Skip to main content

galleryLogo_sm

The Sunday Tribune

The Sunday Tribune 2010 3 July - September

4 Julie 2010

GEBOORTES :-

TARRYN /JESSE. Geluk en welkom Maddison-Cruz * 1 Julie 2010. Suster vir Seth-Cruz. Geluk van Nanny & Pappa.

VERLOWINGS:-

HOOPER /SANSBURY Tim & Ingrid se dogter Abie aan John , seun van Babs & Bushy.

VAN DEN BERG Gert en Jeanine JOAQUIM nee KEATES is verloof.

HERDENKING:-

BUTTIGIEG Gerald & Barrie 4 Julie 1970 by Holy Trinity deur Rev.Fr. P LAVOPIERRE

DOOD:-

COGILL Brian. Simpatie aan Patsy , Gemma, Brian, Garth en familie. Van Dutch, Kathy, Kelly, Ryan en Nicky VAN LEEUWEN.

COURTNEY Robert (Paddy) † 30 Junie 2010. x Mary. Pa vanMark, Neil en Kevin. Skoonpa van Giselle, Kirsty en Paula. Oupa van Ceilidh, Dominic, Shannan, Shea, Joshua en Rebecca.

FISHER Leslie Alexander (Les) 2 Okt 1924 -----1 Julie 2010. Wake word gehou by Dawncliffe Park Westville in Dennis Bell Hall op 8 Julie 2010 om 4nm. Ingesit deur SHANLEY'S 031 2057644.

PATTENDEN Derick Edward † 30 Junie 2010.x Liz. Pa van Grantus (Capt), Nicola, Keegan en Connor. Pa van Meg, Chris ,Luke en Jems. Swaer van Bush, Babs en familie. Seun en broer en swaer van Ma, Elaine, Bruce, Dave, Leanne en famillie. Begrafnis by St Michaels Anglikaanse Kerk Umhlanga Rocks op 5 Julie 2010 om 1nm. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

SHACHAT Selwyn. " Nephew and Cousin " van Maizy, Selwyn, Karen, Greg, Adrienne, Adele,Len en famlies.

SACREE Thora. Begrafnis by Elim Community Church Fynnlands op 6 Julie 2010 om 11 vm. Verassing privaat. Ingesit deur AVBOB 031 2061831.

STEVENS Vivyan Eric (Viv) † 2 Julie 2010 Man ,pa ,stiefpa , oupa en oupagroot. Begrafnis by Centre of Universal Mind Willowvale Rd op 7 Julie 2010 om 09:30 vm. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

MEMORIAM:-

DOLBY Ian Douglas 26 Mei 1972 ---2 Julie 1996. Onthou deur Ma, Elise, Trevor, Kevin, Colin en families.

FRANCIS Poobalan Daniel 4 Sept 1953 ----4 Julie 2007. Van sy kinders.

GOUWS Rita 9 Okt 1934 ---4 Julie 2009. x Okkie. Ma van Malcolm en Marie, Michael en Scharmain, Veronica & Cyril, Stephen en Rene.en ouma.

HAGER Chevaunnee 14 Feb 1980 -----4 Julie 2005. Suster van Dietlyn.

HASTINGS Bob † 4 Julie 2001. Onthou deeur Allie en familie.

HAWKE Jeremy † 6 Julie 2007. Onthou deur vrou en kinders.

JACOBSEN Shane. 8 jaar dood nou. Onthou deur ouers en familie.

O'BRIEN Vivien . 1 jaar dood nou x Kevin.

WÖRNER Xandi. 5 jaar dood nou. Van Fred, Jenny, Karl en Gaby.

11 Julie 2010

GEBOORTES:-

BALMER nee CHENNELS Duncan & Claire 'n dogter Olivia May * 22 Junie 2010 . Suster vir Annabelle en Philippa.

BOAST /VAN LINGEN Travis & Caroline 'n dogter Vera * 11 Junie 2010 . Dankie aan Cheryl & Annie.

FINDLAY nee BELL Craig & Bernice 'n seun Joshua Daniel * 6 Julie 2010. by Westvlle Hospitaal.

ROBERTSON nee KRAUS Glenn & Jodi 'n seun Zac * 28 Junie 2010. Boetie vir Ben en Max.

VERLOWINGS:-

KRONHOLM Erik & Hanne se seun Tommy aan Shirley , dogter van Patricia & David McQUILLAN van England.

RANDELL - BREYTENBACH Robert & Loris gee verlowing bekend van Allan aan Sharne.

DOOD:-

ANDERSON Reginald (Reg) 5 Feb 1930-----7 Julie 2010 x Daphne. Pa van George, Barry, Gaylynne, Bruce en Heather. Ook oupa. Memorial by New Germany Hall van Johovah's Witnesses op 12 Julie 2010 om 2.30nm.

BLEM Ivy Helen.Ma van Wayne en Carol. Ouma van Zacheri, David en Joshua. Memorial op 13 Julie 2010 by Outspan Retirement Centre Umbilo om 0930 vm.Ingesit deur DOVES 0860025500.

CARSON Samuel William . † 8 Julie 2010 onverwags. x Emm. Pa van Mark & Anthea en David & Shirley. En kleinkinders. Begrafnis op 13 Julie 2010 by All Saints Katolieke Kerk Ballito. Verassing privaat. Ingesit deur DOVES 0860025500.

COSTA Joaquim van Costa Glass Works † 3 Julie 2010 in Lisbon. Pa van Jose, Debi, Tina, Mario en Oupa van Jess en Daniel

DEACON Gwendolene (Del) † 8 Julie 2010. Ma en skoonma van Raymond, Paula, Janine, Vaughan. Ouma van Lois, Tyler en Keagan.; Ma en ouma van Janine & Vaughan

DEVENIER Cornelius Adriaan De Graaf. Begrafnis by Stellawood Kapel op 12 Julie om 1nm. Verassing privaat. Ingesit deur AVBOB. 031 2061831.

ELSE Bill. Broer van Is en Piet.

KRAMER Gertie † 2 Julie 2010.

LANG Daphne Eileen. 9 Sept 1934 -----7 Julie 2010. x † Fred. Ma van Cyrese en Wayne. Skoonma van Danie en Jenny. Ouma van Franz, Quinton, Sheldon, Casey, Chloe en Auriel. Laaste van 11gewees.

STEER Ina † 9 Julie 2010. Memorial by St Agnes Church Kloof op 13 Julie 2010 om 2nm. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

MEMORIAM:-

AARON Sheila Anne MaCallan. 29 Feb 1932 -----10 Julie 2009 x Theo. Ma van Mark ,Penny en Cherilyn. Ma van Graham, Sue, Kelly, Gon en Neil.

CAFUN Luke .Onthou deur Mummy , boetie van Lee x Paige.

JOHNSON Jean † 9 Julie 2009. Pa van Brian en Lorelle. Gemis deur Lance, Delene, Robyn en Brad, Ook Loren, James, Meghan en Matthew.

JOëLLE 1954 -----2001. Onthou deur Clinton , Maman, Christiane, Martine, Stephane, Caroline, Anthony en Matthew.

PRONK Gwendolene Maud. 14 jaar dood nou. Skoonsuster van Moira.

ROHAN SHAEL. Onthou deur Ma ,Pa en Shiloh. Ook van oom Shaun ,tannie Samantha en Rebecca/

TIM Edward † 11 Julie 2008. x Myra en neef van Evelyn.Pa van Glenda en famlie; Debbie , Cuan, Ewin en Kayleigh; Joolz, Lorraine, Liam , Jaimi, Melanie en agterkleinkinders; Tracey en kinders ;Pa van Charlene, Robyn en kinders; Gary & Cheryl; Oupa van Shaun, Samantha en Rebecca en Randall, Bridgette en Shiloh. Kleinkind van Gary en Cheryl

WELBELOVED Noel x Maria. Pa en oupa van Anne, George en Michelle.

WILLIS Mathew 1995----1998 . 12 jaar nou. Liefde van Pa en Jamie.

18 Julie 2010

GEBOORTES:-

HUNTLEY Vaughan & Candice 'n dogter Casey Kia * 12 Julie 2010 in Parklands Hospitaal. Kleinkind vir Dawn & Dean FYNN."niece " en niggie vir Craig en Cail.

COLE Brett & Erica 'n dogter Kaylyn Erica * 9 Julie 2010 in Parklands . Kleinkind vir Ian & Marie, Steve en Fiona.

