Skip to main content

galleryLogo_sm

The Sunday Tribune

The Sunday Tribune 2010 1 January - March

3 Januarie 2010

GEBOORTES:-

HITCHINGS nee DAVIS Natasya & Lamont 'n dogter Alexia Lyla * 29 Des 2009 in Westville Hospitaal . Sussie vir Isabella en Luke.Kleinkind vir Pam & Roy HITCHING en Peter & Sonja DAVIS.

MARNIES Caren & Milton 'n seun Aiden * 1 Jan 1010 in Parklands. Boetie vr Kirsten * 1 Jan 2007. Onbeplan.

DOOD:-

BAKER Joyce † 26 Des 2009. Suster van † Eileen (GIRVIN) en Gladys (ROBERTS). Tannie van Joan, Brian, Russell, Gordon, Edward ,Graham, en Roland. Geen Diens op haar versoek. Ingesit deur SHANLEY'S 031 2057644.

METS nee MOLLER Nancy † 24 Des 2009. Ingesit deur DOVES 0860025500.

MEMORIAM:-

FOADEN Frank † 3 Jan 2002..Man en pa . Ingesit deur Shirley en familie.

GEORGE ALEX † 1 Jan 2009. Oom van Heather en Craig.

SPENCELEY /THOMSON Edith & Josh. Ouers van Patricia x Morris.

VAN REENEN /PARSONS Jenny. 8 jaar dood nou. Onthou deur Ma, Sharon, Bevan ,Tyrel, Jarred en Kyle.

10 Januarie 2010

GEBOORTES:-

JOUBERT Sharon & Mark 'n seun Gareth Mathew * 7 Jan 2010 in Ethekweni Hospitaal.

PENN /CLIVE Celeste & Miguel 'n dogter * 28 Des 2009. Kleinkind vir Colin & Ethel PENN en Christopher & Barbara CLIVE.

VERJAARSDAG:-

ROOKS Kerri . 21 Jaar vandag. Van Ouers en Shelli.

VERLOWINGS:-

BURNINGHAM -Shirlee & Alan se seun Greg aan Tea CAMERON.

DU PREEZ Morton & Sue van Pinetown se dogter Michelle aan Robbie , seun van Paul DWYER & Janet FULLER van Fareham Hampshire UK.

PATTERSON ~ CAPLE Andy & Lara.

PIENAAR /WESTHOF TRIMBLE Neville & Marcelle se dogter Nicole aan Chris , seun van George & Liz TRIMBLE.

SMITH ~OBRAY ~FRASER Bob & Jenny se seun Stephen aan Kirsten , dogter van Lynn & Dave enRoy & Elna.

HERDENKINGS:-

WATSON nee FISHER Jill & Bruce . Geluk van Anne, Sally en Marcia.

DOOD:-CAMP Maria 30 Nov 1946 -----7 Jan 2010. Ma van Samantha CAMP en Cristen CAMP.

FREEMAN Priscilla (P.P) † 1 Jan 2010 in UK. Vriendin van Colleen & Ruksana.

GORDON Melissa . Di en Nicholas simpatie met jul tragiese verlies van Neil , Tammy, Jade, Kyle, Pat, Dawie , Michele & Joanne.

HEIN Pat † 4 Jan 2010 x Hugh HEIN. en De Vos.

HERMAN Alida † 7 Jan 2010. Ma van Dan x Kathy en ouma van Laura en Sophie.

MCLEOD nee ARNOLD Rosemary.† St Annes Hospitaal x Dudley vir 53 jaar maar hy ken haar vir 66 jaar. Ma van Ann. Nou saam met Simon en mag julle nou geluk vind.Viering van haar lewe by Rosetta Hotel op 12 Jan 2010 om 1130nm.

PARKER Magrieta Petronella. Verassings Diens by The Rehoboth Bible Church Doonside Amanzimtoti op 12 Jan 2010 om 10vm Ingesit deur DURBAN Funerals 031 2061831

PITMAN Lily † 28 Des 2009

PITMAN Laurie † 2 Jan 2010. Ouers van Laureen JAMES, Merilyn HESLOP en Garry PITMAN, Suster en swaer van Cay en Clyde BROWN. Memorial in England op 9 Jan 2010.

PLOTZ Mike. " Wake " vir Mike op 13 Jan 2010 op Umhlanga Skiboot Club om 5nm.

ROBINSON Elizabeth . Ma van Debbie , Jacqui en Nicki. Ouma van Tatum en Kira. Begrafnis by Katolieke Kerk op 11 Jan 2009 om 4 nm. Daarna na Mtunzini Begraafplaas. Verversings by Mtunzini Country Club. Ingesit deur DOVES 0860025500.

SUMNER Joan † 3 Jan 2010 in Sedgefield x Denzil. Suster en tannie. Ingesit deur William, Doreen, Sue, Barbs , Alison, Di en families.

MEMORIAM:-

BINGHAM Val. Onthou deur familie.

BRANDON SHORTER 28 April 1981 ----10 Jan 2000. in motorongeluk . Onthou deur Ma en Melissa.

FEARN Phyllis † 3 Jan 2009. Ma van Kathleen. Ook van Johan (Billy) . Claire en Chloe-Jaé.

JOHNSON Debbie. 33 jaar dood nou. Dogter en suster. Van Ouers ,Mark en Clinton.

LEE Marlene. 12 jaar dood nou. Vrou en Ma van Clive, Neville , Anita en families.

LOGAN Patrick Basil 8 Julie 1949 -----10 Jan 2008 x Rosemary . Pa van Nolan & Amanda LOGAN; Merise Morné en Cuan MORRIS.

ROYSTON Des † 7 Jan 2006. Onthou deur Elise, Richard, Shana , Kyra, Jennifer , Damon en Ma DOLBY.

TOERIEN Lindsay. Dogter en suster.

17 Januarie 2010

GEBOORTES:-

EAGAR Brendan & Melissa 'n dogter Lyle Ambrose * 9 Jan 2010 in UK. Suster vir Ingrid. Kleinkind vir Ivor & Lee.

PRAHL Lucy & Bjorn 'n dogter * 14 Jan 2010 in UK. Suster vir Kingsley.

