Skip to main content

galleryLogo_sm

Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2007 04 April

2 April 2007

Sterfgevalle

BENECKE, Desmond Julius (Porky). *14/04/1941 +Wednesday 28 March 2007 in Port Elizabeth. Funeral service Tuesday, 3 April 2007 10:00 Victoria Chapel, Port Elizabeth (Die Burger Oos-Kaap 02/04/2007)

CRAFFORD, Martha Elizabeth (Martie) *13/01/1943 +Woensdag 28 Maart 2007 op Humansdorp. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Dankdiens Donderdag 5 April 2007 11:00 AGS kerk, Deo Doxa, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 02/04/2007) Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

UYS, Van der Spuy. +Vrydag 30 Maart 2007 na lang siekbed. Eggenote en familie. Roudiens Dinsdag 3 April 2007 14:00 Avbob-kapel. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 02/04/2007) Reëlings: Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

3 April 2007

Sterfgevalle

BROWN, Nicholaas Hendrik (Hennie) Begrafnisdiens Donderdag 5 April 2007 10:00 NG Kerk Van Stadens. Van Stadens-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 03/04/2007) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028

JONCK, Lodewicus (Wickus) *31/10/1945 +Vrydag 30 Maart 2007 op Humansdorp. Eggenote, seuns, dogters, broers, suster. Roudiens Woensdag 4 April 2007 14:00 NG Kerk Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 03/04/2007) Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

4 April 2007

Sterfgevalle

BOSCH, Maria Magrieta. +Disndag 3 April 2007. 'n Wonderlike stiefmoeder en vriendin. George, Shirley en kinders. Roudiens Donderdag 5 April 2007 11:00 NG kerk, Retief-gemeente, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 04/04/2007) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Despatch 041 933 2039

ROUX, Thomas Frederick (Tommie) *28/04/1986. +01/04/2007 (motorongeluk tussen Cradock en Hofmeyer). Derdejaar-student Univ. van die Vrystaat. Begrafnisdiens Donderdag 5 April 2007 11:00 NG Kerk, Hofmeyer. Teraardebestelling op familieplaas Constantia, Hofmeyer. (Die Burger Oos-Kaap 04/04/2007)

VAN ZYL, Lance (Baby) Verassingsdiens Donderdag 5 April 2007 15:00 NG kerk Sherwood, Walkerrylaan. (Port Elizabeth). (Die Burger Oos-Kaap 04/04/2007) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028

In Memoriam

MILBORROW, Eustace. Oorlede 4 April 2006. Eggenote Eva, kinders, kleinkinders.

Bedankings

JONSON, Colin. Dankie vir simpatie en bystand met afsterwe van ons eggenoot, vader en oupa. Anne, Vanessa, Mark, Joshua & Megan, Beverley, Gary & Raymond.

5 April 2007

Sterfgevalle

COETZEE, Annie 77 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 7 April 2007 10:00 VGK, Palmrylaan, Gamble. (Die Burger Oos-Kaap 05/04/2007) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

FITCHET, Albert. +4 April 2007. Eggenote Ronel, kinders Ruben, Helen, Lindi, Joubert en kleindogter Sackia. Roudiens Saterdag 7 April 2007 10:00 NG Kerk, Kirkwood. (Die Burger Oos-Kaap 05/04/2007) Reëlings: Inggs Funeral Home, Grahamstad 046 636 1528

LOMBARD, Johann Du Randt (Johan) +2 april 2007 58 jaar. Beatrice, Monray, Yolandi. Roudiens 5 April 2007 14:00 NG Kerk, Bothasrus, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 05/04/2007) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Despatch 041 933 2039

MAGEER, Angelina 78 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 7 April 2007 12:00 Dalestraat-saal, G/Smith. (Die Burger Oos-Kaap 05/04/2007) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

PRINSLOO, Catherine 81 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 7 April 2007 14:30 Union Kong. kerk, Hankey. (Die Burger Oos-Kaap 05/04/2007) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

In Memoriam

MILBORROW, Eustace. Een jaar oorlede 5de April. Eggenote Eva, kinders, kleinkinders; Mago en kinders.

