Skip to main content

galleryLogo_sm

The Sunday Tribune

The Sunday Tribune 2011 3 July - September

3 Julie 2011

GEBOORTES:-

BASNETT/ VAN LINGEN Robyn & Mick 'n seun Jack Michael James * 29 Mei 2011. Boetie vir Beth. Geluk van Lindy en Des.

DRIVER nee JARVIS Hilton & Angela 'n seun Matthew John * 27 Junie 2011. Boetie vir Kayla. Kleinkind vir Ernest en Val, Kevin & Yvonne.

VERJAARSDAG:-

LE GRANGE Johnny . 80 jaar oud. Pa van Imelda, Dianne, Charl, Teresa, Shiloh, Willem en ouma Nellie.

DOOD:-

PARKER Christine + 24 Junie 2011. Ma van Michelle en Joanne. Ouma van Nicole, Rhys en Meghan.

MEMORIAM:-

BUTTERWORTH Nan.

PIENAAR Jack . 18 jaar dood nou x Joanie.

10 Julie 2011

GEBOORTES:-

ATKINSON -RICHARDSON Ryan & Jo 'n seun Oliver Michael * 8 Julie 2011 in Chelsea-Westminister Hospitaal London. Kleinkind vir Dave & Jill.

GROENINK -VAN ZYL Danielle & Donovan 'n seun Callum.

LOVETT Shane & Hannah 'n dogter Madison * 3 Julie 2011 Bournemouth. 3de kleindogter vir Ian en Bev. Geluk ook van Terrence , Leigh, Kaylee en Kiara. (niece & cousin).

SHORT nee PARKER Verwelkom Peighton Breeze SHORT * 5 Julie 2011. Suster vir Georgia Jain. Van Andy, Lil, Jenny, Richard en Ian.

VERLOWINGS:-

GORDON -MARTENS Beric & Sally en Dave & Jenny gee verlowing bekend van Kate en Brian (Hentie).

CLEAVER - MICHAEL Cameron & Lara.

WHITING / KHARBUSH Colin & Suzanne se dogter Ila aan Imad , seun van Mahmoud & Faye van Michigan USA.

HERDENKINGS:-

MONK Paula & Jimmy x 9 Julie 1966. Ouers van Boun, Karen, Anouk, Maia ,Lola en Rudy.

DOOD:-

AUSTIN Rob. Simpatie aan familie van almal by Kent Motors.

DERHAM Elizabeth (Tessa) . Vermoor laasweek . Sy was 45 jaar oud. (Tussen Vrydag en Saterdag laasweek). 1 Dogter.

FICK Joseph . Begrafnis op 11 Julie 2011 by Ou Apostoliese Kerk Yellowwood Park op 11 Julie 2011 om 2nm. Verassing privaat. Ingesit deur AVBOB 031 2061831.

FIELDING Kathleen Joyce . Memorial by Flame Lily Park Malvern op 12 Julie 2011 om 10vm. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

FRANKLYN Brenda. Getroue lid gewees van Lahee Park Squash Club vir oor die 30 jaar.

HIND Edna. 4 Junie 1934 ----2 Julie 2011. Ma van Mikey, Marc, Deanne en Kim.

HOLLAND Rose 30 Junie 1937 -----8 Julie 2011 .Ma van Sharon & Brandon. Ouma van Rhonwyn, Kelvin, Darrin, Clayton en Cameron. Nadat jou seun so vroeg gesterf het het jy net ons gehad , jou skoondogter Mariet en enigste kleinkind Rhonwyn.

KAHN Jeanette + 8 Julie 2011 . Ma van Brian en Lee-Anne .;Simpatie aan Brian, Leanne. Van Val & Grantham. ; Suster van Ruby GOLDBERG en Wally, Viv en Ethel STILLER. ; Tannie van Neville, Shelagh, Arleen, Ryan, Paula, Gary, Britt, Marc en families. Memorial by Redhill Joodste Begraafplaas op 11 Julie 2011 om 11 vm.

KENNETH WATTS GEORGIE. Memorial by Christian Church Glenashley op 11 Julie 2011 om 12 middag. Ingesit deur PHOENIX FUNERALS 031 5073925

LORTAN Graham Anthony. Pa en oupa van Donna, Douglas, Byron , Debra, Jolene, Jessica, Tyra en Troy; Memorial op 13 Julie 2011 by DOVES Greyville om 2nm. " Wake " na diens.

PALMER nee HECTER Rina . Ma van David, Robert en Yvonne SCHEEPERS en kleinkinders.

PRODEHL Neville + 7 Julie 2011. Onthou deur Eva, Lez, Janitha, Bronwen, Kismet en kinders.

VAN LAUN Constance . 4 Mei 1935 ---- 6 Julie 2011 x Hughie. Ma, ouma en oumagroot van Mike, Helen, Royce, Lindi, Trevor, Claudia en die kleinkinders.

