Skip to main content

galleryLogo_sm

Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2007 03 March

1 Maart 2007

Troudagvierings

BARNARD, Siem en Sarie. Ons ouers 55 jaar getroud. Gideon, Sandra & kinders; Peet, Elsa, kinders en kleinkinders; André, Isabel & kinders.

Sterfgevalle

SMITH, Johanna. +Maandag 26 Februarie 2007 op Humansdorp, 83jaar. Kinders, kleinkinders. Roudiens Donderdag 1 Maart 2007 11:00 St. Francis Anglican Church, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 01/03/2007) Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

In Memoriam

GOUWS, Irené. Een jaar oorlede 1 Maart 2007. Eggenoot Andries, kinders, kleinkinders.

SAUERMAN, Salomon Meyer. Vandag, 1 Maart, sy verjaarsdag. Madie, Andre en Ryno.

2 Maart 2007

Geboortes

BAILIE. Aan Glen en Chimoné (née SLABBERT) 'n seun, Ciaran, +27 Febr. 2007 in Kaapstad. Oupa Hannes, Ouma Suzette, tannie Zelda, oom Elandré.

Sterfgevalle

DORFLING, Etienne. Van Aalwynstraat 42, Despatch. +Sondag 25 Febr. 2007. Eggenote. Begrafnisdiens Saterdag 3 Maart 2007 11:00 NG kerk Suid. (Die Burger Oos-Kaap 02/03/2007) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

GERBER, Thomas Ignatius (Koos) +Dinsdag 27 Febr. 2007. Eggenote Gladys (Tokkie), kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 2 Maart 2007 11:00 NG kerk Heideveld, Rowallanpark. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 02/03/2007) Reëlings: Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

MULLER, Rina. +Donderdag 1 Maart 2007 by St. Georges-hospitaal. (Voorheen woonagtig by Buffelsfontein Aftree-oord) Roudiens Vrydag 2 Maart 2007 15:00 Milnertonhuis-kapel (First Avenue Funeral Home). Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 02/03/2007) Reëlings: 1st Ave FunerAL Home 041 581 5028

In Memoriam

BEKKER, Liezel. Vandag jou 6de verjaarsdag in die Hemel. Pa, Ma, Charl en Carmen.

KLEYNHANS, Andre. Vandag jou eerste verjaarsdag by Jesus. Elandré; WAGNER-familie.

3 Maart 2007

Sterfgevalle

PETZER, Maria Magdalena. +27 Febr. 2007. René, Christene, Deon, Tiaan en Tinus. Roudiens 5 Maart 2007 11:00 NG Kerk Despatch-Suid. (Die Burger Oos-Kaap 03/03/2007) Esmé Groenewald AVBOB Despatch 041 933 2039

In Memoriam

BETTS, Winston. Vyf jaar oorlede 4de Maart. Vrou Sheila, kinders en kleinkinders.

BOTHA, Werner. 03/03/1972 - 10/07/2004. Jou derde verjaarsdag by Jesus. Mamma, oom Eric, pa Chris, ouma Monica, Monique en Jazz.

MYBURG, Danie. Vandag vier jy jou verjaarsdag. Mammie, Johnny, Joey, Gregory, Lydia, Lowellyn en Lucy.

5 Maart 2007

Sterfgevalle

CILLIÉ, Van Zyl. (Voorheen Burgemeester en LP vir PE-Sentraal). Verassingsdiens Woensdag 7 Maart 2007 15:00 St. John's Metodistekerk, Havelockstraat, Sentraal. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 05/03/2007) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028

FOURIE, Anna. +Donderdag 1 Maart 2007. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders, agter-agterkleinkinders. Begrafnisdiens Dinsdag 6 Maart 2007 11:00 NG Kerk Algoapark Noord (Algoa Gemeenskapskerk). Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 05/03/2007) Reëlings: Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

SENEKAL, Johan (Valk) +Dinsdag 27 Febr. 2007. Eggenote, kinders. Verassingsdiens Maandag 5 Maart 2007 14:00 Metodistekerk, Kanonheuwel, Uitenhage. (Die Burger O-K 05/03/2007) Reëlings: Heilandré Pienaar DEUS CURAT FUNERALS Uitenhage 041 991 1835

In Memoriam

BAM, Duwayne. Jou eerste (27ste) weg van ons. Pa, Ma en Ruan. Monrico en Louise.

BRUINTJIES, Yusuf, Derrick en Jason. Een jaar oorlede. Yusuf - van Pappa, Mamma, broers, susters. Derrick - van broer, skoonsuster, kinders. Jason - van Oom, Aunty, neefs, niggies.

CONNELLY, Jason. Een jaar oorlede. Mamma, Dadda, Broer, Susters.

6 Maart 2007

Sterfgevalle

GOUWS, Hannes (Joe). +Vrydag 2 Maart 2007. Eggenote, kinders, kleinkinders. Wynand en kinders. Roudiens Woensdag 7 Maart 2007 15:00 NG kerk Hoogland, Isobellstraat, Charlo. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 06/03/2007) Reëlings: Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731

PIENAAR, Susan. +Dinsdag 27 Febr. 2007 na siekbed. Kinders, kleinkinders. Roudiens Woensdag 7 Maart 2007 11:00 Evangelisasie-sentrum, Cotswold. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 06/03/2007) Reëlings: Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731

In Memoriam

DE BEER, Dennis Cornelius. My man, ons Pa en Oupie Dennis - vandag jou 4de verjaarsdag by Jesus. Maureen, Elmár, Denise, Freddie, Elzár, Dennis, Bianca, Jacques, Jandré.

VAN GREUNEN, Susan. Een jaar oorlede. Jannie, kinders en kleinkinders.

VAN ASWEGEN, Rochandré (Chany). Ons dogter en suster +3 Februarie 2007. Jou eerste (20 jaar) verjaarsdag weg van ons. Kevin, Joan en Avril.

7 Maart 2007

Sterfgevalle

BEZUIDENHOUT, Dawid. +Saterdag 3 Maart 2007. Elise en kinders. Begrafnisdiens Donderdag 8 Maart 2007 10:00 Avbob-kapel. Glen Conner-familiebegraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 07/03/2007) Reëlings: Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

BOSHOFF, Tina. +2 Maart 2007 by Pastoriestraat Ouetehuis, Graaff-Reinet. Moeder van Christel, Reaan, Roelie en kleinkinders. Roudiens Donderdag 8 Maart 2007 10:00 by Pastoriestraat Ouetehuis. Begrafnisdiens Vrydag 9 Maart 2007 14:00 Sonheuwels NG kerk, Port Elizabeth. (Die Burger O-K 07/03/2007) Begrafnisreëlings: J.P.S. BRUMMER & Seun Graaff-Reinet 049 892 2355

HARMSE, George. Ons groet 'n kollega en vriend. Sterkte aan Nellie en familie. Piet en Elise GERRYTS. (Die Burger Oos-Kaap 07/03/2007)

KNOETZE, Martha. +Maandag 5 Maart 2007 op Jeffreysbaai 85jaar 7maande. Kinders, kleinkinders, agterkleinseun Tristan. Begrafnisdiens Donderdag 8 Maart 2007 10:00 NG Kerk Bothasrus, Despatch. Despatch-begraafplaas. (Die Burger O-Kaap 07/03/2007) Reëlings: Mark Hitchins DOVES Uitenhage 041 9921349

SCHULTZ, Stanley. Ons Pa en Oupa - Johan, Marina, Ilze, Jaco en Ruan; Johan, Daphne, Neil, Luzanne en Karl; Lieska, Riaan, Mia en Cara. Roudiens Donderdag 8 Maart 2007 10:00 NG Kerk Kraggakamma, Broadwaylaan. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 07/03/2007) Reëlings: Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

SCOVELL, Bob (Robert). Verassingsdiens Saterdag 10 Maart 2007 10:00 Milnertonhuis-kapel (First Avenue Walmer) (Die Burger Oos-Kaap 07/03/2007) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028

WAITE, Sylvia. +Sondag 4 Maart 2007. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders.Begrafnisdiens Saterdag 10 Maart 2007 10:00 Evangelisasiesentrum, Cleeveweg, Cotswold. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 07/03/2007) Reëlings: Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

8 Maart 2007

Sterfgevalle

DIPPENAAR, Andries Petrus. +Saterdag 4 Maart 2007 op Humansdorp. Kinders en kleinkinders. Roudiens Vrydag 9 Maart 2007 10:00 in Ons Tuiste-saal, Humansdorp. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 08/03/2007) Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

KILIAN, Lettie. Ma van Peter, Malan, Mariska en Doreen +Woensdag 7 Maart 2007. (Die Burger Oos-Kaap 08/03/2007)

SCOVELL, Bob (Robert) Verassingsdiens Saterdag 10 Maart 2007 10:00 Milnertonhuis-kapel. (Die Burger Oos-Kaap 08/03/2007) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028

In Memoriam

MARITZ, Aloma, Mark en Lisa. +8 en 9 Maart 2003. Reeds 4 jaar dat ons geliefdes weggeneem is. Boetie, Gallie, Joey, Tania, Marcus en Anja.

