Skip to main content

galleryLogo_sm

Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2007 12 December

3 Desember 2007

Sterfgevalle

DU PREEZ, Gabriel Jozua: Gawie (Essenbos). +Donderdag 29 Nov 2007 op Humansdorp. Eggenote, kinders, kleinkinders. Dankdiens Dinsdag 04 Des 2007 10:30 NG Kerk-kompleks, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 03/11/2007) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

In Memoriam

BEHR, Gideon. Een jaar oorlede 03 Des 2007. Ma. Pa, Chantel en Adrie; tannie Charmaine, oom Marius, Renier, Darius, Timothy, Ouma en Boetie. (Die Burger Oos-Kaap 03/11/2007)

GOUWS, Hansie. 18 April 1949 - 03 Desember 2006. Vrou Doortjie, Jacques, Mariska en Keila (Die Burger Oos-Kaap 03/11/2007)

4 Desember 2007

In Memoriam

TERBLANCHE, Roderick. Twee jaar oorlede 04 Desember 2007. Vrou Maria en kinders. (Die Burger Oos-Kaap 04/12/2007)

Sterfgevalle

DIXON, Catherine (Aunt Baby). +Sondag 02 Desember 2007. Ons gebede is met Irene, Anne en gesinne. Van Gerrie, Anita en seuns. Verassingsdiens Dinsdag 04 Desember 2007 14:00 Westering Metodiste kerk. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 04/12/2007) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

DU RANDT, Ella. Geliefde vrou, ma, ouma, oumagrootjie. Roudiens Woensdag 05 Des 2007 11:00 A.G.S. Charismatiesegemeente, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 04/12/2007) Annelie Fitchet DOVES Uitenhage 041 992 1349

POTGIETER, Hermanus (Manie). *21/06/1953. +Saterdag 01 Des 2007 op Slangrivier, dist Humansdorp, Oesterbaai. Dogter Chanel, Bonnie en Barry, broer Johan. Roudiens Woensdag 05 Des 2007 14:00 NG Kerk Moedergemeente, Humansdorp. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 04/12/2007) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

VAN WYK, (Weermag) Douw. +Vrydag 30 Nov 2007. Dinnie, kinders, kleinkinders. Roudiens Dinsdag 04 Des 2007 14:00 Hoogland NG Kerk (P.E.) Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 04/12/2007) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

5 Desember 2007

Sterfgevalle

CLASEN, Dan. +Maandag 03 Des 2007. Alma, kinders, kleinkinders. Roudiens Donderdag 06 Des 2007 14:30 Hoogland NG Kerk, Charlo. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 05/12/2007) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

DU PREEZ, Matthys Johannes (Thys). 26/07/1936 - 02/12/2007. Annetjie, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 05/12/2007)

KELLERMAN, Albert (A.F.) +Saterdag 01 Des 2007. Eggenote, kinders, ouers, skoonseuns. Begrafnisdiens Vrydag 07 Des 2007 14:00 Pinkster Protestante Kerk, Sydenham (P.E.) Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 05/12/2007) Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

NEL, Izak Johannes (Sakkie). +Maandag 03 Des 2007 op Uitenhage. 'n Wonderlike eggenoot, vader en broer. Van Baadjie, Jacques, broer en susters. Roudiens Vrydag 07 Des 2007 11:00 NG Kerk Despatch, Eendrag-gemeente. (Die Burger Oos-Kaap 05/12/2007) Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

6 Desember 2007

Sterfgevalle

CHRISTOFFEL, Mary. +Tuesday 04 Dec 2007. Beloved mother and grandmother. Funeral Saturday 08 Dec 2007 11:00 St. Simon of Cyrene Anglican Church, Rosedale. (Die Burger Oos-Kaap 06/12/2007)

ERASMUS, Rizaan. *06/02/2005 Tragies +03/12/2007. Oupa Gert en ouma Rita en RENSHAW-familie. (Die Burger Oos-Kaap 06/12/2007)

STEYN, Ria. +Maandag 19 Nov 2007. Seun, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Vrydag 07 Des 2007 11:00 Van Stadensrivier NG Kerk. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 06/12/2007) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

