders en ouers. Begrafnisdiens Vrydag 20 Julie 2007 14:30 Algoa Begrafnisdienste-kapel, Worrakerstraat 1B. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 20/07/2007) Reëlings: Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

SANA, Willie 62 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 21 Julie 2007 12:00 Dalestraat Kong. Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 20/07/2007) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

21 Julie 2007

Sterfgevalle

MARAIS, Barend Jacobus (Bert). *23/06/1932 +18 Julie 2007. Eggenote, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 21/07/2007) Reëlings: Sid Kitching DOVES George 044 874 6970

In Memoriam

MINNAAR, Jan Josua. +28/01/2007. Ons pa en oupa sou vandag 80 wees. Johan, Klasie, Marius, Eugene, Karina en gesinne. (Die Burger Oos-Kaap 21/07/2007)

SMIT, Altus. Die gemis is altyd daar. Lisette, kinders en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 21/07/2007)

WAIT, Drienie. Ons moeder en ouma 10 jaar oorlede. Nico, Irena en kinders. (Die Burger Oos-Kaap 21/07/2007)

23 Julie 2007

Sterfgevalle

AHLFELDT, Magdalena Johanna (Lenie). +Donderdag 19 Julie 2007 na kort siekbed. Estelle, George, Jenny. Roudiens Dinsdag 24 Julie 2007 11:00 NG Kerk, De Duin, P.E. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 23/07/2007) Reëlings: Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

KRUGER, Andries Petrus Jacobus. *04/10/1924. +Woensdag 18 Julie 2007. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Dinsdag 24 Julie 2007 11:00 NG Kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 23/07/2007) Reëlings: Tammy du Pisane DOVES Jeffreysbaai 042 293 1730

24 Julie 2007

Sterfgevalle

BEWICK, Elsa Wilhelmina. Afsterwe betreur deur eggenoot, seun Richard, skoondogter Juanita, kleinkinders Laruschka, Conrad, Corné, Juanré. Begrafnisdiens Woensdag 25 Julie 2007 11:30 Ou Apostoliese Kerk, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 24/07/2007) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

HEYDENRYCH, Albert, Benjamin (Ben). *19/09/1929 +21/07/2007. Chris, kinders Karen, Robert en Vanessa en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 24/07/2007)

KRUGER, Andries Petrus Jacobus. +18 Julie 2007. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Dinsdag 24 Julie 2007 11:00 Gereformeerde Kerk, Nautilusstr., Jeffreysbaai. Jeffreysbaai-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 24/07/2007) Reëlings: Tammy du Pisane DOVES Jeffreysbaai 042 293 1730

STRYDOM, Coenraad. +Vrydag 20 Julie 2007. Eggenote, kinders, klein- en agterkleinkinders. Verassingsdiens Woensdag 25 Julie 2007 10:00 Maranatha Christelike Sentrum, Haroldweg, Charlo (P.E.). Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 24/07/2007) Reëlings: Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

VAN BRUGGEN, Agatha (Attie). +Donderdag 19 Julie 2007. Renier, Ronnie, Collette, Baby en kleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 25 Julie 2007 10:00 NG Kerk Heideveld, Rowallanpark (P.E.) Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 24/07/2007) Reëlings: Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731

ZEELIE, Andrew Jansen (Eienaar van Babantu Scrap Metals). +Vrydag 20 Julie 2007 op Uitenhage, 56 jar. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 25 Julie 2007 14:30 NG Kerk Oos Gemeente, Uitenhage. Teraardebestelling op die plaas Springfontein. (Die Burger Oos-Kaap 24/07/2007) Re137lings: Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

In Memoriam

JORDAAN, Peet. Tien jaar oorlede 24ste Jule 2007. Patsy, Karl en Carismé, Elana, Matt en familie. (Die Burger Oos-Kaap 24/07/2007)

25 Julie 2007

Geboortes

DE JAGER, Melissa en Nico. Babadogter *Sondag 22 Julue 2007, ons eerste kleinkind, Ouma en Oupa CLAASSEN.

Gelukwensings

MATTHEWS, Jenny (Grandma). Geluk met 60ste verjaarsdag 25ste Julie 2007. Bestuur en Personeel, Die Burger Oos-Kaap.

Sterfgevalle

BEKKER, Mick (oud-landdros). +Maandag 23 Julie 2007. Vrou Annette, dogters Zelda en gesin, Adele en gesin. Roudiens Donderdag 26 Julie 2007 11:30 NG Kerk Patmos (P.E.) Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 25/07/2007) First Avenue Funeral Home 041 581 5028.

