Die jaarlikse tarief, in Januarie van elke jaar betaalbaar, is tans ZAR 280.00 (min of meer USD 23.00). Hierdie bedrag sluit in lidmaatskap van die Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika.