Skip to main content

galleryLogo_sm

Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2007 05 May

1 Mei 2007

Sterfgevalle

BELLINGAN, Pieter Dawid. 05/05/1925 - 27/04/2007. Vrou, kinders, klein- en agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 01/05/2007)

BOUWER, Sally. Roudiens Woensdag 02 Mei 2007 11:00 NG kerk Lorraine (P.E.) Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 01/05/2007)

DE BEER, Reinette. +Donderdag 26 April 2007. Vader, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 03 Mei 2007 11:00 NG kerk De Duin. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 01/05/2007) Reëlings: Marie Steyn DOVES 041 365 5399

MOORE, Fred. Begrafnisdiens Donderdag 03 Mei 2007 14:30 Newtonpark Metodiste kerk. (Die Burger Oos-Kaap 01/05/2007) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028

VILJOEN, Willem Herculaas. 27/01/1962 - 23/04/2007. Ons is baie lief vir Pappa en gaan Pappa baie mis. Willie, Heugh en Danelle. (Die Burger Oos-Kaap 01/05/2007).

2 Mei 2007

Sterfgevalle

KNOESEN, Petrus Johannes (Piet). +Maandag 30 April 2007 73jaar. Eggenote, kinders, klein- en agterkleinkinders. Roudiens Vrydag 4 Mei 2007 12:00 NG Kerk Retief, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 02/05/2007) Reëlings: Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

LINSENMEYER, Ivy 79jaar. Vermoor in haar huis in Humansdorp; vermoedelik Vrydag 27 April 2007. (Die Burger Oos-Kaap 02/05/2007)

NIEMAND H.J. (Hennie) +Maandag 30 April 2007. Eggenote Johanna, kinders, kleinkinders. Diens Vrydag 4 Mei 2007 11:00 Victoriapark-krematoriumkapel. (Die Burger Oos-Kaap 02/05/2007) Reëlings: Marie Steyn DOVES 041 365 5399

3 Mei 2007

Sterfgevalle

CLAASEN, Heinrich. Van Corneliusstraat, Uitenhage. Tragies +Vrydag 27 April 2007. Ouers. Verassingsdiens Vrydag 14:30 Volle Evangelie kerk, Chasestraat, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 03/05/2007) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

CLOETE, Johannes Arnoldus Nicolaas. 75jaar. Van Dennstraat 37, Molteno. +Saterdag 29 (sic) April 2007 in Bloemfontein. Eggenote Emmie, kinders Jackie & Cheryl, Ferdie & Janine, Pierre & Esmé, kleinkinders, broer Pieter & Babie. Gedenkdiens Vrydag 4 mei 2007 11:00 NG Kerk, Molteno. Verassing privaat. Donasies i.p.v. blomme aan bogenoemde kerk. (Die Burger Oos-Kaap 03/05/2007) Stones Begrafnisdienste, Queenstraat 142, Cambridge, Oos-Londen 043 726 9828

DE LANGE, At. +Maandag 30 April 2007 op Uitenhage. Vrou Krale, kinders, klein- en agterkleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 4 Mei 2007 11:00 NG kerk De Mist, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 03/05/2007) Reëlings: Mark Hitchens DOVES Uitenhage 041 992 1349

FULLER-PETERSEN, Deryk. Verbonde aan EP Command Brandweer. +Sondag 29 April 2007. Eggenote Jenny, kinders Paul, Tracy, Clive en Luke. Roudiens Vrydag 4 Mei 2007 11:00 NG kerk, Nooitgedacht. (Die Burger Oos-Kaap 03/05/2007)

HAGGARD, Willie. +Maandag 30 April 2007 na lang siekbed. Begrafnisdiens Vrydag 4 mei 2007 11:00 Gemeente van Christus Kerk, Smartstraat, Sydenham. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 03/05/2007) Reëlings: Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731

LINSENMEYER, Ivy (tannie Minnie). Wreed (vermoor) +Vrydag 27 April 2007. Broerskind Colleen. Roudiens Vrydag 4 mei 2007 11:00 St. Marks Anglikaanse kerk, Humansdorp. Verassing privaat. Donasies i.p.v. blomme aan St. Marks Anglikaanse kerk, Humansdorp. (Die Burger Oos-Kaap 03/05/2007) Reëlings: Carisa Ellis DOVES Jeffreysbaai 042 293 1730

MOORE, Fred. 23/01/1930 - 17/04/2007. (Stigter van Hanral Konstruksie). Seun Bertie, skoondogter Yvonne, kleinkinders Cindy, Debbie, Sue Anne en hul gesinne; Bestuur en Personeel by Hanral Konsruksie. Diens Donderdag 3 Mei 2007 14:30 Metodiste kerk, Newtonpark. (Die Burger Oos-Kaap 03/05/2007)

NIEMAND, H J (Hennie). +Maandag 30 April 2007. Diens Vrydag 4 Mei 2007 11:00 NG kerk Hoogland. Verassing privaat. (L.W. Geen diens meer by Victoriapark-krematoriumkapel nie) (Die Burger Oos-Kaap 03/05/2007) Reëlings: Marie Steyn DOVES 041 365 5399

PRINSLOO, Hester Antoinette. +Maandag 30 April 2007. Kleinkinders, skoonseun. Begrafnisdiens Vrydag 4 mei 2007 11:00 NG Kerksaal, Wavecrest, Jeffreysbaai. Begrafnis 15:00 Jubilee-begraafplaas, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 03/05/2007) Reëlings: Carisa Ellis DOVES Humansdorp 042 295 1663

SCHMAHL, Johan. +Saterdag 28 April 2007 na siekbed. Eggenote. Roudiens Saterdag 5 Mei 2007 10:00 Heideveld NG Kerk. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 03/05/2007) Reëlings: Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

SMITH, Thys "Smittie" Begrafnisdiens Vrydag 4 Mei 2007 11:00 Evangelisasie-sentrum. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 03/05/2007) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028

STRYDOM, Gertena. +Dinsdag 1 Mei 2007 by ACVV oouetehuis. Begrafnisdiens Vrydag 14:30 NG kerk Oos. (Die Burger Oos-Kaap 03/05/2007) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

VAN JAARSVELD, Johannes Jacobus (Boetie) *25/02/1948 +Maandag 30 April 2007 in Humansdorp. Eggenote Ounooi, seun Johan, Hannelie. Dankdiens Vrydag 4 Mei 2007 14:00 NG kerk-kompleks, Jeffreysbaai. Verassing privaat. Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

VAN ZYL, Emile. 35jaar. Tragies oorlede (botsing met trein). Ouers Emile en Elza, Oubaas, Marietjie en Emile van Bulgarye, Jeanne van Pretoria, Johan, Madelé en Izanne van Hankey, Hannes en Colette van Pretoria. Roudiens Donderdag 3 Mei 2007 14:30 NG kerk Cradock-Oos. Dankdiens Saterdag 5 Mei 2007 11:00 NG kerk Gamtoosvallei (Kwagga). (Die Burger O-K 03/05/2007)

In Memoriam

NIKSCH, George Ronald (Ronnie). Drie jaar oorlede 3 Mei 2007. Mamma, Llewellyn, Lydia, Karen, Elna, Naomi en Ronald.

4 Mei 2007

Gelukwensings

COETZER, Carli (3,1 kg) *18 April 2007 vir Pieter en Liesel COETZER en sussie vir Leané. Trotse grootouers Bert en Karina COETZER, Gerdie en Lorenda LANDMAN.

Sterfgevalle

DREYER, Thomas Frederick Johannes (Tom). 27/11/1917 - 01/05/2007. Kinders Frik & Jeanette, Fred & Nelia, Jan & Jeanine en al die kinders, susters Joe en Jackie. Huldegingsdiens Vrydag 4 Mei 2007 15:00 Stellenbosch Sentraal N G Kerksentrum, Martinsonstraat, Uniepark, Stellenbosch. Navrae: Jan Dreyer 082 990 0621. (Die Burger Oos-Kaap 04/05/2007) Reëlings: Jannie Louwrence DOVES Stellenbosch 021 887 6941

GERBER, Martha Christina. +Woensdag 2 Mei 2007. Eggenoot Pierre, Leon, André en familie. Begrafnis Saterdag 5 Mei 2007 12:00 AGS kerk, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 04/05/2007) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Despatch 041 933 2039

HENDRICKS, Jakobus Semmie 50jaar. Begrafnisdiens Sondag 6 Mei 2007 10:00 Sewendedag-Adventistekerk. (Die Burger Oos-Kaap 04/05/2007) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

JANSE VAN RENSBURG, Pieter (voorheen van Port Elizabeth). +2 Mei 2007 na lang siekbed. Vrou Rina, kinders, kleinkinders. Roudiens Maandag 7 Mei 2007 10:00 NG Kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 04/05/2007) Reëlings: Tammy du Pisanie DOVES Jeffreysbaai 042 293 1730

LE ROUX, Cornelia Elizabeth. +Woensdag 2 Mei 2007. Kinders Eugene & Surette. Begrafnisdiens Maandag 7 Mei 2007 10:00 Rosa Munch Tehuis, Uitenhage. Jubilee-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 04/05/2007) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

In Memoriam

OKKERS, Clint. * 04/05/1988 +12/08/2006. Dink vandag aan jou op jou verjaarsdag. Mamma, Daddy, Leigh en Chanté

SUCH, Dolly. 20 September 1938 - 05 Mei 2004. Kinders, kleinkinders, Daddy en res van die familie.

VAN LOGGERENBERG, Christopher. 4 Mei 1984 - 4 Mei 2007. Vandag jou 6de verjaarsdag saam met Jesus. Ma en Pa.

5 Mei 2007

Dankbetuigings

STEYN. Dank aan Berick WEBSTER en personeel van Webster's Homecare vir hul versorging van my eggenote vir 3 jaar en 3 maande. Hansie STEYN en gesin.

WHITE, Terence. The WHITE en BOGGENPOEL family wish to express our thanks to every person, church organisation, the Clergy, all relatives, friends, colleagues, neighbours, residents of Van Duuren Street, St. Paul's. St. Mark's Anglican, St. Kevin's RC, the organist and choir, Management and Staff of Die Burger (Media 24) during our sad loss.

Gelukwensings

CRIZNÉ. Geluk met 1ste verjaarsdag. Oumie Cinty.

VOSLOO, Allensandri. Geluk met 21ste verjaarsdag. Pa, Ma en Rick.

Sterfgevalle

HENDRICKS, Jakobus (C' ME) +25 April 2007. 'n Toegewyde kollega, onderwyser, vriend en maat. Beheerliggaam, Personeel, Nie-Doserende Personeel, Koshuispersoneel, Ouers en Leerders van Gamblestraat Sekondêre Skool. (Die Burger Oos-Kaap 05/05/2007)

In Memoriam

JEAN-PIERRE. (JP) Twee jaar oorlede 6de Mei 2007. Ouma Yvonne, Ma en Pa, Nico, Linda en Michell, Tannie Karin, oom Werner, Wessel, Pieter, Jean-Luke en Wianca.

VAN VUUREN, Percy. Twee jaar oorlede. Linda, Ilandré en Anina.