RAWLINGS nee LAMPRECHT Charles & Monique 'n dogter Ella Grace in Parklands . Suster vir Keagan ,Scott en Simone.

WOODROFFE nee WISHART Tammy & Bruce 'n seun Keagan Grant * 11 Jan 2010 in Westville Hospitaal. Boetie vir Kayla .

VERLOWINGS:-

COETZEE ~ GRIFFITHS Caraim ,Eric & Seth, Meryl & Geoff se kinders Lee-Ann aan Ryan.

FELGATE ~ SPEED Bryan & Marika gee verlowing bekend van Clint aan Robyn.

McCLURE John & Lynor se dogter Jennalee aan Jason , seun van Helen & † Joe CALLISTER.

WOLSTENHOLME ~ LENNOX Michael & Cheryl se seun Sean aan Samantha, oudste dogter van Gordon en Karen.

HERDENKINGS:-

DYASON Connie & Yvonne .50 jaar getroud. Ouers van Greg ,Bev en Jannie. Grootouers van Megan en Luke.

DOOD:-

BOVEY Joan † 14 Jan 2010.Ma van Roy en Cherryl. Skoonma van Lynnette en Logan . Ouma en oumagroot.

BUTLER Les † 6 Jan 2010 in JHB.

CHECCHI nee FREEMANTLE Lysanne in Christchurch New Zeeland x Marcello.Simpatie aan Marcello, baba Athena, Bev ,Stan en dogters. Skoondogter van Kim , Toscano en CHECCHI families.

HAYWOOD Gary 28 Junie 1958-----12 Jan 2010 .Begrafnis by DOVES Greyville op 19 Jan 2010 om 11vm.Verassing privaat. Ingesit deur DOVES 0860025500.

JOHNSTONE Robina Joyce 16 Maart 1922 ----14 Jan 2010. Ma van David , Mary, Maureen ,Kay en Jean. Ouma van Darren, Jason, Dean, Justin, Donallen, Bianca, Damien, Lane, Keira, Sean en Dean en agterkleinkinders.

JONES Peter "Shot" † 10 Des 2009. Na 'n ongeluk op 1 Des in Santa Carolina Eiland. Hy was 'n Argitek. Berig ingesit deur Matthew SAVIDES.

KNOCK Louise . Dogter van † Harry & Amy. Ma ,ouma en oumagroot. Suster van Lily, Martha ,† Murphy, Alick ,Dora ,Rally. Requiem Mass by St Paul's Kerk Durban (in mddestad) op 21 Jan 2010. "Viewing " om 10vm.

MILNE Peter (Slacks) † 14 Jan 2010. Pa van Bruce, Emma (Sunshine), Warren, Charlene, Brett, Tegan, Warren, Tracy, Matthew en Ryan.; Pa van Glenn x Kim, oupa van Jason. Swaer van Pam en oom van Craig, Heather, Brett, Gail en families.

MOLVER nee KUHN Olga Ruth 15 Sept 1954 ---9 Jan 2010. Ma van Tracy Anne PRETORIUS. Ouma van Josh en Ethan. Ingesit deur Fred, Julie en Rory.

OLDFIELD nee BEATH Betty Audrey. † 13 Jan 2010.x John. Ma van Linda en Sandra. Skoonma van Michael en Malcolm. Ouma van Brett, Lauren, Samantha en Mathew. Memorial by The Chapel Doone Village Pinetown op 19 Jan 2010 om 3nm.

SMUTS Marthinus Jacobus (Tienie) 26 Nov 1940-----14 Jan 2010. Pa van Wendy, Sharlene. Oupa van Cameron en Seth. Memorial by DOVES Greyville op 18 Jan 2010 om 10vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

MEMORIAM:-

KESWELL Violet Dorothy . 25 jaar dood nou .Ma en ouma . Onthou deur Trevor, Theresa en familie.

NAGLE John Bede voorheen van Sydney Australia † 17 Jan 2006. Onthou deur metgesel Joan.

OSBORN Natalie . 11 jaar dood nou. Van familie.

PHILLISKIRK nee RYKSEN Jeanne Francoise 18 Junie 1936 ------17 Jan 2004. x Don. Suster en tannie.

24 Januarie 2010

GEBOORTES:-

GOBLE /KOHNE Ant & Tanya 'n seun Benjamin Neil * 21 Jan 2010 in Umhlanga Hospitaal.

VERLOWINGS:-

NIENABER (GILLESPIE) - Jannie & Leyanne gee verlowing bekend van Jade GILLESPIE aan Rowan CRANSTON.

DOOD:-

BARTHOLOMEW Noreen † 21 Jan 2010. " niece" van Sheila.

DAY nee HOUSE Sheila Irene † 20 Jan 2010 (kanker). Suster van Julia x Charles. Ma en ouma van Des, Lloyd, Aiden, Holly, Ronan en Conor.; Ma en ouma van Rudy, Cindy, Calvin, Dillan en Brogan.;Ma en ouma van Mark, Kim en familie.

GUNESS Ivy Dorothy (Daisy) 20 Okt 1935 ----23 Jan 2010 x Taylor. Ma van Trisha, Ameil, Tamlyn en † Shaman en Shaneil. Skoonma van David, Robin en Savavshnie, suster van Violet ,† Nellie, Josephine, Evelyn en Robert en skoonsuster van Anna. Begrafnis by Bethesda Tempel om 1nm op 24 Jan 2010. Daarna na Wes straat Begraafplaas van 2-3nm.

HEATH Sandra 21Jan 1939 --21 Jan 2010.Vrou en ma van Rob, Greg, Lindy, Alison, Phil, Jessie , Rachel, Oliver, Jonathan en Sean. Memorial by Hillcrest Christian Fellowship op 25 Jan 2010 om 2nm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

HORACK Elaine Rita. Ma , Ouma en oumagroot van Llewelyn , Tracy en Hannah. Memorial by New Covenant Fellowship Church Montclair Durban op 26 Jan 2010 om 10vm.

HUNTER Pauline .Vriendin van Cheryl.

