Skip to main content

galleryLogo_sm

The Sunday Tribune

The Sunday Tribune 2012 1 January - March

8 Januarie 2012

GEBOORTES:-

BENNETT Warren & Lee 'n seun Kyle Nicholas * 3 Jan 2012 . Geluk van Mom, Dad, Wayne en Melanie, Peter en Lisa. Nefie van Taylia, Kiara, Bela en Gabriella; Kleinkind vir Nic en Teri.

BROWN Graham & Sheena gee geboorte bekend van Hayden Ewing BROWN * 30 Des 2011 in Christchurch NZ.

ERASMUS nee GAFNEY Izak & Haleigh 'n dogter Casey Leigh * 3 Jan 2012 in Westville Hospitaal. Sussie vir Connor Zak. Niggie van Mckenna. Kleinkind vir Pat en Lynette. Agterkleinkind van Bill. Susters/ broerskind vir Alistair en en Seanne.

KIRKLAND Patrick & Janine 'n seun Torben * 29 Des 2011 in UK. 1st Kleinseun vir Andy en Jenny.

VERJAARSDAG:-

OAKES Erjenne . 70 jaar oud vandag. Ma van Nadine , Quinton en Nelson.

VERLOWINGS:-

FALKSON - BAQUE Tony & Linda, Elsje & Clive en Serge Genevieve van Juillan van Frankryk gee verlowing bekend van Vicky en Franck.

WALKER Ray & Cheryl se dogter Caryn aan Cameron MANNING, seun van Jill WADE.

WENTZEL Rick & Jill BULLOCK se dogter Robyn aan Chris , Seun van Leo & Joan QUAYLE.

DOOD:-

BAKKER Hans 26 Sept 1923 ------2 Jan 2012 x Mies vir 64 jaar. Pa van Martin & Pam, oupa van Nicole en Richard en Travis, oupagroot van Emily en Luke.; Pa van Alan en Jos, Oupa van Kim en Greg, Lee en Kevin. Oupagroot van Summer en Layla, Drew en Jamie. Dankie aan Frail Care personeel by Sandown Village.

BOTELHO-RICHARDS Monica + 1 Jan 2012. X Manny BOTELHO. Dankie aan almal vir bystand en hulp.

KUMST Cyril 1927 ----2011 . Pa van Marlaine, Larry, Ingrid en kleinkinders. Memorial by The Pineville Junction Chapel Pinetown op 13 Jan 2012 om 11 vm. Verassing privaat. Ingesit deur SHANLEY'S 031 2-57644

PITTMAN Mike (Rat) 21 Feb 1958 -----2 Jan 2012. Pa van Michaela. Broer van Stella en Sue, swaer van Mike en oom van Regan, Storm, en Carl. Verassing privaat.

PRESS Wesley . Seun, Broer , swaer en oom. Van Dad, Mom, Wendy, Erik, Courtney, Lisa tannie Maria en Tash. Memorial by Grace Family Church Ballito. Verassing Privaat op 10 Jan 2012 om 0930vm.

VAN DEN BOSCH Joshua Wim x Chantal. Pa van nog ongebore "Nugget". Seun van Wim en Mary. Baba broer van Chloe x Andrew en oom van Zack. Geliefde kleinseun. Memorial by Bluff Methodiste Kerk op 1 Jan 2012 om 11vm. Ingesit deur AVBOB 031 2061831.

VAN DER WALT Urbanus Johannes (Johannes) + 3 Jan 2012. Memorial by NG Kerk Malvern op 9 Jan 2012 om 10vm. Verassing privaat. Ingesit deur AVBOB 031 2061831.

WALTERS Herbert John (Wally) + 3 Jan 2012. Memorial op 9 Jan 2012 by die Ou Apostoliese Kerk Amanzimtoti. Verassing privaat. Ingesit deur AVBOB 031 2061831.

WILLSON Ronnie +3 Jan 2012. Onthou deur personeel by Hottstuff Marketing. Privaat verassing op 10 Jan 2012.

MEMORIAM:-

FOSTER Derrick Wordsworth. 1 jaar dood nou. Man van Denise en pa.

JEYCOCKE Warren Lee.Onthou deur Brent, Kim, Leah en Paige.

SELLING Cecil .3 jaar dood nou x Caroline. Pa van Maralda.

WALKER Flo + 8 Jan 1982. Ma, skoonma ouma van Anne ,Peter en Natalie, Ray, Cheryl , Caryn en Anthony.

15 Januarie 2012

GEBOORTES:-

BUBB Rebecca & Conrad 'n dogter Hope Eléna Rose * 11 Des 2011 in Umhlanga Hospitaal. Kleinkind vir Christine & Martin BUBB en Gillian NICHOLSON.

BUBB Joy & Steve 'n dogter Rachel Ann * 7 Jan 2012 in Crompton Hospitaal. Kleinkind vir Christine & Martin BUBB en Ann & Connel THEUNISSEN.

DIXON Clinton & Lindsay 'n seun Keeghan Murray * 9 Jan 2012 in Edenburgh. Kleinkind vir Derrick & Ingrid en tannie Jocelyn.

FORTMANN nee COLE Stephen & Judy en Harold & Susan gee geboorte bekend van Isabella Grace * 10 Jan 2012 in UK. Ouers se name nie genoem.

RHETT Dee, Michaela en Brayden gee geboorte bekend van Olivia Grace Crosby Dahl * 28 Des 2011 in Westville Hospitaal.

VERJAARSDAG:-

VAN SCHALKWYK Albert (Oomie) 90 jaar op 6 Jan 2012. Geluk van Vrou, kinders klein en agterkleinkinders.

VERLOWINGS:-

WENTZEL /QUALE Richard WENTZEL & Jill BULLOCK se dogter Robyn aan Christopher, seun van Leo & Joan in die Midlands.

DOOD:-

BABER Pamela 20 Sept 1930 -----12 Jan 2012 x Gordon. Ma van Leigh, Jane, Anne en James. Skoonma van Adrian, Mike, Mark en Liane. Ouma van Michael en Stephanie, James en Murray, Ashleigh en Murray, Nicholas en Luke.

BENEKE Christo + 11 Jan 2012. Van Dad, Demi, Paul, Johan ,Andre, Marius, Liz en Greg. Memorial by NCF Church Montclair op 20 Jan 2012 om 14:30nm

D'ALMAINE Michael Paul Pa van Jodi x Ian en oupa van Dalton.

DAVISON Michael William. Man en pa van Michelle en Suzette. Oupa van Michael, Gabrielle en Jordan. Memorial by DOVES Greyville op 17 Jan 2012 om 3nm .