7 Mei 2007

Sterfgevalle

BASSON, Irene. Verassingsdiens Woensdag 9 Mei 2007 10:00 Milnertonhuis-kapel (First Ave Funeral Home, Walmer) (Die Burger Oos-Kaap 07/05/2007) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028

PRETORIUS, Daylan-Lee. Tragies oorlede in die ouderdom van 3 jaar en 10 maande. Ma Lindi, Pa Dewalt, Robert, Gareth, Baby, Oupa Treva, Ouma Lorraine. Begrafnisreëlings volg. (Die Burger Oos-Kaap 07/05/2007)

VERMEULEN, Theunis. +Donderdag 3 Mei 2007. Eggenote, dogters, kleinseun. Begrafnisdiens Dinsdag 8 Mei 2007 10:00 Evangelisasiesentrum. Noordeinde-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 07/05/2007) Reëlings: Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731.

8 Mei 2007

Sterfgevalle

KAPP, Francuskus. Verassingsdiens Vrydag 11Mei 2007 11:00 Milnertonhuis-kapel (First Ave Funeral Home, Walmer) (Die Burger Oos-Kaap 08/05/2007) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028

KLEYN, Louis Johannes. *09/07/1925. +Sondag 6 Mei 2007 op Kareedouw. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 11 Mei 2007 11:00 NG kerk Moedergemeente, Humansdorp. Munisipale-begraafplaas, Humansdorp. (Die Burger Oos-Kaap 08/05/2007) Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

LE ROUX, Cornelia M.E. (Ouma Baba). Van Carrollaan 17, Wavecrest, Jeffreysbaai. +Saterdag 5 Mei 2007. Danie, Bets, André, Charlene, Chandré, Bianca en Annelize en Jean. Begrafnisdiens Woensdag 9 Mei 2007 14:30 NG kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 08/05/2007) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

PRETORIUS, Daylan-Lee. Tragies +Donderdag 3 Mei 2007. Pa Dewalt, Twane, oupa Louw, Marcalle, Adel en Duran. Begrafnisdiens Woensdag 9 Mei 2007 14:00 Volle Evangelie Kerk van God, Algoapark. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 08/05/2007)

TAYLOR, Victor Herbert (Vic). *07/06/1926 +Saterdag 5 Mei 2007 op Jeffreysbaai. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Woensdag 9 Mei 2007 14:30 Metodiste kerk, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 08/05/2007) Reëlings: Bokkie Els ABOB Humansdorp 042 291 1230

TOUBKIN, George. +Sondag 6 Mei 2007. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 10 Mei 2007 13:00 NG kerk heideveld, Rowallanpark. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 08/05/2007) Reëlings: Miemie Gerber Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

In Memoriam

VAN NIEKERK, Sophia Mey. Drie jaar oorlde 8st Mei 2007. Albert, kinders, klein- en agterkleinkinders.

Gelukwensings

"WURM" (Christopher). 21 jaar op 7 Mei 2007. Geluk van Ma, oom Herbie en Cindy. DAMONS, Lee-Ann. Geluk met B.Soc.Sc (Mens- en Samelewingsdinamika) graad op Dinsdag 24 April 2007 aan U.O.V.S. behaal.

9 Mei 2007

Geboortes

HATTINGH, Willem en Almaine. Babadogter, Lisa, *Maandag 7 Mei 2007. Sussie vir Stefan en Nicola.

Verlowings

NORTIER & GEACH. Ons maak bekend die verlowing van ons seun Vincent aan Kelleigh. Gilbert, Roleyn en Li-Ann

Sterfgevalle

DORIá, Gabriél (Gabby). +Sondag 6 Mei 2007. Vrou, kinders, kleinkinders, broer, susters. Roudiens Vrydag 11 Mei 2007 14:00 Volle Evangelie Kerk (Penford). Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 09/05/2007) Reëlings: Mark Hitchins DOVES Uitenhage 041 992 1349

In Memoriam

BARNARDO, Pietie. Ma, die verlange raak net groter. Ilandré, Linda en Anina.

10 Mei 2007

Gelukwensings

LEWACK, Ramano. Geluk met 21ste verjaarsdag 10de Mei. Dedde, Mamma en Elgin.

VAN WYK-, JACOBS- and LEWACK-families.

Sterfgevalle

BESTER, Peter William (Piet) +9 Mei 2007. Vrou Carola, seuns Andries en Daniël, skoondogter Lizel. Seun van Loraine en wyle Andy. Broer van Neels, skoonsuster Emmy en kinders. (Die Burger Oos-Kaap 10/05/2007)

KEYSER, Gesina Maria. +Dinsdag 8 Mei 2007. Begrafnisdiens Vrydag 11 Mei 2007 11:00 Sewedaagse Adventiste kerk, Milnerstraat, Uitenhage. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 10/05/2007) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

KUNNEKE, Valourie. +Maandag 7 Mei 2007. Kinders, klein- en agterkleinkinders. Roudiens Donderdag 10 Mei 2007 15:00 Hineni Gemeente, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 10/05/2007) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Despatch 041 933 2039

MAGABIE, Pastoor en Kaptein. Tragies +29 April 2007. Vrou, kinders en familie. Begrafnisdiens 12 Mei 2007 11:00 Grahamstad Katedraal. (Die Burger Oos-Kaap 10/05/2007)

PRETORIUS, Erica. *16/08/1945. +Sondag 6 Mei 2007 in Port Elizabeth. Moeder, broers, susters, dogters, kleinkinders. Verassingsdiens Donderdag 10 Mei 2007 11:00 Milnertonhuis-kapel (First Ave Funeral Home, Walmer). (Die Burger Oos-Kaap 10/05/2007) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028

WALSH, Johanna. +Dinsdag 8 Mei 2007. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 12 Mei 2007 12:00 Milnertonhuis-kapel (First Ave Funeral Home, Walmer) (Die Burger Oos-Kaap 10/05/2007) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028

In Memoriam

MINNAAR, Hansie. Jy is by die Heer, jy is weg vir altyd. Lina

11 Mei 2007

Gelukwensings

KAYSER, Anthony. Geluk met 21ste verjaarsdag 11de Mei. Dad, Mommy en Nicky.