7 April 2007

Gelukwensinge

GOUWS, Wynand. Geluk met 21ste verjaarsdag 7de April. Ma, Pa, broer Ruben asook Chantelle.

VAN EEDEN, Justus. Geluk met 80ste verjaarsdag 8ste April. Vrou Bettie, seuns Johan, Edward en Gerald, skoondogters, klein- en agterkleinkinders.

Sterfgevalle

NIEMAND, J.S.K. (Joey) +Woensdag 4 April 2007. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Verassingsdiens Woensdag 11 April 2007 11:00 Noordeinde Metodistekerk, Bagshawstraat (P.E.). Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 08/04/2007) Reëlings: Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

ZELLIE, Faans. +Woensdag 4 April 2007. Rina, kinders, kleinkinders. Verassingsdiens Dinsdag 10 April 2007 12:00 Algoa Kapel. (Die Burger Oos-Kaap 08/04/2007) Reëlings: Jan Ackerman Algoa begrafnisdienste 041 484 5748

9 April 2007

Sterfgeval

VAN ITERSON, Frieda. +Dinsdag 3 April 2007. Kinders, klein- en agterkleinkinders. Teraardebestelling Dinsdag 10 April 2007 10:00 by Forest Hill-begraafplaas. Daarna diens in Gereformeerde Kerk, Adcockvale. (Die Burger Oos-Kaap 09/04/2007) Reëlings: Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth. 041 484 2731

11 April 2007

Geboortes

HENERY, Alexa. *5 April 2007 Port Elizabeth. Dogtertjie vir Craig en Rika, sussie vir Kaitlin en Christopher.

In Memoriam

JANSE VAN RENSBURG, Piet. Vyf jaar oorlede 11de April. Ellie, kinders, klein- en agterkleinkinders.

Sterfgevalle

COETZER, Doreen (René). +Saterdag 7 April 2007 op Uitenhage. Kinders, klein- en agterkleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 12 April 2007 15:00 Metodiste kerk, Johnstraat, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 11/04/2007) Reëlings: Mark Hitchins DOVES Uitenhage 041 9921349

DU PLESSIS, Jacoba Maria (Tannie Koba).+Vrydag 6 April 2007 in Despatch. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 12 April 2007 11:00 NG Kerk-Oos, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 11/04/2007) Reëlings: Mark Hitchins DOVES Uitenhage 041 9921349

ESSOP, Patrick. Woensdag 11 April 2007 by St. Anthony Rooms-Katolieke Kerk, Kabah Uitenhage. Besigtiging vanaf 13:15, diens om 14:00. Teraardebestelling Jubileepark-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 11/04/2007)

FITTON, Irene. +8 April 2007. Verassingsdiens Vrydag 13 April 2007 11:00 Ou Apostoliese kerk, Papenkuil, Westering. (Die Burger Oos-Kaap 11/04/2007) Reëlings: Marie Steyn 041 365 5399

JACOBUS, Christiaan. Tragies oorlede 2 April 2007 49jaar. Roudiens 12 April 2007 11:00 NG kerk Suid, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 11/04/2007)

KAPP, Kitty Irene (Rene) +5 April 2007. Kinders, klein- en agterkleinkinders. Begrafnisdiens 12 April 2007 11:00 NG Kerk Retief, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 11/04/2007) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Despatch 041 933 2039

MORGAN, Owen Vincent. +Maandag 9 April 2007. Vrou, kinders, kleinkinders. Roudiens Donderdag 12 April 2007 15:00 Avbob-kapel. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 11/04/2007) Reëlings: Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

STRUWIG, Noeline Johanna. +7 April 2007. Koos, Michelle, kinders, kleinkinders. Begrafnis 12 April 2007 14:00 NG kerk Eendrag, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 11/04/2007) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Despatch 041 933 2039

WHITE, Terence. Skielik oorlede, ons kollega en vriend. Meegevoel aan sy vrou en kinders. Die Burger Bestuur en Personeel (Die Burger Oos-Kaap 11/04/2007)

Dankbetuigings

VAN AS, Thomas Daniel (Tommie). Dankie vir bystand en simpatie aan familie, dr. Thys SWART, Netcare, ambulansdiens, S.A. Port Operations kollegas. Martha, kinders en kleinkinders.