GRAHAM Vera Olive. Begrafnis by St Dominic's Katolieke Kerk Hillcrest op 17 Jan 2012 om 09vm.

HEIN Estelle 12 Des 1931 -----8 Jan 2012. Memorial op 13 Jan 2012 by Pinetown Presbyterian Kerk om 3nm . Verassing privaat Ingesit deur SHANLEY'S 031 2057644.

HEWITT Norman Thomas +8 Jan 2012 x Dawn. Pa van Craig, Debbie, Carrie en Andrew. Oupa van Carla, Bronwyn, Amy en Jake.Memorial by The Sacred Heart Katolieke Kerk Montclair op 19 Jan 2012 om 0930vm. Ingesit deur SHANLEY'S 031 2057644.

JACKSON Edna + 12 Jan 2012 x + Frank. Ma van Lynette, Keith, Neville ,+ Neil, Beverley en Serena. Skoonma van + Satch, Priscilla, Colin en Loretta. Ouma en oumagroot. Begrafnis by Christ Church Overport op 14 Jan 2012 om 1nm.; Die dood Edna en skoonseun Satchoo was 'n groot skok vir ons van Gail en kinders.

JOUBERT Fanie + 15 Jan 2012 in hospitaal.[privaat info]

KELBE Irene Mary 13 April 1917 ----13 Jan 2012 in Eston. Ma, ouma en oumagroot van Bruce, Ginty, Kylene, Byran, Dudley, Christine, Lara, Lisa, Patrish, Nigel, Ryan, Gill, Warner, Leanne en Jocelyn.

LANDSBERG Leonard Arthur (Len) 14 Jan 1950 ----12 Jan 2012 x Sandy. Pa van Clint, Cheryl, Lara-Claire en Nolan. Oupa van Chad, Chania, Wyatt, Isaiah en Zeke.

PERRY Buster 19 April 1931 -----12 Jan 2012 . Van Mike, Tyrone, Ursh, Clarry, Terry, Marcelle en Nick en al die kleinkinders en CHRISTENSEN familie. Memorial by Assumption Parish Katolieke Kerk op 17 Jan 2012 om 10:30 vm.

SCHEEPERS Edna Joan + 12 Jan 2012 . Ma van Penny x David NEEDHAM ouma van Matthew en Simon; Nou saam met Dad en Pammie. Ma ouma en oumagroot van Jennifer, Penny, Mike en families.

MEMORIAM:-

CECCHI FREEMANTLE LYSANNE TONI Dogter van Bev en Stan. Suster van Caitlin en Sharne. Vrou en ma van Marcello en Athena.

CLARK Gary + 15 Jan 1992. 20 jaar dood nou .Onthou deur Di . Ook deur Ouers.

FOURIE Jad 6 Des 1968 ---15 Jan 1994. Onthou deur Dad & Mom en broer.

JACOBS Denzil Ian Markham 13 Maart 1946 ----15 Jan 2010 x Alida, Pa van Gerard en Craig en oupa van Olivia en Veronica.

LA MARQUE Mervyn Anthony + 15 Jan 1989. Onthou deur Dad & Mom.

SCHULTZ Barry Arthur + 15 Jan 2011. Onthou deur Ouma en die res van die familie. Man en pa van Karen, Jeff, Dana en Greg.

WATT Anthony David 26 Jan 1941 ----15 Jan 2011. Onthou deur sy broers en susters.

22 Januarie 2012

GEBOORTES:-

ACUTT nee BEZUIDENHOUT Jonathan & Mia 'n seun Joshua * in St Augustine Hospitaal.

LE GRANGE Darryn & Karen 'n seun Brendan * 17 Jan 2012 in Parklands Hospitaal.

THAMMIAH -SAMUEL Lynelle & Dalmain 'n dogter Alyssa * 7 Jan 2012 in JHB. 3de kleindogter vir Vijay & Franklin.

VERLOWING:-

BOTHA -HARLEY Louise & Bonnie en Allen & Debbie gee verlowing bekend van Kelly & Dylan.

YOUNG Rob & Sue se dogter Michelle aan Craig , seun van Peter & Sheila KNIGHT.

DOOD:-

CHELIN Marie-Therese. Simpatie aan Francois , Karen en familie van Paul & Cynthia.

HARCOURT-BALDWIN Marion Elaine + 19 Jan 2012. Ma en ouma van Jeremy & Margie, Nicholas & Kerry, Lauren & Ben.

HAYNES David Trevor 24 Nov 1971 ----18 Jan 2012 in DRC x Lesley en pa van Christine en Jamie-Leigh. Seun van Elizabeth en broer van Shaun.

HOLMES Zena Amy + 18 Jan 2012 in Kaapstad. Ma ,ouma en oumagroot van Bev & Italo, Rose & Kevin, Lin & Steve, Mike & Morag, Ryan & Ames, Caitlin & Robbie, Kacey & Roxy.

JARDIM Felisberta x Manuel. Ma van Jose. Suster van Cidalia. Requim Mass by St Josephs Katolieke Kerk Morningside Durban op 24 Jan 2012 om 10vm. Ingesit deur SHANLEY'S 031 2057644.

MASH Daphne. Memorial by Flame Lily Park Malvern in Cecil Renaud Gebou op 24 Jan 2012 om 10:30vm.

MOMSEN Dave. Simpatie aan Wayne, Charl, Jeanette, Niall en familie van Roger, Charlie en Grant KNOWLES.

SIMPSON Maria +19 Jan 2012 x + Douglas Charles SIMPSON en metgesel van Dennis BICKERTON. Ma van Lizie, Samantha, en Gerda. Dogter van Bettie FERREIRA en suster van Ben HOMAN. Ouma van Kayla, Zonika, Natasha, Chandelle, Jacque en Juan. Oumagroot van Natalee. Diens by DOVES op 24 Jan 2012 om 10vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

WEBBER Anthony (Tony). Van Bev, Harry, Peter en Louise.

MEMORIAM:-

CLAYTON Michael + 21 Jan 2002 x Rose.

GOLDSTONE Ramando 22 Jan 1981------18 Mei 2009. Jy sou 31 gewees het. Onthou deur Mummy & Daddy, Shervon en baba Brooklyn.

LAWTON Mike + 22 Jan 1996. Onthou deur Di & Brett.

MAY Ingrid Ann + 22 Jan 2010 by Wembley House PMB na siekbed x Andy vir 30 jaar. Ma van Michael (Mike).

NEEL Pamela Ann + 22 Jan 1998. Onthou deur Brian, Ryan em Mark.

NICOSIA Alessandro 5 Junie 1923 -----21 Jan 2007 x Lally.