Sterfgevalle

BESTER, Peter William. +Woensdag 9 Mei 2007. Vrou Carola, seuns Andries en Daniel, skoondogter Liezel. Roudiens Dinsdag 15 Mei 2007 11:00 NG kerk Nooitgedacht. (Die Burger Oos-Kaap 11/05/2007) Reëlings: Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731

KAPP, Porky (Francuskus). (Huisgenot Ouetehuis) +Maandag 7 Mei 2007. Suster Lina STRYDOM. Verassingsdiens Vrydag 11 Mei 2007 11:00 Milnertonhuis-kapel, First Ave Funeral Home, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 11/05/2007)

SWARTBOOI, Florie 83 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 12 Mei 2007 11:00 Rosedale Kongr. kerk. (Die Burger Oos-Kaap 11/04/2007) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

VANNIES, Gert 67 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 12 Mei 2007 12:00 V.G.K. Palmrylaan, Gamble. (Die Burger Oos-Kaap 11/05/2007) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

In Memoriam

DE BRUIN, Curly (Florie) Twee jaar oorlede. Husband Bunty; daughter Jean, John and children.

Dankbetuigings

BOTHA, Marnus. Dankie vir laaste eer betoon aan ons seun en broer. Danie, Isabel en Bernar.

KOEN, Susan en Sanique. Dankie vir simpatie. KOEN- en JORDAAN-familie.

VAN DER MERWE, David. Dankie vir simpatie met afsterwe van ons seun en broer; ook dank aan personeel Rosebank-hospitaal, Bloemfontein en vriende van Edenglen Aftreeoord, Jeffreysbaai. Daff, Myra, Hendri, Vanessa, Marcelle, Cindy en Alekzander.

12 Mei 2007

Gelukwensings

JACOBS, Charles. Vytig jaar oud. Gods rykste seën. Eva, Delmré, familie en vriende

In Memoriam

JANSEN VAN RENSBURG, Nicola. Vandag jou 1ste verjaarsdag in die Hemel. Pa, Ma, Claude, Penny, Derineé, Rassie, Vanessa, Celso, Kayleigh en Siena.

SWANEPOEL, Anna Elizabeth. *21 Junie 1947. +13 Mei 2004. Ma is reeds 3 jaar saam met Jesus. Jeanette, Heinrich en Bianca.

14 Mei 2007

Gelukwensings

LOMBAARD, Gary (Vaatgaar; G-Man). Geluk met 21ste verjaarsdag. Ma & Pa.

Sterfgevalle

HERSELMAN, Rudolph Johannes (Rudolf) +Woensdag 9 Mei 2007. Eggenote, kinders, klein- en agterkleinkinders. Begrafnisdiens Dinsdag 15 Mei 2007 12:00 Aandmymering Ouetehuis, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 14/05/2007) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

NEL, Jackie. +Woensdag 9 Mei 2007 op Graaff-Reinet. Moeder van Ada en Lionel en ouma van Liezl, Francis, Rudi, Lee-Anne en Megan. Begrafnis Dinsdag 15 Mei 2007 11:00 NG kerk Uitenhage -Oos, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 14/05/2007) Begrafnisreëlings: J P S Brummer & Seun, Graaff-Reinet 049 892 2355

15 Mei 2007

Geboortes

STRYDOM, Ruan en Monique. 'n Dogter *11 Mei 2007 by St. Georges-hospitaal (P.E.).

Gelukwensings

STRYDOM, Ruan en Monique. Geluk met jul eersteling op 11 Mei 2007. Susan, Clive, Natasha, Riaan en Rizaan.

MÜLLER, Lionel. Geluk met jou 18de verjaarsdag 15de Mei 2007. Dad, Ma en Kyfie.

VAN ROOYEN, Petrus en Martha. 59 jaar getroud op 15 Mei 2007. Baie geluk aan ons ouers, ouma en oupa.

Dankbetuigings

CHAMBERLAIN, Des. Baie dankie vir simpatie en bystand. Eggenote Daphne.

Sterfgevalle

STRYDOM, Aubrey. +Sondag 13 Mei 2007. Eggenote, kinders, klein- en agterkleinkinders. Verassingsdiens Donderdag 17 Mei 2007 11:00 NG Kerk, Heideveld, Rowallanpark (P.E.) (Die Burger Oos-Kaap 15 Mei 2007) Reëlings: Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

In Memoriam

EHLERS, Maria Elizabeth. Een jaar oorlede 14de Mei 2007. Ralph, Estienné, Lynette, Abrie, Noleen, Riaan, Marete, Lenesté, Nico, Anja, Abrie en Leander.

16 Mei 2007

Geboortes

KELLERMAN, Nicolene & Albert. Geluk met dogter se geboorte op Pa se verjaarsdag 15 Mei 2007. Ouma en Oupa KELLERMAN van P.E.