WYATT Noel Helen Louise + 5 Julie 2011 x John . Ma van Jonathan , Richard en Stephanie. Ouma van Rachel en Nicola.: Ook onthou deur Frances en Kathleen. Begrafnis by St James Anglikaanse Kerk Morningside Durban op 12 Julie 2011 om 11:30 vm.

MEMORIAM:-

AARON Sheila 29 Feb 1932 ----+ 10 Julie 2009 x Theo. Ma en ouma Penny, Mark en Cherilyn.

CARSON Samuel William + 8 Julie 2010 x Emm.

CHRISTOPHERS. Ouers van Nita & Graham .

DELPORT Wayne Douglas + 10 Julie 1981. Jy sou nou 30 jaar oud gewees het. Van Momsicle Sharon, broers Darren en Zane.

HUGHES Evan + 9 Julie 1993 . Onthou deur Avie en familie.

JAYE Gertrude (Trudy) + 9 Julie 2006. Liefde van Stanley.

JOHNSON Julie. Onthou deur Basil en seuns.

LITTLEFIELD Olwen + 9 Julie 2001 . Onthou deur Nigel, Keval , Tracey en Bradley.

RIGNEY Pam. 1 jaar dood nou. Ma en ouma van Heather, Gareth, Tracy, Brett, Caley, Lee, Roxy en Noodle.

TUNGUY - DESMARAIS Adrian + 9 Julie 1997. Onthou deur Ouers.

WELLBELOVED Noel. + 10 Julie ?? x Maria. Pa van Anne, George en Michelle.

17 Julie 2011

GEBOORTES:-

MOBEY Dave & Jean 'n 3de kleinseun Thomas * 6 Julie 2011.

MULLER / DREYER Lee-Ann & Tommie geluk met geboorte van Ava * 14 Julie 2011. Sussie vir Damita. Van Dad & Mom.

POTGIETER nee WOOSEY Martin & Ginette 'n dogter Chloe Frances * 11 Julie 2011.

RALFE nee SLADE James & Sally 'n seun Jack Winston Slade RALFE * 6 Julie 2011. Boetie vir Tayla, Cara en Emma.

RIVETT David & Liz 'n dogter Emma Catherine * in Parklands Hospitaal. Suster vir Daniel.

VERJAARSDAG:-

GRIFFITHS Keith. 60 jaar oud vandag. Seun, Man, Pa ,Skoonpa en oupa. Van Jenny, Dad, Barbs & Dan, Jason, Maddy & Courtney, Karen & Shaun, Eythan & Christina. " Gilly, Connor & Granny will sing for you today in heaven ".

VERLOWING:-

BEZUIDENHOUT Rose & Peter se dogter Tamsin aan Fernando BANDEIRA.

BURTON / WALLACE Claire & Roland se seun Dion aan Avriel.

DOOD:-

BOSCOMBE Robert Peter ( Robbie) x Priscilla . Jy sal gemis word deur Ron, Marlene, Tracy, Julian, Carla, Byron, Greg, Andre en kinders. Simpatie aan Pricilla, Rob, Brenda, Janine en Scott . Van onbekend.

BRISSETT Patricia Gloria Dawn. Begrafnis by Christ The King Katolieke Kerk Wentworth op 20 Julie 2011 om 12 middag. Verassing privaat. Ingesit deur DOVES 0860025500.

COOKE-TONNESEN Ann + 8 Julie 2011. Ma van Terry x Dave. Ouma van Wayne, Shannon , Kirsty en oumagroot van Zak en Caity.

COWDEN nee BLACK/READON Margaret + 10 Julie 2011. Geliefd deur Anthony & Ann, Belinda en Gavin.

DE KOCK Piet. Liefde van Sharon, Tracy, Wendy en Veronica.

EDWARDS Herby. Liefde van Gareth & Crystal.

HIRST Henry Trevor. Memorial by DOVES Greyville op 18 Julie 2011 om 11 vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

MARSHALL Elinor Mary 1916 ----13 Julie 2011. Ma van Sally , David en Bridget. Ouma van Alizanne, Rosemary, Sandra, Warwick, Lloyd, Oliver, Rudi en Kirsty. Oumagroot van Jason, Emma, William, Lucy, Connor, Spencer, Arabella en Jamie. Verassing privaat.

NEWTON Walter (Wally). Broer van Rose, Roy en familie.

SMITH Joey. Tannie van Chantal en Tatum. Tannie vir 64 jaar .Dankie Carol, Nathalie en Maree vir ondersteuning hierdeur van Nick en Marcia. Spesiale tannie van Monique en Chantal en hulle kinders.

SMITH Winnie Rose + 9 Julie 2011 x Lew. Ma van Mandy, Lewis en Debbie. Ouma van Abby, Claire, Melissa-Fae, Keegan, Austin en Keanu.