MYBURG, Danie. Drie jaar oorlede 7de Maart. Mammie, Johnny, Joey, Gregory, Lydia, Lowellyn en Lucy.

Dankbetuigings

Carlo:- Wayne en Caroline NEL bedank almal wat deel was van Carlo se lewe die afgelope 16 jaar.

Dank aan dr. J WICKENS en vennote, Greenacres-hospitaal Paeds (sy tweede tuiste); fisioterapeute Chaniel VAN WYNGAARDT en Fiona McRINDLE; PE Hoogland-gemeente.

9 Maart 2007

Geboortes

aan Ruan en Odette (née KLEYNHANS) FOURIE 'n seuntjie Rivan +21 Februarie 2007.

Sterfgevalle

BURGER, Alta. +Woensdag 7 Maart 2007. Kinders, kleinkinders. Roudiens Saterdag 10 Maart 2007 14:00 Louisa Myburgh Aftree-oord, Kabegapark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 09/03/2007) Reëlings: Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

CRONJE, Josephine (Josy). +Dinsdag 6 Maart 2007. Roudiens Vrydag 9 Maart 2007 11:00 NG Kerk Winterhoek, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 09/03/2007) Diens deur Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

Noenka. Janine JACKOBS (VISAGIE) +Sunday 4 March 2007. Husband, Children, Mother, Sisters, Brother, Uncles, Aunts. The Funeral Service starts at 2.30pm Saturday 10 March 2007 Baptist Church in Bathurst Street. Special thanks to Mr & Mrs KASPER for support and hospitality. Thanks to the staff of Greenacres hospital (P.E.) and everyone in Grahamstown for prayers and support. (Die Burger Oos-Kaap 09/03/2007)

MULDER, Lancelot Johannes. +Maandag 5 Maart 2007 in Port Elizabeth. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Maandag 12 Maart 2007 11:00 NG Kerk Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 09/03/2007) Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

NELL, Gert. +Dinsdag 6 Maart 2007. Eggenote Jeanette (30jaar getroud). Oom van Izelle, Hein, Ilandre, Linda en Anina. Begrafnisdiens Saterdag 10 Maart 2007 11:00 Christelike Gereformeerde Kerk, Mangoldstraat 74, Newtonpark. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 09/03/2007) Reëlings: Mariëtte Klaassen DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

STRYDOM, Thomasina. (voorheen DE LANGE) +7 Maart 2007 in Provinsiale Hospitaal, Uitenhage. Kinders. Begrafnisdiens Vrydag 9 Maart 2007 14:00 Volle Evangelie kerk, Chasestraat, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 09/03/2007) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

THOMAS, Mary 67jaar. Begrafnisdiens Saterdag 10 Maart 2007 10:00 St. Anthonys Katolieke Kerk, Nuwe Kabah. (Die Burger Oos-Kaap 09/03/2007) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

10 Maart 2007

Sterfgevalle

KILIAN, Lettie. +Woensdag 7 Maart 2007. Ma van Peter, Malan, Mariska en Doreen. Verassingsdiens Dinsdag 13 Maart 2007 15:00 St. Marks Congregational Church. (Die Burger Oos-Kaap 10/03/2007) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028

In Memoriam

ROELOFSE, Deon. 10/03/1983 - 12/09/2000. 'n Spesiale kersie gaan brand op jou 24ste verjaarsdag. Pappa, Mamma, Melany, Wayne, Ilana, Dian, Eugene en Tammy.

ROESSTORFF, Naomi. Agt jaar oorlede Sondag 11/03/2007 Man Abie, kinders, kleinkinders.

12 Maart 2007

In Memoriam

STRYDOM, Laurie. Twee jaar oorlede. Vrou Poppie en Johan.

