Skip to main content

galleryLogo_sm

Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2007 11 November

1 November 2007

Sterfgevalle

BARKHUIZEN, Edward Michael. *15/07/1943. +26/10/2007. Broer Ronald, susters. Diens Saterdag 03 Nov 2007 10:30 NG Kerk Oos, Humansdorp. (Die Burger Oos-Kaap 01/11/2007)

WEBER, Marius. Tragies +Donderdag 18 Okt 2007. Madeleine, kinders, ouers. Roudiens Vrydag 02 Nov 2007 11:00 St. Marks Congregational Church, Kaapweg. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 01/11/2007) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

2 November 2007

Huwelike

FERREIRA, Lyle en Danna. Geluk met die 50ste herdenking. Kinders, kleinkinders en Kegan. In Memoriam

BAADJIES, Serina. Oorlede 17 Nov. 2006. Dogters en kleinkinders.

Sterfgevalle

KEMP, Anita. +Donderdag 01 Nov 2007 (in Port Elizabeth). Man Rassie, kinders, kleinkinders. Roudiens Saterdag 03 Nov 2007 10:00 in Krakeelrivier-kerksaal. (Die Burger Oos-Kaap 02/11/2007) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

3 November 2007

In Memoriam

ROSCHERR, William. Dink vandag aan 'n wonderlike eggenoot, pa en oupa wat sy derde verjaarsdag in die Hemel vier. Vrou, kinders, kleinkinders.

VAN LOGGENBERG, Lourens (Louw). Een jaar oorlede 3de Nov 2007. Vrou Marie, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 03/11/2007)

5 November 2007

Gelukwensings

MEYER, André. Wraggies waar 70. Marie, kinders en kleinkinders.

Sterfgevalle

KOK, Irene. +Woensdag 31 OKT 2007. Dogter Thea, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 5 Nov 2007 10:00 NG Kerk, Sherwood. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 05/11/2007) Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

6 November 2007

In Memoriam

GROENEWALD, Annelize. *06/11/1936. Verlnag na jou. Rus in vrede. Manie, kinders, kleinkinders.

Dankbetuigings

VISSER, Hugh (Vissie). Dankie vir bystand en meegevoel. Dankie aan Thornhill Polisie en ds Jan VERMEULEN. Vrou Linda, kinders, kleinkinders.

Sterfgevalle

BERRY, Graham. Tragically taken from us on 01/11/2007. Memorial service Wednesday 07/11/2007 15:00 Fort Beaufort Country Club. Donations in lieu of floral tributes to Thatcher Home, Fort Beaufort. (Die Burger Oos-Kaap 06/11/2007) Von der Decken Begrafnisdienste, Fort Beaufort 083 283 3807

DU PREEZ, Alan. Verassingsdiens Vrydag 9 Nov 2007 11:00 NG Kerk, Kragga Kamma. Verassing privaat. Donasies i.p.v. blomme na St. Francis Hospice, Newtonpark. (Die Burger Oos-Kaap 06/11/2007) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

FERREIRA, Christien. +Donderdag 01 Nov 2007. Kinders, klein- en agterkleinkinders, broer. Roudiens Woensdag 7 Nov 2007 11:00 Avbob-kapel. Verassing privaat. Geen blomme, donasies aan die Echo Foundation. (Die Burger Oos-Kaap 06/11/2007) Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731

FOURIE, Eric Leon. +Vrydag 02 Nov 2007. Sy metgesel, kinders, klein- en agterkleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 07 Nov 2007 11:00 NG Kerk, Uysstraat, Uitenhage. Jubilee-begraafplaas. (Die Burger OosKaap 06/11/2007) Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

SCHOLTZ, Koos. Tragies +Donderdag 01 Nov 2007. Eggenote, kinders, klein- en agterkleinkinders. Roudiens Woensdag 07 Nov 2007 11:00 NG Kerk, Sidwell. (P.E.) Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 06/11/2007) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

SCOTT, Adrian Roy. (s.v. Denise en Roy SCOTT). +Vrydag 02 Nov 2007. Roudiens Vrydag 09 Nov 2007 11:00 NG Kerk Retief, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 06/11/2007)

