Skip to main content

galleryLogo_sm

The Sunday Tribune

The Sunday Tribune 2011 1 January - March

2 Januarie 2011

VERLOWINGS:-

KAYTON Jerry & Rena se jongste seun Patrick aan Jill, enigste dogter van Debbie WEEKS en Geoff STARKE.

SWAN ~ OWENS Trish & Terry van Westville en Danni en Mike van London se kinders Taflyn aan Ben.

THEOLOGOU George & Melani IOANNOU se dogter Christina aan Brad SCOTT, seun van Robin & Claire.

HERDENKINGS:-

NOEL Paul (Rev) & Virginia is 50 jaar getroud. Ouers van Trevor & Jaci, Beverly & Ricky, Lynette & John . Grootouers van Maxine en Kieran.

RHODES Alan & Audrey x 30 Des 1950 by St Stevens Church Montclair deur Reverend OLAS.

DOOD:-

CURRY Christopher † 26 Des 2010. Liefde van Anezea. Pa van Chantal, en Raelene, Anezae en 5 kleinkinders. Memorial by Curry Post's. TEL:- Raelene by 0834378862 vir datum en tyd.

EDWARDS Evelyn -Evie † 29 Des 2010 x † Ray. Ma van Steven Andrew en Sean. Ouma van Nicole, Rayne en Taton. Oumagroot van Callum.

EWART Llewellyn . Broer van Lorraine en Wendy. swaer , oom ,grootoom en neef. TEL:- Rob : -0823320404 Ingesit deur SHANLEY'S 031 2057644.

HUTSON Errol . Memorial by Highbury Chapel Hillcrest op 22 Des 2010 om 11vm.

JOSEPH Raymond Francis (The Caballeros ).Begrafnis by Our Lady of Health Katolieke Kerk Raisethorpe PMB op 3 Jan 2011 om 12:30 nm . Daarna na Mountain Rise Krematorium.

LUKE Peter Stanley 1 Maart 1960 ----16 Nov 2010. Man pa ,broer. Dankseggings Diens by Shekinah Temple Chatsworth op 8 Jan 2011 om 2nm. TEL:- 031 4049622.

MORGAN George Owen † 30 Des 2010. Begrafnis by St Joseph Katolieke Kerk Morningside Durban op 5 Jan 2010 om 9vm.

MOTTERAM Kevin George Patrick 18 Nov 1940 ----† 26 Des 2010. Gwen, Rachel, Cameron en Ava sal verlore wees sonder hom. Verassing privaat. Van Dr Mary MACKENZIE, Personeel by Link Mews Umhlanga en Pat & Dave WILLIAMS.

RAS Winsome Eleanor † 28 Des 2010. Ma van 3 dogters Pix, Tinks en Bambs.

MEMORIAM:-

BISSCHOFF Charles 26 Mei 1943 -----29 Des 1990 x Mell. Pa van Alexandra x Barry en Carolyn (Cally & Crombie ). Oupa van Michael en Sarah en Kate en Mia.

BOTHA Calvin .Seun van Zena. My broer sterf op Nuwejaarsdag. Van Rita ,Basil en familile. Ook broer van Trevor ,Cilla en familie.

JOHNSTON Beverley Moira 1 jaar dood nou. Vrou & ma . Van Terry, Erin en Kyle.

LEAVER Nicole 24 Julie 1986 ----2 Jan 2002. Onthou deur Mom & Dad. Suster van Kaylee en Raecine.

LIVINGSTON David (Dave) Broer van Eunice, Clive en familie.

NORRIS Tom & Dorothy . Ouers en grootouers van Nina, Estelle en kleinkinders.

VAN DER MOLEN Betty 14 April 1920 ----2 Jan 2008. Van kinders en familie.

VAN REENEN nee PARSONS Genevieve † 3 Jan 2003. Onthou deur Ma, Sharon, Bevan, Tyrel, Jenna, Jarred en Kyle.

9 Januarie 2011

GEBOORTES:-

McHUGH /MacCALLUM Tim & Megan 'n seun Flynn * 21 Des 2010 in Auckland. Kleinkind vir Terence & Margaret.

McMASTER nee STONE Russel & Tamara 'n dogter Krysten Storm * 14 Des 2010 in Sunninghill Hospitaal JHB . Suster vir David en Jesse.

SIEPMAN Andrew & Michelle 'n seun Michael * 4 Jan 2011 in St Augustine. Kleinkind vir Jean & Lindley.

VERLOWINGS:-

BOWEN Les & Beryl se enigste dogter Jenna aan Travis , enigste seun van Johnny & Carol EVERITT.

DAWSON ~ GOFF Johnny & Tessa se dogter Mica aan Matthew, seun van Glen & Shirley.

KERR/ VAN HUYSTEEN KORREKSIE - Don , Joy ,Dave wens Michael en Jane geluk op verlowing.

KILLIAN ~ GERHARDT Neil & Michelle se dogter Sarah aan Earl ,seun van Otto & Min.

SCHOU Darryl & Michelle se oudste dogter Jenna aan Gareth , seun van Mike & Ricky BAILEY.

SPICER Val se enigste dogter Bronwyn aan Alex, oudste seun van Gillian & John HEMUS.

STANSELL Tony & Ann se dogter Merryl aan Cheyne , seun van Murray & Debbie McCLUNG.

TRUSCOTT Bob & Terry se seun Byron aan Erika, dogter van Hannetjie BOTHA en Tom PELSER.

VORSTER /CHARTER Adrian & Jenny se dogter Dale aan Craig , seun van Graeme & Shan.

DOOD:-

BUNDY-PALMER Theresa. Ma van Jennifer , Debbie , Mark, Sandra en Tracy. Kleinkinders en familie.

EASTES Jacomina Jacoba A.K.A Jackie of Vossie † in Montrose Rest Home , Hillcrest. Voorheen van Garden Grove en Matrone van Addington Hospitaal. Suster van Chris DE VOS en familie. Skoonsuster van Beth KING en Joan SHERLOCK. Verassing was privaat.

GOODLAND Florence Mavis (May). Ma en ouma van Lynne, Twinkle, Doug, Paddy, Charmaine, James, Craig en Leanne. Memorial by The Hillcrest Methodiste Kerk op 10 Jan 2011 om 3 nm. Ingesit deur DOVES 0860025500

HILL Ronald Andrew 20 Des 1934 -----6 Jan 2011 Geliefd deur Fiona Mary. Vriend van Ian & Rona McINTOSCH. ; Dankie vir al die jare saam van Joan. Pa van Jo-Anne, Deborah, Sarah-Jane en Louise. Oupa van Brendan, Megan, Rachael, Thalia.