13 Maart 2007

Sterfgevalle

GERBER, Maria Johanna (Koekie) +Sondag 11 Maart 2007. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 14 Maart 2007 14:30 NG kerk Algoapark-Noord. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 13/03/2007) Reëlings: Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

LE ROEX, John. +Sondag 11 Maart 2007 na lang siekbed. Eggenote Noëline, kinders, kleinkinders. Diens Donderdag 15 Maart 2007 11:00 NG kerk Hoogland, Charlo. Donasies i.p.v. blomme aan die Sappershoek Foundation. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 13/03/2007) Reëlings: Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

MULLINS, Thomas Mitchell (Tom). *04/12/1920. +at 401 Park Lindos, Museum Street, Port Elizabeth on 11 March 2007 aged 86 yrs. Wife Pat (married 57 yrs), children Allan, Judith, David, Nicholas, Matthew, William & Lucy and their families. Grandchildren Kate, Thomas, William, Michael, Jane, Tammy, Kirsty, Rachel, Jessica, Leah, Sarah and James. (Die Burger Oos-Kaap 13/03/2007)

VAN NIEKERK, Jan Hilgard. +8 Maart 2007. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Woensdag 14 Maart 2007 13:00 Victoriapark-krematorium. (Die Burger Oos-Kaap 13/03/2007) Journey's End Begrafnisdienste 041 4841464

In Memoriam

LÖTTER, Elsabé. 28/01/1951 - 13/03/2005. Barnie sr., Mariëtte, Hannes, Hannelie en Barnie jr.

Dankbetuigings

NELL, Gert. Dankie vir simpatie en ondersteuning. Spesiale dank aan ds. M BOTHA. Jeanette.

14 Maart 2007

Sterfgevalle

BERRY, Aubrey. +Sondag 11 Maart 2007. Vrou, kinders. Diens Donderdag 15 Maart 2007 12:00 Westering Metodiste kerk, Papenkuilstraat, Westering. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 14/03/2007) Reëlings: Miemie Grobler, Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

FERREIRA, Catharina Magdalena Jacoba (Jakkie) +Vrydag 9 Maart 2007. Kinders, kleinkinders, suster. Begrafnisdiens Donderdag 15 Maart 2007 13:00 NG Kerk Despatch-Suid. (Die Burger Oos-Kaap 14/03/2007) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Despatch 041 933 2039

MULLINS, Thomas Mitchel. Verassingsdiens Vrydag 16 Maart 2007 15:00 St. Augustine's Cathedral Catholic Church. Donasies i.p.v. blomme aan St. Augustine's Cathedral Posbus 12898 Centrahill P.E. (Die Burger Oos-Kaap 14/03/2007) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028

RADEMEYER, Elizabeth Johanna (Bettie) +Saterdag 10 Maart 2007. Kinders en kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 15 Maart 2007 11:00 PPK kerk, Breëstraat, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 14/03/2007) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Despatch 041 933 2039

ROBARTS, Isabella Stoffelina (Issie) +Sondag 11 Maart 2007. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 14 Maart 15:00 NG Kerk Despatch Bothasrus. (Die Burger Oos-Kaap 14/03/2007) Reëlings: Esmé Groenewald, AVBOB Despatch 041 933 2039

VAN VUUREN, Marlene Mavis (née PATTINSON) +Saterdag 10 Maart 2007 in Benoni 50jaar. Eggenoot, seun, ouers, broers. Begrafnisdiens Donderdag 15 Maart 2007 14:00 NG Kerk Despatch, Dagbreek-gemeente. Forest Hill-begraafplaas, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 14/03/2007) Reëlings: Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

In Memoriam

JORDAN, Susan. Two years ago God took you away from us. Husband, children and grandchildren.

15 Maart 2007

Sterfgevalle

MEIRING, Johanna Catherine (Joan). +Dinsdag 13 Maart 2007. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Verassingsdiens Vrydag 16 Maart 2007 11:00 Volle Evangelie kerk, Suttonweg, Sidwell. (Die Burger 15/03/2007) Reëlings: Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

STREICHER, Hester. +Dinsdag 13 Maart 2007. Kinders Lourens, Heinrich, Morné, Marinus, Ilse, en kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 16 Maart 2007 11:00 NG kerk Kensington (P.E.) Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 15/03/2007) Reëlings: Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

TERBLANCHE, Pieter. +8 Maart 2007 63jaar. Bettie, Robert, Ronnie, Jennie, Conroy, David, Pieter, Niel, John, Nadia. Begrafnisdiens 10:00 by huis en dan 12:00 by Dalestraat Cong. kerk, Rosedale. (Die Burger Oos-Kaap 15/03/2007)