SCHULTZ Barry Arthur + 15 Jan 2011. Man en pa van Karen, Jeff, Dana & Greg.

SYMINGTON Liam + 23 Jan 2011 Metgesel van Kelly MORRIS. Pa van Micayla en Riley SYMINGTON.

29 Januarie 2012

GEBOORTES:-

MAHER - WATKINS Richard & Claire 'n seun * Kanada. Kleinseun vir Craig WATKINS enagterkleinkind vir Megan.

MORRIS nee CILLIERS Dean & Ilse 'n seun Ethan * 25 Jan 2012 in Parklands.

ROBERTS nee OLDFIELD Griffin & Danielle 'n dogter Amelia Harper ROBERTS * 27 Jan 2012 in Westville Hospitaal. Kleinkind vir Geraldine, Michael en Marlene.

ROODT Craig & Cheryl 'n dogter -uiteindelik Faith Lee * 23 Jan 2012. Suster vir Raefe, Chase en Blake. Kleinkind vir Chris & Noelle LEE.

YOUNGLESON -LEUVENNIK Annemarie & Bern 'n seun David Joshua * 2 Jan 2012.

VERJAARSDAG:-

LOGIE Shauna x Travis LOGIE word 30 jaar oud. Travis is "World Class Top PRO Surfer.". uit die The BUGLE Regional Magazine. 27 Jan 2012.

HUDSON Nelson Clarence * 28 Jan 1942. Pa van Arlene ,Vanessa en Roslyn. Oupa van Brolin, Brysin ,Cale en Jesse.

VERLOWINGS:-

GIBB Rob & Tinks gee verlowing bekend van Rob se seun Justin aan Lindi, dogter van Les & Loraine UPPINK.

TENNENT Sean en Kristin REINERTSEN is verloof. Ouers is Nils & Elaine en Ian & Pauline.

DOOD:-

CHARLES John. RIP van Dawn

COETZEE Tamryn + 22 Jan 2012 (drug overdose of giftige substance) x Robert WALSH. Dogter van Roy COETZEE

KYLE Gareth + 22 Jan 2012.(Drug overdose of giftige substance). Goeie vriend van en "foster brother " van Tony COETZER.

LOVERIDGE Hazel x Dave. Ma van Karen, Vicki en Wendy. Skoonma van Tyron & David. Ouma van Amy, Ben, Jack, Bailey, Torsten. Memorial by St Martins Church Durban Noord op 1 Feb 2012 om 2nm.

MARTIN John Frederick. Seun , broer en oom. Begrafnis by Christ The King Wentworth op 30 Jan 2012 om 12 middag. Verassing privaat. Ingesit eur ISIPINGO INC PAM'S.

PRETORIUS Joyce Philippa x + Bill. Ma van Colleen en Lesley.

RAS Neville 10 Junie 1961 ------24 Jan 2012. Memorial by Full Gospel Church Of God Umbilo op 31 Jan 2012 om 2nm.

ROBINSON Eric Geoffrey x Claire. Pa van Riley en Rebecca. Ook van familie Fred ,June en al die SMITH familie. ; Ook Yanni, Sonia , Stefano en Luca.

TAYLOR Blanche. Ma en ouma van Angela, Marie-Claire, Matthew, James, Tristan en Scarlett.

WALLACE Ruth Priscilla . Memorial by DOVES Greyville op 1 Feb 2012 om 10vm.

MEMORIAM:-

BENJAMIN David Charles 29 Jan 1956 ---10 Mei 2011 x Selvie. Pa van Claressa , CJ ,Taryn, en JT. Skoonpa van Leon SETARO en oupa van Blake, Tony en Arabella.

GREEN Angiemae. 6 jaar dood nou van Daddy en familie.

HARMSWORTH Dawn Anne. Vrou, ma en ouma van Ivan, Kerran, Todd, Ryan, Jenni, Kerri, Mitchell, Rory, Georgina, Nathan en Caitlin.

MALLEY Brian . 1 jaar dood nou x Babette . Ook Peter, Lynda, Carol en Raymond.

PARSEE Darren. 2 jaar dood nou. Van Ma, Claude en Felicia.

SAGE Neil Andrew. 5 jaar dood nou. X Glenda.

TURNER Brian. Man, pa en oupa.

5 Februarie 2012

GEBOORTES:-

ROBERTS Danielle & Griffin 'n dogter Amelia Harper * 27 Jan 2012. 6de Kleinkind vir (oupa) Renni SALATI , 3de agterkleinkind vir Leila OLDFIELD.

VERLOWINGS:-

BARRY Graham Meridith se dogter Carla-Leigh aan Phox, seun van John BORROWDALE en Robyn HYDE.

WHALLEY -HUGHES Derek & Jenny, Phil & Anniegee verlowing bekend van Stephen (Bugs) aan Kim.

DOOD:-

DE BRUIN Cynthia 11 Des 1947 ----24 Jan 2012. Vriendin van Margaret vir 24 jaar .Sal jou mis ook van Rachel ; Glen & Les.

DE WET Christina Paulina * 23 Nov 1943 ----24 Jan 2012. Ma en skoonma van Andre & Ursula; Steven & Louzel; Victor & Mariana; Sonia & Deon; Deon & Elaine en Markus. Ouma van Stephanie & Stuart, Noel & Chane, Cheyenne, Dominique & Jonathan, Angeline, Michelle, Megan, Stevie, Tyra. Oumagroot van Cameron, Amber-Mae en Amy-Leigh. [ privaat inligting.]

ELSWORTH Dorothy . Memorial op 7 Feb 2012 om 2:30nm by Glenridge Church NMR Ave.

KRUGER Joffie. " A rugby man who will be missed. It is with great sadness that KZNRU and Sharks Rugby noted his passing. Simpathy to family" .

MITCHELL William Robert 5 Nov 1949 ------1 Feb 2012 x Lesley. Pa van Cheryl x Michael, Robert x Chantale. Broer ,swaer en oom van Gail en Peter, Suzanne en Neil, Ryan en Clare, Jessica, Stephanie, Timothy en Hannah.

PRATT Margery Ethel 1922 ----2012. Tannie van Tim en Chris. Suster van + Norman PRATT en skoonsuster van Yvonne.

ROBERT Maxime 29 Sept 1924 ----2 Feb 2012 x Noelle (Nono) ROBERT . Pa, skoonpa ,oupa en oupagroot. Begrafnis by All Saints Katolieke Kerk Ballito op 8 Feb 2012 om 11vm.

SWANSON Paul Graham (Paulie) . Jy sou nou 59 jaar geword het op 3 Feb 2012 as jou lewe nie so tragies be eindig is nie. Van Lynne, Roy, Faye, Brendan, Craig, Brenda, Shaun, Bronwyn, Emily, Chrissie, Amy, Jeromy en Megan.