TAIT, Gerrie (Peppie). +Maandag 03 Des 2007. Vrou Rhoda, kinders Sureka en Charl, kleinkinders Archerique en Dicky. Roudiens Vrydag 07 Des 2007 11:00 Kabegapark Volle Evangelie Kerk. Verassing privaat. (Die Burger Ooos-Kaap 06/12/2007) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

7 Desember 2007

Sterfgevalle

GURR, Rynard. +Dinsdag 04 Des 2007. Begrafnisdiens Vrydag 07 Des 2007 11:00 Doves-kapel, Newtonpark. Tel. 041 453 0339 (Die Burger Oos-Kaap 07/12/2007)

SMIT, Desmond. Voorheen Despatch. +Woensdag 05 Des 2007. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Vrydag 07 Des 2007 11:00 NG Kerk Wavecrest-kompleks, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 07/12/2007) Carisa Ellis DOVES Jeffreysbaai 042 293 1730

VAN RENSBURG, Lien. Voorheen van Fort Beaufort en Port Alfred. +Donderdag 06 Des 2007 in Gonube. Diens Dinsdag 11 Des 2007 11:00 NG Kerk Gonube. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 07/12/2007)

8 Desember 2007

Geboortes

BOTHA - FERREIRA. Ons kleindogter, Mea, +Woensdag 05 Des 2007. Geluk aan Frans en Ronél en boetie Andrew. Oupa en ouma FERREIRA. (Die Burger Oos-Kaap 08/12/2007)

Sterfgevalle

PRETORIUS, Queenie. +Woensdag 05 Des 2007. Kinders, kleinkinders. Verassingsdiens Maandag 10 Des 2007 11:00 NG Kerk Nooitgedacht-gemeente, Kabegapark (P.E.) Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 08/12/2007) Jan Ackerman, Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

RADEMEYER, Cornelius (Corrie). +Dinsdag 04 Des 2007 na lang siekbed. Vrou Judy, kinders Seugnet, Beryl, Brian en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 08/12/2007)

ROSSOUW, Alexander Floris Michiel. +Dinsdag 04 Des 2007 op Humansdorp. Eggenote, kinders, kleinkinders. Dankdiens Maandag 10 Des 2007 11:00 NG Kerk, Montagu, Wes-Kaap. (Die Burger Oos-Kaap 08/12/2007) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

TERBLANCHE, Jacob Salmon (Japie). +Woensdag 05 Des 2007 op Humansdorp. Eggenote, kinders, kleinkinders. Dankdiens Maandag 10 Des 2007 11:00 NG Kerk Da Gamaweg, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 08/12/2007) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

11 Desember 2007

Sterfgevalle

DE LANGE, Leslie William (Boetie) Begrafnisdiens Woensdag 12 Des 2007 12:00 Volle Evangelie kerk, Algoapark. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 11/12/2007) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

MOSTERT, Maria. +Donderdag 06 Des 2007. Kleinkinders en familie. Begrafnisdiens Woensdag 12 Des 2007 10:00 NG Kerk Algoapark (P.E.) Uitenhage-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 11/12/2007) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

RADEMEYER, Cornelius Antonie. *19/09/1929. +04/12/2007. Kinders Maureen, Audrey, Mario en hul gesinne. Broers Piet en Carel en suster Hester. Troosdiens gehou Saterdag 08 Desember 2007. (Die Burger Oos-Kaap 11/12/2007)

SCHROëDER, Cornelius Johannes. +Woensdag 05 Des 2007. Vrou en kinders. Roudiens Woensdag 12 Des 2007 11:00 NG Kerk Nooitgedacht, Kabegapark (P.E.) (Die Burger Oos-Kaap 11/12/2007) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

12 Desember 2007

Sterfgevalle

ALBERTS, Tobie. +Sondag 09 Des 2007. Eggenote, kinders, klein- en agterkleinkinders. Verassingsdiens Donderdag 13 Des 2007 14:00 NG Kerk Sydenham-gemeente (P.E.) (Die Burger Oos-Kaap 12/12/2007) Jan Ackerman, Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