DU PREEZ nee JONQUIER Melissa & Wayne 'n seun Joshua. Kleinkind vir Lorna & Michael.

GERMAINE nee CARY-SMITH Taryn & Brendon 'n dogter Courtney * 12 Julie 2010. Kleindogter vir Nigel CARY-SMITH.

McARTHUR Daryl & Robynne 'n seun(eerste) Liam Mason * 8 Julie 2010. Kleinkind vir Lionel & Rose.

PAUL Gina ,Nick en James verwelkom Siena Mason PAUL * 15 Julie 2010 in Umhlanga Hospitaal.

PEDDIE /PETTERSON Warren & Marie 'n seun Fenn Lynton * 13 Julie 2010 in Hertford UK. Kleinkind vir Alan & Rosemary , Ingmar & Anna Maria .

SIVEWRIGHT nee JONSSON Clint & Karen 'n 3de dogter Olivia Raqel * 5 Julie 2010 . Susie vir Mia en Jenna.

VERLOWINGS:-

BOUWMEESTER /NEUMANN Ed ,Carol en Jonathan gee bekend verlowing van Bianca aan Carl, seun van Ian & Trudie. Suster van Courtney.

BRAITHWAITE Jen & † Clive van Winterton ,se seun Mike aan Eloise , dogter van Jonathan & Rosemary KLUSENER van Kearsney.

SALMONSEN - BOTHMA Rob & Fiona se seun Richard aan Michelle ,dogter van Gert & Bronwen (JHB).

VAN DER MERWE / CARUTH Jan en Tracey is verloof.

HERDENKINGS:-

MERTSCH Kerri & John 17 de Herdenking.

DOOD:-

DICKS nee BOHNEN Anna Margrietha 26 Junie 1922 ----16 Julie 2010. Ma van Graeme, Bryan, Anne en Clive. Skoonma van Sandy , Linda, Derrick en Debbie. Ouma van Greg, Joanne, Amanda, Patrick , Candice , Justin, Gareth, Bronwwyn , Michelle en Bradley. Sal gemis word deur Arthur , Juan ,Carrey-Ann en Michelle. Grafdiens by Ashley Begraafplaas op 22 Julie 2010 om 1:30nm Daarna Memorial by Pinetown Methodiste Kerk om 2:30nm. Ingesit deur BELL Funerals.

GRIEG Jinks † 15 Julie 2010. Vrou en ma van Tim, Grant , Candice, Justin en Andrew. Simpatie van Gary, Lara , Evan en Matt. Viering van haar lewe by Red Point Church Pinetown op 23 Julie 2010 om 10vm. TEL:- 031 7005503.

KEISER Elizabeth Ann † 14 Julie 2010. x † Freddie. Ma van Mark en Justin. Liefde van Mark, Justin, Heinie en Karin.

LABOYRIE Leon † 15 Julie 2010. x Janey. Pa van Andre , Leona. Broer van Alma en Daphne. Verassing privaat.

MUIR Susan Catherine 16 Nov 1956 ----10 Julie 2010. Memorial by Pinetown Methodiste Kerk op 20 Julie 2010 om 2nm.

ROBERTS Norman Dixon † 9 Julie 2010 x Colleen. Pa van Mark ,Joan en Graeme. Oupa van James ,Sean en Catherine. Begrafnis by Frere Rd Presbyterian Kerk op 19 Julie 2010 om 10 vm.

TANNER Richard Basing van Fernleigh Gardens en Lakeview. Begrafnis by St Paul's Anglikaanse Kerk Scottsburgh op 19 Julie 2010 om 10 vm . Ingesit deur BELL Funerals.

WATSON Beryl (HIGGS) 17 Nov 1939 ----15 Jan 2010. x Malcolm vir 40 jaar. Ma van Curly

MEMORIAM:-

BEDINGHAM Geoff † 18 Julie 2000. Man en Pa van Lavinia, Jason ,Austen en families.

BERGOFF Stella Susan 3 jaar dood nou. Onthou deur Chester, Liz, George, Connie, Belinda, Rita, Kathy, Kevin, Edward en kleinkinders.

BOTHMA Clare 14 Julie 1963----18 Julie 2006. Vriendin van Tina en familie.

BOTHMA (MILLINGTON) Josephine Clare 14 Julie 1963 ---18 Julie 2010. Dogter van Josie. Suster van Steve en kinders Joelie en Deeds.

DAVEY Chantry . Kleinseun onthou.

KEACHIE Bessie. Jou verjaarsdag Ma. Ma van Raymond Jnr.

LEWIS Nell S.M . 12 jaar dood nou.Onthou deur Jeffrey en Eugenie.Ook Marie en familie.

MANSON Kullin (Troy) 7 jaar dood nou. Van jou Meisies.

O'CONNOR Jock.Onthou deur Inge en familie.

SYVERSEN Hans Julius 2000---2010 x Pauline .Pa van Charlotte x Dave. Oupa van Sherri-lee.

25 Julie 2010

GEBOORTES:-

HALL nee MOTTERAM Rachel & Cameron 'n dogter Ava Gwen * 20 July 2010. Kleinkind vir Kevin & Gwen.

KRIEL nee McKECHNIE Lauren & Jacques 'n 2de dogter Maddison Anne * 16 Julie 2010. Susie vir Caitlin. 8ste kleinkind vir Keith & Jude.

RICH /VIRTUE Trilby & Andy 'n dogter Ava * ? . Suster vir Jude. Kleinkind vir June en Sandy, Graham & Moira.

VERJAARSDAG:-

HARRIS Dennis .80 jar vandag. Pa en oupa van Jen, Mike , Ryan en Kyle; Bron , Paul, Lauren en Cheyne.

VERLOWINGS:-

COATS - JUDD Keith , Vicky, Stephan en Lynette se kinders Keegan en Kali is verloof.

VERMOOR:-LIZAMORE Graham & Kate van Pinetown. Laaste lewend gesien op Woensdag 21 Julie 2010. Ligame ontdek op 23 Julie 2010

EARLY Christopher & Jennifer in verlede week

KARG Lorraine † 21 Julie 2010 x Neville Ma van Brandon , Tori en Keta, Hilda LINYANE en Zachues MHLONGO op 'n plaas in Mooi Rivier.

DOOD:-

ARBUCKLE Caryl Joy † 22 Julie 2010. Ouma van Josy & Tristan. Memorial by Northdene Fellowship Baptiste Kerk op 27 Julie 2010 om 2nm.

BERESFORD Maynard Mark † 21 Julie 2010. Vriend van Cynthia, Linda, Viv en Rose.

BRISTOW Iris Maud † 23 Julie 2010. Ma van Kevin x Megan BRISTOW. Ouma van Dale en Zane. Begrafnis by DOVES Greyville op 28 Julie 2010 om 3nm . Donasies aan Tuinsig.Ingesit deur DOVES 0860025500.

HOOD Kenneth (Ken) 28 Maart 1936 ------22 Julie 2010. x Molly. Pa, oupa en oupagroot. Op versoek "No fuss" .

KOEKEMOER Richard Andrew 16 Feb 1951 -----18 Julie 2010. Pa van Kerry en Michelle. Lid van Mandina Park Running Club en Natal Longboard Surfing Association. " Wake" op 27 Julie 2010 om 16:30 nm by Camperdown Clubhuis.

McGOWAN Raymond Armist 11 Nov 1920 ----20 Julie 2010 x Pam. Pa van Robyn, Karyn, Kim en Guy. Skoonpa van Laura en Chris. Oupa van 7 en oupagroot van 1. Memorial by Holy Trinity Anglikaanse Kerk Hillcrest op 16 Julie 2010 om 11:30 vm.

RICHARDS Wesley 52 jaar en seun Jason 17 jaar sterf in vliegtuig ongeluk op 24 Julie 2010.

SACKS Daphne † 23 Julie 2010. Ma en ouma. Memorial by St Lukes Church Howick op 27 Julie 2010 om 11 vm.

SCLANDERS Major James Andrew 14 Aug 1926 ----19 Julie 2010. Van Gavin & Bridget TIMPANY.

SUMMERSGILL Joy Cynthia † 20 Julie 2010. Van Peter, Kate en familie.

VAN DER WESTHUIZEN Gezina 1932 ----21 Julie 2010. Ma van Chris en Willem. Skoonma van Alta en Isabel en ouma. Begrafnis uit NG Kerk Malvern om 12 middag. Daarna vir ter aarde bestelling te Queensburgh.