12 April 2007

In Memoriam

JACOBS, Margaret. Twee jaar oorlede. Theo, Vicky en Rudi; Clement en Joyce VERMAAK, Ouma Drienie. Twee jaar oorlede. Dogter Anna, kleinkinders.

Sterfgevalle

BURGDORF, Jurgen. +10 April 2007 na operasie Greenacres-hospitaal, Port Elizabeth. Eggenoot van Joan, pa van Karl, Richard en Margrit. Begrafnisreëlings sal volg. (Die Burger Oos-Kaap 12/04/2007)

DU PREEZ, Emmarentia Joy. +Dinsdag 10 April 2007. Seun André en Elmarie, kleinkinders Lindi, Eloise en André. Begrafnisdiens Vrydag 13 April 2007 11:00 NG kerk Patmos (Port Elizabeth). Die Burger Oos-Kaap 12/04/2007) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028

MOSTERT, Petrus Stephanus. +8 April 2007. Eggenote Linda, kinders Heinrich, Lorinda, Marisa, Mornay en Stefan, kleinkinders. Roudiens Vrydag 13 April 2007 11:00 NG Kerk Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 12/04/2007) Reëlings: Tammy du Pisane DOVES Jeffreysbaai 042 293 1730

VAN ZYL, Jacobus Albertus. *21.07.1927 +Saterdag 7 April 2007 in Jeffreysbaai. Kinders en kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 14 April 2007 10:00 NG Kerk Suid, De Aar. Teraardebestelling op die plaas Taaibospoort, distrik De Aar. (Die Burger Oos-Kaap 12/04/2007) Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

WHITEHORN, Alexander (Alex) * 29.08.1944 +Sondag 8 April 2007 in Humansdorp. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 12 April 2007 11:00 NG Kerk Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Munisipale Begraafplaas, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 12/04/207) Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

13 April 2007

Sterfgevalle

BADENHORST, Stephanus Hendrick. *14.05.1947. +Dinsdag 10 April 2007 in Humansdorp Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Saterdag 14 April 2007 15:30 NG Kerk Oos gemeente, Humansdorp. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 13/04/2007) Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

BOTES, Leon. +Woensdag 11 April 2007. Eggenote, kinders, kleinkinders, broer en susters. Begrafnisdiens Maandag 16 April 2007 12:00 Milnerton Huis-kapel. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 13/04/2007) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028

COETZEE, Chris. Tragies oorlede Dinsdag 10 April 2007. Eggenote Leoni, kinders en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 13/04/2007)

DU PLESSIS, André. Oorlede na lang siekbed. Roudiens 17 April 2007 11:00 NG Kerk, Alexandria. (Die Burger Oos-Kaap 13/04/2007)

SENEKAL, Catherina Frederika (Katie) +Woensdag 11 April 2007. Kinders, klein- en agterkleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 13 April 2007 15:00 NG Kerk, St. Leonardsweg, Algoapark. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 13/04/2007) Reëlings: Marie Steyn DOVES P.E. 041 365 5399

SPARRIUS, Wendy. Tragies +7 April 2007. Simpatie aan my boeta Oubaas, Otto, Tiaan en tannie Lennie. Leonie, Anemieke en Jacques. (Die Burger Oos-Kaap 13/04/2007) VAN BREDA, Girlsie. +Woensdag 11 April 2007 74jaar. Eggenoot Nich, dogter Marietjie, kleinkinders Nicholas en Amy, skoonseun Gary. Begrafnisdiens Vrydag 13 April 2007 09:00 NG Kerk , Mowbraystraat, Newtonpark. Verassing privaat. (Die BUrger Oos-Kaap 13/04/2007) Reëlings: Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