KETTLE Constance Doris. Ma, Skoonma, ouma en oumagroot. Begrafnis by Christ The King Parish Wentworth op 10 Jan 2011 om 10vm. Daarna na Dudley Straat Begraafplaas. Ingesit deur ISIPINGO INC PAM'S.

KITZ nee HAMILTON Millicent 09 Jan 1911 -----5 Jan 2011 . Ma van Marianne (Polly) , Derrick (Ricki ), Joe , Ivan, Natanya en † Bryan. Begrafnis by Stella Presbyterian Kerk op 11 Jan 2011 om 10 vm. Daarna na Stellawood Begraafplaas. Ingesit deur SHANLEY'S 031 2057644.

MACDONALD Ian x Annie.Pa van Trav, Jen Gary en Lara. (your kids and grandchild).

MARTINE John Frederick. Oudste seun van Leslie & † Tony, Pa van Michael, Catherine en Alexandra. "Longstanding partner " van Yvonne/ Broer van Peter en Roy en swaer van Robyn en Joy. Begrafnis by St Thomas Anglikaanse Kerk Musgrave Rd, Berea op 11 Jan 2011 om 14:30 nm. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959

MORE Neil. Simpatie aan Carol en familie van Eric, Jessie, Conroy en Christopher.

OGLE Ronny x Maya. Pa van Denzil, Sharon & Shaun. Broer van Shirley, Dorothy, Morris en Michael. Begrafnis by Christ The King Parish Wentworth op 10 Jan 2011 om 12 middag. Verassing privaat. Ingesit deur ISIPINGO Inc PAM'S.

WATERS nee ST NORMAN Noel Nancy. Memorial op 12 Jan 2011 om 3nm by The New Church Westville.

WAY Des 27 April 1932 ----6 Jan 2011 x vir 53 jaar. Pa van 3 en oupa van 11. Memorial op 11 Jan. 2011 om 10 vm by Redemption Point Church 90 7de Ave , Ashley.

MEMORIAM:-

JOHNSON Debbie. 34 jaar dood nou. Liefde van Ma, Pa , Mark en Clinton.

16 Januarie 2011

GEBOORTES:-

ERASMUS Andre & Hayley 'n seun Dane * 4 Jan 2011 in Umhlanga Hospitaal.

VERLOWINGS:-

ACCOLLA Claude & Olga se dogter Lorela aan Michael, seun van Eddie & Lynette PIENAAR.

ARKCOLL ~CUTHBERT Carol & Mike se dogter Lindsay aan Brent, seun van Danielle.

BRISTOW ~ CHOLERTON Alison, Lu en Colin gee bekend verlowing van Candice en Mark.

CAWOOD-WILSON ~VILJOEN Clive & Denise se dogter Kerri-Leigh raak verloof op 21ste verjaarsdag op 12 Jan 2011 aan Terry Guy, enigste seun van Lynette.

COLQUHOUN John & Val en John & Gayle VENEDIGER se kinders Lisa aan Zane.

LETORD ~ HUISKAMP Mark & Renée gee verlowing bekend van Wezley aan Kerry, dogter van Jan & Eve. Geluk van Mum, Dad, Tess en Gran.

McNEILL ~ HOFFMANN Jill , Nicky, en Jessewens Scott en Sarah geluk op verlowing.

TOMLINSON Heather & † Dave se dogter Jane aan Nik , enigste seun van Gerry & Suzie ALLISON van UK.

HUWELIK:-

WRIGHT - RETALLICK Bruce & Sylvia trou op 8 Jan 2011 by Girls High School PMB.

DOOD:-

BAILEY Rosaline Mary † 13 Jan 2011 op ouderdom 94

CAHILL Elizabeth Gwendoline (Gwen) † 13 Jan 2011. Ma van Carol en ouma van Rowan en Caitlyn. Ma en Ouma van Gavin, Leigh, Jodi, Glenn en Garth. ; Ma van Heather. Suster van Doreen, Cathy , Wendy en Ryan.Verassings Diens by Bluff Methodiste Kerk op 18 Jan 2011 om 2nm.

COOK nee BOYLE Angela † 11 Jan 2011. Suster van Christine TALJAARD en familie.

DENNETT Thomas † 13 Jan 2011 by Town Hill Hospitaal . Seun van † Dawn WESTERMEYER en Kleinseun van † Herta HANDLEY. Begrafnis by St Luke's Kapel by Town Hill Hospitaal op 18 Jan 2011 om 10vm. Ingesit deur OAKLEIGH 033 3426116.

EHLERS Joey Dorothy † 13 Jan 2011. Skoonma ,ouma en oumagroot. Begrafnis by The New Apostolic Church Woodlands op 21 Jan 2011om 11 vm. Ingesit deur BELL Funerals.

HAIGH William Edmond † 12 Jan 2011 in sy 82ste jaar. Broer van Valerie en Jennifer. Swaer van Benny. Van sy "niece " Megan x Marc en hul kinders Tristan, Caleigh en Zoe. ;Ook van " nephew" Craig x Melissa en kinders Eathan, Samuel en Dylan.

LABUSCHAGNE Victoria Mary (June) † 12 Jan 2011 .Ma en ouma van Mary, Clive, Sean en Samantha. Memorial by DOVES Braamfontein op 18 Jan 2011 om 12 middag.

LAWSON Connie 27 Sept 1916-----13 Jan 2011. Ma van Howard en Maureen, skoonma van Jean en Tommy. Ouma van Curtis, Delia, Bronwyn en Hayley, Oumagroot van Zoë, Tae en Aodhan. Begrafnis by St Barnabas Church Bluff op 18 Jan 2011 om 2nm .Verassing privaat.

LEGG Alan Herbert † 13 Jan 2011 x Donna. Pa van Andrew, en Christopher. Begrafnis by Frere Rd Presbyterian Church op 21 Jan 2011 om 2nm. Ingesit deur AVBOB 031 2061831.

ODGERS Peter Rennie x Heather. Pa van Andrew, Cathryn en Bryan. Memorial op 22 Jan 2011 om 10 vm by Crusaders Bowling Club Saal Durban Noord.

PALMER Laura Liebenberg † 14 Jan 2011. Ma van Byron en Jo. Ouma van Mackenzy, Rourke en Briley. Nou saam met pa. Ma en ouma van Kevin, Tania , Taylor en Kelly. ; Liefde van Hayden en Lea.