VERMAAK, Rena. + in die ouderdom van 86 jaar. Eggenoot Stefans, kinders Salomé, Aletta, Flip, André, Elsa, Kobus en gesinne. Begrafnis Donderdag 08 Nov 2007 11:00 NG Kerk Gamtoosvallei, Kwagga. (Die Burger Oos-Kaap 06/11/2007)

7 November 2007

Dankbetuigings

HOLTZHAUSEN, Theunis Jacobus Johannes Van Rooyen. Tragies +Sondag 28 Okt 2007. Dank aan almal vir bystand. Vrou Belinda en familie. (Die Burger Oos-Kaap 07/11/2007)

In Memoriam

DE BOER, Lena. *01/08/1949. +07/11/2006. Eggenote, Ma en Ouma. Pieter, Brendan, Byron, Lee-Ann, Bernard, Jason, Alister, Micayla en Yolan. (Die Burger Oos-Kaap 07/11/2007)

VAN RENSBURG, Tor. +07/11/1997 Vriend Hugo. (Die Burger Oos-Kaap 07/11/2007)

Sterfgevalle

GERBER, Fanie. +Sondag 04 Nov 2007. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 09 Nov 2007 11:00 NG Kerk Moedergemeente, Geardstraat, P.E. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 07/11/2007) Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

LANDMAN, Annatjie. +Maandag 05 Nov 2007. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 10 Nov 2007 10:00 Heilsleërsaal, Kensington, P.E. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 07/11/2007) Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

NIEMAND, Barend Daniel (Ben). +Maandag 05 Nov 2007. Flippie, Sylvia, Stella, Johann, Marianne, Marcell en kleinkinders. Roudiens Vrydag 09 Nov 2007 15:00 NG Kerk Despatch-Suid. (Die Burger Oos-Kaap 07/11/2007) Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

VAN DER WESTHUIZEN, Wilhelmina Susanna (Lollie). +Maandag 05 Nov 2007. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Donderdag 08 Nov 2007 11:00 AGS Kerk Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 07/11/2007) Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

VAN NIEKERK, Oom Faan. +Saterdag 03 Nov 2007. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 08 Nov 2007 11:00 Volle Evangelie kerk, Kabegapark (P.E.) Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 07/11/2007) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

8 November 2007

Sterfgevalle

GERBER, Fred. +Maandag 05 Nov 2007 op Uitenhage. Eggenote. Verassingsdiens Vrydag 09 Nov 2007 10:00 AGS Kerk Lofoord, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 08/11/2007) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

GERICKE, Marguerita Gertruida (Rita). +Maandag 05 Nov 2007. Kinders, klein- en agterkleinkinders. Begrafnis Vrydag 09 Nov 2007 11:00 Huis Najaar Ouetehuis, Despatch. Jubileepark-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 08/11/2007) Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

KEMP, Sidney. +Dinsdag 06 Nov 2007. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Vrydag 09 Nov 2007 11:00 NG Kerk Hoogland, Charlo (P.E.). Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 08/11/2007) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

MOMBERG, Stephanus Abraham Josephus (Fanie). +Dinsdag 06 Nov 2007. Veronica, Hendrik en Johan. Roudiens Donderdag 08 Nov 2007 13:00 Metodiste kerk, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 08/11/2007) Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

Dr. SCHAMREL, Steve. +Maandag 05 NOv 2007. Marius, Carina, Marthinus, Jenny, Johan. Roudiens Vrydag 09 Nov 2007 11:00 Gemeente van Christus Kerk, Van der Stelstraat. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 08/11/2007) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

SCHEEPERS, Anna Maria. +Dinsdag 06 Nov 2007. Kinders, klein- en agterkleinkinders. Roudiens Donderdag 08 Nov 2007 15:00 Avbob-kapel, Noordeinde (P.E.). Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 08/11/2007) Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731

SCHOONEY, Mattheus "Mgunie" +07/03/1924 op Palmietrivier, Tsitsikamma. Stigter van die Pinkster Gemeente van Christus (1950). +01/11/2007 in Port Elizabeth. Begrafnisdiens Saterdag 10 Nov 2007 12:00 - 14:00 AGS Kerk, Kroggstraat, Korsten (P.E.) (Die Burger Oos-Kaap 08/11/2007)

9 November 2007

Dankbetuigings

ELS, Johan - Oubaas (Bles). *10/11/1954 +17/08/2007 Dankie vir bystand en bemoediging. Dank aan ds Wouter O'KENNEDY en ds. LANGENHOVEN. Vrou Kathy, Wynand, Riaan. (Die Burger Oos-Kaap 09/11/2007)