Sterfgevalle

GRUNDLINGH-NEL, Jaqueline Samantha *18/04/1992. Tragies (motorongeluk) +11 Mei 2007. Diens Dinsdag 16 Mei 2007 15:00 Lewende Woord, Swartkops. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 16/05/2007) Reëlings: Emmanuel Begrafnisdienste 042 293 1496

LOUW, Salmina. Begrafnisdiens Saterdag 19 Mei 2007 10:00 Nuwe Apostoliese kerk, Sunnyside. Sunnyside-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 16/05/2007) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028

ROOTMAN, Anna Sophia (Anne). +Sondag 13 Mei 2007 74 jaar. Viering van haar lewe en die diens Donderdag 17 Mei 2007 14:30 NG kerk Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 16/05/2007) Reëlings: Carisa Ellis DOVES Humansdorp 042 295 1663

SCHNETLER, Annie. *20/02/1926. +12/05/2007. Begrafnisdiens Donderdag 17 Mei 2007 11:00 AGS Herlewingsentrum, Youngpark, P.E. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 16/05/2007) Reëlings: DOVES Bloemfontein. 051 447 4510

SCHOLTZ, Dieter Johann. Ons enigste seun onverwags van ons weggeneem op 13 Maart 2007. William en Leonie. Roudiens Vrydag 18 Mei 2007 14:30 NG Kerk, Somerstrand. (Die Burger Oos-Kaap 16/05/2007)

17 Mei 2007

Sterfgevalle

DORFLING, Christoffel Gerhardus (Stoffel). +Sondag 13 Mei 2007 92 jaar. Begrafnisdiens Vrydag 18 Mei 2007 11:00 Valleihof Ouetehuis, Kirkwood. Begrafnis op die plaas Uitsig by Wesbank. (Die Burger Oos-Kaap 17/05/2007) Reëlings: P W Killian & Sns 042 230 0493

ESTERHUIZEN, Lukkie. +Maandag 14 Mei 2007 na lang siekbed. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 18 Mei 2007 11:00 AGS gemeente, Harrowerweg, Kensington. (P.E.) Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 17/05/2007) Reëlings: Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

OELOFSE, Michael Andrew (Mike / Basie) Begrafnis Donderdag 17 Mei 2007 14:00 P.P. kerk, Despatch o.l.v. pastoor Wayne PIETERSE. Terésa, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 17/05/2007) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Despatch 041 933 2039

VENTER, Annie. +Sondag 13 Mei 2007 op Uitenhage. Kinders, klein- en agterkleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 18 Mei 2007 14:30 NG kerk De Mist, Uitenhage. Jubileepark-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 17/05/2007) Reëlings: Mark Hitchins DOVES Uitenhage 041 992 1349

Dankbetuigings

MEYER, Ruan. 25/07/1992 - 20/04/2007. Dankie vir belangstelling en simpatie met afsterwe van ons seun en broer. Marius, Valerie, Dewald en Daisy.

In Memoriam

TREVASKIS, Trevor. My kind, 3-1/2 maande oorlede. Vandag jou vyftigste verjaarsdag. Jou moeder "Pottie" VISAGIE.

18 Mei 2007

Sterfgevalle

GOUWS, Joan. 42 jaar. +Vrydag 11 Mei 2007 Begrafnisdiens Saterdag 19 Mei 2007 10:00 vanaf huis en 11:00 in die Dalestraat Kong. Kerk, Addo. (Die Burger Oos-Kaap 18/05/2007) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

KAPP (DIEDERICKS), Anna Catharina Elizabeth. +14 Mei 2007 68 jaar. Kinders, kleinkinders. Roudiens Vrydag 18 Mei 2007 14:00 AGS Kerk, Kirkwood. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 18/05/2007) Reëlings: J T Schooling Kirkwood 042 230 0508

KRUGER, Lena. +Woensdag 16 Mei 2007. Eggenoot, kinders, klein- en agterkleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 21 Mei 2007 11:00 Algoapark NG kerk, St. Leonardsweg. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 18/05/2007) Reëlings: Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

LINDOOR, John Mark (Johnny) Begrafnisdiens Saterdag 19 Mei 2007 11:30 by Acaciastraat 334 en 13:00 by St. Johns Metodiste Kerk, Johnstraat. Jubileepark-begraafplaas. (Uitenhage). (Die Burger Oos-Kaap 18/05/2007)

PRINSLOO, Iris (née KIVEDO) +Sondag 13 Mei 2007. Ouma KIVEDO, Athlem, Angelo, Robyn, Alison, die KIVEDO- en PRINSLOO-familie. (Die Burger Oos-Kaap 18/05/2007)

SCHOLTZ, Dieter Johann. Ons enigste seun onverwags van ons weggeneem op 13 Maart 2007. William en Leonie. Roudiens Vrydag 18 Mei 2007 14:30 NG Kerk Somerstrand, P.E. (Die Burger Oos-Kaap 18/05/2007) (Dieter, 31 jaar, het op 13 Maart 2007 verdwyn. Hoewel SCHOLTZ se lyk nog nie gevind is nie, het die polisie glo genoeg bewyse dat hy wel vermoor is. (Die Burger Oos-Kaap 19 Mei 2007)

SCHOLTZ, Dieter. Huldeblyke van Jacques en Tracey,;Tossie en Sonette; Wynand; Vicki; Ané; Carlo en Rene MÜLLER; Eric, Elizabeth en Danie; Philip en Elrika. (Die Burger Oos-Kaap 18/05/2007)

In Memoriam

BOSCH, Petronella Sarolina (Nellie). Twee jaar oorlede 18 Mei 2007. Eggenoot Hans, kinders, kleinkinders.

19 Mei 2007

Sterfgevalle

BOTHA, Pieter Daniel. +Woensdag 16 Mei 2007. Moeder, broers, skoonsuster en oom. Roudiens Dinsdag 22 Mei 2007 14:00 NG kerk Van Stadensrivier. (Die Burger Oos-Kaap 19/05/2007) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066, Despatch 041 933 2039.