BOTHA, Gert Johannes. +Maandag 10 Des 2007. Eggenote, kinders, kleinkinders. Diens Donderdag 13 Des 2007 11:00 NG KerkSonheuwels, Westering (P.E.) (Die Burger Oos-Kaap 12/12/2007) Cindy Strydom DOVES P.E. 041 365 5399

JANSEN VAN NIEUWENHUIZEN, Chris. +Vrydag 07 Des 2007. Vrou Esther, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnis Woensdag 12 Des 2007 11:00 NG Kerk Bothasrus, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 12/12/2007) Esmé Groenewald AVBOB 041 922 8066

STOLTZ, Joseph (Jackie). *09/07/1971. Tragies +06/12/2007. Eggenoot en vader van Debbie, Bianka, Chante. Seun van Dennis en Poppie STOLTZ. Begrafnis Woensdag 12 Des 2007 14:00 NG Kerk Oos-gemeente. (Die Burger Oos-Kaap 12/12/2007)

VAN EEDEN, Bettie +Maandag 10 Des 2007 77 jaar. Broer Joseph, suster Ina, swaer Gregory.

VAN EEDEN (née PRESTON), Elizabeth Martha. +10 Des 2007 77 jaar. Eddie, Maria, Karen, Lukas, Gerald en Reinier.

VAN EEDEN, Elizabeth Martha. +Maandag 10 Des 2007. Eggenoot Justus, seuns Johan, Eddie en Gerald, skoondogters, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Donderdag 13 Des 2007 11:00 NG Kerk, Sydenham. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 12/12/2007) Journey's End Begrafnisdienste 041 484 1464

13 Desember 2007

Sterfgevalle

CROUSE, Wernich Werner (Wer). +Woensdag 12 Des 2007 op Uitenhage. Kinders en kleinkinders. Begrafnis Vrydag 14 Des 2007 14:00 Ou Apostoliese Kerk, Despatch. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 13/12/2007) Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

EVANS, Susanna. +Dinsdag 11 Des 2007 op Uitenhage. Kinders, klein- en agterkleinkinders. Begrafnis Vrydag 14 des 2007 11:00 NG Kerk Bothasrus, Despatch. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 13/12/2007) Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

VAN EEDEN, (née PRESTON) Elizabeth Martha (Bettie). +Maandag 10 Des 2007. Broer Hennie, skoonsuster Elizabeth en kinders; Harold, Jean, Yolanda & Brian asook Oubaas. (Die Burger oos-Kaap 13/12/2007)

In Memoriam

BOOYSE, Martines. Drie jaar oorlede 13 Des 2007. Kobus, Mieta en kinders; Mamma. Heseline, David en kinders. (Die Burger oos-Kaap 13/12/2007)

DE VILLIERS, Nonnie. Reeds jou 12de verjaarsdag weg van my. Pyp. (Die Burger Oos-Kaap 13/12/2007)

14 Desember 2007

Sterfgevalle

BADENHORST, Rian (Barrie). +Woensdag 12 Des 2007. Eggenote Helene, seuns Sean en Tertius. Gedenkdiens Vrydag 14 Des 2007 16:00 NG Kerk, PE-Oos gemeente. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 14/12/2007) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

DE RIDDER, Maida maria. +Dinsdag 11 Des 2007 op Despatch. Kinders en kleinkinders. Roudiens Saterdag 15 Des 2007 11:00 NG Kerk, Retief-gemeente, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 14/12/2007) Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

DU PLESSIS, Miriam. +Woensdag 12 Des 2007 82 jaar. Man, kinders, klein- en agterkleinkinders. Roudiens Dinsdag 18 Des 2007 14:00 NG Kerk Noord, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 14/12/2007) Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

FERREIRA, Lee-Roy Earl. +Woensdag 12 Des 2007. Moeder, familie en vriende. Diens Sondag 16 Des 2007 11:00 NG Kerk Paterson. (Die Burger Oos-Kaap 14/12/2007) Cindy Strydom DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

GERBER, Susanna Gertruida Maria (Truia). +Dinsdag 11 Des 2007 by Huis Najaar. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 17 Des 2007 11:00 NG Kerk Bothasrus, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 14/12/2007) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

JANSE VAN VUUREN, Vivian (Fires). Tragies +Maandag 10 Des 2007. Begrafnisdiens Saterdag 15 Des 2007 10:00 AGS Lofoord-gemeente. (Die Burger Oos-Kaap 14/12/2007) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

VAN EEDEN, (née PRESTON), Bettie. +10 Des 2007. Man Justus, Johan, Angela, Shaun en Louise. (Die Burger Oos-Kaap 14/12/2007)

VAN WYK, Jan Hendrik. *03/12/1931. +Donderdag 06 Des 2007 op Astonbaai. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 15 Des 2007 09:00 NG Kerk Britstown. Munisipale begraafplaas, Britstown. (Die Burger Oos-Kaap 14/12/2007) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

In Memoriam

KOEBERG, B.V. Oorlede 17 Desember 2005. (Die Burger Oos-Kaap 14/12/2007)

KOEN, Petrus Jacobus. Oorlede 14 Desember 2006. Maria en Debbie. (Die Burger Oos-Kaap 14/12/2007)

Dankbetuigings

CLAASSEN, Leon. Dankie vir gebede tydens Leon se siekte. Eer aan die Groot Geneesheer vir sy herstel. Marette CLAASSEN en kinders.

GOUWS, Milda (Millie). Dankie aan almal vir ondersteuning en simpatie. Dankie aan dr. FOURIE. Freddie, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders.

15 Desember 2007

Sterfgevalle

DAVID, Ruaan. Tragies +Woensdag 12 Des 2007. Ouers, suster Moirlet. Roudiens Dinsdag 18 Des 2007 14:00 Ou Apostoliese kerk, Groenbossies, Ou Kaapweg. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 15/12/2007) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

DU TOIT, Francois Jacobus (Kosie). +Donderdag 13 Des 2007 73 jaar. (Die Burger Oos-Kaap 15/12/2007)

In Memoriam

FOURIE, Willem. Vyf jaar oorlede 15de Des 2007. Seun Willem. (Die Burger Oos-Kaap 15/12/2007)

17 Desember 2007

Sterfgevalle

BOTHA, Louis Wilhelm. Begrafnisdiens Woensdag 19 Des 2007 11:00 Milnerton House-kapel, First Avenue Funeral Home. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 17/12/2007) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

In Memoriam

LE GRANGE, Alice. Ma, vandag vier jy jou verjaarsdag in die Hemel. Kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 17/12/2007)

18 Desember 2007

Geboortes

BOSCH, Andre en Adri. Geluk met die drie dogters. Oupa Fritz, Ouma Peet, Oupa Bok en Ouma Rose. (Die Burger Oos-Kaap 18/12/2007)

Gelukwensings

RADEMEYER, Verjaarsdagwense, tannie Ricka, 17 Desember en Tertius, 27 Desember. Ingrid. (Die Burger Oos-Kaap 18/12/2007)

Sterfgevalle

ROUX, Tossie. +Vrydag 14 Des 2007 91 jaar. Henry, Lucille, Marie-Louse, kleinkinders Craig, Debbie, Mark, T.C. en Millanie, agterkleinkinders Bianca, Michaela en Luke. (Die Burger Oos-Kaap 18/12/2007)

In Memoriam

CHRISTELLE - Ons dogter en suster oorlede 18 Des 2005. Bennie, Joan, Barend en Janine FOURIE.

PIENAAR, Bennie. 15/03/1960 - 18/12/2005. Marilyn, Lizanne, Chanté en Tessie. (Die Burger Oos-Kaap 18/12/2007)

19 Desember 2007

Sterfgevalle

BARNARD, Susanna Margaretha Maria (Ouma Suzie). +Sondag 16 Des 2007 89jaar. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders, agter-agterkleinkinders. Begrafnis Woensdag 19 Des 2007 11:00 NG Kerk Uitenhage-Noord. Jubilee-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 19/12/2007) Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

DU PLESSIS, Johanna Martina (Martie) (née VAN DER WATT). *18/03/1934. +Vrydag 14 Des 2007 in Port Elizabeth. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Begrafnis Donderdag 20 Des 2007 11:00 NG Kerk, Kareedouw. Munisipale-begraafplaas, Kareedouw. (Die Burger Oos-Kaap 19/12/2007) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