VERMAAK, Michael. +Saterdag 10 Maart 2007. Eggenote Karin, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 16 Maart 2007 13:00 Volle Evangelie kerk, Van Der Leursingel, Algoapark. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 15/03/2007) Reëlings: Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

VICTOR, Raymond. Gedenkdiens Vrydag 16 Maart 2007 14:30 St. Marks Congregational kerk. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 15/03/2007) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028

ZIETSMAN, Sankie. 04/11/1913 - 09/03/2007. Ons ma en ouma van Chris, Christine, Rian, Carla en Jeanne, Stephen, Chrystal, Carl, & Stephanie. Begrafnisdiens Maandag 19 Maart 2007 10:00 Jeffreysrus-aftreeoord. Ou Jeffreysbaai-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 15/03/2007) Reëlings: Tammy du Pisani, DOVES Jeffreysbaai 042 293 1730

In Memoriam

PIENAAR, Bennie. 1960 - 2005. 2de verjaarsdag by ons Hemelse Vader. Mel, Lizanne, Chanté en Tessie.

SCHEEPERS, Cecal Alphonus. 20 jaar oorlede 15 Maart 2007. Ellen en familie.

16 Maart 2007

Sterfgevalle

HENDRICKS, William 78jaar. Begrafnisdiens Saterdag 17 Maart 2007 13:00 Metodistekerk, Patrysstraat. (Die Burger Oos-Kaap 16/03/2007) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

RUITERS, Patrick 48jaar. Begrafnisdiens Saterdag 17 Maart 2007 12:00 Klipplaat Kong. Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 16/03/2007) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

WALTON, Siena 65jaar. Begrafnisdiens Saterdag 17 Maart 2007 13:00 Dalestraat Kong. Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 16/03/2007) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

In Memoriam

DALTON, Henry John (Hennie). Pa is vandag al 2 jaar by ons Hemelse Vader. Suzette, familie en vriende

HENDRICKSE, Allan (Rev.) Two years have passed. Terry & children, Peter & Nita, Marie Louise & Desmond, Arlene & Fiaak, Michael & René and grandchildren.

17 Maart 2007

Sterfgevalle

GEDULD, Mervyn. +8 Maart 2007. Eggenote Michelle, kinders Chané, Shavago, Shadé, Jason en Marion, skoonouers, skoonsusters en swaer. (Die Burger Oos-Kaap 17/03/3007)

HUMAN, Piet (Yster). +Donderdag 15 Maart 2007. Vrou, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Dinsdag 20 Maart 2007 14:00 NG Kerk Suid, Despatch. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 17/03/2007) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Despatch 041 933 2039

OLIVIER, Mamma Jenny. Tragies +Dinsdag 14 Maart 2007. Man Tiens, kinders Juan, Johan en Marhinus. Begrafnis Dinsdag 20 Maart 2007 11:00 NG kerk Oos, Uitenhage. Jubilee-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 17/03/2007) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Despatch 041 933 2039

SAMUEL (BELLINGAN) Alice Elizabeth. 88jaar. +Sondag 11 Maart 2007. Elise, Koos, Cathy, kleinkinders, agterkleinkinders. Teraardebestelling Maandag 19 Maart 2007 14:00 Jubilee-begraafplaas. Daarna diens in Aandmymering Tehuis, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 17/03/2007) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

WALDECK, Izak Jacobus *18/11/1935 +Donderdag 15 Maart 2007 op Humansdorp. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Sondag 18 Maart 2007 16:00 NG Kerk Moedergemeente, Humansdorp. (Die Burger Oos-Kaap 17/03/2007) Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

19 Maart 2007

Gelukwensinge

KAYSTER, Raquel. Geluk met 21ste verjaarsdag 19de Maart. Pa Tyron, ma Doreen, Chantelle, Richenda & Mekyle.

In Memoriam

DU PIESANIE, Lorraine. Jou 60ste verjaarsdag 19de Maart. Man Boetie, kinders en kleinkinders verlang baie.

KAYSTER, Berinece. een jaar oorlede 19de Maart. Mamma, Leanne, Mano, broers en susters.

NORTJE, Mike (Mayflower). Jou eerste verjaarsdag by Jesus die 19de Maart. Vrou Mary, kinders en kleinkinders.