VAN ZYL, Pretronella. +Woensdag 11 April 2007. Eggenote van Louis, ma van oorlede Louis jr., dogter van Zonda en skoonseun Willem. Begrafnisdiens Maandag 16 April 2007 11:00 St. Marks Kongregasionele kerk. Forest Hill-begraafplaas. (Die burger Oos-Kaap 13/04/2007) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028

VOSLOO, Esther (van Jeffreysbaai oorspronklik van Krakeel in die Langkloof). +12 April 2007. Kinders, klein- en agterkleinkinders. Roudiens Saterdag 14 April 2007 15:00 AGS Deo Doxa Kerk, Dolly Vardenstr., Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 13/04/2007) Reëlings: Tammy du Pisane DOVES Jeffreysbaai 042 293 1730

14 April 2007

In Memoriam

GOUWS, Marie. Twee jaar oorlede 14de April. Ouers, broers en suster.

WAHL, Aubrey. Vier jaar oorlede 14de April. Ma, Ouma Poppie en familie.

16 April 2007

Sterfgevalle

HURTER, Susan. +Donderdag 12 April 2007. Eggenoot Daan, kinders kleinkinders, Corné, Jeandré, Theo en Delano. Begrafnisdiens Dinsdag 17 April 2007 15:00 NG kerk, P.E. Noord, Sidwell (Port Elizabeth). Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 16/04/2007) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Despatch 041 933 2039

VAN TONDER, Jacoba (Kotie). Voorheen Sonopstraat, Despatch. Oorlede 75jaar. Kinders en kleinkinders. Begrafnis Dinsdag 17 April 2007 11:00 N.G. Kerk Retief, Despatch. (Die BUrger Oos-Kaap 16/04/2007) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Despatch 041 933 2039

In Memoriam

FERREIRA, Francois. Ses jaar oorlede 16de April. Treurende en verlangende Ouma Christina, Oupa Ossie, Sanél en Ané.

17 April 2007

Gelukwensings

CONRADIE, Cherise. Geluk met mondigwording. Mamma, Jannie, Ouma, Monique en Vincent.

Sterfgevalle

BARNARD, Coen. +Vrydag 13 April 2007. Verassingsdiens Donderdag 19 April 2007 11:00 St. Marks Congregational Church. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 17/04/2007) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028

BELING, Frances Sarah. +Saterdag 14 April 2007 na lang siekbed. Dogter Joleen. (Die Burger Oos-Kaap 17/04/2007)

BURGDORF, Hans-Jürgen. +Dinsdag 10 April 2007 in Port Elizabeth. Eggenote Joan, kinders Karl, Richard en Margrit, susters Ruthi, Thea en Margrit. Begrafnisdiens Dinsdag 17 April 2007 16:00 Kongregasionele kerk, Caledonstraat, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 17/04/2007) Reëlings: Mark Hitchins DOVES Uitenhage 041 992 1349

DE KOCK, Johan. +14 April 2007. Voorheen van Uitenhage. Tans van Errollaan 4 Framesby, P.E. Eggenote. Verassingsdiens Woensdag 18 April 2007 11:00 Van Stadensriviergemeente. (Die Burger Oos-Kaap 17/04/2007) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

DU PREEZ, Emmarentia Joy. +10 April 2007. Suster Lorraine GOUWS. (Die Burger O-K  17/04/2007) ELS, Betsie. +Vrydag 13 April 2007. Begrafnisdiens Donderdag 19 April 2007 14:00 Doves, Jones & Rice-kapel, Williamstraat 32, Newtonpark. Verassing privaat. (Die Burger O-K 17/04/2007) Reëlings: Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