Mc KENZIE David Eric (Dave) 1 Julie 1947 ------21 Jan 2010. Nou saam met Ma. Van Mark, Jean, Flick , Nan en al die kinders.

MOORE Neil Gary 31 Jan 1958 ------20 Jan 2010. Broer van Lynda en Wendy. Memorial privaat. Simpatie van die NEWELL familie en KOPSCH familie.

NEL Henry . 2 Mei 1948 ------22 Jan 2010. Man ,Pa en oumpa. Begrafnis op 26 Jan 2010 in Johannesburg Ook broer ,swaer en oom van Colin, Colleen, Tarryn, Nicola en † Stephen.

THOMAS Elizabeth Magdalena. Ma ,ouma en oumagroot. Begraafnis op 25 Jan 2010 om 11 vm by Stellawood Krematorium.

MEMORIAM:-

LAWRENCE A. T. 1jaar dood nou. Pa van Mike en Sylviane.

MAINBAILLIE Lyn " MURRY". Sou ons Huweliks herdenking gewees het die 23 st. Dankie dat jy gewag het tot die 26st voor jy totsiens gesê het. Van jou man Rob.

NEEL Pamela Anne † 22 Jan 1998. Onthou deur Brian , Ryan en Mark.

NEL Sandra. Onthou deur Kathy, Christine, Tody, Carl, Kim en kleinkinders.

PETERS James 23 Jan 1950 -----17 Okt 2005. Onthou op jou verjaarsdag deur jou vrou, kinders, skoonseun en kleinkinders.

PETER Dudley † 21 Jan 2007. Onthou deur die HAWKEYS, SEPPINGS & Jenna LOOTS.

SAMUEL James † 23 Jan 1974

SAMUEL Mary Agnes † 28 Julie 1985. Ouers van Amy , Esme en Trevor POWYS.

STEWART Jane Robyn (Bobby) 5 Maart 1974 -----24 Jan 2000 . Onthou deur Ouers, Kathryn, Lyn en families.

WILSON Warren Jan 1988 -----Jan 2006. Onthou deur Cas, Jen en Dylan. Ook onthou deur ouma Sheila en oom Donald. Onthou deur Ouers en Lee.

31 Januarie 2010

GEBOORTES:-

LAYER nee DE REUS Rob & Lajla 'n seun Samuel Henry * 18 Jan 2010 in USA. Broer vir David.

VERLOWINGS:-

DAVISWORTH ~ BRETT Ray & Pam se seun Tyrone aan Michelle, dogter van Antoinette & Mike .

DOOD:-BROWNE Ray (Dogs) † 28 Jan 2010 x Dee. Pa van Lee, Rod, Linda ,Brett en Wendy. Oupa van Katherine en William.

CRAWLEY Albert John (Jack) 1917 -----26 Jan 2010 op ouderdom 92 x † Kathleen nee MARCOVICH . Pa van Pat, Jacqui, Lynda, Mark , skoonpa en oupa van 8. Verassing privaat.

COLINO LODOVICO (Vico) 5 Feb 1949 ----28 Jan 2010 .Man en pa van Cheryl, Marco, en Damon.Swaer van Zane & Janine. Oom van Brooke en Forrest. TEL:- Cheryl 0828516702.Begrafnis by The Blessed Sacrament Virginia Durban op 3 Feb 2010 om 10vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

KRUGER Earl Robert KORREKSIE VAN GEBOORTEDATUM. 29 April 1971 ---27 Jan 2010 . Jonger broer van Sean , Ilsé, Kayla en Celine.;Ook van Ma & Primo ,Darrell, Leonie en kleinkinders.

MAYTE Gerald David (Barney) 2 Maart 1923 -----25 Jan 2010.Pa van Howard en † Donald. Stiefpa van Jeanette, John en Graham. Oupa en oom. Memorial by Frere Rd Presbyterian Kerk Glenwood op 6 Feb 2010 om 10:30 vm. Ingesit deur BELL Funerals.

ROBBINS Grant 6 Des 1969 -----28 Jan 2010 (skielik). x Janet vir 10 jaar. Pa van Kyle. Seun van Adrienne en broer van Glen. Skoonseun van Wally & Maryna en familie.

TANCHELL Wyn † 25 Jan 2010 in Bath UK. Ons sal jou mis . Sy het 'n baie aktiewe lewe gelei. TEL:- Ken & Cecilie MARKS 011 8802556. Dr Judith LANDAU (Denver UK en Jane BUISSON-STREET.

WATTERSON Maysie Marie † op ouderdom 86 jaar x † Derrick. Derrick was " former mayor of Durban " van 1988---1990.Maysie is gebore in Mauritius. Haar familie het na Durban toe geimmigreer na " World War II " .Daar is 7 kinders , 19 kleinkinders, 24 agterkleinkinders en 1 agter -agterkleinkind. Begrafnis uit Assumption Katolieke Kerk Umbilo om 11 vm op 1 Feb 2010.

WILLIAMS Joyce Esme nee RONNE † 28 Jan 2010. Ma van Sharon ,Clive en Brett . Skoonma , ouma en oumagroot. Begrafnis op 1 Feb 2010 by DOVES Greyville om 2nm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

MEMORIAL:-

BLINDELL JR. .Jy sou nou 18 gewees het. Saam met jou suster Candice 25 jaar saam in die Hemel. Ingesit deur Ma.

DICKSON Bruce 22 Jan 1977 ----29 Jan 2000.Onthou deur Ouers en Emma.

GOTHI Andrina Judy † 31 Jan 2009 Ex Port Shepstone. Ma van Nicky, Rose , Prinolin en Leevin.

HARMSWORTH Dawn Anne . Vrou ,ma en ouma van Ivan , Kerran, Todd, Ryan, Jenni, Kerri , Mitchell, Rory, Georgina, Nathan en Caitlin.

LAWRENCE Alf . 1 jaar dood nou. Dit was 'n goeie 60 jaar van Lulu. Pa van Helena , Jack ,Shane en Cathy.

MILLER Daniel . 25 Aug 1984 -----31 Jan 2008 .Onthou deur Ouers, Chris , Kevin, Mikes en Robz.