MEMORIAM:-

AKAL George + 5 Feb 1974. Onthou deur Isabel en die kinders, Marcelle, Merle, Claudette, Anthony en Terrence.

CLARKE Ellen 25 April 1938 -----4 Feb 2007 .Van Ray.

DEMPSEY Noel + 4 Feb 2005 . Geluk met verjaarsdag vir die 11 Feb. Onthou deur Rose, Noleen, Jeremy en Liah.

GRANEY Bill. 10 jaar dood nou. Pa van Jenny en Geraldine.

SWAN Nevil Andrew + 4 Feb 2011. Man ,Pa en oupa van Hilda, Gayle en Matthew.

UNDERHILL Edith 3 Junie 1948 -----5 Feb 2009. Ma van Clarissa.

12 Februarie 2012

GEBOORTES:-

GEEKIE Scott & Laura-Jane 'n seun Dominic Trevor * 7 Feb 2012. Kleinkind vir (ouma) Kathy,(Nana) Cathie ,(Gogo) Val en oom Nathan.

PACKER Clyde & Sarah 'n seun Riley Colin Welton * 10 Feb 2012 .Kleinkind vir Glen & Sharon.

DOOD:-

FLEMING nee BUDD Rose Alice * 3 April 1933 ----9 Feb 2012. Ma van Graham FOX en Neville . Skoonma (ex) van Dee PULLOCK. Begrafnis by St Cyprian's Anglikaanse Kerk Umbilo Rd op 14 Feb 2012 om 2nm. Verassing privaat. Ingesit deur SHANLEY'S 031 2057644.

JAMIESON Steven Charles (Bluff) Begrafnis by Stellawood Krematorium Kapel op 13 Feb 2012 om 12 middag. Verassing daarna.

LAMPERT Pamela Constance + 9 Feb 2012. Ingesit deur DOVES 0860025500.

LOVEGROVE Owen Robert 17 Junie 1950 ----7 Feb 2012.(tragies) x Diane. Pa van Byron en Courtney. Oupa (Owie) van Ethan, Jorja, Seth en Josh. Broer van Ernie, Terry en Pamela. Skoonpa van Mandy en Craig. Skoonseun van Pat & +Barney. Swaer van Ann en Rob ,oom en groot oom van Samantha en Don, Vanessa en Rich, Luke, Leah, Grace en Quade.; Swaer van Craig, Karyn, Jade, Raine, Luke en Josh; Swaer en oom van Mic, Kelly en Michael.

MUNRO Danie 2 Julie 1951 -----9 Feb 2012. Eggenoot, Vader, skoonseun, broer en swaer van Kathy, Charlene en Lindi. Roudiens op 14 Feb 2012 by NG Kerk Escombe. Ingesit deur MARTIN'S Pinetown 031 7092142.

SEBASTIAN Rosemary G 13 Maart 1935 -----5 Feb 2012. "Laid to rest " 6 Feb 2012.

TENNENT Arnold + 9 Feb 2012 op ouderdom 90 jaar x + Doreen. Pa van Frank, Keith, Cynthia, Monica en Richard. Skoonpa van June, Ron, John, Merryl. Oupa van Andrew, Ian, Bronwyn, Robyn, Grant, Jacklyn. Oupagroot van Keagan, Ashley, Alex, Courtney en Megan. Broer van Vi EMMER.

MEMORIAM:-

DE CANHA Manuel Joa voorheen van Toti.8 jaar dood nou. Onthou deur dogter Lynette.

FYALL nee RAUBENHEIMER Geraldine + 12 Feb 1997 . Ma van Linda & Graham, Gary & Antonella en Craig & Carla. Ouma van Savannah, Kenyah en Esther.

LAWRENCE Daphne + 11 Feb 2007 .Ma en ouma .

MANIKUM Trevor 12 Junie 1960 ----13 Feb 2005 Pa en oupa van Vigie, Mark, Bev familie en vriende.

NICHOLAS nee KESHWAR Ella + 12 Feb 2007 . Ma en ouma van Howard en Claudia, Louie & Didi, Mark en Antonieta, Michelle ,Vanessa en die kleinkinders.

OLIVAS Father William 26 Maart 1921 ----6 Feb 2008 'n Katolieke Priester by St Thomas Rectory Ojai, California gedurende 1950 en 1960 en was bekend as 'n " pro-wresling world as Zando Zabo, the Wild Man of Borneo ." (Jopie Fourie).

SCOTT Peter Eric 7 Sept 1928 -------11 Feb 1999 .Pa van Christine en Selwyn.

19 Februarie 2012

GEBOORTES:-

BARNETT/ DOWLING James & Kelly 'n dogter Alexa Michelle * 15 Feb 2012 in Parklands. 2de kleinkind vir Keith & Laurelle BARNETT.

VERJAARSDAG:-

FENTON Tyla . 21 jaar. Geluk van Lynette, David, familie en vriende.

VERLOWINGS:-

KEMP Estelle & + Peter se seun Nicholas aan Lynn, enigste dogter van Phillip & Vicky JONES.

VAN QUICKELBERG - SEERY Jeff & Lynne, Phil & Debbie, Clint & Tina gee verlowing bekend van Toni en Warren.

HERDENKING:-

FERRAZ Sue & Brian . Goue herdenking. Van die LIEBENBERG familie.

DOOD:-

ENDRES Ivor Kenneth 27 Okt 1938 ----+ 14 Feb 2012 x Garnet. Pa en skoonpa van Kevin & Julie, Trevor & Vanessa, Warren & Bronwyn, Debbie, Ian, Juliette, Cindy en Wayne. Oupa en oupagroot. Begrafnis by Pineville Junction Pinetown op 19 Feb 2012 om 2nm . Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959

FERGUSSON Reg . RIP van Venio, Zeel en familie.

HADLOW William (Bill) 21 Maart 1930 ----16 Feb 2012 x Ursula. Pa en skoonpa van Dave & Gen, Mike & Va, Chris & Debbie, Andy & Helen, Nikki & Richard. Oupa van 11 , enigste broer van John.

IRVING John Charles Bedver + 17 Feb 2012. Pa van Bedver en Maxwell. Skoonpa van Juliet en Heather. Oupa van Nicholas, Alexander, Kolbe, Katherine, en Rosalind. Oupagroot van Emily. Memorial by Ridgewood Retirement Village op 24 Feb 2012 om 3nm.