KEMP, Anton Pieter. *15/09/1962. +15 Des 2007. Privaat verassing. Gedenkdiens Vrydag 11 Januarie 2008 12:00 St. Cuthberts, Westborneweg, Sentraal. (Die Burger Oos-Kaap 19/12/2007)

LOFTIE-EATON, William. +Maandag 17 Des 2007. Eggenote Hannie, Danny, Verity, Armand en Inge. Begrafnisdiens Vrydag 21 Des 2007 12:00 Sewendedag-Adventistekerk, Westering (P.E.) Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 19/12/2007) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

MAARSCHALK, Salomon Theadorus. *14/06/1923. +Sondag 16 Des 2007 in Port Elizabeth. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 19 Des 2007 11:00 NG Kerk Oos, Humansdorp. Munisipale-begraafplaas, Humansdorp. (Die Burger Oos-Kaap 19/12/2007) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

ROUX, Tossie. Gedenkdiens Donderdag 20 Des 2007 10:00 Milnerton-kapel, First Avenue Funeral Home, Walmer. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 19/12/2007) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

SCHOULTZ, Heinrich. +Saterdag 15 Des 2007 50 jaar. Moeder Susan LOGGENBERG, broers Werner, Marcel, Konrad en Hessler en vriendin Marilyn. Roudiens Vrydag 21 Des 2007 10:00 NG Kerk Dagbreek, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 19/12/2007)

VAN WINKEL, Piet. +Saterdag 15 Des 2007 op Despatch. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 19 Des 2007 15:00 NG Kerk Dagbreek, Despatch. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 19/12/2007) Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

VOSLOO, Tabitha. +Saterdag 15 Des 2007. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 20 Des 2007 12:00 NG Kerk Algoapark (P.E.) Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 19/12/2007) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

In Memoriam

FOURIE, Gabriel Jacobus (Gawie). Vandag jou 1ste verjaarsdag by ons Vader. Vrou, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 19/12/2007)

20 Desember 2007

Verlowings

Debbie HARMSE en Heino BARNARD, geluk met verlowing 15 Des 2007. Oom Stompie, Tannie Levona KILLIAN en gesin, Oom Johan, tannie Jakkie BARNARD en gesin. (Die Burger Oos-Kaap 20/12/2007)

Sterfgevalle

DE ANDRADE, Petronella Margaretha. +Sondag 16 Des 2007. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Vrydag 21 Des 2007 11:00 Avbob-kapel. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 20/12/2007) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

GERBER, S.M.J. (Tossie) +Sondag 16 Des 2007. Eggenote, kinders, kleinkinders. Gedenkdiens Vrydag 21 Des 2007 11:00 Heilsleër, Groenbossies-gemeente. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 20/12/2007) Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

HEIGAN, Allen Joseph. +Maandag 17 Des 2007. Vrou Francis (Meisie), seun Rudi en skoondogter Trix. Diens Vrydag 21 Des 2007 11:00 Heilsleër, Uitenhage. (Die Burger oos-Kaap 20/12/2007) Navrae: 072 704 8665

SCHOULTZ, Heinrich. +Saterdag 15 Des 2007. Roudiens Vrydag 21 Des 2007 10:00 Dagbreek NG Kerk, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 20/12/2007) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

SOFISA, Bongani. Funeral Service Thursday 20 Dec 2007 09:00 Seventh Day Adventist Church' New Brighton, Port Elizabeth. Tel: Bulelani 073 533 3275 (Die Burger Oos-Kaap 20/12/2007)

STRYDOM, Bessie. +Sondag 16 Des 2007 95 jaar 4 mnde. Dogters Dalene, Marianne en familie. (Die Burger Oos-Kaap 20/12/2007)

SWART, Marius & Yvonne. Tragies +Vrydag 14 Des 2007. 5 kinders, 13 agterkleinkinders. Roudiens Vrydag 21 Des 2007 11:00 Somerstrand NG Kerk, (P. E.) Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 20/12/2007) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