POTTER, Stephen John. Voorheen van Port Elizabeth. +13 April 2007. Eggenoot van Magda, vader van Michael en Johan. Navrae: Cindy 973 108 3876 (Die Burger Oos-Kaap 17/04/2007)

SCHOLTZ, Elria Katrina. *16.09.1934. +Donderdag 12 April 2007. Kinders en kleinkinders. Diens Woensdag 18 April 2007 10:00 NG Kerk, De Duin. (P. E.) (Die Burger Oos-Kaap 17/04/2007)

VAN VUUREN, Alec (Van's Uitrusters) *30.10.1921 +Vrydag 13 April 2007. Eggenote Fien, kinders. Begrafnisdiens Woensdag 18 April 2007 11:00 Kensington NG Kerk. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 17/04/2007) Reëlings: Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

Dankbetuigings

STRUWIG, Noeline.+ Dank aan drr. DE JONGH ESTERHUIZEN Cuyler-hospitaal (Uitenhage), ds Jan VERMEULEN, St George's Onkologie-afdeling. STRUWIG-familie.

18 April 2007

Sterfgevalle

BELING, Frances Sarah. +Saterdag 14 April 2007. Dogter Joleen. (Die Burger Oos-Kaap 18/04/2007)

GILDENHUYS, Heinrich André Zondagh. +Vrydag 13 April 2007. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnis Woensdag 18 April 2007 14:00 NG Kerk, Moedergemeente, Uitenhage. Jubileepark-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 18/04/2007) Reëlings: Heilandé Pienaar DEUS CURAT FUNERALS Uitenhage 041 991 1835

MINNIE, Craig. +Vrydag 13 April 2007 op Uitenhage. Eggenote Marlene, dogter Martinique, ouers Maureen en Leon, susters. Begrafnisdiens Donderdag 19 April 2007 14:30 Assembly of God kerk, Uitenhage. Jubileepark-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 18/04/2007) Reëlings: Mark Hitchins DOVES Uitenhage 041 992 1349

PRINSLOO, Alfred John. (Voorheen van Groenbossies) +Maandag 16 April 2007. Begrafnisdiens Woensdag 18 April 2007 15:00 Ou Apostoliese kerk van Afrika, Algoapark-Noord, (Port Elizabeth) Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 18/04/2007) Reëlings: Marie Steyn DOVES Newtonpark 041 365 5399

VILJOEN, Jan Frederik (Ds.) *21/07/1929. +Maandag 16 April 2007. Judie, kinders, kleinkinders. Dankdiens Vrydag 20 April 2007 10:00 NG Kerk Kraggakamma, Broadwaylaan, Sunridgepark. (Die Burger Oos-Kaap 18/04/2007) Reëlings: Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

In Memoriam

GOUWS, Hansie. +03 Desember 2006. Jy vier jou 58ste verjaarsdag op 18 April. Vrou Doortjie, kinders Riaan, Niel en Jacques, kleinkinders Shereé, Annika, Keila, Ethon en Rizaan.

19 April 2007

Sterfgevalle

CONRADIE, Hester Adriana (Hettie) +17 April 2007 op Swellendam. Adri, Sulene, Sanet, Mark, Zelda, André, klein- en agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 19/04/2007)

PHAAL, Marie. +17 April 2007. Kinders, kleinkinders. Teraardebestelling 20 April 2007 11:00 vanuit Jeffreysrus-saal, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 19/04/2007) Reëlings: Tammy du Pisane DOVES Jeffreysbaai 042 293 1730

VAN DER WESTHUIZEN, Frederik. +Sondag 15 April 2007. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 20 April 2007 11:00 NG kerk Hoogland, Charlo. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 19/04/2007) Reëlings: Marie Steyn DOVES Newtonpark 041 365 5399.