In Memoriam

KAPP, R.J. Gert. Een jaar oorlede. Kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 09/11/2007)

Sterfgevalle

COLEMAN, Douglas Johnny. +30 Oktober 2007. Eggenote Nellie. Dean, Yolanda, Deané & Lee. (Die Burger Oos-Kaap 09/11/2007)

PETRUS, Catherina 64 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 10 Nov 2007 11:00 Uitenhage Kong. kerk. (Die Burger Oos-Kaap 09/11/2007) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

10 November 2007

Dankbetuigings

TERBLANCHE, Remona. Brenda en Terblanche-familie bedank almal vir meegevoel na heengaan van ons vriend en suster.

In Memoriam

HERSELMAN, Frederick. *11 Nov 1957. Vyftigste verjaarsdag by ons Hemelse Vader. Vrou Leonie, kinders Jessica, Cindy, Marius, aanstaande skoonseun André, kleinseun Joshua. (Die Burger Oos-Kaap 10/11/2007)

TAIT, Llewellyn (Goeters). Een jaar oorlede 11 Nov 2007. Ma, Pa, broer Wayne. (Die Burger Oos-Kaap 10/11/2007)

Sterfgevalle

SWARTBOOI, Emillio. *24/02/1982. +03/11/2007. Hermanus, Angeline, Natasha en BREE-familie. Begrafnis Saterdag 11:00 Roselane Congregational kerk. Tel 073 643 7056 (Die Burger Oos-Kaap 10/11/2007)

12 November 2007

Sterfgevalle

ENGELBRECHT, Adriaan Albertus (At). 65 jaar. Begrafnisdiens Dinsdag 13 Nov 2007 11:00 AGS Christelike Sentrum, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 12/11/2007) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

13 November 2007

Sterfgevalle

HUMAN, J J (Hans). +Vrydag 09 Nov 2007. Vrou en dogter. Broers, suster en kamerade. Begrafnisdiens Saterdag 17 nov 2007 14:00 Pieter Rrademeyer-saal, Algoapark (P.E.) (Die Burger Oos-Kaap 13/11/2007)

LEMLEY, William (Billy). +Vrydag 09 Nov 2007. Eggenote, kinders. Begrafnisdiens Woensdag 14 Nov 2007 11:00 NG Kerk De Mist, Uitenhage. Jubileepark-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 13/11/2007) Annelie Fitchet DOVES Uitenhage 041 992 1349

POTGIETER, Jan Casper. Voorheen van Tsumeb, Namibië. Van J&R Engineering, Rensa, P.E. +Donderdag 08 Nov 2007 op die plaas Wheatlands, Elanfsrivier. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 14 Nov 2007 14:00 Nederduits Hervormde kerk, Uitenhage. Jubileepark-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 13/11/2007) Mark Hitchins DOVES Uitenhage 041 992 1349

In Memoriam

BARNARD, Ferdie (Tjokkie). +13/11/2006. Joey, Alec, Juan en Ruan. (Die Burger Oos-Kaap 13/11/2007)

14 November 2007

Sterfgevalle

FERREIRA, Emmarentia Susan (Girlie). +Maandag 12 Nov 2007. Igna, Kosie, Elisia, Gustav, kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 15 Nov 2007 14:00 NG Kerk Bothasrus, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 14/11/2007) Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

GEATER, Lynda (WEHMEYER). (Geen datums) Mis my, verlang na my, maar laat my vry. Van Mother. (Die Burger Oos-Kaap 14/11/2007)

GENADE, Anna Maria. *10.01.1938 +Vrydag 09 Nov 2007 op Humansdorp. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Roudiens Vrydag 16 Nov 2007 11:00 NG Kerk Oos-gemeente, Humansdorp. (Die Burger Oos-Kaap 14/11/2007) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

VERMEULEN, Willie. +Saterdag 10 Nov 2007. Vrou Karen, dogters. Begrafnisdiens Saterdag 17 Nov 2007 11:00 NG Kerk Dagbreek, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 14/1/2007)

In Memoriam

EHLERS, Maria Elizabeth. Vandag jou 81ste verjaarsdag en 2de in die Hemel. Man Ralph, kinders, klein- en agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 14/11/2007)

RUDMAN, Karel. Een jaar oorlede 14de November 2006. Ada, Charles, Erika, Roche en Rhoan. (Die Burger Oos-Kaap 14/11/2007)

STEENBERG, Ethel. (Geen datums) Willie, kinders en kleinkinders.