TOMASELLI Hutin Olive. Ma ,ouma en oumagroot van Derryl, Syd, Gianna, Donna, Tamzin, Jordan, Tao en Noah.; Gemis deur hele familie Keyan, Ruth, Damien, Charlize , Dave en Caryn.

ULJEE Theo + 3 Julie 2011. Metgesel van + Elaine.

VAN NIEKERK Anne Roslyn x Herman. Ma van Karen, Brendon, Paul, Harriett en ouma van Travis en Liam. Dogter van Nora PLEDGE . Suster van Jill, Mal, +Peter. Memorial by City Hill Church Inanda Rd Hillcrest op 19 Julie 2011 om 10 vm.

VAN WYK Glenda . Diens by Stellawood Krematorium op 11 Julie 2011.

VERNON nee WIGGINS Audrey 2 Julie 1925 ---14 Julie 2011. Ma van Beverly en Garth. Ouma van Guy, Douglas, Michael en Amy.

WINSHIP Bill. Simpatie aan Sonja en familie. Vriend van almal by Hillgate van Lynne, en Boomer.

MEMORIAM:-

BERGOFF Stella Susan. 4 jaar dood nou. X Chester. Ma van Liz, George, Connie, Belinda , Rita en familie.

HAYNES Doris. 2 Des 1911 ---16 Julie 2001. Ma ,ouma en oumagroot . Ma van Marlene.

JORDAAN Stephen Michael. Seun en broer.Van Mom.

LEWIS Nell S M . 13 jaar dood nou. Van Jeff en Eugenie; Germaine ,Greg en familie.; Marie en familie.

PAUL Les. 1 jaar dood nou x Helen.

READE Ted 1956 ---2009 . My geliefde en pa van Lindy, Samantha en Simon.

STEWART Alex. RIP van vriende Buck en Shelley.

24 Julie 2011

GEBOORTES:-

CHALUPSKY nee PAZDERA Herman & Michaela 'n dogter Ella * 21 Julie 2011 in Umhlanga Hospitaal.

VERLOWINGS:-

BIGARA / WALKER Brian & Ann se dogter Audrey aan Nic, seun van John & Nicole.

DOOD:-

ANDREW David 28 Junie 1953 ----16 Julie 2011. Broer en oom van Margie, Helen, Gavin, Debbie en Claire, Stuart.

LOEVE Leendert (Lane) + 18 Julie 2011. Pa van Suzanne en Amanda, Craig en Paul. Oupa van Keagan, Chad, Reece en Derrin.Begrafnis by DOVES Greyville op 25 Julie 2011 om 11vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

MARX Terence Henry 4 April 1953 -----21 Julie 2011. Seun van + Henry & Ruth. Pa van Dylan, Chantel, en Sarah. Metgesel van Dawn. Broer en swaer van Michael en Cheryl, Merle & Gerald, Luellen en Graham en oom.

MICHELL-INNES Ann + 22 Julie 2011. Memorial by Ascention Church Hilton op 26 Julie 2011 om 11 vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

VERNON nee WIGGINS Audrey 2 Julie 1925 -----14 Julie 2011. Ma van Beverly en Garth. Ouma van Guy, Douglas, Michael en Amy.

MEMORIAM:-

GOMES Lyn 21 Julie 1943 -----24 Julie 1999. Vrou , Ma, skoonma, ouma en suster. Van Al, Leigh, Wayne, Kerry, Gavin, Sally, Dave, Jodi, Glenn en Garth, Jenna & Donna, Gali & Shawnie, Irene & Dave en familie.

OLFSEN Theo + 24 Julie 1981. X Maureen .Pa van Steven, Sylvia, Stewart en Shane.

7 Augustus 2011

GEBOORTES:-

ROSE /DIAMOND Robert & Jax 'n dogter (2de) Frances Louis *2 Aug 2011. In Brisbane . Suster vir Ellen en Bling.

VERJAARSDAG:-

CAWOOD WILSON Denise. Van almal by Independent Newspapers.

HUDD Harween . 90 jaar vandag. Ma van Neil, Delene en Angela.

VERLOWINGS:-

PACKHAM Chris & Caryn se seun Ross aan Cherin, jongste dogter van Jock & Gillian ELLIOTT.

WILLIAMSON Steven & Avenore se seun Ryan aan Lyndsay MITCHELL.

HERDENKINGS:-

CASS James & Junice. 50 jaar getroud. Ouers , grootouers en oorgrootouers.

FENNELL Kevin & Janine . 1ste herdenking . x 7 Aug 2010 in die Midlands

DOOD:-

ARMSTRONG Bruce Begrafnis by DOVES Greyville op 8 Aug 2011 om 2nm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

BESTEL Connie . Begrafnis by St Cyprians Anglikaanse Kerk Umbilo op 8 Aug 2011 om 12 middag. Verassing privaat. Ingesit deur SHANLEY'S 031 2057644.