SMITH Elaine. Begrafnis by DOVES Greyville op 17 Jan 2011 om 11 vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

STEVENSON Eric John (Steve ) 11 Nov 1934 -----11 Jan 2011 x Nola.Pa van Mark en Ken (Carolyn, Jessica en Ryan). Oupa van Jared en Tarryn. Verassing privaat.

YOUNG Desmond † 13 Jan 2011. Gemis deur Robin, Anne en familie.

MEMORIAM:-

CHECCI / FREEMANTLE Lysanne Toni 30 Sept 1979 ----15 Jan 2010. Geliefde Lees . Onthou deur Mom & Dad ,susters Caitlin en Sharne

CLARK Gary 3 Sept 1963 -----15 Jan 1992 . Seun en broer. Onthou deur Mom ,Dad , Jenny, Dianne en families.

McCORMACK Margaret † 16 Jan 1910. Ma en ouma.

23 Januarie 2011

GEBOORTES:-

BARENDSE nee MULROY Clint & Bridget 'n seun Luke * 4 Jan 2011in Parklands Hospitaal . Geluk van Pa Dave en Ma Helen. 1ste klein en agterkleinkind en 1ste "nephew" vir Dane & Brandon.

EAGAR Rian & Bronwyn 'n dogter Frances Evelyn Gebore in UK. . Ingesit deur Ivor & Lee.

PATTEN / HERHOLDT Helyn ,(dv † Carol & Peter PATTEN ) en Grant, (sv Elmori & David HERHOLDT) 'n seun Matthew David * 3 Jan 2011 by Sandton Medi-Clinic.

WALKER Jason , Kelly en Daniel 'n dogter en suster Erin Noreen * 14 Jan 2011.

WATSON (COURTIS) Shayne & Brigitte 'n 2de seun Craig Stewart * 3 Jan 2011 in Westville Hospitaal . Boetie vir Adam.

VERJAASDAG:-

SING Gloria. 60 jaar geluk van kinders; Janine, Evens, Travis en Logan (UK);Raphael, Cheryl en Ashleigh (Canada) en tannie van Candy.

VERLOWINGS:-

KING Brian & Carol en Mickey & Toni WILKINS gee verlowing bekend van Taryn aan Bradley.

SMITH Les (LGC ) & Cheryl JOHNSTON .

HUWELIKE:-

POWELL en GASKEN Rowan & Megan x 15 Jan 2011 by Coastlands. Rowan is jongste seun van Denya en Edgar en Megan die jongste dogter van Jackie & Rob.

DOOD:-

EATON Jean 2 Nov 1954 -----19 Jan 2011. Dogter van Freda & † Tom. Suster en skoonsuster van Lucia & Brian, Denise & Wynand, Stephen & Lesley. Tannie van Marius, Julie en Steven, Alexa & Brenden, Stacy, Luke, Samantha, Jonothan. Groot tante van Jade, Samantha en Joshua. Begrafnis by Stellawood Kapel op 26 Jan 2011 om 10 vm. Dankie aan Parklands , Tony van SHANLEY'S en Cyril van STELLAWOOD .

FRAUENSTEIN nee SWANEPOEL Jennifer † 20 Jan 2011 in Nelspruit x Otto.Pa van Louwrens, Ingrid, Liezl en Mia. Dogter van Daisy. Suster van Merle, en Brian HARVEY, Wendy & Tony WILLIAMS, Stephen & Jen SWANEPOEL. Vriende van John & Ross MURPHY .Memorial by Frere Rd Presbyterian Kerk op 26 Jan 2010 om 2nm.

MAPLE Barry George 31 Mei 1929 ----20 Jan 2011. x Muriel. Pa van Denise, Gail en Duncan. Oupa en oupagroot. Memorial by Moth Hall Pietermaritzburg op 26 Jan 2011 om 2:30 nm. Ingesit deur OAKLEIGH 033 3426116.

MEMORIAM:-

HURST nee OGLE Edna Jean. 30 jaar dood nou. Ma van Karen.

NEEL Pamela Anne † 22 jan 1998. Onthou deur Brian , Ryan en Mark.

SAMUEL James & Mary Agnes. Ouers , grootouers van Amy, Esme en Trevor.

WATERS Jack Penrose 10 April 1930 -------22 Jan 2008 x Connie.

WILSON Warren. Onthou deur Mom, Dad en broer Lee.

30 Januarie 2011

GEBOORTES:-

EAGAR Rian & Bronwyn 'n dogter Frances Evelyn in UK . Suster vir Joel. Geluk van Ivor & Lee .

JANSE van RENSBURG nee HARMON Carrick & Candice 'n dogter Kindle Bell. Suster vir Kalia . 2de kleinkind vir Charles Pen en Rob en Joy.

REES Dustin & Angelique 'n seun * 27 Jan 2011.

VERLOWINGS:-

ANTELME /Mu"LLER Marianne ,Edna en Horst gee verlowing bekend van Helen & Karsten.

DOVE / BUCHOLS Peter & Lorraine s 2de dogter Jaclyn aan James .

DOWLING ~WINCHESTER Kevin & Kathy gee verlowing bekend van Braden en Tesia.

MAROUN/TOMSON Peter & Marchelle se dogter Danni aan Greame, seun van Sharon.

HERDENKING:-

GTD Sykes "Bill" SAAF en Doreen CURTIS trou by St Thomas Kerk Musgrave Rd op 3 Feb 1951.

DOOD:-

ABRAHAMS nee SAYERS Vivienne (Vee.) † 28 Jan 2011 x Raymond. Ma van René en Odette . Skoonma van Thevan en Heinrich Onthou deur STEWART Clan. Requiem Mass by St John's Parish Rippon Rd op 1 Feb 2011 om 11 vm.

DE VRIES Kobus † 20 Jan 2011 ouderdom 54 jaar.in Babanango KZN .Geskiet deur polisie. x vir 10 maande met Rentia. Broer van Thinus.

FLEMING Malcolm Stephen 3 Okt 1945 in Port Elizabeth ---- 26 Jan 2011 x Nola.Pa van Zuleika en Malcolm (Jnr). Oupa van Connor. Gemis deur familie en vriende ,Nola, Ena, Malcolm, Mishae, Connor, Zuleika, Gerald, Carla, John, Flavia, Lola, George, Denise, Debbie, Patsy en Jakes. Memorial by St Winifreds Methodiste Kerk St Winifreds op 1 Feb 2011 om 2:30 nm. Ingesit deur BELL Funerals.