Dankbetuigings

Namens eggenoot van Magda, Johan LOUW, kinders, kleinkinders en agterkleinkinders sê ons dankie aan: Dr. KOTZE van Despatch, pastoor Corrie & Maryna MULDER, Les & Wouna COLLETT, ACVV Despatch Dienssentrum vir hulp en bystand.

SAPD Uitenhage. Dankie vir puik diens, spesiaal Insp. J NEL. Van die GROENEWALD-familie.

15 November 2007

Verlowings

KILLIAN & REID. Hiermee maak Michael en Janine hul verlowing bekend 09 November 2007.

Sterfgevalle

DE BRUYN, Johan. Oom Johan (Ou Baas) you will be sadly missed by the sporting family of Victoria Park High. Condolences to Emsie & family. (Die Burger Oos-Kaap 15/11/2007)

ERASMUS, Samuel Jacobus. +Sondag 11 Nov 2007. Dogter Helga. Begrafnisdiens Vrydag 16 Nov 2007 10:00 Doves-kapel, Newtonpark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 15/11/2007) Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

KOEN, P. J. +Saterdag 10 Nov 2007. Vrou Ethney, kinders, kleinkinders. Roudiens Saterdag 17 Nov 2007 15:00 Metodiste kerk, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 15/11/2007)

17 November 2007

Sterfgevalle

SWANEPOEL, Arthur. +Woensdag 14 Nov 2007. Geliefde eggenoot, pa en oupa. Begrafnisdiens Dinsdag 20 Nov 2007 11:00 NG Kerk PE Sonheuwels, Westering (P.E.) Teraardebestelling in Alexandria. (Die Burger Oos-Kaap 17/11/2007) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

In Memoriam

MINNE, Des. Sondag 18 Nov. 1ste verjaarsdag in die Hemel. Vrou Lucette, kinders Gervaise, Desray, Bonnita en Jacques, Familie Gladys en Jenny. (Die Burger Oos-Kaap 17/11/2007)

20 November 2007

Sterfgevalle

DU PREEZ, Marthinus Nyasa. +Donderdag 15 Nov 2007 op Jeffreysbaai. Kinders en familie. Dankdiens Woensdag 21 Nov 2007 11:00 NG Kerk, Ga Gamaweg, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 20/11/2007) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

JOOSTE, Gert. *28/07/1948 *18/11/2007. 'n Geliefde lewensmaat, vader, oupa en vriend. Verassingsdiens Donderdag 22 Nov 2007 14:30 NG Kerk Somerstrand. Verassing privaat. Donasies i.p.v. blomme aan MTR Smit-kinderoord. (Die Burger Oos-Kaap 20/11/2007) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

In Memoriam

VAN COLLER, André. Twee jaar oorlede op 20 Nov 2007. Vrou Charlotte; Clifford en Marinda; Ma, Pa, Elmarie, Riaan en kinders; Ma Marie en Pa Pollie. Lief vir jou Anta - BARNARD-gesin. (Die Burger Oos-Kaap 20/11/2007)

21 November 2007

Sterfgevalle

DU PLESSIS, Gert (Doepie). +Donderdag 15 Nov 2007. Roudiens Woensdag 21 Nov 2007 13:00 Doves-kapel, Newtonpark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 21/11/2007) Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

DU PREEZ, Jeannette. +Sondag 18 Nov 2007 81 Jaar. Kinders Natie, Lizetto, Miemie, Riëtte, Pierre,

kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 24 Nov 2007 11:00 NG Kerk Newtonpark. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 21/11/2007) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

OOSTHUIZEN, Hendrik. Oorlede. (geen datum). Johan, Lettie, Rika, kleinkinders, agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 21/11/2007)

VAN GREUNEN, Tertia (Tillie). +Maandag 19 Nov 2007. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 22 Nov 2007 11:00 Volle Evangelie kerk, Sidwell (P.E.) Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 21/11/2007) Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