BROOKS John Anthony + 4 Aug 2011 x Shirley. Pa van Kevin, Nigel, Claire, Bridget en Michael. Requiem Mass by the Blessed Sacrament , Glenashley op 8 Aug 2011 om 11:30vm. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

DENIS WILLIAM THEUNISSEN 10 Jan 1937 -----4 Aug 2011 x Jill. Pa van Antony, en Timothy. Ingesit deur Jill, Antony , Leanne, Timothy, Cindy, Kate, Julian, Bridget en Liam.

DENNIS Bughwan Russell + 4 Aug 2011 x Devi. Pa van Nalin, Kamal, Veena, Oupa en oupagroot. Begrafnis by Krematorium by Clare Estate om 14:30 nm op 7 Aug 2011 met verassing om 4nm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

HOWARD Kenneth Desmond + in Anerley Haven. Lynne en Betty bedank almal by Anerley Haven.

NORRIS Luke Michael . Jy was 17 jaar saam met ons. Kleinkind en agterkleinkind van Anne ,Mick en Peppy.; Kleinkind van Ann en Mike; "Nephew and Cousin " van Guy, Oliver en Georgina; "Nephew " van Simon, Jody, Britt en James; Simpatie aan Nick, Lisa, Matt en familie van John, Anne, Matt en Kelly.; Ook simpatie van Marc, Jody, Chelsey, Maxine en Nicola; Simpatie van John, Mary-Lou, Alex en Dean.Memorial by Kearsney College Chapel Bothas Hill op 10 Aug 2011 om 3 nm.

PAGE Noel Bernard 24 Des 1930 -----1 Aug 2011 x Lise. Pa van Claire, +Nicki, Bernard en Patrick. Oupa.

SAY Jean Margaret. Verassingsdiens op 8 Aug 2011 om 14:30 nm by Frere Rd Presbyterian Kerk. Verassing privaat. Ingesit deur AVBOB 031 2061831.

SCHAPER Jack + 4 Aug 2011 x Bea. Pa van Carl.

TREVOR CECIL * 1942 -----4 Aug 2011. Pa van Lyndon, Darryl, Denise. Oupa van Kaylee, Trent, Alaysia, Luc, Milla en Kayran.

VAN DER STOEP Andre x Clare. Pa van Gabi en Alexander. RIP van Miki & Lee, Gianni & Adri.

WILLIAMSON Vincent . Oupa van Anthony, Carl en Nikki.

WOOD Darryl. Pa van Puds, Sarah-Lynn.

MEMORIAM:-

HIGGINS Gerrie. 13 jaar dood nou. Pa en oupa van Henrie, Leigh, Kerri, Brandon en Jarred.

JACKSON Terry. Pa en oupa van sy familie.

KENTON Byron Dean 7 Aug 1971 ----16 Des 2005. Seun ,broer en oom. Onthou deur Mom, Dad, Lol en Dylan.

LAWRENCE Babara Ethel + 7 Aug 1994 x Jeff Ma van Troy,Sean, Carmen, Keith,.Skoonma van Marlorn, en ouma vanTarryn, TEsslyn, Tee-Ann, Kaylyn, Keenan, Kerwin en Allyssa.

McKAY Pam + 10 Aug 2010 (kanker). Bruce , Keith en Andy wil almal bedank vir wat haar so bygestaan het.

WARWICK Hilary + 8 Aug 2009. Ma van Larry, Ron, Wendy, Judy , Sandra en families.

14 Augustus 2011

GEBOORTES:-

DE RAUVILLE -RIDGWAY Tod & Ange 'n dogter Gemma Paige * 6 Aug 2011 in London. Kleinkind vir Dick, Sally, Gerard en Norma.

HOPF /VAN DEN BOSCH Zachariah Andrew aka Peanut *11 Aug 2011 in Parklands Hospitaal.

JAMES nee WARD Ian & Shelley 'n dogter Madison Jane * 4 Aug 2011 . Suster vir Hannah & Luke. Kleinkind vir Lindy & + Brian.

VERLOWINGS:-

HAMILTON KAPLAN Lillian & Blaine se seun Roarke aan Gail.

LEVICK -MUIR Paul en Nicola is verloof.

TURNER /RIDDLE Hugh & Bernice se dogter Andrea aan Jason, seun van George & Carolyn RIDDLE.

DOOD:-

BEETGE Paula + 10 Aug 2011. Begrafnis op 16 Aug 2011 om 10 vm by Christiaan Fellowship Bellair. Daarna na Ashley Kremarorium. Ingesit deur AVBOB 031 2061831.