GALL Ingrid 21 Jan 1949 -----28 Jan 2011. Vrou ,ma en ouma van Ronnie, Kerry, Jax n Ronald. Ma van Sunshine vir 33 jaar. Memorial by Athlone Park Methodiste Kerk Athlone Park.

PUCCI Carmen 22 Junie 1930 ------27 Jan 2011.Nou saam met haar man en seun Claudio. Ma van Franco. Ouma van Ricardo.;Tiamo Roberto; Tanya. Vriendin van Angela en Rose en Bepi. Begrafnis by The Holy Trinity Church Durban o 2 Feb 2011 om 11vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

TRACEY Jesse Michael 8 Mei 1931 -----26 Jan 2011 x Fay. Pa van Linda , Greame, Mike, Mark en Vivienne. Skoonpa van Stanford, Margaret, Ursula, Gill en Malcolm. Oupa van Megan, Dylan, Erin, Bethan, Chad, Keren, Steven, Josie, Dominique en Gabrielle. Broer en vriend. Memorial by Our Lady Star of the Sea Katolieke Kerk Amanzimtoti op 4 Feb 2011 om 11 vm. Ingesit deur MARTIN'S Amanzimtoti 031 903 5423.

MEMORIAM:-

BOUFFé Robert.Onthou deur Heather, Robbie ,Zane en Tanya.

DICKSON Bruce 22 Jan 1977 -----29 Jan 2000. Onthou deur Mom ,Dad ,Jonathan en Emma.

HARMSWORTH Dawn Anne. Vrou ,ma en ouma van Ivan, Kerran, Todd, Ryan, Jenni , Kerri, Mitchell, Rory, Georgina, Nathan en Caitlin.

HORN Caryl.† 9 jaar gelede. Suster van Elaine.

HORNE Carol † 30 Jan 2009 Vrou ,ma ,ouma en suster. Van familie.

LILLYWHITE Robin Edward 18 Feb 1942 --31 Jan 2010. Onthou deur Lyn en Darren.

STAFFORD-MAYER Fen Fenn. My nou 3jaar oue liefling. Liefde van Ma.

TURNER Brian 4 jaar dood nou. x Annette.

WILSON Dave 1950 ---2010 x Marie. Pa van Brad.

DANKIE:-

LEAT Daryl Wayne. Kevin & Arlene bedank almal vir ondersteuning met hul onlangse verlies.

6 Februarie 2011

DOOD: -

SMIT Christian Albertus Carl * 10 Mei 1934 ------6 Feb 2011 x Catharine Sofia SMIT * 5 Nov 1938 -----3 Jan 2011 Inwoner in die huis waar ek werk.

GEBOORTES:-

KIDGELL nee LOUW Jason & Venessa 'n dogter Sienna Mae * 2 Feb 2011 in Westville Hospitaal.

PARKER nee DARROLL Tim & Sarah-Jane 'n dogter Lily Grace * 17 Jan 2011 in Parklands Hospitaal.

ROWE Lana & Lee 'n seun * 2 Feb 2011 in Alice Springs- Australia.Boetie vir Holly.

VERJAARSDAG:-

HURLEY Chris .Word in Feb 89 Jaar oud. (Co-founder and second headmaster of Thomas Moore College 1970 ---1978.) . Boodskappe aan hom by > This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. <

VERLOWINGS:-

GLASSON / VALENTIM Mark & Linda se dogter Sandra aan Miguel.

DOOD:-

ARENSTEIN Jacqueline Rose † 2 Feb 2011. Ma van Bess en Jenny. Skoonma van Maurice & Michael. Ouma en oumagroot.

BARKUS Gwenneth Joan † 27 Jan 2011. Ma, skoonma ,ouma en oumagroot van Graham, Beth, Hilton, Tracey , Eva , Shaun en Torri, Glynnis, Hayley en Travis. Memorial privaat vir familie en navriende.

BREDENKAMP Vic. Ingesit deur Derek, Ashleigh, Gareth en Amy.

CLIDE Betty (Bets) 16 Sept 1923 -----1 Feb 2011 . Gemis deur Derek & Bev, Brett, Dale, Kimberly, Cassandra en Tamryn en Clayton.

COCKBURN nee TITMUSS Sandra Marilyn † 23 Jan 2011 in London England. Ma van Michele en Michael. Ouma van Ayrton, Amy en Michaela. Kontak Michele by > This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. <. Ingesit deur Jenny 031 5642872 .

DONACHIE Arderne † 4 Feb 2011. Suster van Myrna, Cilla, Beryl, Rosy, Brian, Kevin.

ELSON Eddie. x Ann. Pa ,oupa en oupagroot. Memorial by Methodiste Kerk Pinetown op 8 Feb 2011 om 12 middag.

FINEGAN Renee Tonka x † Patrick .Ma van Frances, Dan, Terese , Jacob, Kevin en Glenda. Ouma van Darren, Jasmine, Mitchel , Abigail, Diezel en Hudson. Memorial by Falcon Crest Manor House Botha's Hill op 7 Feb 2011 om 11vm. Ingesit deur BELL FUNERALS.

HILL John Robert (Tragies). Simpatie aan familie. Van goeie vriende Lingie, John, Megan en Sarah.

HUMPHREY Maureen Edith .Metgesel van Chris . Ma van Fiona & Neil, Vivian & Paul. Ouma van Ainsley en Murray. Begrafnis by Broadway Methodiste Kerk Durban Noord op 9 Feb 2011 om 11:30 vm. Ingesit deur BELL FUNERALS

PENFOLD Barry x Marlene. Pa van Paul en Cheryl. Broer van Tim.

RITCHIE Elizabeth Ann 21 Julie 1933 ---3 Feb 2011. Ma en ouma van Jane, Gary, Wendy , Jurie, Amy en Julia.

SAVAGE Winston Ernest Rolfe x Claire. Pa van Wayne. Begrafnis by St James Angikaanse Kerk Morningside Durban op 8 Feb 2011 om 3nm.Ingesit deur BELL FUNERALS.

TOPP Bryan Ashton. x Denise. Pa van Anne, Rosemary en Carolyn. Skoonma, Oupa en oupa. Begrafnis by Our Lady of Fatima Katolieke Kerk op 7 Feb 2011 om 3nm.Ingesit deur BELL FUNERALS.

WALTERS Daphne. Ma van Win, Steve en Tom. Skoonma van Chester, Jenny en Linda. Ouma en oumagroot . Memorial by Christ Church Pinetown op 7 Feb 2011 om 11:30nm.