22 November 2007

Sterfgevalle

BAIN, C.C. (Tooi). 63 jaar. +Sondag 18 Nov 2007. Dogter Maria, skoonseun Kenny, kleinkinders Marelise en Bernice, suster Bettie. Begrafnisdiens Donderdag 22 Nov 2007 11:00 AGS kerk, Despatch o.l.v. Pastoor Corrie MULLER. (Die Burger Oos-Kaap 22/11/2007)

FRANZSEN, Johann. +Sondag 18 Nov 2007. Dogter en skoonseun. Diens Donderdag 22 Nov 2007 11:00 NG Kerk De Mist, Uitenhage. Verassing. (Die Burger Oos-Kaap 22/11/2007) Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

MCDONALD, Kate "Chink". Funeral service Saturday, 24 Nov 2007 12:00 Newtown-Philipton UCC Church. (Die Burger Oos-Kaap 22/11/2007) Von der Decken Begrafnisdienste Fort Beaufort 083 283 3807

VAN TONDER, Sissy. +Woensdag 21 Nov 2007. Eggenoot, kinders, kleinkinders, agterkleinkind. Begrafnisdiens Vrydag 23 Nov 2007 NG Kerk, Algoa Park-Noord (P.E.). Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 22/11/2007) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

VICTOR, Ashley. Oorlede (geen datums). Antoinette. (Die Burger Oos-Kaap 22/11/2007)

23 November 2007

Sterfgevalle

FICK, Rod. Predikant, vriend, ware dissipel van Jesus tragies + Maandag 19 Nov 2007. Gedenkdiens Woensdag 28 Nov 2007 13:00 Harvest Christian Church, Walmer (P.E.) (Die Burger Oos-Kaap 23/11/2007)

GEORGE, Damon 65 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 24 Nov 2007 13:00 Metodistekerk, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 23/11/2007) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919 In Memoriam

BOTHA, Marnus. Vandag 7 maande oorlede. Sondag 25 November jou 21ste verjaarsdag. Pappa Danie, Mamma Isabel en Boetatjie Berner (Die Burger Oos-Kaap 23/11/2007)

VOCKERODT, Otto Ernest. Jou 8ste verjaarsdag weg van ons. Eggenote, familie en vriende. (Die Burger Oos-Kaap 23/11/2007)

24 November 2007

Sterfgevalle

BARNARD, Gerit Marthinus (Gerrie). *04/05/1946. +Woensdag 21 Nov 2007 in Port Elizabeth. Broers, suster. Dankdiens Dinsdag 27 Nov 2007 11:00 NG Kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 24/11/2007) Bokie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

LIEBENBERG, Stephanus Rudolf (Fanie) *17/03/1943 +Woensdag 21 Nov 2007 op Patensie. Eggenote, kinders. Dankdiens Woensdag 28 Nov 2007 10:00 NG Kerk, Patensie. (Die Burger Oos-Kaap 24/11/2007) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

VERMAAK, Nadia. +Donderdag 22 Nov 2007. Pa Pieter, suster Ciska, vriend Jacques, ouma. Begrafnisdiens Maandag 26 Nov 2007 11:00 Evangelies Gereformeerde Kerk, Van Riebeeckhoogte, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 24/11/2007) Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

Dankbetuigings

MOOLMAN, Gerhardus. Die familie bedank almal vir simpatie met heengaan van Gert. (Die Burger Oos-Kaap 24/11/2007)

In Memoriam

BEHR, David. Drie jaar oorlede. Joyce, kinders, klein- en agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 24/11/2007)

KAPP, Jeofrey Jakobus. Oorlede 24 Nov 2002. Eggenote, kinders Maryna, Gerhard, Tertia, Manie, Ilana en hul gesinne. (Die Burger Oos-Kaap 24/11/2007)

26 November 2007

Sterfgevalle

VAN GREUNEN, Kokkie. Tragies +Donderdag 22 Nov 2007. Eggenote, kinders. Begrafnisdiens Dinsdag 27 Nov 2007 11:00 Evangelisasiesentrum (P.E.) Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 26/11/2007) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

27 November 2007

Geboortes

BIGGE. David en Connie se dogter, Caitlyn Sianna, gebore 31 Oktober 2007. (Die Burger Oos-Kaap 27/11/2007)

Sterfgevalle

BASSON, Corrie. +Vrydag 23 Nov 2007. Kinders en kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 29 Nov 2007 11:00 AGS kerk Kensington-gemeente. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 27/11/2007) Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