WARD Kenneth 1927 ---2010 . Pa, oupa, oupagroot en skoonpa van Anne, Pam, Dave, Bjorn, Gina, Alexandra, Kendall, Kimberley en Jake.

MEMORIAM:-

ABBOTT George. Gemis deur familie Karl, Merri, Kelly, Stacy. Kara, Kirsty en Kiara.

BRADLEY SHEARES. Miss you Batman from Robs.

GABRIEL Cecil. 3 jaar dood nou. Van Ma, vrou Sookie, broers en susters.

GOMES Lyn † 24 Julie 1999. Onthou deur Ma, Irene, Dave en familie. Ook van Al, Leigh, Gavin, Wayne, Sally, Kerry, Dave. Ouma van Jenna, Glenn, Donna, Garth, Cali, Shawn en Jodi.

GORDON George William. 4 jaar dood nou. x Matilda. Pa , skoonpa en oupa van Fazel, Amanda en Radlyn.

HADENHAM Flo. † 25 Julie 2003. Vrou en ma van Les en familie. Ook van Graeme, Arlene, Natalie en Sarah.

LAMBERT Penelope † 24 Julie 2009. Onthou deur Rose en Erthney; Suster van Jennifer (Jenny)en Wendy en Arlene en tannie van Micaela ; Ma van Tersia en Wayde; Ook van Leon, René, Quinn, en Chloë.

OLFSEN Theo † 24 Julie 1981 x Maureen , pa van Steven, Sylvia, Stewart en Shane.

ROBN Gopal 20 Maart 1952 ------22 Julie 2003.Pa van Vee, Charlotte, Charmaine, Mohammed, Rishav, en Rumaisa ROBIN.

SHEARES BRADLEY 28 Okt 1971 ----25 Julie 2009.(tragies). Pa van Jordan (Bugsy). Liefde van Dianne en Peter. Ook van Ouers, broer van Greg, Felicity.

1 Augustus 2010

GEBOORTES:-

BENSON /DALL Ryan & Dominique 'n seun Alex Terence BENSON * 21 Julie 2010 in UK. 1ste Kleinkind vir Nita.

LAISTER nee KITCHING Sarah & Guy 'n dogter Charlotte Bridget * 28 Julie 2010 in Epsom Engeland . Kleinkind vir Sue & Barry.

MURRAY nee BALLANTYNE Richard & Bronwyn 'n dogter Lauren Madeleine Tyne * 29 Julie 2010 in London. Suster vir Ben en Reilly. Nog 'n kleinkind vir Pat & Meryl.

VERLOWINGS:-

Keith NN & Gail NN is verloof.

VAN DER MERWE Gideon & Laurie se dogter Michelle aan Bjorn ,seun van Gerald & Angelika HIESTERMANN.

DOOD:-

BECK Graham † 27 Julie in London. Groot verlies vir Western Cape Racing en South African Racing. (Perde) Hy was Perd eienaar en teeler op sy plaas Highlands Stud Farm is Western Cape . Hy was lid van WPOTA vir meer as 40 jaar. Hy het ook die plase Madiba/Robertson Farms. Sy wyn is wereld bekend . Hy was getroud met Rhona . Pa van Anthony, Angela en Kleinkinders. Ingesit deur Rodney DUNN.

DE ROBILLARD Olga † 30 Julie 2010.Ma van Eric x Veronique. Ouma van Richard.

GEDDIE Sidney Noel 30 Dec 1934 ----30 Julie 2010. Pa en oupa .Sal gemis word deur Blanche. Memorial op Woensdag. TEL:- Megan by 0824130190.

HAMMOND Colin Arthur † 27 Julie 2010 . Begrafnis op 2 Aug 2010 by DOVES Greyville om 12 middag .Verassing privaat. DOVES 0860025500

HUTCHISON Duncan Keith † 27 Julie 2010. x Gloria. Pa van Cindy, Deborah, Gary en Alan. Oupa van Nicole, Dwayne, Teneale, Tara, Kyle, Tayla, Dominic en Rachael. Ook gemis deur Gary, Karon, Tara-Che, Ktle en Tayla.

JANSE VAN RENSBURG Johan 15 Maart 1948 ----29 Julie 2010. Man ,Pa en oupa van Colleen, Anette , Joleen, Shane, Edwin, Jared en Daniel. Oupa van Jared en Daniel.Memorial op 3 Aug 2010 om 11 vm by Red Point Church (voorheen Victory Faith) Pinetown .Ingesit deur DOVES 0860025500.

JUNNER Don .Vriend van Rae, Candace, Jason, Claire ,Caprice HAXTON.

KOMAROMI Sandor †28 Julie 2010. Broer van suster in Argentina en vriende van George,Peter, Lajos ,Bela en die Hongaarse sirkel in SA. Memorial by SHANLEY'S Memorial Centre Durban op 4 Aug 2010 om 10vm.

MARINIER Joan Ingersoll 16 Sept 1920 ----24 Julie 2010. Ma van Susan , Charles en Adele . Ouma van Francis , Olivia en Bongi. Ook van Pam WELLWARTH en Michael MARINIER.

MOGGEE Jean Hellen . Ma van Darryl en Kerry-lynn, skoonma van Eric en Tina. Sielsgenoot van Hannes. Ouma van Jessica, Tarryn, Jarred en Jordan. Begrafnis by DOVES Greyville op 3 Aug 2010 om 10 vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

NELSON Bryan (Ginger) † 24 Julie 2010 in Dublin Ierland. Vriend vir 74 jaar van Steve BINNEMAN. Bryan is nou saam met sy seun Michael en met Steve se seun Trevor.

PEARCE nee WILD Anne Rosemary. Suster , skoonsuster en tannie van Carol & Roland, Sally & Kevin, Joan & Susan, Lynda ,Brett en Kathleen.

SMITH Myra . Gemis deur haar seun en familie. Begrafnis op 2 Aug 2010 by St Anne's Katolieke Kerk Sydenham. Daarna na Newlands East Begraafplaas vir ter-aarde bestelling. Ingesit deur DOVES 0860025500.

VAN ROOYEN Gerhardt . Broer van Estine en Rene. Begrafnis uit NG Fynnlands op 2 Aug 2010 om 10 vm.Verassing privaat.

VENTER Alexander Neville (Alec) † 28 Julie 2010 by Fairydene Village x Esme. Pa en skoonpa van Greg & Jackie, Jenny & Neville ,Pats & Jerry. Oupa van Jessica, Carmen, Jodi, Sammy en Claire.

MEMORIAM:-AUGUST Brett Deveron 4 Aug 1981 ----31 Julie 2007. Onthou deur Ma en Pa en Lucien en Garreth.

FRYER Paula † 29 Julie 1978. Onthou deur Clive, Kath, Kate & Josh.

GIERKE Lorraine. 2 Jaar dood nou. x Mike Ma van Wayne, Matt en Kirsty; Ma van Penny, Ali, Chad, Dean en Cinzi

GODFREY Ronald Edgar Robert . 3 jaar dood nou. Pa van Maureen , Althea, Roy, Yolanda, Chantal, Rouchelle, Kurt, Lee-Anne, Preylene. 14 kleinkinders en 1 agterkleinkind.

JOSEPH Dean .11 jaar dood nou. Van JOSEPH, RICHARDSON , PETERSEN & ANDERSON families.

KUHN Patrick Gerald 21 Julie 1982. Pa van Wayne, Amanda, Ashly, Tegan ,Casey en Devan.

PAUL Kenny † 3 Aug 2006 Pa van Magdalene, Gracia ,Warren en Tamlyn.

PHILP nee BARKER Dorothy Jean (Dos) 21 jaar dood nou. Suster van Patsy , Kevan en familie.

THOMSON John Alexander † 31 Julie 2007.Man ,Pa en oupa van Rosemary,Shane, en Colleen, Leanne en Dave, Derek en Lorraine en 8 kleinkinders.

WARD Brian Rodney 10 Okt 1947 -----1 Aug 2007 x Lindy. Onthou deur Ma. Pa van Sue, Jo, Shelley. Vriend van Noland.

8 Augustus 2010

GEBOORTES:-

MANNING nee DE CARVALO Shaun & Angela 'n seun Jason. 1ste kleinkind vir Peter & Cheryl.

TINDALL - BORDIER Hervéline & Warwick 'n seun Luc *4 Aug 2010. Kleinkind vir Gilbert & Annick van Le Troquet.

VRIEND Janice , Steve en Ryan is geseend met geboorte van Lauren *3 Aug 2010 in Ottawa Canada.

VERLOWINGS:-

CUMMINGS - MICHALSKA Val & Derek se seun Michael aan Aleksandra , dogter van Malgorzata van Poland.

HERDENKINGS:-PEYTON nee QURIPEL Colin & Elaine x 5 Aug 1955 by Frere Rd Presbyterian Kerk deur Rev. Andre DE VILLIERS. Ouers van Mark, Linda, Susan en Bradley. 10 kleinkinders en 6 agterkleinkinders

DOOD:-

BAYLIS nee GOWDY Daphne † 2 Aug 2010. Gemis deur Bryan, Angela en Denis, Vivienne, Gary, Juliette en Adam. Begrafnis by Berea Presbyterian Church op 12 Aug 2010 om 2nm.

BIRCH Laurie. Ons sal jou onthou van jou bure Ethel en Wendy.

BOTES Gloria . Memorial 10 Aug 2010 om 10 vm by Saal van Natal Settlers Care Centre Durban.[privaat]

BROWN Geoffrey Alan . Man en pa van Martie, Angelique, Chantal, Lorraine, Mark, Rudi en Nerine, Gavin, Nicole, Jayson ,Amy en Peanut.

ELLIS John x Marie Louise. Stiefpa van Michel, Kate, Erwin, Allison, Louise en Carey en stiefkleinkinders van Robin, Kimberly , Kiera en Erin.

FARR Leonard (Len). x Beryl. Stiefpa van Maureen ELYSEE en Howard BECK. Memorial by Eden Crescent, Sol Harris Crescent op ?? om 10vm.

FORDRED Kenneth Walter 1931 ----2010. Pa van Eric, Merle, Robyn en Kenny. Ook kleinkinders. Memorial by DOVES Greyville op 8 Aug 2010 om 12 middag.

FOSTER Gordon † 6 Aug 2010 x Audry. Pa van Denzil, Wayne, Vaughan en Deidre. Skoonpa van Conrad , Vick(vroulike) en Debbie. Oupa van Ryan, Damien, Jacinta, Tarryn, Tayla, Brandon en Desiree, en oupagroot van Ethan en Zoe.

HARRIS Harold (Harry) x Melanie. Pa van Joszchelle, Sherwin en Bradley. Oupa van Levi en Jessie. Memorial by Conquering Through Prayer Church Sparks Rd Durban op 9 Aug 2010 om 12 middag.

LABUSCHAGNE Dorothea 1922---2010. Ma ,ouma en oumagroot van Neville, Charlotte, Hilton, Mark en Natalie.; Ma van Charlotte, Maria, Willem en † Ferrie ,Skoonma van Neville , Dough, Judy en Yvonne. Ouma en oumagroot van 20. Memoriam by NG Kerk Montclair op 10 Aug om 1nm.

MELLOR William (Bill) 17 Julie 1920 -----4 Aug 2010. x Joyce. Pa en oupa. Memorial byPinetown Methodiste Kerk op 10 Aug 2010 om 11 vm. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

MOGGEE Jean Hellen Metgesel van Hannes. Ma van Darryl en Kerry-Lynn. Skoonma van Eric en Tina. Ouma van Jessice, Tarryn, Jarryd, Dylan en Jordan . Begrafnis by DOVES Greyville op 3 Aug 2010 om 10vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

VAN ROOYEN Colleen Theresa 16 Aug 1938 ------5 Aug 2010. Ma en ouma van die VAN ROOYEN, THOMAS & GROBELAAR familie.

VILJOEN CJ . Simpatie aa Donna , Cameron, Jenna met heengaan van CJ. Van President en lede van Stella Park Bowling Club.

MEMORIAM:-

ADOLPH Catharine (Pixie) 6 Aug 1932 ----4 Aug 2000. Ma van Synthia, Muriel, Freda, Belinda en familie.

CLEMENTS Barry Robert † 5 Aug 2004. Man , Pa en oupa.

FISHER Wesley † 8 Aug 2007. Aan Mickey en familie ons hou julle in ons gedagtes van Greg, Gill en Kaylyn MARSHALL.

HADDON George . Man ,pa en oupa.

HALL Allan 7 Mei 1964 ---8 Aug 2007. Onthou deur Col, Dal en Kes. Ook van Ouers en Kevy.

HARGREAVES James William 24 Feb 1948 -----8 Aug 2003. Man ,Pa van dogters ,skoonpa en oupa.

HOSSACK Mary † 8 Aug 2003. Soene aan jou en Charmaine van Sally, Jamie en Sarah.Ook onthou deur Dee en familie.

MARSHALL Joshua 18 Junie 1991 -----8 Aug 2007. Onthou deur Ouers en Kaylyn.

MORASUTTI Kathy. Onthou deur Steve , Nick, Shane en Kyle.

ODGERS Bernie 4 Aug 1939 -----15 Aug 2009 Onthou deur E.

PETIT Marie-Louise † 9 Aug 2009. Suster, skoonsuster en tante van Gary, Sandy, Bim, Samantha, Nicola, Brett en families.

PETTERSEN nee WAREING Thelma 22 Nov 1920 ------8 Aug 2005. Onthou deur Mauree, en haar kinders (nephews & nieces).

PITT nee MOXHAM Penny.

RAMCHANDER Barbara † 8 Aug 1993. Onthou deur Nora, Gilbert , dogters ,seuns en kleinkinders.

SWAN Shane William † 8 Aug 1990 (tragies).Saam met sy Ma. Onthou deur Pa, Gillian en Justine .

TOLKEN Michael † 10 Aug 2006. Onthou deur Warren, Kerry en Ben.

15 Augustus 2010

GEBOORTES:-

FAIFER Bianca & Eric 'n seun Ethan * ? Van Aloma en familie.

VERLOWING:-

SCHWARTZ Ingrid & Peter se dogter Natalie aan Tyrone , seun van Lindy & † Terroll HERSCH. Kleinkinders van Audrey GOLDBERG en Doreen AWERBACH.

DOOD:-

CANNELL Dr Frank † 13 Aug 2010 x Ann . Pa van Paul, Pam en Fiona. Ingesit deur OAKLEIGH PMB 033 3426116.

COLOMBO Marj 9 Sept 1920 -----8 Aug 2010 Ma en oumaa van Sally ,Frank , Louise, Ross en Jenna.

DE WET John Frederick (Johnny) van Renishaw x † Destiny. Pa van Eugene, Mark, Michelle, Bruce, Jonathan en Janine. Oupa van Brad, Gina en Tyron. Oupagroot van Kaylee. Vriend van Pam. Memorial by Frere Rd Presbyterian Kerk op 17 Aug 2010 om 11 vm.

EATON Joan † 12 Aug 2010 in haar 83st jaar. Ma ,ouma en oumagroot van Janice & Allan ,Richard en Bridgit.

ETHEL (IKE) Iris 28 Okt 1924 -----12 Aug 2010. by Mothwa Haven. Ma ,ouma en oumagroot van Mike , Collette, Michelle, Mark ,Kaylor en Keegan .

EVANS Amy Lilian . Memorial by Pinetown Methodiste Kerk op 16 Aug 2010 om 11 vm.

O'DONOGHUE Bill † 12 Aug 2010 x Nina. Pa van Paul, Graham en Jane en oupa. Memorial by The Little Chapel Pineville Junction Pinetown op 17 Aug 2010 om 3nm. Ingesit deur DOVES 0860025500

RUTHERFORD Roy Stuart Malcolm 13 Junie 1935 -----12 Aug 2010 x Merle. Pa van Malcolm. Nou saam met † Craig. Geen diens.

TRUBODY Ralph 5 Des 1931 ---31 Julie 2010 . Ingesit deur familie.

VINDEN Dr Sybil Rosemary. 21 Feb 1939 -----8 Aug 2010. x Ambrose.Jongste dogter van Mnr & Mev. A G VINDEN .Suster van Grace & Dr Stanley VINDEN, Joshua, Jessie en Gloria. Ma van Tania en Deidre. Ouma van Alex . Jeshana. Ook ma van Ashley, Priscilla en ouma van Isabel , Jeremy, Melissa en † Stanley. Skoonma en skoonsuster. Begrafnis op 14 Aug 2010 by Wyebank Kapel Chatsworth om 3nm . Daarna na Stellawood Begraafplaas vir ter aarde bestelling.

MEMORIAM:-

AYLWARD George. 3 jaar dood nou. Seun en broer van ouers en Wayne.

BOTTRIELL Chuck Onthou deur Rita en familie.

HAWLEY Steven 29 April 1965-----15 Aug 2008Onthou deur Ouers, Judy en Merle.

HEGEDUS Mark 15 April 1972 -----12 Aug 2006.(Tragies terwyl hy op sy fiets was) Van Ouers. Tannie Elsie en fam. , Tannie Marlene en fmilie, Pa Laszlo,tannie Magdi en Krisztina, Szeged.

JUNE Roscoe † 16 Aug 2008Onthou deur Len en familie.

MURGATROYD Joyce . 2jaar dood nou. X Terence . Ma van Dean.

NUNES Michael .9 jaar dood nou.Onthou deur ouers.

ROOKS Charmaine Rehana 17 Feb 1960 ----15 Aug 2005 .Ma van Tammy & Grant. Ook van Japs, Bonny & Miles.

ROWLES Robin 5 jaar dood nou.Pa en oupa van Cheryl, Gary, Bari, Tania, Sandi, Wesley, Bradley, Colby, Phyl, Margs ,Mau ,Andi en fam.

SANDERS Keith Gavin 28 Des 1953 ----15 Aug 2000 Pa van Sharon, Dono, Lauren, Jaclyn .Oupa van Chane, Shakeil, Tanika & Roshan.

22 Augustus 2010

GEBOORTES:-

BORCHARD -MULLER Carolyn & Rick 'n dogter Aimee Carolyn MULLER * 16 Aug 2010 in Westville Hospitaal.

FAIFER Eric & Bianca 'n seun Ethan * 13 Aug 2010. Kleinkind vir Dave & Kathy.

HEWAT Tanya & Mark 'n seun John Anthony * 19 Aug 2010 in Kaapstad. Boetie vir Rebecca. Kleinkind vir Freda.

LAMB nee HAMPER Liege & Lucy 'n seun William Grey * 11 Aug 2010.

SJOUERMAN nee TAYLOR Winston & Lori 'n seun Hunter Ash * 4 Aug 2010 in Westville Hospitaal. Boetie vir Gabriel en Jude.

VERLOWINGS:-

BARTLETT Nell se enigste seun Elton-John aan Taryn Leigh , jongste dogter van Shelley & Dennis VINCENT.

HAWKEY / FIJAC Loryn & Brad is verloof. Jane & Doug en Linda & Gae is verheug.

DOOD:-

AVIDI Colin Neil † 18 Aug 2010. Seun van Christina & † Bram AVIDI. Man van Elaine en pa van Cayden. Broer van Vernon en Karmen. Begrafnis by Bethesda Temple Durban op 23 Aug 2010 om 13:30 nm. Daarna na Mobeni Heights Krematorium.

BOWLER Yolande † 19 Aug 2010. Ma van Jennifer.

CASCALHEIRA Magda † 19 Aug 2010 by Bill Buchanan House. Ma van Ana , Roy en † Luis. Skoonma van Pierre, Beverley en kleinkinders.

CESTARI Janet. Vrou en ma. van Sante, Calvin, Kelly en Lisa. Memorial by Destiny Harvest Centre Umhlanga Ridge New Town op 27 Aug 2010 om 1nm.

MALLON Shaun † 14 Aug 2010. x Sue. Pa van Clyde en Leigh. Broer van Gavin, Denise, Andy en familie.

MASH Ethne † 16 Aug 2010. Onthou deur Roberta en Caroline.

NUROCK Eric Cecil † 20 Aug 2010 by Highlands House Kaapstad. Pa van Bradley, Roy, Cindy, Kara en Kamilla. Klein en agterkleinkinders.

O' CONNOR John Henry (Jack) . Memorial by DOVES Greyville op 23 Aug 2010 om 11 vm. Verassing privaat . Ingesit deur DOVES 0860025500.

PARSONS Hester. Simpatie aan Andrew , Cameron, Hylton en Ross. 'n Ondersteunende ma sal gemis word deur DPHF personeel, hoof en " Governors and Trustees." Ook van vriendin Debbie;. Die DE KOCK familie ;, Barbs en Debs.;ORR clan -Trish, Stephen, Gareth en Kelly; Wends, Linda en Sally-Ann.Memorial by Durban Noord Baptiste Kerk op 26 Aug 2010 om 11 vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

RICHARDS Frank 1925 ----2010 Op ouderdom 84 jaar 9 maande. Pa van Tracey x Gerald en ook van Michele. Oupa van Chris en Jo, Robyne x Pierre en oupagroot van Megan-Jade en Casey-Lee.

RICHARDS Francis Andrew .Begrafnis by DOVES Greyville op 23 Aug 2010 om 1nm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

RICHTER Hilda Alice Helene † 19 Aug 2010. Nou saam met Paul. Ma ,skoonma en ouma van Tony, David, Caroline, Debbie, Alice, Nathan en Joshua. Memorial by Hilton College School Chapel op 24 Aug 2010 om 14:30 nm Ingesit deur OAKLEIGH PMB 033 3426116.

ROODT Edith Lavinia † 20 Aug 2010 (ouderdom 85 jaar.)xJohan. Ma van Wendy , Lorraine en Grace. 9 kleinkinders en 4 agterkleinkinders. Memorial by Tuinsig Durban op 24 Aug 2010 om 11 vm.

SANDALLS nee TWYMAN Suzanne 4 April 1911 -----18 Aug 2010. Ma van Peter, Dermont, Ronald, Graham en Helen. Memorial by Midlands Christian Centre Escourt op 27 Aug 2010 om 11 vm. Ingesit deur OAKLEIGH PMB 0333426116.

SIGAMONEY Beverley . Simpatie aan Clive, Kayleigh, Roxanne en familie. 'n spesiale drukkie aan baba Cesira. Liefde van Illa en Sophie van Publicity Matters.

MEMORIAM:-

FREEMAN Joan. 12 jaar dood nou. Onthou deur Keith, Kerry, Ian, en ouma an Kate en Caroline.

GRANTHAM Donovan Sam. 10 jaar dood nou Onthou deur Cheryl, Candice, Denver, Jeany, Danielle, Daniel en Zoe.

GREEN Albert & Sabrina Ouers , grootouers.

HODGON Margaret Ellen 29 Mei 1921 --22 Aug 2008 Ma van Katy Liz.

LANDERS Peggy † 23 Aug 2001 Ma en ouma .

LANDERS Raymond Anthony † 24 Aug 1999 Altyd met ons van June en die familie.

LANGUAGE Ivor (man van Sybil), en 2 seuns Keith en Hilton sterf datums 22, 24, 29 Aug . Man en pa en broers van Sybil, Rozanne BARKER en Dimitry EAGER.

LIZAMORE Kathy & Graham .Memorial Mass by The Star of the Sea Catholic Church op 25 Aug 2010 om 5:30 nm.

LUNDIN Alf. 27 jaar dood nou . Onthou deur Ann.

MAGGS Rob. 5 jaar dood nou x Dee. Pa en oupa.

NEWTON-BARKER Lewis 22 Julie 1923 ---22 Aug 2008 x Muriel (Queenie).

OSRY Yvonne Natalie. 6 jaar dood nou.Onthou deur Adrian, Michelle, Karl , Lily en Jack.

SAMUEL Ashley Lester 31 Aug 1971 --- 19 Aug 1989. Seun van Savan ,en broer van Clarissa x Keegan. Oom van Jayden-Arthur, Jordan-Ashleigh.

TWYNHAM Hayley Charmaine .1 jaar dood nou.Onthou deur Ouers, suster Leil en broer Wayne.

29 Augustus 2010

GEBOORTES:-

COLLINGWOOD nee DE WET 'n 1ste kind Tayne John *26 Aug 2010 in Westville Hospitaal.

FOSTER William & Tamara 'n seun James Edward * 30 Julie 2010 in Lucerne Switzerland.

VERLOWINGS:-

GEAVERS Dirk & Louise se seun Richard aan Caitlin ,dogter van Peter & † Jenny GOW .

RACHER Roger & Carol en Neil & Dale NOTHARD se kinders Tammy aan Matthew.

DOOD:-

CASCALHEIRA Magda. Mmorial by Frere Rd Presbyterian Kerk op 31 Aug 2010 om 2nm.

BAILES Lesley † 26 Aug 2010 x John . Ma van Mike & Kirsten, Brendon & Netty, Brad & Tracy. Ouma van Douglas, Chelsea, George, Tanna, Summer en Troy. Memorial op 1 Sept 2010 om 12 middag in St Columba's Church Parkview Johannesburg. Ingesit deur DOVES 0860025500.

BOSMAN JOHN JOSEPH GREEN x Joyce. Pa van Pamela, Carol, Marion en Natalie. Oupa en oupagroot. Memorial by Flame Lily Park op 30 Aug 2010 om 09:30 vm. Memorial by Hazyview later. TEL:- Carol 0834512949 MARION:- 083273 4288. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

DEKKER Corrie. Begrafnis by DOVES Greyville op 31 Aug 2010 om 10 vm. Ingesit deur DOVES 0860025500

JACKSON Desmond Edwin Ashton (Bill) 14 Junie 1926 ----24 Aug 2010. Memorial by OAKLEIGH Kapel Prestbury PMB op 31 Aug 2010 om 11:30 vm. Ingesit deur OAKLEIGH PMB 033 3426116.

INGLE William (Billy) † 25 Aug 2010.(tragies)

PAOLA Roberta Dr. †27 Aug 2010 in Redmond Seattle USA . Ingesit deur Greg & Juliet, Simon, Shellie en James, Matthew en Erin. Suster van Carol, Mark en familie; Ook suster en tannie van Bob, Jenny, Ryan, Steven, Stephen en Kirsten.

ROELOFFZE Cornelius Johannes (Neil) 17 Nov 1944 ----25 Aug 2010 Broer en oom van Pat, Brett, Denya en Bee. Memorial by Blaine House Florida Rd Durban op 30 Aug 2010 om 09:30 vm.

ROSSENRODE Elizabeth Alice (Betty). 1 Maart 1932 ----25 Aug 2010. Ma van Susan (dogter) en Brian (seun) . Skoonma van Anthony en ouma van Elizabeth. (Saam met pa nou) Begrafnis by DOVES Greyvlle op 31 Aug 2010 om 11:30 vm Ingesit deur DOVES 0860025500.

WEBB Dora Gertrude 17 April 1910 ----25 Aug 2010. Dogter van Percy & Gertrude JACKSON (Jackson Bros. Music Firm Durban) . Ma, skoonma en ouma. TEL:- Mary 0825408116. Ingesit deur OAKLEIGH PMB 033 3426116.

WHITE Ian Stuart 5 Feb 1947 -------24 Aug 2010. Vriend van Mike, Jenny en Laura Lee. Ook va Peter & Annie FLOCKHART en families.

WILKINSON May † 24 Aug 2010. Gemis deur Don en Doni, Margaret en Martin. Ouma van Craig , Grant, Stuart, Shawn, Shannon, Duke , Holly en families.

MEMORIAM:-

ABRAHAMS Edgar. x Sybil. Pa van Bev, Alvin, Dianne, Gene, Angus, Clive, Sylvia, Myles en families.

BAKKE Michael .Onthou deur Dawn en familie.

DICKS Desmond Ivan (Des) 21 Jan 1954 ---28 Aug 2009 x Petro.

JIMMY DACON GILBERT . 1 Jaar dood nou. x Doris. Ook van Dass, Bonnie en familie.; Pa van Linda, Geraldine, Yolette en families

HOLBORN Sherman Anthony † 26 Aug 2001 . Onthou deur familie.

LAYFIELD Shirley Elaine. 10 jaar dood nou. Ma van Michael. Ma ,ouma en oumagroot van Mary-Anne, Bonch, Michael, Sandy, Martin, Kerry, Martin jnr. ,Robin, Charlotte, Ryan , Susan, Greg en Lynne.

LIONEL WEST GODDARD 2 jaar dood nou. x Joan . Pa en oupa.

SWENSSON Peter Baillie 15 Maart 1931 -----28 Aug 2009 in motorongeluk x Norma. Van Gordon, Yvonne, Peter Jnr., Susan, Nancy, en Russell .; Pa van Karen en Mark; Oupa van Devon; Oupa van Brynn; Pa en oupa van Celeste, Trevor, Bridget, Storm, Gavin, Tracey en Holly.

THOMAS Bryan 12 jaar dood nou.Onthou deur Sonja, Nan, Laureen, Robin en Carey.Ook van Pa.

5 September 2010

GEBOORTES:-

BUDD nee SIMPSON Simon & Kerry 'n dogter Maddison * 2 Sept 2010 in New Zealand.

JOSH Kyla & Jeff ,thank you for the new addition Josh to our familie . Love CALDER, JACKSON, JONES, WICKHAM, BRYMER families.

STACEY nee GILBANKS Marc & Kim 'n seun * ? in London. Van Stuart, Althea, Keith en Jane.

TASKES / VENTER Greg & Tersia vewelkom Jake Thomas in familie. Broer vir Trent. Kleinkind vir Karen, Shirley en Bill.

VERJAARSDAG:-

MARKS Larissa. Geluk van Independent Newspapers.

VERLOWINGS:-

BOULLE Sue & Greg se dogter Kate aan Justin, seun van Ann & Pete VAN DER BANK.

BURROWS Sue & Roger se seun Keir aan Dieudonnée , dogter van Mary & Gerhard NAUTA van Utrecht Nederland.

HARVEY -HOLWILL Neil ,Michelle en Brooklynn gee verlowing bekend van Megan & Lee.

DOOD:-

AUGL Wolfgang Dieter 13 Des 1942 -----2 Sept 2010 x Dawn. Ingesit deur sy Personeel en Bestuur. RIP van Alan, Dorkin, Kathleen, Wendy , Jeanette, Norman en familie.

BASTABLE Alice Enid. Sterf by Twilanga Retirement Village . Begrafnis by St Martin's In The Field Anglikaanse Kerk Durban Noord op 9 Sept 2010 om 09:30vm.

BEARD Stanley † 31 Aug 2010. Pa en oupa van Brian, Bev, Matthew en Robyn; Alan , Sam , Abby en Nathan.

CROSBY Sonia † 2 Sept 2010 . x † Denis. Ma van Kim. Ingesit deur DOVES 0860025500.

CULVERWELL Joe † 28 Aug 2010 in Australia. x Hazel, Pa van Peter ,Cathy en familie.

DE VILLIERS Daphne † 1 Sept 2010. Memorial by Tuinsig Home for the Aged Durban op 7 Sept 2010 om 10vm.

DUNSTONE Sylvia sterf op ouderdom 93 jaar. Ma van Rod, Paula, Trevor Eric en † Gerald. Skoonma en ouma van 14 . Oumagroot van 10. Memorial by Hillcrest Presbyterian Kerk op 8 Sept 2010 om 2nm. Ingesit deur MARTIN'S Pinetown 031 7092142.

FARLEY BUHAGIAR Dorothy 30 Sept 1940 -----2 Sept 2010 . Ma van Colin, Belinda en Wendy x Craig. Ouma van Bianca & Bradley; Ouma van Candice en familie.Begrafnis by Star Of The Sea Catholic Church Amanzimtoti op 8 Sept 2010 om 11 vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

HEYNS Trevor Leonard. (Clever Trevor) † 1 Sept 2010. Sal jou miss van Personeel en families by RS Autocare. Memorial by Highway Christian Community Pinetown op 8 Sept 2010 om 11vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

LACOUR Phillis (Philly)31 Jan 1923 ------3 Sept 2010. Ma ,ouma en oumagroot. Simpatie van Peter & Carol JACKSON .

LASICH Anto. Ons pa. Sal jou onthou van Angelo & Sylvia LASICH.

MOREL nee STAINBANK Jacqueline † 2 Sept 2010. Dogter van Julienne en Lu. Suster van Alan , Tracy, Shane en skoonsusters en swaers. Begrafnis by St Michaels Katolieke Kerk Redhill op 7 Sept 2010 om 11:30nm Ingesit deur DOVES 0860025500.

MUSGRAVE Bill .Vrywillige diens by Tape Aids For The Blind gedoen. Vriende van Don, Beryl, Rob en Dawn.

RAFTOPOULOS Nick John . Nou saam met sy vrou. Pa van John, Elvina en John. Oupa van Electra. Bekend as "Proud Zambian "Tonga" en "Inthquesian " Griek by sy familie en vriende in SA, Zambia, UK, Griekeland en Australia.Begrafnis by Grieks Orthodokse Kerk Umbilo op 7 Sept 2010 om 11 vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

STANDING nee ANDERSON Maureen † 28 Aug 2010 Gemis deur familie en vriende .Van Kevin, Garth, Michelle en Gareth. Memorial by DOVES Greyville op 8 Sept 2010 om 10vm.

STANLEY nee HENRY Elaine Rachel x Andrew (Andy) STANLEY. Ma van Sheryl, Perine, Peter en Earl. Suster skoonma ,ouma en oumagroot. Begrafnis by St Anne's Katolieke Kerk Sydenham op 6 Sept 2010 om 2nm. Verassing privaat. Ingesit deur ISIPINGO Inc PAM'S.

MEMORIAMS:-

BAKRO Endre 25 Julie 1935 --4 Sept 2009. Gemis deur Stella en familie.

DIAMOND Bob † 2 Sept 2009. Gemis deur familie.

DREW Bully. Onthou deur Jenny, Sharon en Rob, Belinda, Vince en Kim . Al die Kleinkinders.

FORBES Davey John. 7 jaar dood nou. Pa van Julie, Kelvin , Morgan , Levi en families.

HAMILTON Peggy † 3 Sept 1996 x Hammie. Ma van Alex.

LOVETT Michael John Ridley 22 Okt 1937 ---1 Sept 2009. x Theresa.

McKECHNIE Monique. 1 jaar dood nou. Onthou deur Jilly.

MOSS Penny . 1 jaar dood nou. .Suster van Faith, tannie van Carlo x Nazira ,Brandon en Cohen.

PASTELLIDES Marina Angela (Mara) . Saam met Pa en jong Kent. Ma ,ouma en oumagroot van Niky, Jake, Angela Pia, Des, Dino, Dennis, Heather, Sue, Michelle, Claudia en jou Alberto.

RANDALL George. Onthou deur Maureen, Patsy, Robin, Jonathan, Bronwyn en Justin.

SISSING Derek. 1 jaar dood nou. x Maria. Pa van Charles en Leonie.

REUBEN W THOMAS. 31 jaar dood nou.

12 September 2010

GEBOORTES:-

ACTON nee MULLER Ryan & Lara 'n dogter Holly Rae * 9 Sept 2010 in London.

DOHERTY nee KING Sean & Nicky 'n 4de seun Oliver * in Umhlanga Hospitaal. Boetie vir Thomas, Jack en William.

GIBSON nee HAWKINS Caryn & Matthew 'n seun Ethan Matthew * 02 Sept 2010 in Westville Hospitaal. Clive , Stacie, Judi en Dave is verheug.

KENDAL Lisa & Ryan 'n seun Liam David * 8 Sept 2010. Kleinkind vir John & Ros, Dave & Maureen.

LAHEE nee ANDERSON Stacey & Ryan 'n seun Tom * 8 Sept 2010 in Parklands.

MARTIN nee HIND Kenneth & Tracey 'n seun Evan * 9 Sept 2010 in Westville Hospitaal. Boetie vir Blake. Kleinseun vir Rose MARTIN, Rohan & Shirl HIND en Roy & Gwen MARTIN.

VERJAARSDAG:-

SHUKER Dr Graeme. 80 jaar jonk. op 25 Aug 1930 gebore. Hy is afgetree en het was "Exective Director " vanTongaat Hullett Sugar . En nog vele meer.x Paddy . Pa van Jane McCLOUGHLAN, Bruce SHUKER, Ian SHUKER. Patricia BONNARD ( vriendin van Ian) en Elwyn DEN AARDWEG ( Kearsney Kollege se hoof) verskyn saam op foto. (beskikbaar) . In THE BUGLE Magazine 10 Sept 2010. Terloops uit hierdie koerantjie haal ek ook party Quicquips.

VERLOWINGS:-

PETIT Linda & Cedric se oudste seun Matthew aan Victoria , dogter van Joseph & Sophie KASPROWICZ .

VAN DER VYVER David & Tercia se seun Brad aan Catarina, dogter van Rui & Quicha MORGADO.

HERDENKINGS:-

ENGELBRECHT Derek & Lynette. Goue . Liefde van Andrew, Charmaine, Ronald en al die kleinkinders.

DOOD:-

BRODERICK Maureen x Paddy. En ma . Simpatie aan Paddy en familie van Our Lady of Perpetual Help Packers.

FRANCIS Veda † * Sept 2010 in British Columbia Kanada x † Stanley FRANCIS. Ma van Rudy, Dorah, Charmaigne, Ursula, Beverley en Shirley. TEL:- Joy CHARLES 032 5255289.

HAGGLUND Henry † 9 Sept 2010 in Sydney Australia. Sal gemis word deur Bengt en sy familie.

HOLMES Jack. 93 jaar oud. Pa van Sheryl COUTIER. Oupa van Tracy en Neil en oupagroot van Shade en Clark.

MARDELL nee WILKINSON May x † Bert. Ma van Bob en Elrae. Skoonma van Noreen en Arthur en ouma. Memorial by Parkview Aftree Hotel Durban op 10 Sept 2010 om 10 vm.

MONTGOMERY Revd Patrick John Louie. Begrafnis by Berea Presbyterian Kerk op 13 Sept 2010 om 2nm. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

ROBERTSON Maria (Baby) x Brian . Ma van Lyndon, Kyle, Samantha en Luke.

SALUSBURY Peggy. † 9 Sept 2010 x † Eryl SALUSBURY. Ma van Susan en ouma van Gideon. Memorial by Robert Storm House Morningside op 14 Sept 2010 om 2nm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

TALBOT Florence Emily † 9 Sept 2010 op ouderdom 82. Gemis deur Robyn en Corrin, Patricia, Charles, Violetta en Isabella. Memorial by DOVES Greyville op 14 Sept 2010 om 10vm.

WYKERD Monty 21 Sept 1936 ------10 Sept 2010. Man ,pa, oupa en oupagroot. Ook Broer. Broer van Wyn, Mike, Tracey en Tony.

MEMORIAM:-

ALBERS Bob 1938 --2005. x Shirley.

BISHOP Douglas William † 12 Sept 1999. Pa van Kath, Paul, Kevin en Simon.

CUNNIFE Jack. Onthou deur Natalie en familie.

DE LANGE Phyllis 8 Okt 1940 ----11 Sept 1999. Ma van Vanessa, Jodene , Dean en hul families.

DOLBY Ken † 2007. Onthou deur Val en familie.

FULLER Graham . Pa van Julie -Kins en Jay.

LINDERBOOM Michael (Mickey) † 12 Sept 1986. Gemis deur Dawn, Karl en Mandy, Tarnia en Mark, Kurk en Shariefa en die kleinkinders.

RAMRACK Fred † 11 Sept 1998. Onthou deur Grace en familie.

RIPPON Vernon † 12 Sept 2007 (tragies en wreed). Onthou deur sy suster, familie en vriende.

STRASSBURG William Lewis 16 Julie 1958 ----12 Sept 2007. Onthou deur Les, Lisa, Evan. Skoonpa van Stash en oupa van Aaron.

19 September 2010

GEBOORTES:-

CROMPTON Jenny & Derek 'n dogter Georgie May * 15 Sept 2010.

LARSON / WESTBROOK Grant & Katelyn 'n seun Max * 6 Sept 2010.

PRETORIUS Jez & Hayden 'n seun Carter Bryce * 15 Sept 2010. Boetie vir Connor. Geluk van Brian & Cindy.

WALKER Blaise & Paula 'n dogter Amy Jade * 11 Sept 2010. Suster van Kerrin . Kleinkind vir Dave & Nell DOUBELL.

WICHSTROM -SHEARSMITH Rhona & Bruce 'n seun Blake Riley * 13 Sept 2010 in Melbourne Aus. Kleinkind vir Lyn, Charles en Caryl.

VERLOWINGS:-

GOOSEN -DAS NEVES Tony & Linda se seun Craig aan Jacqui, dogter van Alberto & Angie.

HERDENKINGS:-MULLER Des & Noreen. 40 jaar getroud . Ouers en grootouers van Bronwyn , Shaun, Wayne, Jacqui, Gareth, Hayley en Graham.

DOOD:-

CHESTER Maureen Isabelle 15 Des 1927 ----16 Sept 2010. Ma van Bev, Eileen, Charleen en Colin. Skoonma, ouma en oumagroot.

CONSTABLE Florence (Tiny) 16 Okt 1918 -----8 Sept 2010 x † Alan CONSTABLE. Ma van Patricia, Lorna , † John en Stella. Ouma en oumagroot. (voorheen van Salisbury en Bulawayo ,Zimbabwe).

HAILSTONE Lesllie 1943 ----16 Sept 2010. Pa van Leslie (dogter). Memorial by DOVES Greyville op 21 Sept 2010 om 2nm. " Wake" by Durban Wanders Club Montclair daarna.