NEL Stephen † 1 Feb 2009. " Nephew and Godson " van Mary.

WEBSTER May .4 jaar dood nou. Ma ,ouma ,oumagroot en ooroumagroot.

7 Februarie 2010

GEBOORTES:-

FUTTER Shaun & Tarryn 'n seun James Michael * 4 Feb 2010 in Parklands Hospitaal. Boetie vir Daniel.

HOLLICK Phil ,Jacqui en Michael verwelkom kleinkind en " niece" Ella Marian WELLBELOVED * 4 Feb 2010.

WELLBELOVED nee HOLLICK Craig & Lauren 'n dogter Ella Marian *4 Feb 2010 in Umhlanga Hospitaal . Kleinkind vir Bob & Joy. Ook kleinkind vir Marian.

RICHARDSON -SMITH Craig & Shannon 'n seun Adyn * 2 Feb 2010. Kleinkind vir Mum en Louis.

VERLOWINGS:-

HILL Ed & Bev en Eugene HAYWOOD wens Warren en Candice geluk met verlowing.

STEVENS ~ MARDON Jason & Cathy se dogter Jessica aan Paul , seun van Dorian & Val.

DOOD:-

BEETZ Jennifer Jean .Vrou ,ma en ouma van Deon ,Lulu ,Quintin, Yolande, Donelle en Michael.

CHAPMAN (van korreksie ) Ernest Arthur . Ingesit Shirley & Harold.

GRANT Curly x Jean . Pa van Robyn x Steve en Carol-Ann x Shaun en † Haydn. Oupa van James. Broer van Sue. Swaer en oom van Des, Ilan, Davis, Amber, Reunen, Leonine en James.[Sterfdatum is ongelukkig net 0? Feb geen ink in die deel]

GROBBELAAR Shaun . Memorial by Congregational Church Malvern op 12 Feb 2010 om 2nm.

LAW Don † tragies hierdie week. gemis deur familie en vriende.

LOWES Arnie † Tragies.Simpatie aan Danita, Arnold en Daniel LOWES . Ingesit deur die DBN Harley Davidson en DBN H.O.G.

LYNCH Kerry † 4 Feb 2010x Aiden .Ma van Daniel en Chloe.

MITCHELL Shirley Anne ID 4502050091082 † 6 Feb 2010 in Natal Settlers . Suster van John Mc DONALD.[privaat inligting]

PETERS Basil Bernard x Yano. Pa van Ryan en Jenelle. Seun van Veronica. Broer van Teena en Cheryl. Swaer van Suren. Begrafnis by Logos Mission Minstries op 10 Feb 2010 om 3nm. Daarna na Monini Heights vir verassing om 4nm . Ingesit deur WYABANK Funeral Services.

RICKABY Fred † 31 Jan 2010 op ouderdom 93 jaar. " Top Natal Trainer and respected horse-racing personality. " Verassing in Newmarket England.

STAFFORD Mayer Fenn.(klein dogtertjie) Simpatie aan Karen ,Kevin en familie van vriende by Singles Social Group en Lynda.

VAN DER MERWE Wykerd Robert 29 Des 1938 ----4 Feb 2010.Pa, skoonpa ,en oupa van André en Deirdre , Erika, Tarryn, Danica, Sean en Kirsten. Memorial by St Mary's Anglikaanse Kerk Richmond op 8 Feb 2010 om 2nm. Ingesit deur BAKER & BAKER 0834076255 PMB.

WOOD Robert Wellesley (Bob) † 17 Jan 2010 . Voorheen van Zimbawe. Kort Diens by Stellawood Begraafplaas ( Wall of rememberance.) op 10 Feb 2010 om 2nm. Ingesit deur SHANLEY'S 031 2057644.

MEMORIAM:-

CLARKE Ellen 25 April 1938 ---4 Feb 2007 x Ray . Ma en ouma.

COLLINS Val † 7 Feb 2009. Vrou , ma ,skoonma en ouma. Ingesit deur Trevor en familie.

GRUNDLING Wendy † 6 Feb 1999. Onthou deur Joy, Steven, Debbie en seuns, Ryan en familie, LeJuan en familie.

MOWAT Eileen Lillian † 3 Feb 2009. Saam met Pa nou. Ma van Miles. Ouma van Warren en Samantha.

OLUFSEN David. 2 jaar dood nou. Onthou deur Robynne, Michelle, Sally, Tamsyn, Amy en Matthew.

RICHARDS Clint (Jug) . 2 en half jaar dood nou. Vandag was jou verjaarsdag. Broer ,swaer en oom. Liefde van Naydene , Kerwyn en Tenique.Ook berig van jou ouers en dogter: Cedric, Lorna en Kirstin.

SAMUEL Rosalind Beatrice † 7 Feb 2007 tragies. Ingesit deur Amy, Esme en Trevor POWYS.

THYSSEN Craig John . Ingesit deur familie.

WOOD Alwyn "Kaapie" † 7 Feb 2009. Broer en oom van Tony ,Mary en kinders (RICHARDS)

14 Februarie 2010

GEBOORTES:-

McMANUS Brian & Kate 'n 1st seun Ray * 1 Feb 2010 in UK. Ouma Janis se 7de kleinkind .

STEHENSON Byron & Tamzin 'n baba Ridge Skylar * 11 Feb 2010.

HERDENKINGS:- HILLS Kevan & Patsy 23 jaar getroud.

DOOD:-

COLBERT Marie † 10 Feb 2010. Ma ,ouma en oumagroot van Diane, Hennie, Brian, Kerry, Chene, Emily en Aidan. Memorial op 15 Feb 2010 om 10vm by The Musgrave Methodiste Kerk. Ingesit deur SHANEY'S. 031 3057644.

FRANCK Quinlan Anthony † 11 Feb 2010 x Alison. Pa van Travis FRANCK . Begrafnis by St James Anglikaanse Kerk Morningside Durban op 16 Feb 2010 om 3nm. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

QUINLAN Anthony . Simpatie aan Allison en Travis van Keith CLAYTON. Ook van Keith ,Luke en Jenni by Keith Clayton Specialised Welding.