LORTAN Allan Michael 2 Mei 1946 ----14 Feb 2012 x Linda. Pa van Michael. Broer van Reginald, Cecil, Eric, Denis, Avril, Carol en + Beryl. Swaer en oom. Requiem Mass by St Anne's Katolieke Kerk op 21 Feb 2012 om 12:30 middag. Verassing privaat.

OPPERMAN Lesley 5 Okt 1946 ---10 Feb 2012. Memorial by Frere Rd Presbyterian Church op 20 Feb 2012 om 10vm.

SOUTHWOOD Peter 74 jaar oud ( Towncrier van Pietermaritzburg vir 20 jaar) sterf . x Anne (76jaar) vir 25 jaar. (sy 2de huwelik ) Oupa van Jodie DE BRUYN. Begrafnis Saterdag in Hilton. Ingesit deur Carmel BOWMAN.

SCRUSE Joan 31 Maart 1930 ------16 Feb 2012 x Ray.

VAN WYK John. Simpatie aan Jen en John's se familie van Julian , Shirley en familie.

MEMORIAM:-

BILLY DAVID 1931 ---1997. Onthou deur DAVID familie en kleinkinders Casey, Joshua en Jared.

CREWE Lynne + 19 Feb 2008. Liefde van Maxine en Edd IRWIN

HOUAREAU Yves + 19 Feb 1982. Van jou familie (HOUAREAU )

LEVY Pamela 16 Aug 1943 -----19 Feb 2007. Suster en tannie van Potties, Puddy, Babe, Adi en No 1.

PEREGO Rosa + 20 Feb 2010. Onthou deur Gabriella, Russell, Nicole en Claire.

SEACH Ernie + 17 Feb 2011. Man ,pa en oupa. Van Ronnie, seuns , dogter en familie.

STEWART Andrew + 18 Feb 2005. Onthou deur Alex, Zoe, Claude, Tannie Freda en almal by Winderemere Holdings.

VISICK Charmaine Delyse + 19 Feb 2009. Onthou deur Mom, James en Sarah. Jou Boet Paul.

WALKER Moira. Vriendin van Jill.

26 Februarie 2012

GEBOORTES:-

FRANZ nee GREAGER Kevin ,Mandy 'n seun Liam Christopher * 23 Feb 2012. Boetie vir Ryan.

HERBST nee TRENCHARD-SMITH Greg & Sal 'n dogter Ella Grace. Kleinkind vir Ashley & Frances.

SANDERS Loo & Jeremy 'n seun William Henry * 21 Feb 2012 . Boetie vir Thomas James.

VAN TROMP nee KEPPLER Haydon & Nicole 'n seun Bentley Mauritz * 29 Jan 2012 in UK. Kleinkind vir Mauritz & Meryl. (Cousin ) vir Taylor.

WELTON Clyde & Sarah 'n 1ste baba 'n seun Riley Colin * 10 Feb 2012. Geluk van Dad & Momz, Tannie Tyler, Gramps & Gran BURNS se 5de agterkleinkind. Geluk van jou broer Miles & Kim; Cousin van Morgan en Ethan. Tannie Sharlene, Kyle en Nadia. Oom Shaun, Shelley.

VERLOWINGS:-

ASHBRIDGE John & Denise se dogter Louise aan John, seun van Dermot & Jayne MCNERNEY van New Zealand.

CONNELLAN Greg & Judy se jongste dogter Nicci (Jane) aan Scott (Tarzan), die oudste seun van Melissa & Graham HOSKING.

HUNT Mike & Gillian se dogter Kerryn aan Sean, seun van Arthur & Sheila STYLES.

SMITH /DEWAR Nicola & Grant is verloof. Geluk van Terry, Gill en Hillary.

DOOD:-

BOYES Dennis Lucas. Pa van 5, skoonpa , oupa en oupagroot. Memorial privaat.

CLARK Joyce. Tannie van Bloomie, Jo, Jason en Glen.

HARDY Olga 26 Des 1921-----23 Feb 2012 by Amber Valley. Ma , ouma en oumagroot. Begrafnis by St Joseph's Katolieke Kerk Howick op 29 Feb 2012 om 10vm . Ingesit deur OAKLEIGH 033 3426117.

RICE Jeff * in UK woon in Durban ---+ 16 Feb 2012 in Kampala Hotel, Uganda. Hy was " Film Producer". Hy laat vrou en 2 kinders na. Ingesit deur Matthew SAVIDES.

STENSON Roleen 16 Aug 1979 ---23 Feb 2012. (Tragies)My vrou sterf skielik van Steven. Ma van Ethan en Samuel.Skoondogter van Graham & Linda; Gary, Nicola en die dogters; Terence & Tina en Christopher.

SWART Kathleen Joan 13 Okt 1931 ----23 Feb 2012. Ma en ouma van die SWART familie.

TOLLOW Anthony John . Begrafnis by St Agnes Anglikaanse Kerk Kloof op 27 Feb 2012 om 3 nm. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

MEMORIAM:-

BOSHOFF Wendy 7 Maart 1950 ---25 Feb 2011 . Vrou, ma, ouma en dogter. Van Perry, Brendon, Bryce, Monique, Lisa, Sam, Keegan, Keira en Owen.

BUBB Brendan (Unchie) 27 Des 1972 - 26 Feb 2005. Seun, broer en oom. Onthou deur Mom, Dad, Clayton, Beverly, Julianna, Cassidy, Lana-Ann, Chris , Josh, Cole, Nadine en Vaughan.

COULLIE Desmond Garth 2 Des 1960 - 27 Feb 2007. Onthou deur Michelle, Anthea, Chad en Joshua.

DE GOEDE Ian Denny 5 Feb 1981 - 25 Feb 2002. Onthou van Mom & Dad; Ook van Nikki, Mandy, tannie Den en familie.

DE JAGER Joan. Ma van John , Joan , Muriel en Isaac.

GEYSER Sebastian 24 Junie 2005 - 26 Feb 2012. Van Dad.

HARPER Leslie Graham (Tich) 8 Maart 1937 - 26 Feb 2010 x Elizabeth (Liz). Pa van Bruce en Kim. Skoonpa van Jackie en Gavin. Oupa van Bianca, Kerra, Kelly en Alex.

LAMPERT Millicent 28 Des 1928 ---22 Feb 2007. Ma van Leon; Ma en ouma van Leon , Renè, Quinn en Chloë.; Ma van Arlene en ouma van Micaela; Ma en ouma van Wendy, Erin en Eden; Ma van Tersia en Wayde.

LOUMEAU Marc + 22 Feb 2010. X Cynthia. Pa van Garreth, Dennis, Roland, Carolyn, Caitlin en Bruce.