BOULLE Denis Rene 22 Junie 1934 ----11 Aug 2011. Pa van Sean en Kevin. Skoonpa van Ursula en Lara. Oupa van Colanne, Cale , Gregg, en Ashley. Begrafnis by All Saints Katolieke Kerk Ballito op 16 Aug 2011 om 11 vm.

CLACHERTY nee BOYD Mary + 8 Aug 2011 in die UK x Peter. Ma en Ouma.

EDLEY Emma .+ 11 Aug 2011. Dogter van David & + Jennifer. Suster van Christopher. Van Tannie Jean, Trevor, Melanie en die seuns.

HART Henry George "Billy" 12 Nov 1939 ----11 Aug 2011. Van Helen, Megan, Felicity, Sarah en Simon en kleinkinders.

LARGESSE Marie Yolaine . Begrafnis by Holy Trinity Katolieke Kerk Musgrave op 17 Aug 2011 om 11 vm. Ingesit deur SHANLEY'S 031 2052644.

MARX Rose + 12 Aug 2011 x Witz en familie. Vriendin van Dulcie en familie.

MARX nee GRANT Rosemary Stewart 30 Jan 1937 -----12 Aug 2011(kanker). X Wits vir 52 jaar. Ma van Bruce, Andrew, Chris, David, Debbie, Kathy en Sonja. Ouma van Amy, Penny, Laura, Matthew, Jenna en Luke.

PISTORIUS Jean x David. Ma van Stephen, Paul, Mary, en John. Ouma en oumagroot. Simpatie aan David, en familie van Dean, Yvonne en BODEN familie. Van "Director and Staff of Garlicke & Bousfield INC.

SIMMONS Cedric Vernon + 10 Aug 2011. Memorial by Christ Church op 15 Aug 2011 om. Ingesit deur BELL Funerals 031 3014793

SMITH Clifferd Alan . Verassingsdiens uit Die Ou Apostoliese Kerk Congella op 15 Aug 2011 om 12 middag. Verassing privaat. Ingesit deur AVBOB 031 2061831

STEPHENSON Daphne Cornelia. Begrafnis op 17 Aug 2011 by St Catherines Katolieke Kerk Escombe. Om 10:30 nm.

MEMORIAMS:-

AYLWARD George . Seun en broer. Van Mom ,Dad en Wayne.

BAKER George Henry * 27 Sept 1949 --------13 Aug 2005. . Liefde van Kathy, Neil, Nicole, Sandy, Jared, Craig en Skyler.

HAIR Brenda 1 jaar dood nou . Van Charmaine, Mark , Keegan en Tatum.

MACE Geoff . Onthou deur die MAGNERS .

MATTHEWS Charmaine Ann 23 Nov 1935--------- 13 Aug 2006. Vrou ,ma en ouma. X Denys en familie.

ROSCOE June + 16 Aug 2008 Liefde van Len.

ROWLES Robin. 6 jaar dood nou.. Pa , oupa en broer van Che, Gary, Bari, Tan, Sandi ,Wes, Brad, Colby ,Phyl, Margs, Mau, Andi en familie .

RUTTER George x Maureen.

TOLKEN Michael John + 10 Aug 2006 Onthou deur Warren, Kerry, Ben en Sam.

WILLIAMS nee TEMPEST Marilyn Alison 27 Jan 1946 -----14 Aug 2010 . Ons suster van jou 5 "Siblings"

21 Augustus 2011

GEBOORTES:-

REYNOLDS -CURTIS Matt & Ros 'n seun Thomas * 3 Aug 2011 in London. Kleinkind vir Deb & Mike en Gail & Philip.

DOOD:-

BRITTION Francois . Metgesel van Cathy. Pa van Colleen, Mandy en Fiona. Stiefpa van Michelle en Kirsty. Oupa van Jethro, Layla, Finley en James. Begrafnis by Stellawood Krematorium Kapel Umbilo op 23 Aug 2011 om 1nm.

BEETGE Captain Paula + 10 Aug 2011 (tragies). Liefde van Dawn, Monique, Chris en Bazil.

EVANS nee FERGUSON Margie + 18 Aug 2011 op ouderdom 91 jaar. Ma en skoonma van + Dale en Peter, Dilys en Tom, Bob en Paula, Glyn & Debbie. Ouma en oumagroot.

MEMORIAM:-

FREEMAN Joan . 13 jaar dood nou. Onthou deur Keith, Kerry, Ian, Kate en Caroline.

HODGON Margaret Ellen 29 Mei 1921 ----22 Aug 2008 . Onthou deur Katy Liz.

PONDART Anna 5 Mei 1942 ------25 Aug 2011. Vrou , Ma , skoonma en ouma van Pat, Roslynn en familie, Leandra en familie.