KONINGS Pat 27 Mei 1939 ---6 Feb 2010. Ma van Karen en ouma van Dean en Brett.Memorial by His Church op 15 Feb 2010 om 2nm.

LEVY nee BERZACK Joanne † 4 Feb 2010 in Atlanta USA. Dogter van Mervan & Lorraine. Begrafnis was 7 Feb 2010. Boodskappe en kaartjies na Richard, Hymie en Joan LEVY, Aileen BERZAK, Rachelle en Barry SIMON; Jonathan & Caryn BERZACK; Mervan & Lorraine BERZACK.

LOVE Myra Josephine † 11 Feb 2010. Ma en ouma van Kevin, Clive , Gillian ,Andrew en klainkinders.Begrafnis by Our Lady of Lourdes Katolieke Kerk Westville op 18 Feb 2010 om 9vm. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

MUNDY Mike 16 Aug 1950 ---9 Feb 2010. Man en pa van Pam, Emmy, Amy ,Lucy en Kirsty.

OEHLEY Jean Dorothy † 12 Feb 2010.Ma van Neil, Mark, Ray, Cathy en Sue. Ook ouma. Diens by St Alpheges Church PMB op 16 Feb 2010 om 2nm. Ingesit deur OAKLEIGH 033 3426116.

VAN DER WALT Tjaart Andries (Dries) † 5 Feb 2010.Tragies. Oom van Bryn, Carissa, Arne en Kate.

WADE DEREK CILLINS † 8 Feb 2010 x Marlene .Pa van Hilton x Pam en oupa van Joshua , Angel, Hannah en Michael.

WHEATCROFT Robin .Memorial by DOVES Greyville op 16 Feb 2010 om 11 vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

MEMORIAM:-

BARKER Barbara . 6 jaar dood nou. Ma van Kevan & Patsy, Allan ,Dudley, Gavin , kleinkinders , agterkleinkinders.

BORCHERDS Olga Dorothea † 15 Feb 2009. Ma van Hazel, Cedric , Mark, Karolyn en families.

DAVID Billy 15 Maart 1931 ----15 Feb 1997. Onthou deur die DAVID familie.

FIELDING George 6 Maart 1919 ---14 Feb 2009. Onthou deur Kathleen, David, Susan, Brian, Stephanie, Delys, Mark, Kevin, Christy, Jenn, Allegra ,Aidan.

LANDERS Harry Joseph x Beatrice Muriel LANDERS.

MAGGOTT Caron 14 Feb 1967 ----16 Feb 2000. Onthou deur familie..

McCARTY Frank .Onthou deur Shelagh, Roanne, Shinaed en Tim.

MYLES Basil † 16 Feb 2004.Onthou deur Ouers , vrou Rekha. Pa van Ryan ,Tatum. Broer van Eddie en Roy.

NOEL Ronelle & baba Riley † 13 Feb 2008. Onthou deur Richard, Ryanne, Reydene, en skoonma (Gran Queenie.)

PETERS Grant 18 Jan 1966 ----13 Feb 1988 . Seun van Denise NUPEN. Pa ,broer en oom. Van Ma , Gareth, Debs en Sarah-Leigh.

ROBERTS Victoria 12 Okt 1933 --- 14 Feb 2009. Onthou deur familie Carla, Owen, Carlo, Byron en Kurt BEAUMONT.Ook Dimpie, Arlene, Chery ,Janine en agterkleinkinders.

SCOTT Peter Eric 7 Sept 1928 ---11 Feb 1999. Pa van Christine & Selwyn.

SHERRIFFS Jake Lee . Seun en broer. Van Mike, Jay, Brett, Loren en Tamryn.

21 Februarie 2010

GEBOORTES:-

CUMMINGS Tenley & Grant 'n seun Nicolas Michael * 16 Feb 2010. Boetie vir Holly & Rachael. Kleinkind vir Phyllis COOK en Val & Derek.

McMANUS Brian & Kate se 1ste kind Connor Ray * 5 Feb 2010. 7de kleinkind vir Ouma Janis.

PONS Stephanie-Lynn & David 'n seun Picasso-David * 4 Feb 2010.

VERLOWINGS:-

BALT ~ WELMAN Craig & Megan is verloof. Geluk van Debbie en Brett , Colin,Jillian ,Attie en Di.

JOLLANDS -LEWIS Dave & Meryl en Alf & Claire gee verlowing bekend van Justin & Tammy.

PRINGLE /BELL George , Leonora en Martena gee verlowing bekend van David & Tara.

DOOD:-

ARMSTRONG Grant John (ZUNKEL) † 17 Feb 2010.(tragies). Metgesel van Belinda. Seun van Mike & Cheryl. Broer van Brent en Nonny, Bridget en Wayne, Bruce & Rowan en Ronnie. Oom van Georgie , Bryce, Julie, Simon, Mark, Gina en Kylie. ;Ook berig van oom Frank , tannie Pam, tannie Tina en familie; Van Ma, Jaysin en Katie. Verassing privaat.

ASHTON Winifred Alice (Gwen) 13 Nov 1930 ----16 Feb 2010. Ma van Penny, Jenni, Pam, Joyce, Tricia, Janet, Peter eb Rob, skoonma, ouma van 22 en oumagroot van 18. Begrafnis by Christ Church Queensburgh Escombe op 23 Feb 2010 om 10vm. Verassing privaat. Ingesit deur SHANLEY'S 031 2057644.

BARRETT Carl G (Jerry) 1936---15 Feb 2010 in Amanzimtoti x Jannie . Pa van Dean en Gail. Stiefpa van Jan en Linda GOOSEN. Geen diens op versoek. Verassing privaat. 0845683266.

CASTEL Phyllis Theresa x † Basil . Ma van Charles, Graeme en Christian. Dogter van Peggy ELLIS. Ouma van Levonne, Joshua en Ali. Requiem Mass op 22 Feb 2010 om 11vm by Annes Katolieke Kerk Sydenham. Verassing privaat. Ingesit deur ISIPINGO Inc PAM'S.

ETTERSHANK Joan Marion 1918 ----2010. Ma van Robbert, Margaret, Elizabeth en Jonathan. Ouma en oumagroot. Memoriam by DOVES Greyville op 23 Feb 2010. Ingesit deur DOVES 0860025500.