VISSER, Johan. +Maandag 17 Des 2007. Hetta, André, Olga, kleinkinders. Roudiens Vrydag 21 Des 2007 14:00 Avbob-kapel, Noordeinde (P.E.) Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 20/12/2007) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

VOSLOO, Suzette. +Woensdag 19 Des 2007 by Greenacres-hospitaal. Vrou van Johan en moeder van De Verra, Hansie en Lizette. Begrafnisdiens Saterdag 22 Des 2007 11:00 NG Kerk Somerstrand. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 20/12/2007) First Ave Funeral Home 041 581 5028

WOOD, Percy. +Dinsdag 18 Des 2007. Suster Evelyn. Begrafnisdiens Saterdag 22 Des 2007 12:00 Ou Apostoliese Kerk, Saltlake, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 20/12/2007)

In Memoriam

DE VILLIERS, Nonnie. Reeds jou 12de verjaarsdag weg van my. Mis jou - Pyp. (Die Burger Oos-Kaap 20/12/2007)

22 Desember 2007

Sterfgevalle

MULLER, Richard. +Donderdag 20 Des 2007. Vrou, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Maandag 24 Des 2007 10:00 Nooitgedagt NG Kerk. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 22/12/2007) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

VORSTER, Jakobus Adriaan (Deon). *30/06/1942. +Dinsdag 18 Des 2007 op Jeffreysbaai. Mart, Adele, Lola, kleinkinders. Roudiens Donderdag 27 Des 2007 14:00 NG Kerk-kompleks, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 22/12/2007) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

In Memoriam

BARKHUIZEN, Johan. Jou 1ste verjarsdag in die Hemel. Vrou Rochelle, kinders Brendon en Elandré. (Die Burger Oos-Kaap 22/12/2007)

BLIGNAUT, Suzie. Mamma, jy is al 24 jaar weg van ons. Dogter Juanita. (Die Burger Oos-Kaap 22/12/2007) (LW. In Die Burger van 21 Des 2007 is dit 2 jaar)

WELCH, Emma. Ons Ma en Ouma vandag 1 jaar oorlede. Noel, Amanda, kleinkinders, agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 22/12/2007)

24 Desember 2007

In Memoriam

NIETSCHE, Linda. Op 25 Desember 'n jaar dat jy ons verlaat het. Boetie, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 24/12/2007)

STANDER, Rita. Op Kersdag 2de verjaarsdag by ons Hemelse Vader. Willie, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 24/12/2007)

27 Desember 2007

In Memoriam

DU PISANIE, Anthony. Vandag 9 jaar oorlede. Ouers, broer en susters. (Die Burger Oos-Kaap 27/12/2007)

ROELOFSE, Deon. 10/03/1983 - 12/09/2000. Dit was jou 8ste Kersfees sonder ons. Pappa, Mamma, Melany, Wayne, Ilana, Dian, Eugene en Tammy. (Die Burger Oos-Kaap 27/12/2007)

VAN LOGGERENBERG, Christopher. Dit was jou 6de Kersfees in die Hemel. Ma en Pa. (Die Burger Oos-Kaap 27/12/2007)

Sterfgevalle

JANSE VAN RENSBURG (née KRAIN), Norah. +Saterdag 22 Des 2007 93 jaar. Thelma, Andre, Emil en families. (Die Burger Oos-Kaap 27/12/2007)

JONKER, Perina. +Vrydag 21 Des 2007. Ma Irene, broers Roy, Peter en David, susters Marlene en Loma. (Die Burger Oos-Kaap 27/12/2007)

VAN EEDEN, Tertius. Geliefde vader en oupa. +Saterdag 22 Des 2007. Elfreda, Manie, Leana, Kobus en Hanlie. Begrafnisdiens Donderdag 27 Des 2007 11:00 NG Kerk Algoapark-Noord. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 27/12/2007) First Ave Funeral Home 041 581 5028

28 Desember 2007

Verlowings

VAN DYK - GERBER. Geluk aan Rean VAN DYK (Motorworld) en Lee-Anne GERBER met verlowing Sondag 23 Desember 2007. (Die Burger Oos-Kaap 28/12/2007)