FOUCHE, Charlotte. Ons moeder en eggenote is oorlede op 17 Mei 2007. Diens Dinsdag 22 Mei 2007 14:00 Milnertonhuis-kapel. (First Ave, Walmer) Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 19/05/2007) Reëlings: First Ave Funeral Home 041 581 5028

MINNIE, Sam. +Woensdag 16 Mei 2007. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Donderdag 24 Mei 2007 14:00 NG Kerk De Mist, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 19/05/2007) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB UItenhage 041 922 8066

SENEKAL, Stephanus (Steve) *Steytlerville 1945. +13/05/2007 na siekbed. Anetta, Anelma, Gerrené, Boetie, Jenny, Herman, Chris en kinders. (Die Burger Oos-Kaap 19/05/2007)

STEYNBERG, Anton. Ons geliefde pa, rus in vrede. Van almal, Christa en kinders, Morné en Vanessa. (Die Burger Oos-Kaap 19/05/2007)

WOLFAARDT, John Stephen. *14/11/1943. +Woensdag 16 Mei 2007 in Port Elizabeth. Eggenote, kinders, skoonma. Roudiens Maandag 21 Mei 2007 11:00 NG kerk Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 19/05/2007) Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

In Memoriam

BOTHA, Doreen. Vier jaar oorlede 20ste Mei. Hannes, kinders en kleinkinders.

REYNECKE, Danie. Drie jaar oorlede. Jean en Nicky.

STRYDOM, Aubrey. +13/05/2007. Dankie vir vriendskap. Hunters Old Boys.

VAN STADEN, Amanda. Vandag is jou verjaarsdag. Mummy, Daddy, Deon, Estelle en Johan.

21 Mei 2007

Sterfgeval

DAVIS, Estelle Helene. +Donderdag 17Mei 2007. Ons mamma, dogter en suster. Leandi, Danielle, Tokkie, Ferdi, Gert. Begrafnis Woensdag 23 Mei 2007 14:00 NG Kerk Suid, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 21/05/2007) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Despatch 041 933 2039

22 Mei 2007

Sterfgevalle

ERASMUS, Gert Jacobus. +Dinsdag 15 Mei 2007. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Dinsdag 22 Mei 2007 10:00 NG kerk PE-Noord, Daltonweg, Sidwell. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 22/05/2007) Reëlings: Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

HEUNIS, Billy. +Sondag 20 Mei 2007. Eggenote Hester, kinders Liezle, Dedré, Leon, kleinkinders Caitlyn en Leané. Roudiens Vrydag 25 Mei 2007 11:00 NG Kerk Moedergemeente, Geardstraat. (Die Burger Oos-Kaap 22/05/2007)

STEYNBERG, Anton. Ons Pa, rus in vrede. Christa en kinders, Morné en Vanessa. (Die Burger Oos-Kaap 22/05/2007)

In Memoriam

MOOS, Lawrence. Jy is al 2 jaar weg van ons en vandag is jou verjaarsdag. Ma, susters, broer, dogters en kleinkinders.

23 Mei 2007

Sterfgevalle

ERASMUS, Cornelius Frederik. +20 Mei 2007 72 jaar. Dogter Hanlie, skoonseun Diedrik en Rudolph. Roudiens Woensdag 23 Mei 2007 11;00 NG kerk Sondagsrivier, Kirkwood. Verassing privaat. Donasies i.p.v. blomme aan Valleihof Tehuis. (Die Burger Oos-Kaap 23/05/2007) Reëlings: J T Schooling Kirkwood 042 230 0508

ERASMUS, Cornelis. My goeie en opregte vriend. Innige meegevoel aan Mirrie, kinders en kleinkinders. Clive MELVILLE en familie.

FOURIE, Anne Francis (bekend as Anna BOUWER). +Maandag 21 Mei 2007 by Valleihof, Kirkwood. Kinders, klein- en agterkleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 25 Mei 2007 11:00 AGS Kerk, Kirkwood. Munisipale begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 23/05/2007) Reëlings: P W Killian & Sns 042 230 0493

GROBLER, Johan (Oom Grobbie) Gewese opsigter van Laerskool Albertyn sportveld. +18 Mei 2007 74 jaar. Johanna (Kleintjie), kinders Sandra, Deon, Glen, kleinkinders Anton, Cindy en Jessica. Gedenkdiens Woensdag 23 Mei 2007 14:00 AGS Lofoord, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 23/05/2007) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

HAASBROEK, Leon. Begrafnisdiens Donderdag 24 Mei 2007 10:00 Milnertonhuis-kapel. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 23/05/2007) Reëlings: First Ave Funeral Home 041 581 5028

JOHNSON, Juli-Ann 28 jaar. Enigste d.v. Lomo en Sharon DU PLESSIS tragies +Sondag 20 Mei 2007 in Plettenbergbaai. Jou loweryke nagedagtenis sal die lewensskadu voorsien vir Bobby en Chris 6 & 2 jaar. Familie en personeel van Barnacles Tea Garden in Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 23/05/2007)

MEYER, Jossie. 06/03/1927 - 22/05/2007. Gedenkdiens Donderdag 24 Mei 2007 10:00 NG kerk Somerstrand, Port Elizabeth. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 23/05/2007)

SWANEPOEL, Oltman Jacobus (Oltin). +Sondag 20 Mei 2007. Oltman, Gerda, kleinkinders. Begrafnis Donderdag 24 Mei 2007 11:00 NG Kerk, Despatch-Suid. (Die Burger Oos-Kaap 23/05/2007) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Despatch 041 933 2039

24 Mei 2007

Sterfgevalle

HEUNIS, Billy. +Sondag 20 Mei 2007. Eggenote Hester, kinders Liezle, Dedré en Leon, kleinkinders Caitlyn en Leané. Roudiens Vrydag 25 Mei 2007 11:00 NG Kerk PE Moedergemeente. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 24/05/2007) Reëlings: Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731