WESSELS Phyl . Suster van John en Sue. Ma van Byron, Heidi en Kirsti, skoonma van Donna, Quintin en Michael. Ouma van Tyra, Matt, Troy en Jessie. Simpatie aanByron, Heidi & Kirsti .Van John, Sue, Sean, Clint, Michelle en Sarah. Memorial by Church Of The Good Shepherd Durban Noord op 8 Feb 2011 om 2nm.

MEMORIAM:-

ARTER Dudley † 7 Feb 2010. Onthou deur Aimee en familie.

CLARKE Ellen 25 April 1938 ---4 Feb 2007. x Ray. Ma en ouma.

RODNEY GENGAN. Onthou op joou verjaarsdag van Mom & Dad, suster Prabashini , tannie Lizzie familie en vriende.

GRANT CURLY † 5 Feb 2011. Haydn is nou saam met sy pa. Man van Jean . Pa van Robyn en Carol-Ann.

GRUNDLING Wendy † 6 Feb 1999. Onthou deur Ryan, Nadine, Kezley, Joshua en Jordan. Lejuan, Matthew en Isabella. ; Ook van Joy, Steven, Debbie, Sheldon, Shaughn, Matthew en Charlotte.

NELL Basil James 6 Feb 1971 ----6 Feb 2011 ." Requiescat in Pace." Van Bernard, Celia NELL en familie.

RICHARDS Cliny (Jug) † 6 Feb 1975. Seun ,pa en broer en swaer. Sou vandag 37 gewees het. Van Lorna, Cedric, Kirsten, Naydene, Kerwyn en Tenique.

JOSEPH Joyce (JJ), Henry, Keith (Skido) en Dean. Almal onthou deur Cedric en Lorna.

THYSSEN Craig John. Onthou deur familie.

UNDERHILL Edith 3 Junie 1948 ----5 Feb 2009. Ma van Clarissa.

13 Februarie 2011

GEBOORTES:-

HEYGATE nee RANKIN Nick & Tamsin 'n seun William James Rankin HAYGATE * 25 Jan 2011 in Umhlanga. Kleinkind vir Duncan & Sandy RANKIN en Will en Lynne HEYGATE .

KITCHING Anneke & Stephen 'n dogter * 9 Feb 2011. Kleinkind vir Sue Berry, Anita en Roland.

VERLOWINGS:-

PITCHERS / LONDAL Baden & Vanessa, Arthur & Diana se kinders Hayley en Dane is verloof.

DOOD:-

ARENSTEIN Jacqueline Rose † 2 Feb 2011. Ma van Bess en Jenny . Skoonma Maurice en Michael . Ouma en oumagroot.

DAY James Walter (Jimmy) † 10 Feb 2011 x Carolyn . Pa van Wendy en Brendan. Skoonpa van Charles en Louise. Oupa van Courtney, Tamryn en Tyron. Broer en oom van Casper, Dot , Deane en familie.

BOWTELL Frankie . Ma van Gillian . Skoonma van Mike en ouma van Paul, Bonnie, Fiona, Richard, Lyn en Trevor. Requiem Mass by Church Of The Immaculate Conception Pinetown [geen datum] om 0930 vm. Verassing privaat. Ingesit deur SHANLEY'S 0312057644

KILROE Dorothy Maria † 10 Feb 2011. Ma van Ayla, Maurice, Victor , Martin en Brian. Ouma van Wayne, Gregg, Brett, Shelley, Michael, Craig, Mandy en Bronwyn. Oumagroot van James, Georgina, Lyle, Christopher, en Lucy-Anne, Trinity, Kate-Lynn, Angus en Grace.

MORRIS Fanny . van Austerville. Ma van Graham, † Gail, Norman, Malcolm, Beverley, Felicity en Leticia. Ouma en oumagroot. Begrafnis by AFM Kerk Lubbe Rd om 11:30 vm op 14 Feb 2011. Daarna na Dudley Street Begraafplaas. Ingesit deur DOVES 0860025500.

NASH Carolyn Ellen † 10 Feb 2011. Ma van Daniel. Dogter van Maryke en Aubrey. Suster van Brandon en Barbara en tannie van Hannah en Luca.

NEL Des † 11 Feb 2011. Sal gemis word deur George, Hilary, Greg, Angela en Jonty. Simpatie aan Jenny, Dessie, Alexis en Gerald.

PETERSEN Thomas Alexander † 10 Feb 2011 x Moira. Pa van Allan, Dianne, Sue. Oupa van Aymie, Monique, Byron , Emmalee en Nathaneal. Oupagroot van Mark.

TAYLOR Arthur Jacob William 21 Feb 1941 ----9 Feb 2011 in Gillitts.Jy was my lewe van jou metgesel Maureen. Pa van Quinn en Shawn. Oupa van Eammon, skoonpa van Lee-Ann. Stiefpa van Shelly en Sheldon. Ons sal jou onthou van Joyce .Oom van Sheldon, Shelley en Steve. Memorial by Grace Family Umhlanga Rocks op 15 Feb 2011 om 11 vm. Ingesit deur DOVES 0860025500

MEMORIAM:-

DAVID Billy 15 Maart 1931 -----15 Feb 1997. Onthou deur DAVID Familie en kleinkinders Casey, Josua en Jared

COLBY Frank. 1jaar dood nou.x Dawn. Pa en oupa van Cheryl, Mike, Clint, Darren, Anne, Carryn, Lemay, Ann, Asia en Jamie.

NICHOLAS nee KESHWAR Ella † 12 Feb 2007. Ma en ouma van Howard & Claudia, Louie & Deirdre, Mark & Antoniete, Michelle, Vanessa en kleinkinders.

NOEL Ronelle & baba Riley † 13 Feb 2002 . Gemis deur Richard, Ryanne, Raydene en Ouma Queenie. Ook onthou deur Ouers, Darryn, Michelene en Michelle.

PETER Draupadi (Savy) † 12 Feb 2006. Onthou deur Leslie, Felicity en Shirshem, Neil en Sharon en jou kleinkinders.

PETERS Grant 18 Jan 1961 -----13 Feb 1988. Enigste seun van Denise NUPEN. Pa van Gareth. Broer van Debs en haar dogter Sarah-Leigh.

20 Februarie 2011

GEBOORTES:-

HICKS Tim & Fiona 'n dogter Courtney Emma * 16 Feb 2011. Suster vir Kyle en Chloe.