LOMBARD Maryna. x Willie ,ma van Jacques, Deon, Janine en Celeste ,ouma en suster. Begrafnis diens uit Ou Apostoliese Kerk Pietermaritzburg op 20 Feb 2010 om 11 vm.

RASMUSSEN Douglas David (Doug) x Yoeland.Pa van Elaine en Francis , Cynthia en David ( Oupa van Geraldine, Robert , Troy en Barbara) ,Wendy en Steve, Lance en Pam, Devise, Gail (oupa van Callen en Keenan); Oupa en oupagroot.; Oupa van Till en Shane, Greg, Joanne, Joshua en Luke. Memorial by Flame Lily Park Malvern op 22 Feb 2010 om 3nm. Verassing privaat.

ROSS OWEN (Sparrow) † 17 Feb 2010 x Bernadette (Bernie). Pa van Neil, Regan, Tamara, skoonpa en kleinkinders.

STANDING Fred. Pa van Karen , Colin, Lisa, Quintin, Leon agterkleinkind Austin; Pa ,oupa en oupagroot van Jenny, Greg, Ben, Bernadette, Candice, Shane, Rosemarie, Tristan , Megan en Jonathan. Oom van Rob en Pat.

WILLIAMS Leola Sarah-Anne (GIELINK) † 18 Feb 2010 van Overport. Dogter van Raymond & Iris. Ma van Alain, en Jade. Suster van Lavern en Delta. Vriendin van Dale en ouma van Lerique. Begrafnis by Holy Trinity Katolieke Kerk op 24 Feb 2010 om 2nm. Verassing privaat. Ingesit deur ISIPINGO INC PAM'S.

MEMORIAMS:-

CHINN Keith Wayne † 21 Feb 2009 x Colleen. Pa van John en Niki skoonpa van Jennifer en Helen. Oupa van Michael , Paul en Jason.

GODDARD Lovina . Onthou deur Brian, Derek, Anne, Des, Pat, Chantel en Tarryn.

GRAHAM Celeste.† 21 Feb 1998. Ma van Michele en Rod, Louise & Derek, Marie & Peter.Suster van Debbie Clasper en ouma van Wesley, Dylan, Sarah Lee, Jadine, Shanon, Tracey, Laurence en Shaun.

JANSEN Noreen 19 Okt 1918 -----20 Feb 2009.Onthou deur Delvine, Sylvia, Sandra en famlie.

NIEMACK Leonard (Lenny) 1939 ---2004 Onthou deur Norma ,kinders en kleinkinders.

PIKET Mary. Onthou deur kinders.

WALLACH Emily .Ma van Tom ,Lorraine en Paul.

DANKIE:- JONES David Edryth Dankie vir simpatie en liefde van Joy, Andrew, Gwyn en families.

McLACHLAN Roy. Namens Jean bedank ons vir liefde en ondersteuning. Ook vir hulp.

28 Februarie 2010

GEBOORTES:-

HART nee TAYLOR Steve & Sarah-Jane gee geboorte bekend van George Edward * 20 Feb 2010 in Surrey UK . Boetie vir James.

HOUGHTON nee GOFF Jennifer & Julian 'n dogter Alexandra Olivia * 25 Feb 2010 in Westville Hospitaal. Suster vir Melissa. Nog 'n kleindogter van Glen, Shirley, Matthew, Mica, Maureen en Ches.

MASON nee SWANSON Anthony & Grace 'n dogter Holly * 22 Feb 2010 in Sydney Australia.. Kleinkind vir Howard & Bev SWANSON en agterkleinkind vir Enid & Basil SMITH en familie Sean, Lauren, Ryan, Rick, en Morgan.

VERLOWINGS:-

PATON -COMISION Graham & Tracey , Felissa & Wennie gee verlowing bekend van Jesslyn en Rhannel.

DOOD:-

AUSTIN Janet . Memorial op 3 Maart 2010 om 2nm . Navraag by Candy 0711788744.

FINCHAM Alan Norman † 23 Feb 2010. Ons mis jou van Rethea, Shaun, Cindy, Troy, Emma. Memorial op 2 Maart 2010 om 10vm by Graskop Sabi, Oos Transvaal.

KUNY Dr Hymie. † 22 Feb 2010. x Ella . (ek dink Marc was nie by sy naam nie . Geen ander insetsels het Marc in nie MY FOUT JAMMER)

PETZER Agnes Maria † 23 Feb 2010 x Basil. Ma van Mark, Cynthia , Ruth, Dawn, Eric, Nigel. Ouma van 19.

SMITH nee KIMBER Hazle . Simpatie aan Murray , Pat, Dudley, Allan, Rosemary. Van Lynne, Terry en familie. Suster en skoonsuster van Pat & Dudley SMITH.

SYDNEY Dennis Kress .Begrafnis op 28 Feb 2010 by 71 Mission Rd Umdloti Heights Verulam om 1nm. Daarna na Clare Estate Krematorium om 2nm.

TEFLER Allan Joseph † 12 Feb 2010. x Jeanette .Pa van Deanne, Derryck en Nicole. Skoonseun Sean. 3 kleinkinders Caila, Daniel en Kieran. Begrafnis op 26 Feb 2010 in UK.

WALKER Brian (doc) †26 Feb 2010 x Cathy. Pa van Bruce, Vaughn, Neil en David. Skoonpa van Lyle, Nina en Fenke. Oupa van Ethan, Seth, Kiana en Lexie. Begrafnis by Simons Anglikaanse Kerk Trafalgar op Maanda 1 Maart 2010 om 11vm.

WILLIAMS Mary Katherine 7 Mei 1923 ----9 Feb 2010. Ma en ouma. Memorial op 6 Maart 2010 om 10vm by St Johns the Baptist Anglican Church Mtubatuba. " Interment of ashes " daarna.

MEMORIAM:-

COULLIE Desmond 2 Des 1960 -----27 Feb 2007. Man , pa en vriend van Michelle, Anthea, Chad en Joshua.