PRICE, Lara Hope Alison. +Maandag 21 Mei 2007. Alison, Rennie, Natalie, Caroline, Blaine. (Die Burger Oos-Kaap 24/05/2007)

RALPH, Tom. +Saterdag 19 Mei 2007. Eggenote. Begrafnisdiens Vrydag 25 Mei 2007 11:00 Lede van Christus kerk, Van der Stelstraat. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 24/05/2007) Reëlings: Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

THERON, Leon Phillipus. Van Boomstraat 127, Despatch. +22 Mei 2007. Eggenote. Begrafnisdiens Saterdag 26 Mei 2007 10:00 NG kerk Noord, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 24/05/2007) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

VOSLOO, Lorraine. Mammie +21 Mei 2007. Rhoda, Dejay, Monique, Donovan, Micaela en Yanica. (Die Burger Oos-Kaap 24/05/2007)

In Memoriam

OOSTHUIZEN, Lucy. +24 Mei 2004. Man, kinders, kleinkinders.

25 Mei 2007

Sterfgevalle

BARNARD, Maria Petronella (Mariëtte). +23 Mei 2007. Attie, Eduard, Ronell, Gesina, Danie, kleinkinders. Roudiens Saterdag 26 Mei 2007 11:00 NG kerk, Uitenhage-Oos. (Die Burger Oos-Kaap 25/05/2007) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

BRUINERS, Louisa 77 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 26 Mei 2007 13:00 Roselane Kong. Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 25/05/2007) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

JONKER, Stephanie Emmelina (Stef). +Dinsdag 22 Mei 2007 op Uitenhage 72 jaar. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 26 Mei 2007 14:00 AGS kerk, Searlestraat, Kirkwood. Munisipale begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 25/05/2007) Reëlings: P W Killian & Sns 042 230 0493

JONKER, Stephanie. Ons betreur die heengaan van ons suster. Veronic, Piet, Lizi, Pieter jr. en gesinne. (Die Burger Oos-Kaap 25/05/2007)

ROULSTONE, Tommy. +Woensdag 23 Mei 2007 na lang siekbed. Vrou, dogter. Roudiens Maandag 28 Mei 2007 11:00 NG Kerk PE-Wes. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 25/05/2007) Reëlings: Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

TERBLANCE, Lilian. +Donderdag 17 Mei 2007. Begrafnisdiens Saterdag 26 Mei 2007 10:00 NG kerk De Mist, Uitenhage. Jubileepark-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 25/05/2007) Reëlings: Annelie Fitchet DOVES Uitenhage 041 992 1349

THERON, Leon Phillipus. +22 Mei 2007. Eggenote. Begrafnisdiens Saterdag 26 Mei 2007 10:00 NG kerk Noord, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 25/05/2007) Navra: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

WILLIAMS, Isaac Owen 55 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 26 Mei 2007 11:00 VG Kerk, Palmrylaan. (Die Burger Oos-Kaap 25/05/2007) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

In Memoriam

MEYER, Oom Julie. Op 27 Mei 30 jaar gelede doodgery toe jy ons onderweg wou help.

Ds. Jasper SCHELLINGERHOUT en gesin, Oudtshoorn.

Dankbetuigings

SCHOULTZ, J.P. (Jannie). Dankie aan familie en vriende vir ondersteuning tydens Jannie se siekte en medelye na sy heengaan. Joan, kinders en kleinkinders.

28 Mei 2007

Sterfgevalle

BECKETT, Thomas William. +Vrydag 25 Mei 2007. Vrou Carol. kinders Tommy, Michelle, Debbie, kleinkinders Gary, Paul, skoondogter Ilse. Roudiens Woensdag 31 Mei 2007 11:00 NG Kerk Suid, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 28/05/2007) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Despatch 041 933 2039

OOSTHUIZEN, Hannes. +Woensdag 23 Mei 2007. Oosthuizen-familie. Begrafnisdiens Dinsdag 29 Mei 2007 14:00 Volle Evangeliese kerk, Brickfieldweg, Uitenhage. Jubileepark-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 28/05/2007) Reëlings: Annelie Fitchet DOVES Uitenhage 041 992 1349

29 Mei 2007

Geboortes

DELPORT, Leon en Dorothea (FOURIE) van Oudtshoorn. Eersteling, Roux DELPORT, *Donderdag 24 Mei 2007. Oupa en Ouma, Leon en Elsa van Kirkwood.

Sterfgevalle

CALITZ, Babsie (Nelie). +Donderdag 24 Mei 2007. Kinders, klein- en agterkleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 1 Junie 2007 11:00 NG kerk Kirkwood. Kirkwood-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 29/05/2007) Reëlings: Annelie Fitchet DOVES Uitenhage 041 992 1349

CUNNINGHAM, Willie (Atcha). 'n diebare vader en oom +Donderdag 24 Mei 2007. Begrafnis Saterdag 2 Junie 2007 11:00 Morawiese kerk, Rosedale, Uitenhage. CUNNINGHAM-familie. (Die Burger Oos-Kaap 29/05/2007)

HODGSON, Bertie. + na lang siekbed. Pop (Ihna), kinders, kleinkind. Roudiens Woensdag 30 Mei 2007 14:00 Algoapark NG kerk, St. Leonardsweg (P.E.) Uitenhage-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 29/05/2007) Reëlings: Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731

JANSEN, Bettie. +Sondag 27 Mei 2007. Kinders Marlene, Mornay, Meyer, skoonkinders, klein- en agterkleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 31 Mei 2007 11:00 NG kerk Lorraine. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 29/05/2007) Reëlings: Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