HARPER Thomas Eric Walter 25 Junie 1959-----14 Sept 2010. Begrafnis by Grace Familie Church Umhlanga op 20 Sept 2010 om 10vm.

HILLERMANN Heike † 17 Sept 2010 tragies. Dogter en suster van Hans, Maria en familie.

LEZAR nee CHAMBERS Anne.(Potty) 24 Nov 1960-----† 16 Sept 2010 x Brad. Ma van Emma. Suster van John. Simpatie van Bev; Larry, Lori, Keagan en Ches; Laura, Gregg, Freda, Ashley en Tayla; Graham & Erica. Begrafnis by Frere Rd Presbyterian Kerk Umbilo op 23 Sept 2010 om 2:30 nm. Ingesit deur DOVES .

McKELLAR Malcom (Mac) † 17 Sept 2010 x Hazel. Simpatie aan familie van vriende by Richmond Plumbing and Hardware.

READER voorheen PEAK nee MONCUR Paddy. Ma van Janis & Charles / Graham. Skoonma van Dave en Allison .Ouma van Dhana, Dean en Candy , Tracy, Simon en Ryan. Oumagroot van Cameron, Caidyn, Carleigh, Brad, Reece en Connar.Dankie aan Flame Lily vir versorging.

SMIT Coral † 17 Sept 2010. Ma van Tracey. Ouma van Tyler.

TAYLOR Pete † 15 Sept 2010 x Pam. Pa van Lana en Alan. Simpatie van Sharon, Vince en Dee.

WOODROFFE Lorna † 16 Sept 2010 in Pietermaritzburg. Ma en ouma van Hugh, Diane, Gavin, Stuart, Kerry en Tarryn

MEMORIAM:-

ABDIE Brent 20 Sept 1969 ----21 Sept 1990 (tragies) . Onthou deur Pa, Ma, Mark , Tarnia en kinders.

ASHMORE Sean 24 Aug 1973 -----19 Sept 1991. Onthou deur Ma, Gayle, Dean en Marc.

AUDIBERT Solange . 10 jaar dood nou.. Liefde van Pep, Jean-Claude en jou kleinkinders.

DAVIES Ronald (Pat) 19 Sept 1925 ----19 Sept 2009 x Yvonne. Pa en oupa van Sheryl en Brian, Johnny en Val, Daryl, Jos, Sean, Chan, Warren, Jess, Tyler, Jayde, Taylea , Skye, Matthew en Adam.

ELLIOTT Nathan (Nutty). Broer van Trevor, Cilla en familie.

FLUSK Terrence John † 10 Maart 1962 in Durban (doodgeslaan ) Hy sou nou 66 gewees het. Seun van Enid McNEILL.

GRECIA Riaz. Seun ,broer en oom.

HALL Johan 28 Aug 1949 ----- 19 Sept 2009. Onthou deur Colleen, Justin en † Jennifer-Rae.

HAWKINS Tom Preller † 17 Sept 2000. Pa en oupa van Lynn, Ted, Fred en Muffin.

HERMAN Johan . Pa en oupa van Leanne en familie.

HURLIMANN Beryl. 6 jaar dood nou. Suster van Pat, Palma en Quintin.

ISAACS Vincent . 1 jaar dood nou. Pa van Wendy, Erin en Eden.

KRETZCHMAR Sue † 18 Sept 2000. Ma van Vernon, Karen, Shane, Lenieve en familie. Suster van Phillip , Yvonne, Valerie en Heather.

McINTYRE Hamish 23 Julie 1943 -----19 Sept 2008. x Betty.

MEYER Bradley John 27 Maart 1973 ----18 Sept 2007. Onthou deur Pa, Willét, Jonathan ,Michelle en John.

MILLS Mary Irene † 19 Sept 2010. Ma van Norman, Anthony, Joyce, June. Ouma en oumagroot. Liefde van Noelene, David, Matthew en Michael. Skoonma van Janet en Pearle.

MORRIS Willie. 8 jaar dood nou . Van Rhona en familie.

MARRIAH Rodney Charles 18 Sept 1960 ----8 Jan 2007. x Salo. Pa van Jacky en Jolene. Oupa van Jared en Ysabella.

ROTHMAN Rose . 3 jaar dood nou. Vrou ,ma en ouma van ROTHMAN & JACOBS familie.

SMIT Chas 16 Feb 1982------18 Sept 2005. Onthou deur die ELLIOTT familie.

26 September 2010

GEBOORTES:-

HENDRA nee FABER Tyrone & Natasha 'n dogter Dana Mia * 15 Sept 2010. Suster vir Sadie . Kleinkind vir Noleen , Keith, Anne en Mike. Agterkleinkind vir Mary.

DOOD:-

BEARD Stan . Memorial by Berea Congregational Church Musgrave op 28 Sept 2010 om 11vm.

CORBISHLEY Pauline † 24 Sept 2010 by Flame Lily. Ma van Eve en Paul, Brenda en Neville en ouma. Memorial by Flame Lily Park later.

COX Edward Brian (Eddie) .Begrafnis op 27 Sept 2010 om 3nm by Holy Trinity Katolieke Kerk Musgrave. TEL:- 0837791805.

HALL Donovan † 24 Sept 2010 - 23 jaar oud verdrink nadat hy uitgeswem het om bal in dam te kry.Hy was van Pinetown. Seun van Debbie & Dave HALL . Broer van Sean en Trevor.

JACOBS Graham (Bobby). Pa van Paul en Deon. Seun ,broer, swaer en oupa. Begrafnis by Bethel Assemblies of God Church Newlands East op 28 Sept 2010 . Besigtiging om 0930 vm. Verassing privaat.

LINDSAY Gladys May. Tannie van Sandra, Brian, Shaun, Angela en Chloe. Vriendin van Emily vir amper 70 jaar.

MELIN LARS † 23 Sept 2010 in Pietermaritzburg x Ann nee RABIE. Pa van Paul en Anton.

SEABROOK Herbert Frederick (Burt) 21 Junie 1935 ----21 Sept 2010. Memorial op 28 Sept 2010 om 10 vm by Methodiste Kerk Scottburgh. Verassing Privaat. Ingesit deur DOVES Scottsburgh TEL:- 039 9762029.

SWART Harold Dennis 17 April 1943 -----23 Sept 2010 by Restdale Home. Broer en oom . van Eileen, Pat en families. Memorial op 28 Sept 2010 by 34 Northway Durban Noord om 10:30 vm.

THOMPSON David † 20 Sept 2010.Seun van Iris en † Ken THOMPSON . Broer van Jennifer en Michael.

TICKNER Joan . Sal gemis word Met liefde Gavin , Wendy, James en Thomas . Ook Tony, Jan, Lyn, Kerry, Rohan ,Tara en Grace.

VAN ES Mike. Simpatie aan Brenda , Jason en Giselle van die Cobra GT 40 Club van KZN waarvan hy die "Founder Member " was.

VAN DER SPUY Danie 24 Des 1931 -----20 Sept 2010 . Roudiens op 27 Sept 2010 te NG Gemeente Sudkus Amanzimtoti om 10vm. Verassing privaat.

MEMORIAM:-

ANDERSON Marshall Claude x Clarise. Kinders en kleinkinder.

ILETT Camrin 1987 -- Sept 2005. Onthou deur Pa, Ma , Tracy, Gerard, Carla, Clem, Courtney en Cayley.

CHICCARO Patricia † 26 Sept 2007. Onthou deur Emilio, Pia en familie.

FERNANDEZ Cecil 7 Nov 1938 -----28 Sept 1996. Seun van Alice en jou kinders.

LAILVAUX Jean-Claude (Colo). 20 jaar dood nou. en jy was maar 19 jaar oud. Onthou deur Ma en Pap.(pa) . Broer van Natalie, haar kinders Alexa en Riley.

McCARTY John Robert Laverick 27 Des 1948 -----25 Sept 2007. x Sandra . Pa van Ted en Justin.

MEYER Claude † 23 Sept 2003 x Bernice .Pa van Justin ,Mark en Germine en oupa van 8 kleinkinders.

POILLY Rico . Onthou met verjaarsdag .Pa van Michelle. Ook onthou deur Demmi en Tanna.

VAN VUUREN Vanessa 2 Nov 1977 ---26 Sept 1992. Onthou deur Ma, Leon en Dennis.

WHITE Rosser Edward 26 Sept 1910 ---28Feb 1992. Pa van Rosser en Patrick en hul familie.

  • Hits: 9195