PODMORE George 14 Maart 1935 ----25 Feb 2007. Onthou deur Mavaurneen. Pa van Gillian, Ivan, Kevin, Ryan en Jeff.; Angela, Peter, Ben en Rachel.

SMITH Wally + 25 Feb 2007. Liefde van Heather.

WHITTAKER Glynn Earl + 28 Feb 1997 x Anthea. Pa van Debbie en Bronnie en "ray of sunshine Jade".

WILL Keith + 26 Feb 2011 x Gloria.

WILSON Vernon + 1961 Phyllis + 1997 Vernon + 2006. Onthou deur Valerie, Vivien, Iris en families.

4 Maart 2012

GEBOORTES:-

KELLY Tams & Rich 'n seun Kai Cullen * 1 Maart 2012 in Westville Hospitaal. Boetie vir Josh. Kleinkind vir Wally & Debbie FRY.

VALENTINE nee WISHART Cindy & Richard 'n dogter Isabella * 1 Maart 2012 in London.

PATTENDEN nee MIRANDA Grant & Nicola 'n dogter Ava * 27 Feb 2012. Suster vir boeties Keegan en Connor. Kleinkind vir Liz & + Derick. Agterkleinkind vir Ella. Liefde van Megan, Chris, Luke en Jemma.

WIGHTMAN nee SCLANDERS Richard & Kim 'n dogter Freya Mae * 2 Maart 2012 in Mauritius. Kleinkind vir Athol & Sally van Winterton, David & Charmain van Durban.

VERJAARSDAG:-

POOLE Jennie * 3 Maart 1991. Dogter , suster en tannie. Van Mom Sue, Urshula, Lisa en Leo.

VERLOWINGS:-

BOLD Terrence & Elaine se seun Donovan aan Claudia BAUER, dogter van Andreas BAUER & Gabriele LÖSCHER.

DIAMOND / MASSYN Richard & Kat is verloof.

HAMBLIN Glenham & Heather se seun Paul aan Tamara , dogter van Alan & Michelle RANKIN.

HERDENKINGS:-

CONTI Ilario & Theresa x 3 Maart 1962. Geluk. Daar is 6 kinders uit die huwelik.

FENTON Trevor & Colleen 50 jaar getroud van die familie.

DOOD:-

ANTHONY Lawrence (61jaar ) + 29 Feb /1 Maart 2012 in Johannesburg x Francoise . Pa van seuns. Seun van Regina. Skrywer van "Babylon's Ark " en "The Elephant Whisperer" en sy nuutste boek "The Last Rhino " . Berig ingesit deur Vivian ATTWOOD.

ELLIS Arthur William (Bill/ Willie) 12 Okt 1942 ----25 Feb 2012 x Denise. Pa van Graham, Tracy, Beth, Racheal en Cheryl-Lynne. Skoonpa van Linda , Colin, Tony, Ivan en Frank. Oupa van Geoffrey, Kirsty, Michael, Jolene, Kyle, Jenna-Lee, Jessica, Piero, Marco. Oupagrootvan Maddison.

FYNN nee KNOCK Martha Mary x + James FYNN. Ma van Carol COLLINS en + Desmond

MARILLIER. Ouma en oumagroot. Begrafnis by Christ The King Parish Wentworth op 5 Maart 2012 om 12 middag. Verassing privaat.

GADSDEN Roger + 25 Feb 2011. Geskied deur HULLEY Timothy (17 jarige ) wat homself ook geskied het en gesterf het. Hy is geadopteer deur William & Charmaine HULLEY toe hy 2 jaar oud was. Hy laat 'n suster na (bloedsuster ). Ingesit deur Charmel BOWMAN & Matthew SAVIDES.

HERD Yvonne 20 April 1935 -----29 Feb 2012. Memorial by Holy Trinity Anglikaanse Kerk Hillcrest om 11 vm op 6 Maart 2012.

MASSON Joyce. Vriendin "Mom and Gran who adopted us"van Peter, Marj en Justin.; " Great Dame of St Johns " Memorial by Greyville Presbyterian Kerk Greyville Durban op 8 Maart 2012 om 10vm. Ingesit deur BELL Funerals. 031 301 4793.

SAUNDERS Arthur Leslie. Requiem Mass by St Francis Xavier Katolieke Kerk Bluff op 6 Maart 2012 om 11 vm.

STANDAGE Alec Kelham . Memorial by NCF Church Pietermaritzburg op 6 Maart 2012 om 10vm. Ingesit deur OAKLEIGH 033 3426116.

WEINGARTZ Paul + 1 Maart 2012. Man en pa van Bea en Natalie. ;Seun en broer. Verassing is privaat. Memorial sal aangekondig word.

MEMORIAM:-

BOUVERIE Dolly B. Onthou deur Gramps Dayson. Ook van Claude, Maresce, Keenan en Tyrelle.

CRICHTON Warwick Victor (Porkey) + 4 Maart 2011 x Beryl. Pa van Sharon en oupa van Warwick, Kandice en Tyler.

KOCHER Dorothy + 4 Maart 2002. Ma van Charmaine, Howard en familie.; Ma van Norma, Graham en Chez.

MULHOLLAND Nan + 3 Maart 2011. Ma en ouma van Clive, Kath, Kate en Josh. Neil en Lindy. Mark, Toni , Emma, Reidar en Tom.

PARSONS Pat Mizpah 2 Sept 1927 ----5 Maart 2005. Onthou deur Gwen, Sharon, Bevan, Tyrel, Jenna, Jarred en Kyle.

PHILLIPS Brian. Pa van Tracey.Ook onthou deur Nigel, Kim, Stacey, Mitchell en Jordaan.

SQUIBB Gilbert (Gilly) 26 Feb 1930 ----4 Maart 2011 x Meryl. Pa, oupa en oupagroot van June, Gail, Tarryn, Leanne & Jayden.

VAN ZYL Roselina Catherine (Rosey) 7 Okt 1929 ----2 Maart 2010. Gemis deur Marcia, Lionel en kinders.; Ma ,ouma en oumagroot van Lynette, Maria, Nelson, Lee, Paul, klein en agterkleinkinders.

WETTELAND Mark Lief 6 Julie 1972----4 Maart 2003. Seun , broer en oom. Onthou deur Dad, Mom, broer van Leigh en Tanya en hulle families Ewan, Grace, en Robbie, Chad, Aidan, Jocelyn en Anabel. ;Ook onthou deur Jocelyn en Anabel.

11 Maart 2012

GEBOORTES:-

de GAYE nee ADAM Jake & Sianne 'n dogter Gia Michaela * 7 Maart 2012. Kleinkind vir Mom,en ook geluk van Graham , Mark en Steven; Liefde van Tyrone ,Down, Ethan en Alyssa.