20 Maart 2007

Sterfgevalle

BEETON, Mark Anthony. +Saterdag 17 Maart 2007. Geliefde baba van Rexlee en Charlene. Begrafnisdiens Woensdag 21 Maart 2007 13:00 Ou Apostoliese kerk, Dykeweg, Algoapark. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger O-K 20/03/2007) Journey's End Begrafnisdienste 041 484 1464

CLOETE, Elize. +Donderdag 15 Maart 2007. Conrad, Odette, Nardo, Anneret, Duné, Bernard, Jean-Pierre en Corné. Conrad - 082 861 3989 Nardo - 083 234 7675. Begrafnisdiens Donderdag 22 Maart 2007 11:00 AGS kerk Sentraal. Verassing privaat. Diens gelei deur ds. Theuns PIENAAR van Perisos. (Die Burger Oos-Kaap 20/03/2007) Marie Steyn DOVES P.E. 041 365 5399

DIEDERICKS, Stephanus Andries. Verassingsdiens Donderdag 22 Maart 2007 11:00 Milnertonhuis-kapel, First Avenue, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 20/03/2007) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028

FOURIE, Shane. +Maandag 19 Maart 2007. Susters en broers. Roudiens Donderdag 22 Maart 2007 13:00 Lewende Woord Bediening, langs poskantoor, Grahamstadweg, Swartkops. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 20/03/2007) Reëlings: Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

HECHTER, Jacobus Christoffel (Jak). +Woensdag 14 Maart 2007 77jaar. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Donderdag 22 Maart 2007 10:00 NG kerk Kirkwood. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 20/03/2007) Reëlings: PW Killian & Seuns 042 230 0493

HOGG, Debbie. *20/03/1921. Ons Ma en "Gran" +16/03/2007. Marilyn, Willem, Duke, Debbie, Etienne en Mariétte. Gedenkdiens Vrydag 23 Maart 2007 14:00 Milnertonhuis-kapel, First Avenue, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 20/03/2007) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028

JAFTHA, Liendie Johnson. +Saterdag 10 Maart 2007. Begrafnis 24 Maart 2007 10:00 - 11:00 by huis. Om 12:00 by Metodiste kerk, Patrysstraat, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 20/03/2007)

LÖTTER, Margaret. +Sondag 18 Maart 2007. Begrafnisdiens Donderdag 22 Maart 2007 10:00 NG kerk Swartkopsrivier, Etsebethstraat. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 20/03/2007) Reëlings: Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

NAGEL, Frans Petrus (Appel) +Vrydag 16 Maart 2007. Roudiens 20 Maart 2007 11:00 Avbob-kapel. Verassing privaat. (Die Burger O-K 20/03/2007) Reëlings: Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731

VREY, Margaret Elizabeth. *10/05/1947 +16/03/2007 (motorongeluk). Man, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 20/03/2007)

21 Maart 2007

Sterfgevalle

COETZEE, Michelle. +Saterdag 17 Maart 2007. Dogter van Des & Hettie HARMSE en s.v. Mark. Begrafnisdiens Donderdag 22 Maart 2007 11:00 Lede van Christus kerk, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 21/03/2007)

DRAAI, Cerano Morné. *31/08/1982. +Saterdag 17 Maart 2007. Begrafnisdiens Sondag 25 Maart 2007 14:00 Union Kong. kerk, Hankey. Van BLIGNAUT- en DRAAI-familie. (Die Burger Oos-Kaap 21/03/2007)

22 Maart 2007

Sterfgevalle

DUNN, Penny. +Vrydag 16 Maart 2007. Kinders en familie. Roudiens Vrydag 23 Maart 2007 11:00 Avbob-kapel. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 22/03/2007) Reëlings: Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

23 Maart 2007

Sterfgevalle

JANSEN, Priscilla 60jaar Begrafnisdiens Saterdag 24 Maart 2007 14:30 V.G.K. Groot Brakrivier. (Die Burger O-K 23/03/2007) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

MAARMAN, Maria 77jaar. Begrafnisdiens Saterdag 24 Maart 2007 13:00 Dalestraat Kong. kerk. (Die Burger O-K 23/03/2007) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