Sterfgevalle

BOTES, Louis. +Sondag 23 Des 2007. Eggenote, kinders, kleinkind. Roudiens Vrydag 28 Des 2007 14:00 Hoogland NG kerk, Charlo (P.E.) Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 28/12/2007) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

DU PIESANIE, Leslie (Bok). +Saterdag 22 Des 2007 18:20 Ons eggenoot, vader, oupa en oupagrootjie. Roudiens Vrydag 28 Des 2007 12:00 NG kerk, Sonheuwel-gemeente. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 28/12/2007) First Ave Funeral Home 041 581 5028

FERREIRA, Lucy (WOUDBERG) *27/08/1922 +24/12/2007. Hester, Louis, kinders, kleinkinders. Vanuit Wellington. Begrafnisreëlings later. (Die Burger Oos-Kaap 28/12/2007) First Ave Funeral Home 041 581 5028

NEL-WELDRICK, Annelize. +Dinsdag 25 Des 2007. Ma van Andrea en Keeanna. Begrafnisdiens Maandag 31 Des 2007 11:00 Humewood Metodiste kerk. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 28/12/2007) First Ave Funeral Home 041 581 5028

VAN DER MERWE, Banie. +Maandag 24 Des 2007. Eggenote Welinda, seun Banie (jr), ma Lehana. Roudiens Saterdag 29 Des 2007 10:00 NG Kerk Lorraine. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 28/12/2007) Jan Ackerman, Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

VAN SCHALKWYK, Trevor. +Woensdag 26 Des 2007. Eggenote, dogter, kleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 31 Des 2007 10:30 Roomse Kerk, Swartkopsgemeente. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 28/12/2007) Jan Ackerman, Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

VAN VUUREN, Susan. *21 Desember 1928. +21 Desember 2007. Dogter van (sic) Koot en Sarah VAN VUUREN van Sunlands, suster van Ruth GERBER. Begrafnisdiens Vrydag 28 Des 2007 10:00 vanuit Louisa Meyburgh, Kabegapark (P.E.) (Die Burger Oos-kaap 28/12/2007) Jeanette Chetty DOVES P.E. 041 365 5399

In Memoriam

NEL, Jacobus (Koos). Twee jaar oorlede. Leonie, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 28/12/2007)

29 Desember 2007

Sterfgevalle

DU PREEZ, Petrus Lodewikus (Ginger) *16/06/1935. +Vrydag 28 Des 2007 in Port Elizabeth. Moeder, eggenote, kinders, kleinkinders. Dankdiens Woensdag 02 Januarie 2008 11:00 NG Kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 29/12/2007) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

MCDONALD, Jan. +Sondag 23 Des 2007. Begrafnisdiens Woensdag 02 Januarie 2008 11:00 NG Kerk, Somerstrand. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 29/12/2007) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

VAN DER MERWE, Banie. +24 Des 2007. Oudste seun van Naomi en wyle Bobbie, broer van Petrus, Dewet en Surentia. (Die Burger Oos-Kaap 29/12/2007)

VAN DER NEST, Stella. +Donderdag 27 Des 2007. Roudiens Maandag 31 Des 2007 14:00 Ou Apostoliese kerk, Cotswold (P.E.) Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 29/12/2007) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

In Memoriam

BEKKER, Liezel. Môre 6 jaar oorlede. Pa, Ma, Charl en Carmen. (Die Burger Oos-Kaap 29/12/2007)

DERBYSHIRE, Elroy. Vandag 48ste verjaarsdag van ons skoonseun wat op 17/06/1990 saam met sy gesin in 'n motorongeluk oorlede is. Renier en Drieka STRYDOM. (Die Burger Oos-Kaap 29/12/2007)

MCLEOD, Shaun. Vandag 6 jaar oorlede. Deon, Leonie, Charl en Carmen. (Die Burger Oos-Kaap 29/12/2007)

MULLER, Frans. Vandag 6 jaar oorlede. Deon, Leonie, Charl en Carmen. (Die Burger Oos-Kaap 29/12/2007)

RADEMEYER, Tienie. Vandag 3 jaar oorlede. Vrou Hannie, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 29/12/2007)

  • Hits: 5231