Grafte en Begraafplase in Suid-Afrika:
GGSA National Cemetery Recording Project, Projekbestuurder, Peter Moss
eGGSA's Graves and Graveyards. 'n Groot versameling grafsteenfoto's, onderhou deur Riana le Roux en haar groep vrywilligers.
Op FamilySearch:
Foto's van Kaapstad se begraafplaasrekords om na te slaan: https://www.familysearch.org/search/collection/2790463
sluit in:
Maitland-begraafplass in Kaapstad 1886-2007
en
Plumstead Cemetery - Record of Interments - May 1959 to Jan 1977
Kaapstad, Woltemade Begraafplaas, Maitland, geindekseer (soeke na persoon se van)
Begraafplase in Johannesburg, Johannesburg City Parks.
Joodse grafte, deel van die South African Jewish Rootsbank (tans tydelik onbeskikbaar). Blykbaar is alle (of meeste) Joodse grafte opgeneem. Slegs beskikbaar deur ‘n naamsoeke. Indien u ‘n aflaaiversneller (download accelerator) op u rekenaar geinstalleer het, moet onthou word om dit te onaktief te maak, om sodoende toegang tot hierdie inligting te verkry.
KZN: A Photographic and Historical Record - Cemeteries & Graveyards. Hierdie is ‘n private inisiatief deur Hugh Bland onderneem om ons erfenis op te neem, wat huidiglik agteruitgaan as gevolg van verwaarlosing, moedswillige beskadiging en onnadenkende ontwikkeling, spesifiek in gebiede wat nie onder die waaksame oog van die erfenisagentskappe val nie.
Stellenbosch Death and Burial Registers, met verwante registers en informasie, opgestel deur Ockert Malan (in Afrikaans). Hierdie inligting is ook beskikbaar in die eGGSA Burials database.
- Hits: 21410