VAN HEERDEN, Lou (geb. MEIRING) 25 Mei 1930 - 20 Maart 2007. Ons suster en eggenote van dr. Jannie VAN HEERDEN van Pretoria. Moeder van Erna, Anneke, Carin, Hanlie en gesinne. Dankdiens Donderdag 29 Maart 2007 in Pretoria. Pieter en Helene MEIRING, Pretoria. Carin FERREIRA, Jeffreysbaai. Hannes en Martie MEIRING, Stellenbosch. Kobus en Bettie MEIRING, Kaapstad. (Die Burger Oos-Kaap 23/03/2007)

VAN VUUREN, Valerie Louisa. +Maandag 19 Maart 2007. Kinders Isabella, Joan, Johnny, Juanita, Jacques en kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 24 Maart 2007 10:00 Volle Evangeliekerk, Van der Leursingel, Algoapark. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 23/03/2007) Reëlings: Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

VREY, Margaret. +Vrydag 16 Maart 2007. Man Koos, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 24 Maart 2007 12:00 Volle Evangeliekerk, h.v. Kerk- en Sarel Cilliersstraat, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 23/03/2007) Reëlings: Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

In Memoriam

RUDMAN, Ron. Twee jaar oorlede 23ste Maart. Matty, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders.

Dankbetuigings

LE ROEX, John. Noëline en kinders bedank almal vir simpatie en bydraes vir Sappers Foundation tydens John se siekte en afsterwe.

24 Maart 2007

Geboortes

BLIGNAULT, aan Raymond en Lindie (MALLINSON) tweeling dogters Linelle en Raynelle, sussies vir Chantelle en Ray-Linn.

Sterfgevalle

ZWIERS, Froukje. 18/08/1920 - 20/03/2007 Moeder van Hettie, Eddie, Margien, Hermien, Anton en hul onderskeie gesinne. (Die Burger Oos-Kaap 24/03/2007)

26 Maart 2007

Sterfgevalle

BOUWER, André. +Saterdag 24 Maart 2007. Eggenote, kinders Adri-Lee, Lorandré, Tilane, Morné, kleinkinders. Verassingsdiens Dinsdag 27 Maart 2007 14:00 AGS kerk Kensington-gemeente. (Port Elizabeth) (Die Burger Oos-Kaap 26/03/2007) Reëlings: Jan Ackerman Algoa begrafnisdienste 041 484 5748

FERREIRA, Anna Margaretha (Kleintjie) *03/11/1931. +Donderdag 22 Maart 2007 op Humansdorp. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Dinsdag 27 Maart 2007 11:00 NG kerk Moedergemeente, Humansdorp. Munisipale Begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 26/03/2007) Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

STRYDOM, Petrus Johannes (STRYDOM, BASSON en TAIT). +Donderdag 22 Maart 2007. Roudiens Woensdag 28 Maart 2007 11:00 NG kerk, Van Stadensrivier. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 26/03/2007) Reëlings: Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

27 Maart 2007

Gelukwensinge

WAGNER, Cornelius. Geluk met 70ste verjaarsdag 27 Maart 2007. BLIGNAUT-, DIXON-,

WILLIAMS- en WAGNER-families.

Sterfgevalle

CORNELISSEN, Izak Petrus. *05/10/1939. +Saterdag 24 Maart 2007 op Paradysstrand. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Woensdag 28 Maart 2007 14:30 NG kerk Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 27/03/2007) Reëlings: Bokkie Els Humansdorp 042 291 1230

FERREIRA, Jan. +Vrydag 23 Maart 2007. Thinus, Betsie, Hilde, Amanda, Theo, Marlene, Sandra en Francois. Verassingsdiens Woensdag 28 Maart 2007 11:00 Victoriaparkkrematorium-kapel. (Die Burger Oos-Kaap 27/03/2007) Reëlings: Marie Steyn DOVES P.E. 041 365 5399

HENNING, Dora (Pam) +Vrydag 23 Maart 2007 in Bloemfontein. Eggenoot Daan, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 28 Maart 2007 11:00 NG kerk Eendrag, Despatch. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 27/03/2007) Reëlings: Mark Hitchins DOVES Uitenhage 041 992 1349

MARAIS, Loretta. +Sondag 25 Maart 2007. Eggenoot en dogter. Begrafnisdiens Donderdag 29 Maart 2007 11:00 Volle Evangelie kerk, Van der Leersingel, Algoapark. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 27/03/2007) Reëlings: Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

VAN WYK, Johann. +Saterdag 24 Maart 2007 na lang siekbed. Molly, Johann en Melanie. Roudiens Vrydag 30 Maart 2007 12:00 NG kerk Sherwood (P.E.). Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 27/03/2007) Reëlings: Alfred JOnes AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