20 April 2007

Sterfgevalle

CONRADIE, Hester Adriana (Hettie) Begrafnis Saterdag 28 April 2007 10:00 NG Kerk De Duin, La Rochrylaan (Port Elizabeth) Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kap 20/04/2007)

POTGIETER, Marius G. +Dinsdag 17 April 2007. Berta, Alida, Lodewyk, Marietjie, Laurence, Candy, kleinkinders. Begrafnisdiens Sondag 22 April 2007 12:30 NG kerk Diaz, Boesmansriviermond. Boesmansriviermond-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 20/04/2007) Reëlings: Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

PRETORIUS, Marenda. +Dinsdag 17 April 2007. Roudiens Saterdag 21 April 2007 11:00 Avbob-kapel. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 20/04/2007) Reëlings: Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

In Memoriam

ESTERHUIZEN, Mary. Een jaar oorlede; ons moeder, ouma en oumagrootjie. Marie, Freddie en kinders; Lily, Braam, kleinkinders en agterkleinkinders.

21 April 2007

Gelukwensings

DU PLOOY, Rina. Geluk met 80ste verjaarsdag. Kinders, klein- en agterkleinkinders.

Sterfgevalle

SERFONTEIN, Thea. Van Millstraat, Uitenhage. +Donderdag 19 April 2007 in Uitenhage- hospitaal. Word beween deur haar Mammie. Begrafnisdiens Maandag 23 April 2007 14:30 NG Kerk, De Mist. (Die Burger Oos-Kaap 21/04/2007) Navrae: Bossies 084 792 0442

VERWEY, Minnie. +19 April 2007. Kinders M.B., M.C., skoonseun Tienie, skoondogter Esmé, kleinkinders Martino, Irhelma en M.B. Begrafnis Dinsdag 24 April 2007 11:00 in Gamtoosvallei. (Die Burger Oos-Kaap 21/04/2007)

In Memoriam

BOUWER, Delene. Twee jaar oorlede. Raymond.

BRUCE, Eric. +21/04/2004. Your loving wife Cathleen.

HEWITT, Loranzo Martin. Twee jaar oorlede 22 April 2007. Tilla, kinders, klein- en agterkleinkinders.

23 April 2007

In Memoriam

DE WITT, Alex (Apie) Sewe jaar gelede oorlede in motorongeluk. Jou pa, Fanie.

MOOLMAN, Lafras (Laffie) Vandag jou 1ste verjaarsdag in die Hemel. Rick en familie, Freddie en familie.

24 April 2007

Sterfgevalle

FOREMAN, Hester Aletta. +Vrydag 20 April 2007. Eggenoot Jimmy, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Dinsdag 24 April 2007 15:00 OAK, Voylestraat, Sydenham. (P.E.) Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 24/04/2007) Reëlings: Marie Steyn DOVES Newtonpark 041 365 5399

KOK, Eunice. *14/02/1929. +Vrydag 20 April 2007 in Port Elizabeth. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Roudiens Donderdag 26 April 2007 15:00 NG kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 24/04/2007) Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

MEYER, Ruan (Rory) +Vrydag 20 April 2007. Pappa, Mamma, Dewald en Ouma; peetkind van oom Leon, tannie Colleen, Chantél, Jaco en Wian; nefie en broerskind van oom Manie, tannie Augusta, Lizaan, Lizelle en Tilani. Begrafnisdiens Woensdag 25 April 2007 14:00 NG kerk Algoapark-Noord. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 24/04/2007) Reëlings: Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

MULLER, Irene. +Sondag 22 April 2007. Eggenoot en familie. Roudiens Woensdag 25 April 2007 15:00 Grasvoëlkop NG kerk, Cotswold. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 24/04/2007) Reëlings: Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

NEL, Anna. +Saterdag 21 April 2007. Kinders Richard en Tokkie, Fanie en Sandra. Verassingsdiens Donderdag 26 April 2007 09:00 Milnertonhuis-kapel, Walmer. (P.E.) (Die Burger Oos-Kaap 24/04/2007) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028

PARKER, Martha. +Saterdag 21 April 2007. Begrafnisdiens Donderdag 26 April 2007 10:00 Full Gospel Church, Grahamstad. Teraardebestelling 14:00 Forest Hill-begraafplaas, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 24/04/2007)