28 Augustus 2011

GEBOORTES:-

BARKLEY Allan & Doreen sê dankie aan Bianca & Roger DICK vir hul kleinseun Jethro James * 19 Aug 2011.

DOWDEN /BLACK Caryn & Wayne 'n dogter Sienna Leigh BLACK * 24 Aug 2011. Kleindogter vir Bev & Nigel.

JEAREY nee BRADFIELD Hayley & Gareth tweeling seuns Ashton Michael en Quade Trystan * 25 Aug 2011 in Umhlanga Hospitaal.

JEARY /GODSON Phil & Lesley, Jason, Michael, Kyle, Philippa verwelkom kleinkinders en suster/broers kinders Ashton en Quade .

VERJAARSDAG:-

COOPER Besse x + Luther wat + 1963 . 115 Jaar oud .Sy is in Monroe Georgia. Sy het haar verjaarsdag gevier op Vrydag. Sy is in Tennessee gebore .Was onderwyseres. Sy het 12 kleinkinders, dosyn agter en agterkleinkinders.

DOWSETT Val is 85 jaar jonk. Ingesit deur kinders.

VERLOWINGS:-

DRANIAS Angela & + Peter gee verlowing bekend van hul jongste seun Paul aan Anna , oudste dogter van Stello & Vasso STYLLIANOU.

ROTHON /LOUW Michele WILKIE en Paul ROTHON se seun Craig aan Hanneli, dogter van Pieter & Leza LOUW.

YOUNG Keith & Pauline se jongste dogter Claire aan Chris, seun van Mike & Bev MAYERS.

DOOD:-

DAVIS Alan Brittan x Ena. Pa en oupa.

JEAREY Caden Michael. 'n Klein vegter en jou broers Ashton & Quade is klein wonderwerkies deur jou. God se plan is nie ons plan nie. Van Mom & Dad.

JONES Euneen 2 Mei 1941 ----24 Aug 2011 . Onthou deur Glyn , Wade, Derreck en familie.

LEWIS Peggy 3 Feb 1921 ----- 25 Aug 2011 x + Dr John LEWIS. Ma van James, Dietlind, Elizabeth, Catherine, Bronwyn , Laura en Carin.

MILLAR Robert Devoy 29 April 1934 ----25 Aug 2011. Pa van + Robert. Oupa van Kim, Geoff, Neil en Hayley. Oupagroot van Olivia. > This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. <

MOSTERD Kathy. Begrafnis by Sycamore Community Church Glenwood op 30 Aug 2011 om 10vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

PERKINS Stanley Robin + 25 Aug 2011 x Shirley. Pa van Sue & Tex, Tony & Leanne. Oupa van Andrea,Lauren, Kate en Emma. Ingesit deur SHANLEY'S 031 2057644.

VAN STADEN nee ATTLEE Lorraine Claudette (Lolly) Begrafnis by Bethel Fellowship Wentworth op 29 Aug 2011 om 11 vm. Daarna na Stellawood Begraafplaas. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

WRIGHT Sir Reginald Ronnie + 20 Aug 2011 op ouderdom 84. Gemis deur Stan MUNGER en familie.

MEMORIAM:-

FABRIE Myra + 27 Aug 2006. Ma van Sharon, Bronwyn en Dirk. Ouma van Tanya, Pascual, Alex, Jordan en Danie. Oumagroot van Maija en Rafael, skoonfamile van Johan , Kerry en Mika.

KEIDO Connie 5 Junie 1920 -----28 Mei 2010. Van jou seuns ,dogters en hul families.

TOMSON Bryan. 13 jaar dood nou Van Pa. Onthou deur Sonja, Carey, Robin, Laureen en Nan.

4 September 2011

VERJAARSDAG:-

HALL Zane . Baie geluk van Bianca HUET.

VERLOWINGS:-

DAY / AITKEN Julie & Shaun.

DOOD:-

CHASE Alan. Rus saam met + Marina / Noma. Oupa van John , Shauna, Demi, Jaden, Caitlin en Matthew.

COMRIE Grace .7 Okt 1918 ----29 Aug 2011 x + Hugh . Ma van Ewan en Selwyn, skoonma , ouma en oumagroot. Begrafnis by St Agnes Anglikaanse Kerk Kloof op 5 Sept 2011 om 11vm.

MOORD:-

ZIETSMAN Colin + 1 Sept 2011 x "Tinks" op plaas in Mvurwi noord van Harare (tabak plaasboer en was voorheen captain van Zimbabwe se Rubyspan

11 September 2011

GEBOORTES:-

BURTON Myra en Guy & Roselyne MAMET het kleidogter ryker geword, Isabelle* 6 Sept 2011 in Kingsway. Dogter vir Kevin & Dominique.

McLEOD Grant & Tina 'n seun Connor Thomas * ?. Boetie vir Cameron en Cullen. Kleinseun vir Errol & Lynda.

McLEOD Philip & Tracey 'n seun Kolby Matt Giles * ?. Boetie vir Kylan. Kleinseun vir Errol & Lynda.

VERJAARSDAG:-

JONATHAN Kirsten Clare 16 jaar oud vandag. Geluk van Mum, Dad en Matthew.

VERLOWING:-

BOWYER Len & Joy se jongste dogter Bronwyn aan Matthew, oudste seun van Doug & Karin CREMER.

EATON Harry & Lesley se dogter Jodi aan Michael , seun van Wim & Ermelinda MONDRIAAN.

GRAUPNER Sylvia & Justin RAVENSCROFT is verloof.

HANNAFORD Fiona & Tubby se dogter Carly aan Pearce , seun van Melody & +Derek VORSTER.

DOOD:-

ASH Philip. Gemis deur sy tante Betty DREYER en fam.

AYRES Edward Gordon (EB) 1925 + 8 Sept 2011. Voorheen van Scottburgh en Durban. Broer van Liz x Bob en oom van Gilian en Rob, Ian & Wendy, Alan & Kerry, Lindsay & Derek. Memorial in Johannesburg op 14 Sept 2011.

BARRATT nee MULHOLLAND Patricia 10 Jan 1940 ----9 Sept 2011 x + Herbie. Ma van Vernon, Kevin, Bernice. Ouma van Quinton, Taite en Natasha. Ingesit deur SHANLEY'S 031 2057644.

COUZENS Betty. Requiem Mass by St Josephs Katolieke Kerk Florida Rd op 14 Sept 2011 om 14:30 nm.

CROFT George John. Memorial by Milldene Park Durban Noord op 14 Sept 2011 om 3nm.

DEAN Royce Graham + 2 Sept 2011 in Petts Wood UK. Man ,pa en oupa van Olive, Graham, Anne, Wayne, Jennifer, Justin, Shannon, Ian, Linda, Megan, Daniel, Alan en Oliver.

GREET Wilfred (Bill) 29 Feb 1928 -----8 Sept 2011 x Irene vir 58 jaar. Pa en skoonpa van Barbara & Errol, Cheryl & Ray, Gregan & Tracey en Angela en Barry. Oupa van Kerry, Caryn, Tammy, Anthony, Andrew , Stuart, Cameron, Duncan en Jenna. Broer van Elizabeth. Volgens wens geen begrafnis.

HARLEY Dave 29 Jan 1962 ----- + 2 Sept 2011 in Amerika x Linda. Pa van Wade, Madison en Taylor.

KROG Catherine . Ma van Isabella. Van JONES familie.

PEACH William Brian 24 Mei 1943 ---+ 8 Sept 2011. Memorial op 13 Sept 2011 om 1nm by Stellawood Krematorium Kapel. Verassing privaat. Ingesit deur SHANLEY'S 031 2057644.

PEARCE Val gebore LIVINGSTON 17 Aug 1936 ----7 Sept 2011. Ma en ouma van Kim, Carey, Debbie en families. Viering van haar lewe by La Bella by hoek van St Thomas en Essenwood Rd op 13 Sept 2011 om 4nm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

VAN ROOYEN Boet x Val. Pa van Ronëel en Andre. Begrafnis by Amanzimtoti Methodiste Kerk op 12 Sept 2011 om 11:30 vm Verassing privaat. Ingesit deur SHANLEY'S 031 2057644.

MEMORIAM:-

BISHOP Douglas William + 12 Sept 1999. Onthou deur Kath, Kevin, en Simon.

BRITZ Rhona + 11 Sept 2010. Onthou deur Mom en familie.

CARPENTER nee CREWE Gwendoline Denise 1950 -----2010. Vrou , ma en ouma. Onthou deur die CARPENTER'S , Clive, (Cussy), Richard (Richman ) GIJIMA.

GEORGE SIMPSON . 3 jaar dood nou. Van Mandy en jou seuns Brad en Kyle.

HONS Richard George + 11 Sept 2001. Onthou deur Gloria, Rod, Lin en families.

McINTYRE Hamish + 19 Sept 2008. Van Betty.

MORGAN Liz . 10 jaar dood nou. Van Jon , Felicity en Jeremy, James en Karen, George & Missy. Ouma van Henry en Stuart, Oliver en Emily, Harry , Max en Franchesca.

RAMRACK Fred. 13 jaar dood nou van Grace en familie.

VAN DER MERWE William. 1 jaar dood nou. Pa van Helen en familie.

WARREN Glynn Allenby 23 Feb 1931 -----11 Sept 2009. X Romaine. Pa van Jeanie, Guy, Heather, Richard, Neil en Eva. Oupa van 9.

YOUNG Felicity (Filly) . + 2010 .Van jou geliefde Hams (Ernie). Vriendin van Clarence en Yvonne.

18 September 2011

DOOD:-

LA HAUSSE DE LA LOUVIERE Jean . Simpatie aan tannie Sally, Natalie, Michelynn, Arnaud van Fafa, Jacky en familie; Broer en swaer van Ginette, Maryse, Josiane, Christiane, jou broers Geatan ,Robert en Maureen. Jou Swaers Guy, Steeve, Buster en Jeff.

MEMORIAM:-

ASHMORE Sean 24 Aug 1973 -----19 Sept 2011. Seun van Colleen. Broer van Gayle, Dean en Marc.

25 September 2011

VERLOWINGS:-

PETIT- ASENOVA Linda & Cedric en Fatma & Tevfik gee verlowing bekend van Luke & Neveda.

DOOD:-

COLLER Michael Crispin 25 Maart 1949 -----22 Sept 2011 .Seun van Dr Dick & + June COLLER. Broer van Robin MUIR, Shaun en Garth COLLER.

DE MILANDER Clifford (Cliff) + 21 Sept 2011 by Hibiscus Hospitaal, Port Shepstone. X Valerie. Pa van Ann en John, Michael en Bev. Oupa en oupagroot. Van Anerly Haven Posbus 87, Anerley 4230.

HITTLER George Wilfred 9 Sept 1942 ------19 Sept 2011. Ingesit deur DOVES 0860025500.

HORNBY Lee. Michelle sterkte van Durban Noord Wakefield Span.

MEISCHKE Ferdinand (Ferdie) 7 Mei 1936 -------20 Sept 2011 (Lengte 6vt 8½). Pa van Andrea x Lance en oupa van Cathryn, Dominic en Aurora ELLIOTT Memorial en viering van Pa se lewe in Oktober.

MILLER Thelma + 21 Sept 2011. Ma van Barrya en Stephanie. Ouma en oumagroot.

MILLS Sharan Frances + 21 Sept 2011. Ma van Leigh & Roger en ouma van Tayla en Christian; Ma van Shelley & Paul en ouma van Tegan en Brayden.

PIERCE Adriane Dr. + 24 Sept 2011 ( Prominente Hart Cardioloog van St Anne's Hospitaal Pietermaritzburg . Hy het op sy fiets gery buite PMB toe hy deur 'n voertuig gestamp is. (In 'n groep). Ingesit deur Mitchell HARPER.

SALOMON Maureen Silva 17 Okt 1934 -----16 Sept 2011. Ma van Roberto, Barry en familie. Liefde van Grant, Sharon, Jeremy, Matthew en Daniel. Memorial by Poinsettia Park, Amanzimtoti op 26 Sept 2011 om 10:30vm.

WOOD Wesley Gordon 26 April 1981 ---18 Sept 2011 (Geweldadige geneem) x Sara. Pa van klein Hannah en Rebecca. Seun van Gordon & Jennifer. Broer van Cassie en Hayley. Kleinkind van Minnie & Quinton. Skoonseun van Brian & Joyce. Swaer van Nik, Richard en Andrew. Memorial by Destiny Life Church in Stanger op 30 Sept 2011 om 10:30vm.

MEMORIAM:-

ANDERSON Marshall Claude . 5 jaar dood nou. X Clarice. Pa en oupa.

AUGUST nee GREEN Pauline . Onthou deur Estelle, Ivan en familie.

BOUGHTON Myrtle Ellen 25 Sept 2010 x Alan. Ma en ouma van Joy, Peter, Nicci en Jonathan

BREETZKE Vernon. Onthou deur Barbara en Mike.

FERNANDEZ Cecil 7 Nov 1938 ------28 Sept 1996. Onthou deur Mum Alice en kinders.

JAMES GEORGE. 14 jaar dood nou. Onthou deur Cheryl, Beverley, John, Dylan en Lyndell.

LAING Barnabas David (Billy) . 2 jaar dood nou x Marie. Ook van Derek, Avril, Sherelle, Keith en Samantha. Pa van Basil, Lee-Chelle, Merelle, Jarred & Jayden; Pa van David ,Kim, Kaylor en Ciara; Pa van Beryl, Desmond, Kerry-Leigh, Clint en Reece ; Ook van Burt, Kathy, Byron en Mandy.

McCARTHY John Robert Laverick + 25 Sept 2007. Onthou deur jou familie Sandra, Ted en Justin.

RYAN Ethel. Onthou deur Rommie, Eileen en familie. Roderick, Loraine en familie; Diane en familie.

STEMBRIDGE Maureen. 7 jaar dood nou. Vrou , ma en ouma van Cedric, Janine, Bruce, Connor, Wade, Craig en Mervin.

DANKIE:-

DE CHALAIN. Margaret bedank almal ,ook haar kinders vir liefde en bystand tydens haar man se afsterwe en begrafnis.

  • Hits: 5810