THEUNISSEN Paul & Karin 'n seun Andrew * 6 Maart 2012 in Dundee KZN. 1 ste Kleinkind vir Uwe & Joan LANZENDORF.

VERLOWINGS:-

DIAMOND /MASSYN Richard en Kat is verloof in London.

MAGEE~ BISHOP Greg & Ann , Kevin & Cheryl gee verlowing bekend van Travis & Lauren in JHB.

DOOD:-

ATKINSON Anita 21 Feb 1925 -----6 Maart 2012." Granny jou were so kind to me and my family I miss you " van December, Eurina , Bonigela. Donald, David en Gracie NGOBESE.; Ma van Donald Ian en sy verloofde Barbara

HERRIDGE, ma van Felicity Mary, 4 kleindogters en 6 agterkleinkinders. Van Don en Barbs. ; Ouma van Penelope-Jane, Bryce en Kaitlin Jane ELLIS.; Ouma en oumagroot van Sally-Ann, Stefan, Daniel en Benjamin SCHOEMAN; Vriendin van Cede en enigste dogter Felicity Mary ATKINSON.; Ouma van Katie-Jo en John ROBINSON, oumagroot van Luke, John , Abigail Rebecca en Jesse MATTHEW; Ouma van Big Donald. Robyn-Lea ATKINSON; Tannie van Trevor, Susan, Ally, Andrew, Caroline. Begrafnis op 12 Maart 2012 om 2nm by Frere Rd Presbyterian Kerk.

BENN Jean + 4 Maart 2012. Ma en ouma van Clifford, Ronlynne, Lee-Anne John, Ashleigh ,Matt en Ben.

COSTA Luciano x Dawne. Pa van Sharyn, Zelia, Anton en + Ingrid. Skoonpa en oupa. Requiem Mass by San Jose Catholic Church Greyville op 13 Maart 2012 om 09:00 vm. Daarna na Stellawood Begraafplaas. Ingesit deur SHANLEYS 031 2057644.

GRAY Marie x + Michael. Ma van Tony, Lesley, Sharon en + Jeremy. Skoonma, ouma en oumagroot. Begrafnis by The Bluff Methodist Church op 13 Maart 2012 om 2nm. Verassing privaat.

HAZELHURST Diana (Di) + 7 Maart 2012. Ma van AJ en Sue. Begrafnis by St Martins Anglikaanse Kerk Durban Noord op 13 Maart 2012 om 2nm.

MARIAN Jean 9 Jan 1943 ------2 Feb 2012. 40 dae Memorial op 17 Maart 2012 by 79 Rosemanor Crescent, Trenance Manor vanaf 3---5nm

McINNIS Ron(Mac) died last night. He will be remembered as the drummer and front man of the well known Durban Group of the mid 70's to mid 80's. The YOMAX Family. Condolences to Gail and family, John & Ann MURELL.

MEYER Peter 19 Julie 1939 ----7 Maart 2012 .Man en stiefpa van Pam, Brett, Michaela en Dean, Beryl, Charlotte, Jethrow, Robert en Carla.

TROLLIP Mark + 8 Maart 2012 in Pinetown. Doodgeskied deur suster Barbara-Anne TROLLIP (haar verjaarsdag) se vriend. Mark was vriend van Carmen DU PLESSIS.

VAN VULJK Reita + 9 Maart 2012 (tragies ) sterf in Ubombo (Hollandse Burger) Sy het "Community upliftment work in Nkangala since 2005 " Ingesit deur Masoot BOOMGAARD & SAPA.

WERNER Gilbert + 9 Maart 2012. Pa en oupa van Vanessa, Allan, Candz, Kirk en Codz.

WITTOCK Eunice . Ma van + David x Rosemary, Glennis x Hucky , Ouma van 10 en oumagroot van 8. Memorial by Addington Methodiste Kerk op 12 Maart 2012 om 10:30 vm. Ingesit deur BELL Funerals .

MEMORIAM.:-

BURGESS Frank 13 Nov 1950 ------11 Maart 2011 . "Companion and partner " vir 31 jaar van Charles en vriende.

FLUSK Terence John + 10 Maart 1962 op ouderdom 17 jaar . "attacked with knuckle duster" Onthou deur Ma Enid McNEILL en sy tweelingsusters.

FRASER John 15 Sept 1938 -----12 Maart 2011 x Joan. Pa van dogters Karon en Tracy. Skoonpa van Clifford en Anthony. Oupa van Lauren, Ashley, Jordan en Kyle. Pa van Ian.

HAGEMANN Heinz 22 Sept 1927 -----10 Maart 2010 Ons was 50 jaar saam van Dudley.

LOW Trevor 1914 -2004. Onthou deur Steph, Brian en familie.

PEINKE Kevin 2 jaar dood nou. Seun, broer en oom. Van Dad, Mom, Kim, Michaela, Kyle en Wesley, Melanie, Abie Candice en Courteney.

ROSA Charmaine + 9 Maart 2011 . Vriendin van Kerry, Colleen V, Sharon, Colleen A en families.

STEVENSON Douglas 24 jaar dood nou. Onthou deur Ma Helen.; .Onthou deur Chris , Christina en families.

18 Maart 2012

GEBOORTES:-

BRESCHI Romina & Grant 'n dogter Morgan * 15 Maart 2012. 3de kleinkind vir Marco & Gianna.

De GAYE (ADAM) Jake & Bianca 'n dogter Gia Michaela.

NEUMANN Carl & Bianca 'n dogter Lily-Grace * 14 Maart 2012.

VERLOWINGS:-

MCGUINNESS -HORNE Natalie & Byron. Geluk van Mike & Karen McGUINNESS, broer Bret (Gandy), Louise en Noah.

DOOD:-

CHAPMAN William Gordon + 14 Maart 2012 in George. Ouer broer van Kay, Dough en familie. Hy was voorheen van Rhodesia Regiment en SANDF. Simpatie aan Val met haar verlies.

GREY Wilfred 18 Feb 1939 ---15 Maart 2012. Broer ,oom en grootoom van Val, Lynne, Tasha, David, Keith, Ashleigh, Cameron, Nicholas en Joshua. Goeie vriend van Wolfgang.

HALLOT Eileen Mary x Dr Tickey HALLOT. Ma van Colleen HAYZEN, Maryse GEACH, Christopher, Rozanne ENGEL, Paul, Janice , Denis, Jocelyn en Brenden. Skoonma ,ouma en oumagroot. Requiem Mass by St Joseph's Katolieke Kerk Florida Rd op 20 Maart 2012 om 10:30vm.