SEAMAN, Eddie. +Saterdag 21 April 2007. Eggenote Bettie, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 25 April 2007 11:00 Hervormde kerk, Mangoldstraat 11, Port Elizabeth. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 24/04/2007) Reëlings: Marie Steyn DOVES Newtonpark 041 365 5399

SLABBERT, Alwiena. (Kroesie) Voorheen van Reltonstraat, Sidwell. 1920 - 2007. Annie, Drienie, Monica. Begrafnis Dinsdag 24 April 2007 14:00 Algoa Gemeenskapkerk (NG) Algoapark (P.E.)

OUMA KROESIE (A.H. Slabbert) Wees maar kwaad, maar dis hoe elkeen van ons vir Ouma sal onthou. 'n Steunpilaar waarheen ons elkeen altyd kon gaan. En nou hoef ons nog steeds niks te doen nie. Ek sal my belofte hou Ouma, "watch" my maar. Met liefde sal ons Ouma onthou. Raymond, Mariska, Jason, Warren en Ewán. (Die Burger Oos-Kaap 24/04/2007)

TERBLANCHE, Madelein.+20 April 2007. Roudiens Dinsdag 24 April 2007 13:00 AGS Deo Doxa kerk, Jeffreysbaai. Geen blomme op versoek. Skenkings aan DBV. (Die Burger Oos-Kaap 24/04/2007) Journeys End Begrafnisdienste 041 484 1464

VAN WYNGAARDT, Elizabeth Jane (Oumie). +21/04/2007. Karen, Mickel, Enrico, Elrica, Lerica, Janelize. (Die Burger Oos-Kaap 24/04/2007) Reëlings: Marie Steyn DOVES Newtonpark 041 365 5399

VERWEY, Wilhelmina Margaretha. *18/04/1920. +Donderdag 19 April 2007 op Humansdorp. Kinders en kleinkinders. Begrafnisdiens Dinsdag 24 April 2007 11:00 NG kerk, Gamtoosvallei. NG kerk-begraafplaas, Kwagga. (Die Burger Oos-Kaap 24/04/2007) Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

25 April 2007

Verlowings

JONKER & POTTAS. Geluk Heinrich en Riëtte met verlowing 21 April 2007. Pappa, Mamma, Liesel en Robert.

Sterfgevalle

BESTER, Tielman John. +Maandag 23 April 2007. Vrou, kinders, klein- en agterkleinkinders. Roudiens Donderdag 26 April 2007 14:00 Evangelisasiesentrum. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 25/04/2007) Reëlings: Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

CONRADIE, Hettie. +Dinsdag 17 April 2007. Kleinkinders Tania en Ilana, skoonseun Andre. (Die Burger Oos-Kaap 25/04/2007)

GOUWS, Anna Jacoba Margaretha. + 86jaar. Kinders, klein- en agterkleinkinders. Begrafnis Donderdag 26 April 2007 11:00 NG Kerk, Despatch-Suid. (Die Burger Oos-Kaap 25/04/2007) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Despatch 041 933 2039

MEYER, Ruan. +20 April 2007. THERON-familie; DU TOIT-familie; DELPORT-familie. (Die Burger Oos-Kaap 25/04/2007)

26 April 2007

Sterfgevalle

BADENHUIZEN, Chantelle. Our deepest sympathies and thoughts are with you. Directors and Staff of Spilkin Inc.; Sidney & Hilary SPILKIN & children.