BOTMA, William David. *17/08/1921. +Maandag 23 Julie 2007 in Jeffreysbaai. Eggenote, kinders, kleinkinders. Dankdiens Vrydag 27 Julie 2007 14:30 AGS Deo Doxa Kerk, Jeffreysbaai. Munisipale-begraafplaas, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 25/07/2007) Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

FOURIE, Gabriël Jacobus (Gawie). +Maandag 23 Julie 2007. Eggenote Ann, kinders, klein- en agterkleinkinders. Diens Donderdag 26 Julie 2007 11:00 NG Kerk Sydenham. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 25/07/2007) Reëlings: Marie Steyn DOVES P.E. 041 365 5399

HEYDENRYCH, Albert Benjamin (Ben). +Saterdag 21 Julie 2007. Begrafnisdiens Vrydag 27 Julie 2007 11:00 NG Kerk Nooitgedacht. VErassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 25/07/2007) Reëlings: Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

LINDEQUE, Jacob Philippus. *02/06/1941. +Donderdag 19 Julie 2007 op Humansdorp. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Woensdag 25 Julie 2007 11:00 Hervormde Kerk van Suid-Afrika, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 25/07/2007) Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

McCANLIS, Chris. +Vrydag 20 Julie 2007. Concepta en sy dogters Sarah & Barbara. Begrafnisdiens Vrydag 27 Julie 2007 12:00 Hill Presbiteriaanse Kerk, Sentraal. Donasies i.p.v. blomme aan St. Francis Hospice, Posbus 7793, Newtonpark 6055. Skakel 041 360 7070 (Die Burger Oos-Kaap 25/07/2007) Reëlings: First Avenue Funeral Home 041 581 5028

NEL, Boetie. +Saterdag 21 Julie 2007. Eggenote Tina, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 26 Julie 2007 12:00 Ou Apostoliese kerk, Sidwell. Forest HIll-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 25/07/2007) Reëlings: Marie Steyn DOVES P.E. 041 365 5399

SNYMAN, Ian. Geliefde broer, swaer en oom onverwags nan ons weggeneem. Ronnie, Piet, Ina, Pierre en gesinne. (DIe BUrger Oos-Kaap 25/07/2007)

In Memoriam

BAKKES, Johan. Tien jaar oorlede. Anna, Sita, Johanita, André en seuns, Marita en dogters. (Die Burger Oos-Kaap 25/07/2007)

McCAY, Angus. +25 Julie 1991. Soos altyd - Faith. (Die Burger Oos-Kaap 25/07/2007)

MEYER, Ruan. 25/07/1992 - 20/04/2007. Vandag herdenk ons jou 15de verjaarsdag. Pappa, Mamma, Dewald & ouma Daisy; Oom Leon, tannie Colleen, Chantél, Jaco & Wian. (Die Burger Oos-Kaap 25/07/2007)

Dankbetuigings.

Dankie aan matrone, personeel en inwoners van Huis Najaar, Despatch, vir die tyd wat ek hier woonagtig was. Spesiale dank aan mev TROSKIE en familie. Mangi ODAYER.

26 Julie 2007

Geboortes

GERBER, Johan en Lynn. Seun *20/07/2007. Ons 1ste kleinkind. Oupa en Ouma BESSINGER.

Dankbetuigings

CEDZEY, Aubrey en Ria. Dankie vir hulp verleen met motorongeluk Sondagaand 22 Julie 2007 naby Despatch. Spesiale dank aan man in rooi Jetta. Kontak ons asb. by 072 313 2397.

Sterfgevalle

BRITZ, Rosa. +Sondag 22 Julie 2007. Kinders, klein- en agterkleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 27 Julie 2007 14:00 AGS kerk, Young Park (P.E.) Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 26/07/2007) Reëlings: Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731

KRITZINGER, Kosie. *30/07/1941 +Dinsdag 24 Julie 2007 in Jeffreysbaai. Eggenote, kinders, kleinkinders. Dankdiens Vrydag 27 Julie 2007 11:00 NG kerk, Joubertina. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 26/07/2007) Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

POTGIETER, George Francois. +Saterdag 21 Julie 2007. Eggenote Tercia, Sheree. Begrafnisdiens Vrydag 27 Julie 2007 14:00 Volle Evangelie Kerk, Van der Leersingel, Algoapark. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 26/07/2007) Journey's End Begrafnisdienste 041 484 1464

RAUTENBACH, Fredrick Alexander (Fred) +Maandag 23 Julie 2007. Judy, kinders, kleinkinders. Begrafnis Vrydag 27 Julie 2007 15:00 NG Kerk Despatch, Bothasrus. (Die Burger Oos-Kaap 26/07/2007) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Despatch 041 933 2039

In Memoriam

MOSTERT, Johan. Twee jaar oorlede 26ste Julie 2007. Iris, Sandor, Johan, Deon, M.J. ook van Susan, Sannie, Pikkewyn en Danélle. (Die Burger Oos-Kaap 26/07/2007)

27 Julie 2007

Sterfgevalle

KOTZÉ, Prischilla. Troosdiens Maandag 30 Julie 2007 10:00 NG Kerk, Mowbraystr., Newtonpark (P.E.) (Die Burger Oos-Kaap 27/07/2007) Reëlings: First Avenue Funeral Home 041 581 5028

THOMAS, Jerome Denzil 34 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 28 Julie 2007 11:00 Roselane Kong. Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 27/07/2007) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

VAN RENSBURG, Mabel. +Woensdag 25 Julie 2007. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 28 Julie 2007 14:00 Doxa Deo Kerk. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 27/07/2007) Reëlings: Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731

In Memoriam

ODENDAAL, Pieter. *27/07/2007 +02/09/2006. Joey, kinders en kleinkinders. Pappie se eerste verjaarsdag weg van ons. Johanette, Gerrie & Gerhard. (Die Burger Oos-Kaap 27/07/2007)

Dankbetuigings

SPANDIEL, Meneer en mevrou SPANDIEL bedank drr. SMIT & DU TOIT, die 4 susters by Greenacres-hospitaal ongevalle, harteenheid Livingston-hospitaal, ambulanspersoneel. Bedieningsusters van die VGK vir gebede en ondersteuning.

Nog 'n berig vir 27Julie. (Opsomming van berig)

SNYMAN, Ian. *14 November 1944 op Uitenhage. +Sondag 22 Julie 2007. Vrou Jenny, seun Greg, suster Ina, broers Piet en Pierre. Oud-leerling van Hoërskool Brandwag, Uitenhage. Derde oudste broer in die bekende Snyman-tennisfamilie van die Oos-Kaap. Diens Vrydag 27 Julie 2007  Metodiste-kerk, Newtonpark (Port Elizabeth) (Die Burger Oos-Kaap 27/07/2007)

28 Julie 2007

Sterfgevalle

BESSINGER, Connie. Van Huis Diaz, Alexandria. +Maandag 23 Julie 2007. Ron, Lena en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 28/07/2007)

FOURIE, Christine (Cupie). +Woensdag 25 Julie 2007 op Kirkwood, 74 jaar. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Roudiens Dinsdag 31 Julie 2007 15:00 NG Kerk, Kirkwood. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 28/07/2007) Reëlings: P W KILIIAN & Sns. 042 230 0493

30 Julie 2007

Sterfgevalle

CLAASSEN, Piet. +Dinsdag 24 Julie 2007. Eggenote. Roudiens Dinsdag 31 Julie 2007 15:00 NG Kerk, PE-Noord, Daltonweg. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 30/07/2007) Reëlings: Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

DE BRUYN, Johan. +Donderdag 26 Julie 2007. Lana, sy kinders, kleinkinders. Roudiens Dinsdag 31 Julie 2007 11:00 NG Kerk Hoogland, Charlo (P.E.) Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 30/07/2007) Reëlings: Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

31 Julie 2007

Sterfgevalle

KUTCHER, Hendrina. +Vrydag 27 Julie 2007 in Pretoria. Kinders, klein- en agterkleinkinders. Gedenkdiens Dinsdag 31 Julie 2007 11:00 Rebeccastraat-kapel, Pretoria-Wes. (Die Burger Oos-Kaap 31/07/2007)

STUCK, Jenny. +Sondag 29 Julie 2007 na kort siekbed. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders, agter-agterkleinkinders. Roudiens Woensdag 1 Augustus 2007 11:00 NG Kerk, Newtonpark, Mowbraystraat. Verassing privaat. Geen blomme, donasies vir Bybelverspreiding. (Die Burger Oos-Kaap 31/07/2007) Reëlings: Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

In Memoriam

COOPER, Edward Steven. *15/11/1970 +31/07/1989 (Lohatlha). Ma, Dad, Jackie en Robert. (Die Burger Oos-Kaap 31/07/2007)

GEYER, Johan. Twee jaar oorlede. Skoonma Poenie; Pappa se dogter, Brinley GEYER. (Die Burger Oos-Kaap 31/07/2007)

  • Hits: 6162