MANUEL Gordon & Emma 'n dogter Mia Rose * in Kaapstad. Geluk van George & Merle.

SCOTT Deidre & Craig 'n seun Liam Cole * 9 Feb 2011 . Boetie vir Aiden.

VERLOWINGS:-

ADAMS & SCHOEMAN Andrew & Bronwyn.

BAATJIES & TIM Caren & Charles se seun Christopher aan Stacey.

CHITTENDEN ~ COCHRANE Dave & Bev se dogter Amy aan Andrew, seun van Marguerita & Tommy.

DIPPENAAR Pieter & Robynn se enigste seun Peter aan Naomi, jongste dogter van Lowrens & Marie ERASMUS.

DOVE ~ LOUGHREY Peter & Lorraine gee verlowing bekend van Shannon aan James .

RODEWALD Wally & Marcia se seun Dieter aan Marike, dogter van Errol en Brenda VAN STADEN.

DOOD:-

COMPAAN Jan Coen † 16 Feb 2011. Metgesel, pa en broer. Memorial diens by Baptiste Kerk Westville op 23 Feb 2011 om 2:30nm.

DICKS Cecil Rhodes † 17 Feb 2011 x Erika . Pa van Ronald en Peter.

HURLEY Francis James (Frank) . Begrafnis by St Mary's Katolieke Kerk Pietermaritzburg op 22 Feb 2011 om 11:30vm. Ingesit deur OAKLEIGH PMB 033 3426116.

KILMISTER Violet June. Suster van Dawn & Peter . Begrafnis op 22 Feb 2011 by Umbilo Full Gospel Church om 1 nm. Verassing privaat. Ingesit deur ISIPINGO INC PAM'S.

PALMER June † 15 Feb 2011. x † Keith. Ma ,skoonma, ouma en oumagroot asook suster van Lynn, Carol, † Glenda en Shirley.

SEACH Ernest (Ernie) † 17 Feb 2011. Man , pa ,skoonpa, oupa en oupagroot. Memorial by DOVES op 23 Feb 2011 om 10vm.

VANCE Arthur David (Dave) x Amelia. Pa van Michael, Julian en Johann. Oupa van Shannoah. Skoonpa van Liesl . Vriend van Rob ROBSON. Begrafnis by St Olav's Church Musgrave op 22 Feb 2011 om 10vm. Ingesit deur BELL FUNERALS.

WATTS Brian Michael 24 Julie 1946 ---11 Feb 2011. x Cheryl. Diens en verassing was privaat.

MEMORIAM:-

CREWE Mary Lynne. Vriendin van Maxine en Ed IRWIN.

JANSEN Noreen 19 Okt 1918 ------20 Feb 2009 . Onthou deur Delvine, Sylvia, Sandy en familie.

LOUMEAU Marc † 22 Feb 2010 x Cynthia. Garreth, Dennis, Roland, Caroline, Caitlin en Bruce.

NIEMACK Leonard (Lenny) 1939 -----2004.Man ,pa en oupa. Ingesit deur Norma en familie.

PEREGO Rosa † 20 Feb 2010. Ons mis jou van Gavriella, Russell , Nicole en Claire.

PIKET Mary.Jou familie onthou jou.

STEWART Mary † 20 Feb 2005. Onthou deur Alex en almal by Windermere Holdings.

VISICK Charmaine Delyse. † 19 Feb 2009 .Onthou deur Mom, James en Sarah. Ook jou "Boet" Paul.

WALKER Moira. Onthou deur haar vriendin van Gill.

6 Maart 2011

GEBOORTES:-

WILSON /GOODMAN Paul & Sarah 'n seun Bradley Chad * 23 Feb 2011 in Kaapstad. Boetie vir Tayla. Kleinkind vir Mark, Cherry, Andy en Lesley.

VERLOWING:-

GLASSON /WADE Mark & Linda se jongste dogter Caryn aan Grant.

MARDON / BOWMAN Lynton & Margie gee verlowing bekend van Wendy aan Pete , seun van Jo & Ross in N Zealand.

DOOD:-

PAGET Robert Christopher † 3 Maart 2011 x Fran. Pa van Betty-Jean en Peter. RIP van Freda.

RINDEL Martin John Carl 21 Okt 1928 ------2 Maart 2011.

MEMORIAM:- LE GRANGE Andre Enrique † 5 Maart 2006 x Karen. Pa van Reece en familie; Pa van Delon en familie;Pa van Edwin; Pa van Quentin , Hayley, Caitlyn en Cameron.

MILTON Peter. Onthou deur Mom ,Dad en familie.

NICOLL Wally † 6 Maart 2010. Van Jax's en Jade. Vriend van Stuart, Jo WEEKES en familie.

PIERO Lari 17 Nov 1923 ----6 Maart 2010. Pa en oupa van Gabriella, Jose, Mia, en Elly, Donatella, Jeff, Burt , Lexi en Burkley; Patrizia, Brian , David en Ethan.

STAKEY Henrey , Margaret, Sheila, Tommy, Foxy en Gilbert RIP van APPIE, ASME, DENIS en MILTON families.

13 Maart 2011

GEBOORTES:-

ERASMUS Sue & Ron 'n dogter * 10 Maart 2011 in Dubai. Suster vir Ashton, Tana en Lucy.

VAN SCHALKWYK nee WESLEY Hugo & Carla 'n seun Tyler (aka Pepé) * 28 Feb 2011.

VERLOWINGS:-

DENCH John & Vee van Johannesburg se enigste seun Jonathan aan Jessica, enigste dogter van Dave & Gazelle UNDERWOOD.

GAWNE ~ DAVIS Brian , June, Willliam en Ursula gee verllowing bekend van Liam & Toyah.

WADE Stan & Brenda se seun Grant aan Caryn , dogter van Mark en Linda GLASSON.

DOOD:-

BOLLINEAU Brian Louis. Begrafnis by St Michaels Katolieke Kerk Redhill op 14 Maart 2011 om 10vm. Verassing privaat. Ingesit deur ISIPINGO INC PAM'S.

CHURTON Eric Karl. Broer van Joan en Sigrid. Oom van Sonja, Tyrone en Ronel , Sean en Pauline. Grootoom van Louise, Tristen, en Troy.

ELGIN Joan Dorothy † 7 Maart 2011 .

HAZELL Ollie .29 Junie 1933 ----8 Maart 2011. x Val. Pa van Gary , Sharon, Tertia en Cedrick hul wederhelftes en kleinkindrs. Begrafnis op 11 Maart 2011 om 2:30 nm by Stellawood Begrafplaas Kapel . Verversings by 129 Riley Road Berea Durban. [Daily News Vrydag 11 Maart 2011]

KLEWINGHAUS August 13 April 1934 ----11 Maart 2011 x Hildegard. Pa van Bodo x Lesley . Oupa van Alexander en Nikolai.

MANSON Douglas James Mackenzie † 11 Maart 2011 . Memorial by Noord Durban Presbyterian Kerk Round The Green Suningdale om 11 vm op 14 Maart 2011. Ingesit deur DOVES 0860025500.

SMITH David Louis † 11 Maart 2011 x Patsy. Pa van Mark, Martin, Guy, Devra, Dean en Simon. En Oupa. Memorial op 16 Maart 2011 by 45 Dunkirk Street , Salt Rock om 12 middag.

STUART George Emil x Eileen. Oom van Paula, Wayne en familie.

TATE Doris Vera † 19 Maart 2011 (Miskien is dit Feb ). Ma van Barry & Val, Meg & Daryl. Ouma van Bradley, Grahame, Jarred en Grant en oumagroot. Memorial by Eden Rock Retirement Home. Ingesit deur DOVES 0860025500.

VAN OS Petrus Johannes (Piet).x Patricia. Pa en oupa van Cheryl, Lauren en Jarryd.

WOODHOUSE Graham x Sandra. Pa van Lianne wn Glen. En oupa. Begrafnis by St Margaret Anglikaanse Kerk Margate op 12 Maart 2011 om 11vm. Daarna na Port Shepstone Krematorium. Ete by Margate Lughawe. Ingesit deur SHANTHI Funerals 031 4031944. [Daily News Vrydag 11 Maart 2011.

MEMORIAM:-

ARCHBELL Archie. Oom van Tim, Tina, Beth en Berné.

AVERWEG Walter 30 Nov 1925 ----12 Maart 2006. Pa van Udo & Ines.

BEATTIE Deborah Jane. 22 jaar dood nou. Dogter van Ian & Wendy en suster van Nicholas.

BURGER Mick. 12 jaar dood nou. Onthou deur ma.

CONSTANCE Florence & Kenneth. Onthoou deur Gloria en familie.

ESPITALIER Alan. 23 Sept 1982 ----9 Maart 2008. Onthou deur Ma en Dad. Angela en Ashley.

JOHNSON Kenneth Roy. 1jaar dood nou. Van Joan, hristine, Ian, Beaujolais, Berry en Nick.

RENAUD Eileen .26 jaar dood nou. Ma , en ouma van Dennis, Chris, Kevin en Laura.

SMITH Taye. Seun , broer en kleinseun. Sou vandag 7 jaar gewees het. van Darryl, Carmel en Breigh.

20 Maart 2011

GEBOORTES:-

ILLING Greg & Jo 'n dogter Franki Jane * 9 Maart 2011. Suster vir Bella.

SANSBURY / HOOPER John & Abby 'n seun Sebastian Angus * 11 Maart 2011 . Boetie vir Isabella. Kleinkind vir Babs en Bush.

VERMEULEN nee BENEKE Jacques & Debbie 'n dogter Ella Grace * 15 Maart 2011 in St Augustines Hospitaal. Suster vir Erin.

VERJAARSDAG:-

SHEPHARD Blayne . 21 Jaar vandag. Baie geluk van Dad, Mom en Kyle.

VERLOWINGS:-

RUSSELL - GILLESPIE Steve & Alison se dogter Ashleigh aan Jason, oudste seun van Barbara OLIVIER & Mike GILLESPIE op Ashleigh se verjaarsdag.

DOOD:-

ANDREWS Raymond Steven † 16 Maart 2011 . Pa en oupa, broer en oom. Viering van sy lewe op 22 Maart 2011 by St Martins Anglikaanse Kerk Bergvliet om 2nm.

BESTER ( DU PLOOY) Anne Elizabeth † 15 Maart 2011 op ouderdom 93 jaa. x Willie van Buchanan Homes. Ma van At, Louw, Pieter & Chris DU PLOOY. Ouma en oumagroot. Memoriam by Frere Rd Presbyterian Kerk Glenwood om 10vm op 22 Maart 2011. Verassing privaat.

BLOM Joyce † 18 Maart 2011. Gemis deur Wally, Barbara , Rolf en Karl.

DAVID Olga Lee Somasundram . x † Ronnie DAVID. Ma van Ashley en Colleen, Skoonma van Michelle , Ouma van Justin ,Melissa, Jemaine en Julian . Begrafnis by Seventh Day Adventist Church Chatsworth om 1nm op 22 Maart 2011. Ingesit deur BELL Funerals.

DOVE Michael † 14 Maart 2011. Pa van Nicky en Andrew. Broer van Norma, Susan en Sally. Verassing privaat.

FLEMMING John Henry . Memoriam by DOVES Greyville op 22 Maart 2011 om 11vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

GARDNER (Kathleen) † 8 Maart 2011 by Sandown Village x† Glyn GARDNER .Ma en ouma van Hugh, Colin, Catherine, Jennifer, John, Bronwyn, Helen, Lucinda, David , Jason en Christopher. Begrafnis en verassing was privaat op 14 Maart 2011.

GOMES Daphne. Ma van Jennifer en Barry en ouma van die kleinkinders in Aus en UK.

HORNE Audrey.

LENFERWA-DE-LA- MOTTE Ian. Begrafnis by DOVES Greyville op 23 Maart 2011 om 11 vm.

MANICKUM Manuel. x † Ruth. Pa van Therese, Antoinette, Francis, Gabriel, en † Joseph en Charles.Skoonpa en oupa . Requiem Mass by St Anne's Katolieke Kerk Randles Road op 21 Maart 2011 om 11vm. Verassing privaat Ingesit deur CENTRAL FUNERALS 031 3093595.

MASEROW Sheila Mary † 18 Maart 2011. in Kaapstad. Vn Les, Pat, Clinton en Arlene DADDY en Roger ROBERTSON.

MATTHEE nee McLACHLAN Carol Dawn 7 Okt 1960 ---- † 17 Maart 2011 by Highway Hospice. Ma , suster en tannie. Begrafnis op 23 Maart 2011 om 10vm by Jehovah Getuie Glenwood. Verssing privaat. Ingesit deur AVBOB 031 2061831.

MOORES Joan Emly. Sterf in Durban. Suster van Peter SOAR x Dot.

PATERSON Albert † 16 Maart 2011. x Pamela. Pa van Kevin en Glenda, skoonpa van Barbara en Brad. Oupa van Jessica, Lauren , Jason en Devin.

PATERSON Esme . Memoriam by Manning Rd Methodiste Kerk op 23 Maart 2011 om 0930vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

REED Valerie Florence † 15 Maart 2011. Memorial by Waterfall Garden Retirement Village op 22 Maart 2011 om 10:30vm.

SCHNEIDER Gloria † 16 Maart 2011. Tweelingsuster van Vivienne STILLER. Gemis deur Viv, Wally, Barbi, Mark, Rose-Lee en families.

SHEPPARD Keith Stewart † 15 Maart 2011. Pa ,oupa en oupagroot . Onthou deur Dolores, Dave en Cara. Katherine en Graham, Darrell en Rika, Dudley en families in Brisbane.

SILLS Roy. RIP van Tannie Jenny.

WILLIAMS June Laura 27 Junie 1930 ----12 Maart 2011. Ma van Jim, Brigitte, Ryan en Nicholas

WINSLOW Glen Edmund † 15 Maart 2011 in England. Seun van Daphne. Broer van Geraldine en Felicity.

YOUNG Paul † 18 Maart 2011.Requiem Mass by The Church Of The Immaculate Conception Pinetown op 24 Maart 2011 om 10:30vm. Ingesit deur SHANLEY'S 031 2057644.

ZELLER Ronald William (Ron) † 18 Maat 2011 by TAFTA on the Ridge x Norma. Pa en skoonpa van David & Heather, Dave & Sandra, Cedric & Linda, Mark & Glyn. Oupa van Matthew, & Victoria, Luke & Andrew, Janique & Joshua. Memorial by Christadelphian Church Glenwood Durban op 23 Maart 2011 om 2nm. Begrafnis self is privaat.

MEMORIAM:-

HARRIS Dylan. Kom saam na Delux Burger Bar Morningside in "Honour The Legend" op 26 Maart 2011 om 1730nm. Bring Foto van jou en Dylan vir die muur . RSVP 0824668255 Elaine.

LA MARQUE Jennifer. 7 jaar dood nou. Onthou deur Ouers, Colleen, Alison en familie.

MOMPLE Trevor. Onthou deur Daphne en familie.

NELSON Donovan . 10 jaar dood nou. Onthou deur Ouers,; Ook van Brenda, Chantelle, Cheryl en Raoul;Tatum, Dana-Leigh, Shannon, Tyrell, Luke en Reece.

PENFORD Helen Patricia 8 Maart 1944 --- 19 Maart 2006. Vrou ,ma en ouma van Tony, Michelle, Sasi, Tao, Robert, Heidi, Hannah en Ben.

REBECK Divid (Doeby) 7 Feb 1948 ----22 Maart 2003. Onthou deur Allison, Shelley en Gareth.

SENNA Ayrton. Onthou deur Hennie & Rosa VERWEY.

WALKER RUSSELL. 16 jaar dood nou. Pa van Jade. Seun en Broer. Van Mom, Dad, Mark en Jade.

WHEATLEY Bernie. 1jaar dood nou .Suster van Teresa, Louis en tannie van Beverley en Carolynn.

27 Maart 2011

GEBOORTES:-

PUREN nee LOKER Llewelyn & Tracy 'n seun Ryleen op 23 Feb 2011 by Umhlanga Hospitaal. Broer vir Hannah.

SUTHERLAND Greg & Jackie 'n dogter. Kleinkind vir John ,Joy, Terry-Lloyd.

VERLOWING:-

SCHWIKKARD Tony & Cindy se dogter Lyndie aan Landon , seun van Ian & Lynne McMILLAN.

DOOD:-

CALDWELL Hugh Milner (Paddy) † 15 Maart 2011 x Joyce. Pa van Shirley en Sean. Oupa van Shane en † Chantelle.

HENDERSON George Duncan † 23 Maart 2011. Pa en oupa van Jill, Nolan, Kelvin , Travis en Joshua. Memorial by Amanzimtoti Methodiste Kerk op 28 Maart 2011 om 2:30nm.

LAILVAUX John † 24 Maart 2011. Vriend vir 38 jaar van Allan, Lyn, Cindy , Kurt BECKLEY.; Simpatie aan Diane , Anton en fam. Van Clive en Craig CLAY-SMITH.

LILLIE Graeme John . Oudste seun van Beth & † Bill. Broer van Trish, Greg en † Steven.

MUNGER Gordon 1936 ----20 Maart 2011 . Gemis deur Stanley en sy dogters Lorraine, Lynette, Sandra en Denise.

NISBET James † 24 Maart 2011 .Gemis deur Jules, Kate, Luke en Adam. Memoriam op 28 Maart 2011 om 4nm by The Olive Tree Church Morningside Durban.

SHINGLER Letitia (Kiki) † 25 Maart 2011. Ma van Jayne en Chris . Ouma van Josh.

SMITH Patrick Halse 19 April 1929 ----20 Maart 2011 x Janna. Pa van Jeni en Lionel, Paul en Yoli. Oupa van Luke, Jessica , David, Lucca, en Sienna.

SWANEPOEL Maureen May 13 Maart 1931 -----24 Maart 2011 x Gideon (Ian). Memorial op 29 Maart 2011 by Frere Rd ,Presbyterian Kerk om 11:30 vm. Ingesit deur BELL Funerals.

VAN ROSS Andrew John . Begrafnis by Seventh Day Adventist Church Wentworth op 27 Maart 2011 om 09:30 vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

MEMORIAM :-

BOTHA Fred † 25 Maart 2003. x Gwen.

BRILL Chris Rodwin † 27 Maart 2010. x Lee Ann .Pa van Zane.

DAVIE Michelle en Keaton. 13 jaar. Jou seun is nou 21 jaar oud. Van Ma.

ELBOURNE Hugh Granville † 26 Maart 1999 . Pa en oupa van Yvonne, Ken, Shelley, Warren en Ryan.

ELYSEE Rex. Pa van Michele, Louise en Marie. Skoonpa van Rodney, Dereck, en Peter. Oupa van Wesley, Dylan, Sarah Lee, Jardine, Sharon, Tracey, Laurence en Shaun.

HAYES Dorothy Maude 15 Sept 1925 ---† 27 Maart 1979 Onthou deur Lally.

SWATTON nee SYLVESTER Dorothea (Dorrie) . Suster van Edmon (Vic) en Ruby.

  • Hits: 6748