BEKKER, Francois Johannes. +Saterdag 24 NOv 2007. Vrou Lenie, dogter Madelein, skoonseun Rassie, kinders en kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 29 Nov 2007 10:00 Nuwe Apostoliese Kerk, Johnstraat. Jubileepark-begraafplaaas. (Die Burger Oos-Kaap 27/11/2007) Annelie Fitchet DOVES Uitenhage 041 992 1349

28 November 2007

Sterfgevalle

ELS, Winnefred Selena. +Maandag 26 Nov 2007. Dogters, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens 28 Nov 2007 15:00 NG Kerk, De Mist, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 28/11/2007) Annelie Fitchet DOVES Uitenhage 041 992 1349

GRÜNEWALD, Willie Herman. +Vrydag 23 Nov 2007. Martha, Gustav, Maricke, Mia & Waddy. Diens Vrydag 30 Nov 2007 10:30 NG Kerk Oos, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 28/11/2007) Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

MYBURGH, Anton. +Saterdag 24 Nov 2007 weens 'n ongeluk. Frans, Henriette, Francois, Jan-Bernard, oupa Boet, ouma Drienie. Roudiens Vrydag 30 Nov 2007 11:00 NG Kerk Swartkopsrivier, Blouwaterbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 28/11/2007) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

VERMAAK, Danette née DU PLESSIS. *07/09/1960 +19/11/2007 Diens Donderdag 29 Nov 2007 11:00 Novas Vita Lofdal-gemeente, Despatch, deur pastoor K. MARAIS. (Die Burger Oos-Kaap 28/11/2007)

In Memoriam

STOLTZ, Manuel. +28/11/2001 Dogtertjie Monique, Ma, Salomé, familie en George. (Die Burger Oos-Kaap 28/11/2007)

VISSER, Anna. Twee jaar oorlede. Kinders, kleinkinders en familie. (Die Burger Oos-Kaap 28/11/2007)

29 November 2007

Sterfgevalle

MAYER, Hildegard née MAHLMAN. Eggenote van wyle Heinz MAYER, *26 April 1921 op Holzminden, Duitsland. Oorlede in Aandmymering Tehuis vir Bejaardes, Uitenhage. Aangenome tante sedert 1953 van Joan BURGDORF en familie. Haar heengaan ook betreur deur VAN NIEKERK- en KOHLER-gesinne. Begrafnis Maandag 03 Desember 2007 10:00 Aandmymering Tehuis vir Bejaardes. (Die Burger Oos-Kaap 29/11/2007) Wynne Norkie DOVES Uitenhage 041 992 1349

NAUDÉ, Theuns. *12/06/1959 +26/11/2007. Suster Marie, kinders en familie. Begrafnisdiens Vrydag 30 November 2007 11:00 Lofdal Herlewingssentrum, Despatch. Jubileepark-begraafplaas, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 29/11/2007) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

30 November 2007

In Memoriam

MEIRING, Romeo. Een jaar oorlede. Vrou Nellie, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 30/11/2007)

TERBLANCHE, Mornay. *30/11/1977 +13/08/1999. Ouers Fanie en Joey TERBLANCHE. (Die Burger Oos-Kaap 30/11/2007)

Sterfgevalle

BOOYENS, Jannie. +Woensdag 28 November 2007. Isabel, kinders Kobus, Stefan, Jeanelle en Bianca, kleindogter Natasja, skoonkinders Gerard, Daleen, Claud en Rachel. Diens Maandag 03 Desember 2007 11:00 Volle Evangelie kerk, Van der Stelstraat. (Die Burger Oos-Kaap 30/11/2007)

MAYER, Hildegard Hanna Lena. +26 November 2007 85 jahren. Trauerfeier Montag 03 Dezember 2007 10:00 Aandmymering (Uitenhage). Familien BECKER, DROGER, JORDAN - Deutschland; BURGDORF, VAN NIEKERK, KOHLER - Süd-Afrika. (Die Burger Oos-Kaap 30/11/2007)

PEO, John. +Dinsdag 27 November 2007. Vrou Jeanette, kinders, kleinkinders. Diens Maandag 03 Des 2007 11:00 NG Kerk Heideveldgemeente (Port Elizabeth). Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 30/11/2007) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

  • Hits: 5465