BEKKER, Chris. Tragies +Vrydag 20 April 2007. Vrou en kinders. Roudiens Saterdag 28 April 2007 11:00 AVBOB-kapel. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 26/04/2007) Reëlings: Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

BOTHA, Marnus. 25/11/1986 - 23/04/2007. Pappa Danie, Mamma Isabel, Boetatjie Bernar. Diens Maandag 30 April 2007 11:00 NG kerk, Kragga Kamma, Sunridgepark. (Die Burger Oos-Kaap 26/04/2007) Reëlings: Marie Steyn DOVES P.E. 041 365 5399

DU PREEZ, Ivan Oosthuizen. +Dinsdag 24 April 2007 74jaar. Eggenote, kinders, klein- en agterkleinkinders. Roudiens Donderdag 26 April 2007 11:00 NG kerk Sunland. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 26/04/2007) Reëlings: PW Killian & Seuns 042 230 0493

GOUWS, Anna (Maggie) +Sondag 22 April 2007. Susters Joey, Rienie, seuns Frans en André, skoonsusters en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 26/04/2007)

KEYTER, Lizelle Elizabeth. +Dinsdag 24 April 2007. Ons suster en dogter. Roudiens Saterdag 28 April 2007 11:00 Evangelisasiekerk, Cotswold o.l.v. pastoor VAN TONDER. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 26/04/2007) Journeys End Begrafnisdienste 041 484 1464

WITBOOI, Johnny William. +Woensdag 18 April 2007. Eggenote, kinders, moeder, kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 28 April 2007 11:00 by die huis en 12:00 vanuit Roselane Kong. kerk. Tel. tuis 041 988 2673 (Die Burger Oos-Kaap 26/04/2007)

In Memoriam

VAN WYNGAARD, Morné. Twee jaar oorlede 26 April 2007. Madelaine; Nico, Anesca & kinders; Pa Leon, Ma Karen, broers, susters; Johan, Tanie en Karla.

27 April 2007

Sterfgevalle

BOUWER, Salomina Cornelia (Ouma Sally). +26 April 2007. Kinders, klein- en agterkleinkinders; Zelda, Monique, Cherise en Jannie; Wally, Linette, Adriano, Belinda, Edgar, Cath en Reece en KUKKUK-gesin. (Die Burger Oos-Kaap 27/04/2007)

VERMAAK, Christina Helena. +Woensdag 25 April 2007. Suster, kinders, klein- en agterkleinkinders. Teraardebestelling Maandag 30 April 2007 10:00 Despatch-begraafplaas. Begrafnisdiens Maandag 30 April 2007 11:00 Aandmymering Tehuis, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 27/04/2007) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Despatch 041 933 2039

Gelukwensings

LLOYD, Merle. Geluk met verwerwing van die B.Ed.-graad. Eggenoot, Pa en kinders.

28 April 2007

Sterfgevalle

CARELSE, Steven. +Woensdag 25 April 2007. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 30 April 2007 15:00 Algoa Begrafnisdienstekapel, Port Elizabeth. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 28/04/2007) Reëlings: Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

KARELSEN, Frans Andries. +Woensdag 25 April 2007 na lang siekbed. Eggenote Helena. Roudiens Maandag 30 April 2007 11:00 AP kerk, Kareedouw. (Die Burger Oos-Kaap 28/04/2007)

ROMAN, Desmond Joseph. Roudiens Saterdag 28 April 2007 12:30 Bloemendal G.V.K. Gemeente. 073 012 3844 / 041 481 0489 (Die Burger Oos-Kaap 28/04/2007)

In Memoriam

BAADJIES, Serina. Ter nagedagtenis aan ons Moeder en Ouma. BAADJIES-familie & kleinkinders.

GOLDSWAIN, Susie. Ma, die 29ste is dit jou 1ste verjaarsdag weg van ons. Dogter Jennifer en skoonseun Frikkie, kleinkinders en agterkleinkinders.

30 April 2007

Sterfgevalle

VILJOEN, Willem. Tragies +Maandag 23 April 2007. Ouers, kinders, suster. Roudiens Woensdag 2 Mei 2007 10:30 APK Kareedouw. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 30/04/2007) Reëlings: Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

In Memoriam

BUCHENRODER, Tommy. Two years have passed. Missed by your wife, children & grandchildren.

CLAASSEN, Anna. Drie jaar oorlede. Kinders en kleinkinders.


  • Hits: 5165