LOTTER, Johannes Jacobus (Johnny). +24 Mei 2007 88 jaar. Vrou, kinders, kleinkinders. Roudiens Woensdag 30 Mei 2007 15:00 Avbob-kapel, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 29/05/2007) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

RAS, Willem. +Vrydag 25 Mei 2007. Alta, swaer Jopie, Daphné. Roudiens Woensdag 30 Mei 2007 15:00 PE-Wes NG kerk, h/v 5de Laan en Pickeringstraat. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 29/05/2007) Reëlings: Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

VAN DEVENTER, Cor. Ons wonderlike man, pa en vriend +Saterdag 26 Mei 2007. Begrafnisdiens Woensdag 30 Mei 2007 12:00 NG kerk Patmos, Port Elizabeth. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 29/05/2007) Reëlings: First Ave Funeral Home 041 581 5028 (Eggenote: J.A. (Jackie) VAN DEVENTER née FOURIE)

In Memoriam

SMIT, Gert. Oorlede 29 Mei 2003. Vrou, kinders, kleinkinders.

30 Mei 2007

Dankbetuigings

POTGIETER, Marius. Dankie aan familie, vriende, oud-kollegas, oud-skoliere vir simpatie en ondersteuning. Berta, kinders, kleinkinders.

Sterfgevalle

BEZUIDENHOUT, Gert Johannes. +Saterdag 26 Mei 2007. Gerna, kinders, kleinkinders. Begrafnis Woensdag 30 Mei 2007 15:00 AGS kerk, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 30/05/2007) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Despatch 041 933 2039

BLIGNAUT, Petrus Charles (Hafie). +Vrydag 25 Mei 2007. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 31 Mei 2007 15:00 St. Katherine-kerk, Uitenhage. Jubilee-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 30/05/2007) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

BLIGNAUT, P C (Oom Havie). +25 Mei 2007. Oom was soos 'n pa vir ons. Sanet, Marius, Cindy, Andries en Lydon BLOM. (Die Burger Oos-Kaap 30/05/2007)

BOTHA, Johannes Petrus. Begrafnisdiens Vrydag 1 Junie 2007 11:00 NG kerk Algoapark (P.E.) Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 30/05/2007) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028

FOURIE, Nelis. (voorheen van Uitenhage) +Saterdag 26 Mei 2007. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Donderdag 30 Mei 2007 15:00 Sherwood NG kerk. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 30/05/2007) Reëlings: Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731

LANDMAN, Sarah Jacoba Debora. (woonagtig by Huisenberg 205, Uitenhage). +26 Mei 2007 op Bronkhorstspruit. Kinders en familie. Diens Saterdag 2 Junie 2007 10:00 AGS kerk, Lofoord Gemeente. (Die Burger Oos-Kaap 30/05/2007) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

PHILLIPS, Elwin Colin. +Saterdag 26 Mei 2007. Tersia, Cheryl, Melanie, George, Rick, Tony en kleinkinders. Tertius, Morné, Nico en families. Roudiens Donderdag 31 Mei 2007 11:00 NG Kerk, Sunland. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 30/05/2007) Reëlings: J T Schooling, Kirkwood 042 230 0508

VAN AS, Dolores Moran. +Saterdag 26 Mei 2007. Rudy, Kelvin, Trevor. Begrafnisdiens Vrydag 1 Junie 2007 11:00 NG kerk Algoapark (P.E.) Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 30/05/2007) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028

31 Mei 2007

Huwelike

Carl SNAYERS en Lyndell ARENDS. Huweliksbevestiging Saterdag om 15:00 in die Roselane Kong. Kerk, Uitenhage.

Sterfgevalle

BOTHA, Johannes Petrus (Hans). +Sondag 27 Mei 2007. Geliefde eggenoot, pa, skoonpa en oupa. Begrafnisdiens Vrydag 1 Junie 2007 11:00 NG kerk Algoapark. Forest Hill-begraafplaas. Skenkings i.p.v. blomme aan St. Francis Hospice, Posbus 7793, Newton Park 6055. (Die Burger Oos-Kaap 31/05/2007) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028

COETZER, Johanna Maria (Ria). +Sondag 27 Mei 2007. Kinders, klein- en agterkleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 1 Junie 2007 14:30 NG kerk PE-Oos, Walmerstr. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 31/05/2007) Reëlings: Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731

DU PREEZ, Pierre. +Saterdag 26 Mei 2007 (Motorongeluk). Leonie, Alwyn, Wynand. Roudiens Vrydag 1 Junie 2007 15:00 NG Kerk, Dagbreek, Despatch. (Die BUrger Oos-Kaap 31/05/2007) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Despatch 041 933 2039

FOURIE, Neels. Ons pa en oupa - van Blits, Mara, Claudette, Cornelius en M.C. My dierbare pa - van Hans en She. (Die Burger Oos-Kaap 31/05/2007)

NEL, André. Van Fouriestraat, Despatch. Skielik oorlede by sy werk, Continental Tyres, Sondag 27 Mei 2007. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 1 Junie 2007 11:00 Ou Apostoliese Kerk, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 31/05/2007) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

VAN DER BERG, Jimmy. *28/09/1992. +Dinsdag 29 Mei 2007. beheerliggaam, personeel en leerders van Hoër Tegniese Skool Newton. Roudiens Vrydag 1 Junie 2007 11:00 vanaf die skoolsaal. (Die Burger Oos-Kaap 31/05/2007)

VAN RENEN, Jacob Pieter. 15/11/1938 - 29/05/2007. Geliefde eggenoot, pa en oupa. San, Derek, Sunel, Chris, Sanet, Cahrisa, Ryan, Michael, Anica e Rown. (Die Burger Oos-Kaap 31/05/2007)

  • Hits: 5421