COUPERTHWAITE Bruce 11 Okt 1927 -----27 Feb 2008. x Pam . Pa van Haylee, Andrew en Lee-Ann, David en Yvette en kleinkinders.

DOUGLAS Gary Carter 16 Nov 1927 ----27 Feb 2008. Onthou deur Ouers , Ryan, Wendy en Rylee.

FLEMING Wayne † 29 Feb 1992. Onthou deur Taryn , Jesse, Jacklyn.

GEORGE PODMORE 14 Maart 1935 ------25 Feb 2007. Onthou deur Mavaurneen. Pa van Gillian; Kevin; Ryan en Jeff.

GEYSER Sebastian Barnard. Onthou deur Ouers en broer Luc. Ook gems deur Deane, Mariane, Cassie, Daniel , Pere, en ouma Jeanette.

HUGGINS Wendy. Onthou deur Garth, Graham, Lance, en Mitchell.

PENNESI Enzo † 28 Feb 2009 . Onthou deur Debbie, Marco, Iona, Mark, Audrey en Blake.

SMITH Beverley † 28 Feb 2008 . Dogter van Maria & Jackie BEZUIDENHOUT. Suster en tannie van Tyrone, Louina, Lizette, Tristan en Rhio BEZUIDENHOUT.

WHITTAKER Glynn † 28 Feb 1997. Onthou deur Anthea , Debbie en Bronwen.

WILSON Vernon Platteau † 1961 Phyllis Belle † 1997 Vernon Brian † 2007. Onthou deur Valerie, Vivien, Iris en families.

DANKIE:-

CASTEL Phyllis . Dankie aan almal van Peggy en Helene.

WADE Derek. Dankie vir Hulp en ondersteuning. van Derek se vrou Marlene , kleinseun Joshua en Hilton en Pam, Anel , Hannah en Mikie.

7 Maart 2010

GEBOORTES:-

AYLWARD /POHL Kesh en Kerry, Jack, Ben en Thomas 'n dogter en suster Mary Rebecca * 2 Maart 2010 by Ethekweni Hospitaal. Dis die 4de baba.

VERLOWINGS:-

COETZEE Cedric & Karen se oudste dogter Michelle aan Kyle , jonger seun van Garry & Gail BROKENSHA.

LOWE -FOSTER Bernie & Dawn se dogter Debbie aan Alan , seun van Jenny & Gavin.

NAGEL Colin & Violet se dogter Vanessa aan Rod, Seun van John & Sheila HANSEN.

DOOD:-

AKEROYD Anthony Hugh 6 Feb 1952 ----5 Maart 2010 x Michele . Pa van dogters Col en Bron, seuns Nic, Phil, Al. Oupa van Kyle en Harrison.

BERRY Allie . Simpatie aan Mike en kinders op verlies van Vrou en ma. Van die Commitee and Members of Berea Bowling Club.

BOOTH Alan Douglas 10 Feb 1926 ---5 Maart 2010.x Joan. Pa van Douglas en oupa van Jarod.

CATLETT Joyce † 4 Maart 2010.Ma va Helen CARR. Skoonma van Andrew en " Mary Jane to Justin, Jeremy en Jacqui."

CLARKE Lesley 6 Des 1957------† 2 Maart 2010 x Robert. Ma van Blake. Suster van Ken, Susan, Gary en Jackie.

NN Doreen. Dogter van Hilda en tannie van Antoinette, Eugene, Sharon en Renee. Diens by Durban Noord Baptiste Kerk op 11 Maart 2010 om 11vm.

ETHERINGTON Bruce † 2 Maart 2010 x Heather. Pa ,skoonpa en oupa. Ingesit deur Macy FILMALTER DOVES PE. 041-3655399.

HUTTON Una 30 April 1920 ----4 Maart 2010. Ma van Meryl & Lewis , Colleen & Clive , Sheila & Peter. Klein en agterkleinkinders. Memorial by Tuinsig op 8 Maart 2010 om 10vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

McDONALD David † 5 Maart 2010 x Jennifer. Pa ,skoonpa ,oupa en broer. Ingesit deur Ross en Diana.

MILLICHIP Robert Fereday † 4 Maart 2010 x Yvonne Pa van Gary en Tony. Skoonpa van Martha en oupa van Cathkin. Enigste broer van Lynn.

STARCK Sheila 9 Nov 1928 -----3 Maart 2010. Ma ,skoonma en ouma van David, Donna, Chantelle, Giselle, Richard, Sandra, Amy en Cayley. Memorial by Tabor Winkelspruit op 8 Maart 2010 om 11 vm. Donasies aan Mooihavens.

TONKIN Kate. Memorial by Musgrave Rd Methodiste Kerk op 9 Maart 2010 om 10vm.

TOPP Kenneth Edward † 2 Maart 2010. Memorial by Mildene Park Durban Noord op 8 Maart 2010 om 10:30 vm.

WAKEFORD Timothy David (Tim) † 4 Maart 2010. Familie sal hom mis van Coleen, Garth, Ryan, Andrew en David en families. Memorial by Trinity Lutheran Church Empangeni op 12 Maart 2010 om 2nm.

MEMORIAM:-

ARNOLD Ted 1 jaar dood nou x Muriel. Pa ,skoonpa en oupa van Mike, Lorraine en al die familie.

BORDIER Ronan 30 Sept 1976 ------7 Maart 2002

BORDIER Peewee 16 Maart 1987 -----29 Maart 2009. Kinders van Gilbert & Annick en Herveline & Warwick.

DUNN Shonaé Merle . 5 jaar dood nou. Onthou deur Tannie Estelle ,oom Nina en familie.

OSTENDORF Warren .2 jaar dood nou.Onthou deur Ma ,Rob en Jolene.

PARSONS Pat Mizpah. 5 jaar dood nou. Ma van Gwen, ,Sharon . Ouma van Tyrel, Jarred , Bevan en Kyle.

ROSS Brian Anthont † 6 Maart 2008. Onthou deur Maria, Yolande, Garth, Sean, Evette, Jhone, Briley en Rya

RYAN Relton 27 Feb 1973------7 Maart 2005. Onthou deur Megan.Pa van Angela, Kelsey, Keziah en Kendall.