VAN WYK, Johann (Kokis) +Saterdag 24 Maart 2007. Ouma Dalene, Frans, Grace en Louis. (Die Burger Oos-Kaap 27/03/2007)

WEYERS, Theo. +Sondag 25 Maart 2007. Vrou Marinda, seun Theo, dogter Liezel, kleindogter Marlise. Roudiens Woensdag 28 Maart 2007 14:30 NG kerk Eendrag, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 27/03/2007) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Despatch 041 933 2039

WILLIAMS, Claude. +Vrydag 23 Maart 2007.Eggenote, kinders, kleinkinders. Verassingsdiens Woensdag 28 Maart 2007 15:00 St. Marks kerk, Kaapweg. (Die Burger Oos-Kaap 27/03/2007) Reëlings: Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

28 Maart 2007

Gelukwensinge

ALLISON, Carmen. 21st birthday 28 March. Dad, Mum and sisters.

Sterfgevalle

MALAN, Mathilda (née SMUTS) +26 Maart 2007 in die Stellenbosch-hospitaal. (Die Burger Oos-Kaap 28/03/2007)

ZWIERS, Froukje. Gedenkdiens Vrydag 30 Maart 2007 12:00 Milnertonhuis-kapel, First Avenue, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 28/03/2007) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028

29 Maart 2007

Sterfgevalle

MCLEOD, Ren. +Donderdag 22 Maart 2007. Eggenote Kleintjie, kinders Lee-Ann, Lodewyk, Caylee, Yolande, Bennie. Begrafnisdiens Vrydag 30 Maart 2007 11:00 NG kerk Eendrag, Bothastraat, Despatch (Glaskerk). Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 29/03/2007) Reëlings: Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

SMIT, Christoffel Antonie (Oom Chris). +Dinsdag 27 Maart 2007. Kinders, kleinkinders. Verassingsdiens Vrydag 30 Maart 2007 14:00 Victoriaparkkrematorium-kapel. (Die Burger Oos-Kaap 29/03/2007) Reëlings: Marie Steyn DOVES P.E. 041 365 5399

In Memoriam

HORNE, Martin Sr. (Theuns) Een jaar oorlede 24 Maart 2007. Kinders en kleinkinders.

30 Maart 2007

Sterfgevalle

HEINEMAN, Dieter (Ice Berg) +Woensdag 28 Maart 2007. Sal jou by elke stoeitoernooi mis. Trevor, Liz, Devon en Tara. (Die Burger Oos-Kaap 30/03/2007)

KURAT, Boesak 66jaar. Begrafnisdiens Saterdag 31 Maart 2007 12:00 Kong. kerk, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 30/03/2007) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

RANDALL, Gert Karel Adriaan (Baba). +28 Maart 2007 na lang siekbed. Vrou, kinders, kleinkinders; André, Lydia, kinders en kleinkinders. Verassingsdiens Saterdag 31 Maart 2007 15:00 Ou Apostoliese kerk, Sunnymedeweg, Swartkops. (Die Burger Oos-Kaap 30/03/2007)

VAN AS, Thomas Daniel (Tommie). *04/09/1947. +Dinsdag 27 Maart 2007. Vrou Sus, kinders, kleinkinders; dogter Karen, Kobus, Karla & Corné GOUWS. Begrafnisdiens Maandag 2 April 2007 11:00 Volle Evangelie kerk, Van der Leursingel. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 30/03/2007) Reëlings: Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731

31 Maart 2007

Gelukwensinge

BESTER, Divan. Geluk met 21ste verjaarsdag. Pa, Ma en personeel by B&D Engineering.

Sterfgevalle

KEMP Stephanie (Fienie) +Donderdag 29 Maart 2007. Kinders Nicky & Carol, Mary & Karen, Janet & Daniel, 14 kleinkinders, 1 agterkleinkind. Roudiens Maandag 2 April 2007 16:00 Metodiste kerk, Kanonheuwel, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 31/03/2007) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

UYS VAN DER SPUY (Uysie). Ons vriend oorlede. Gert, Gwen & Carl FITCHETT. (Die Burger Oos-Kaap 31/03/2007)

In Memoriam

STOLTZ, Mike. Agt jaar oorlede 1 April. Alta, kinders, kleinkinders en agterkleinkinders.


  • Hits: 6229