JONES Ian + 9 Maart 2012 Hy was ingeneur by Bradcor Armature Winders. Laat vrou en twee kinders na. Memoriam was op 14 Maart 2012. Skoonseun van Neville AYLWARD.

LOGAN Bryan Albert 10 Maart 1942 -----16 Maart 2012 x Lovey vir 47 jaar. En Vriend vir 55 jaar.

MAMOTTE Michel . (Mike) x Myriam .Pa van Mico, Gerard, Theresa, Robby en Allan . Requiem Mass by Immaculate Conception Katolieke Kerk Pinetown op 20 Maart 2012 om 11vm.

NORTON Ethelwyn. Ma van Donald, Joy, Ian, Joan, Coral, Julie, Gayle en Dylan. Memorial by Sarnia Family Fellowship op 18 Maart 2012 om 3nm.

SEYMOUR Joyce. Tannie van Toni, Chris, Bev, Charles, Karen , Carol-Anne, Rob en families.

MEMORIAM:-

DE SWARDT Neville Alfred . Onthou deur Lohanna.

DOS SANTOS Charlie . 4 jaar dood nou. Pa van Nicky, Ingrid, Tony, Veronica, Mom en familie.

JOHNSTONE Denise 28 Feb 1937 ----18 Maart 1998 Vrou en ma van Neil, Jennifer, Angela en Rodney.

MOMPLE Trevor. Onthou deur Daphne en familie.

O'DONOGHUE Vincent Patrick. + 17 Maart 2011 . Man ,pa ,oupa . Van Molly en familie.; Ook van John, Anne, Matthew en Kelly.

PENFOLD Helen Patricia 8 Maart 1944-----19 Maart 2006. Vrou ,ma en ouma. Van Tony, Michelle, Sasi, Tao, Robert, Heidi, Hannah en Ben.

RAFTER Valerie. 6 jaar dood nou x George. Ma, ouma en oumagroot.

25 Maart 2012

GEBOORTES:-

CLARK nee SEMPLE Shaun & Robyn 'n seun Devon Thomas * 9 Maart 2012.

EDGLEY nee WATZEK Bevan & Candice 'n seun Joshua Bevan Barrie * 14 Maart 2012. Boetie vir Matthew, Mikayla en Ella.

KEARY Peter & Sue en Berry & Christine TRUTER se dankie aan Nic & Beaujolais vir kleinseun Joel John * 19 Maart 2012 in Parklands.

KEULDER Darren & Robyn 'n seun Ethan Craig * 15 Maart 2012 in Westville Hospitaal. Boetie vir Meghan en Amy.

REBECK /MANDY Paul & Nicole 'n dogter Bella Evelynne Rose REBECK * 22 Maart 2012 in Dubai. Suster vir Jake. 2de kleinkind vir Lawrence en Eve MANDY en 6de kleinkind vir Barry en Rosemary REBECK.

VERBAAN-BLYTH Grant & Stix 'n dogter Sasha Stella * 15 Maart 2012 in Westville Hospitaal. Sussie vir Gary.

WILSON nee RISBERG Andrew & Cindy 'n dogter Faith Jo-Anne * 18 Maart 2012. Sussie vir Matthew en Sean. Kleinkind vir Reg en Jo-Anne.

VERJAARSDAG :-

MULHOLLAND Daniel Ernest Henry (Danie) * 20 Maart 1922 x Cora vir 62 + jaar.

VERLOWINGS:-

BUNSOW - THIELE Robert & Mel, Kallie & Gundie gee verlowing bekend van Rob en Janine.

DE KLERK /MANSON Greg & Cheryl se dogter Linsey aan Doughlas, seun van David & Francis.

HENNING - JACKSON Barry & Moira se dogter Megan aan Gareth, seun van David en Gail.

DOOD:-

DAVIES Trevor David. Memorial by Westville Methodiste Kerk op 28 Maart 2012 om 3nm. Verassing privaat.

ELEY George Vincent x Cheryl. Pa van Mike en Chris.

HUCKLESBY Laurence. Co-founder of IDUBE Safety. From Staff from IDUBE Safety.

HUCKLESBY Lawrence. Sal gemis word deur James, Annette ,Nans en Joey.

KNOOP Margaret Jacoba + 20 Maart 2012. Suster van Martha, David en Nana van baie Begrafnis by DOVES Greyville op 27 Maart 2012 om 11 vm.

MUNNIK Frans x Beverley. Pa van David en Evelyn. Skoonpa van Stephen en oupa van Bryan. Memorial by Queensburgh Cheshire Home op 26 Maart 2012 om 10 vm. Ingesit deur SHANLEY'S Funeral 031 2057644.

SIMON Lynn Mary + 20 Maart 2012. Simpatie aan familie van Hoof, personeel en leerders by Queensburgh Girls High School.

SIMON Lynette Mary 9 Okt 1949 ----20 Maart 2012 . Ma van Greg, Jolene en Paul. Memorial by Queensburgh Methodiste Kerk, Queensburgh op 28 Maart 2012 om 10vm.

TOMLIN Selwyn + 22 Maart 2012 x Wilma. Pa van Daryl en Arlene. Broer van Ian en Pam. Oupa van Justin, Tammy, Brittany, Charissa, Chelsea, Calvin en Paige. Memotial by Flame Lily Park , Malvern om 1nm.

MEMORIAM:-

BOTHA Fred + 25 Maart 2003 x Gwen. Pa van seuns.

BUBB Vernon 3 Julie 1948 ----26 Maart 2011 (tragies). Seun ,broer en vriend. Mom, Dad, Clayton, Beverley, Julianna, Cassidy, Lana-Ann, Chris, Josh, Cole, Nadine en Vaughan.

DE CORIOLIS Geri + 25 Maart 2006. Onthou deur Oupa en ouma.

NICHOLSON Patricia Audrey (Pat). 15 jaar nou reeds dood. Onthou deur haar familie.

REBECK David (Doeby) 7 Feb 1948 ---22 Maart 2003. Onthou deur Allison, Shelley en Gareth.

PEINKE Glen . 1 jaar dood nou , tragies. Van Grandad, gran, Kim, Michaela, Kyle en Wesley, Melanie, Abie, Candice en Courteney.

SAMUEL Dink aan al die broers en ooms reeds gegaan van Amy, Esme en Trevor.

SHARRATT Pamela Arlette 17 Nov 1936 ----25 Maart 2007. Ma , suster en ouma van Anoona, Kary, Terri, Matthew en Chantal, Stephanie en Guy, Daniel , Luke Mia, Sophie en Joseph.

SHINGLER Kiki (Queen). 1 jaar dood nou van jou Tutu.

  • Hits: 6233