SMITH nee BEZUIDENHOUT Beverley Johanna . 2 jaar dood nou . Ma en ouma van Noelle, Derick, Dionne, Hannah en Jorel.

TONKIN Kate . Onthou deur Margie, Avis, David en families.

VON DRESSELT Ross Anthony 6 Maart 1990 ----8 Maart 2007 . Geluk en onthou deur ouers en broer. Clyde , Desiree en Ryan.

WETTELAND Mark Lief 6 Julie 1972 -----4 Maart 2003. Onthou deur Ma en Dad, Leigh, Ewan, Robbie, Grace, Tanya , Chad , Aidan , Jocelyn , en Anabell .

DANKIE:-

HENDERSON James. Dankie vir bedrae en simpatie . van Helena.

MURRAN Sandi. Van familie wat dankie sê vir hulp en bystand.

14 Maart 2010

GEBOORTES:-

RIDGWAY /FRY Wade & Emmie 'n dogter Jessica Willow * 21 Feb 2010 in London.Suster vir Molly Rose. 6de kleinkind vir Dick & Sally.

VERJAARSDAG:-

JONKMAN Joshua 13. Geluk van Ouma & Oupa van PE.

VERLOWING:- KONIG /ESKRINE Christiaan & Jennifer is verloof en trou April 2011.

POWELL /GASKEN Denya & Edgar se jongste seun Rowan aan Meagan , jongste dogter van Rob & Jackie GASKEN van Durban.

DOOD:-

ANNANDALE nee KURZ Dawn Louise † 11 Maart 2010.x Hans . Ma van Jolyon, Vincent & Faye, Nils & Adrienne en Sue. Ouma van Calvin, Jenna, Nathan en Matthew. Jongste dogter van † Bill & Winni KURZ . Suster van † Ada HOHLS en Eric KURZ.

ARNAL Rupert Edward † 11 Maart 2010. op ouderdom 84 jaar. Pa van Hylton en Yvonne. Skoonpa van Hans . Oupa van Amber. Broer van Phyllis en swaer van Pat. Begrafnis by Holy Trinity Church Musgrave Rd. op 25 Maart 2010 om 11vm.

CLAASE David † 12 Maart 2010 x Joy. Pa van Grant, Karin en Tracey en oupa.

EDWARDS William Lionel 1928 ---2010. x Margie. Pa van Colleen en Tina en oupa. Begrafnis op 17 Maart 2010 by Christ The King Parish Wentworth om 12 middag. Verassing privaat. Ingesit deur DOVES 0860025500.

HARPER Leslie Graham (Tich) 8 Maart 1937 ---26 Feb 2010 x Elizabeth (Liz). Pa en oupa. Memorial by Durban Noord Methodiste Kerk op 18 Maart 2010 om 11 vm. Verassing privaat.

HART Nicholas Barry 13 April 1937 ----8 Maart 2010. Sterf tuis. Man ,pa en oupa.

HARVEY Hilary † 12 Maart 2010. Ma van Kerry en Taryn. Ouma van Matthew.

HICKS Rob 2 Maart 1947 ----10 Maart 2010 Metgesel van Gail. Pa van Kirsty. Broer ,oom ,grootoom en oupa.Memorial by Musgrave Rd Methodiste Kerk Berea op 15 Maart 2010 om 3nm. Verassing privaat.

KLEYNHANS Theo 27 Julie 1931 ---10 Maart 2010 .Sterf tuis. x † Gayle. Pa van Leanne, Michelle, Michael en Caron. Skoonpa van Craig, Robin, Geoff, Vicky. Oupa van Tarryn, Nicole, Thomas, Caitlyn, Bruce en Jessica.

LOVETT Natlie Madge † 11 Maart 2010 .Ma van Keith, Hazel, Nigel, Lorraine, Michael, Garth, Tony en Louise. Ouma en oumagroot. Memorial op 18 Maart 2010 om 2nm by DOVES Greyville . Ingesit deur DOVES 0860025500.

MARTIN Christiane † 10 Maart 2010. Ma van Bob, Jean, Daniel, Jacqueline en Francine. Skoonma van Pam ,Lawrence, Robert en Malcolm. Ouma en oumagroot. Begrafnis op 17 Maart 2010 om 10:30vm by The Holy Trinity Katolieke Kerk Musgrave Rd.

MEAD Maureen (Bingo) † 9 Maart 2010. x Jimmy. Ma van Denis, Loretta en Linda. Ouma van Danielle.

MUNRO Sandra Louise 19 Feb 1949 ----7 Maart 2010. Ma van Gavin en Barbara. Van Bruce ,Gavin en Barbara.

MURPHY Mavis. 25 Mei 1943 -----11 Maart 2010. Nou saam met pa. Ma van Andy ,Helen ,Alex ,Josh en Kate.;Ma van Lesley, Geoff, Brad en Mags. Memorial by Westville Presbyterian Church op 17 Maart 2010 om 10vm.

NAYLOR Denzil † 5 Maart 2010 . Broer van Dolores, Dave, en Cara. Darrell, Dudley, Kathy en familie.

NOBLE Elizabeth Leslie. Begrafnis by St Michaels Anglikaanse Kerk Umhlanga Rocks op 15 Maart 2010 om 2nm. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

NORTIER Alice Cecelia 18 Julie 1927 ----10 Maart 2010 .Suster van John ARNOLD.Ma van Evonne. Ouma en oumagroot. Memorial by St Olav Church St Thomas Rd Durban. op 15 Maart 2010. om 11vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

OOSTHUIZEN Joan x Edward . Ma ,ouma en suster. Begrafnis by Nuwe Apostoliese Kerk Umbilo op 16 Maart 2010 om 10 vm. Verassing privaat. Ingesit deur DOVES 0860025500.

PEINKE Kevin (Kev) 19 Aug 1959 ----11 Maart 2010. Van Dad , Mom, Kim, Mel, Elleen, Michealla, Abie, Glen, Ryan, Candice, Corteney , Kyle en Wesley. Memorial op 14 Maart om 11vm by Ashley Village Pinetown.

ROBERTS Dustin. Simpatie aan familie van BOTHMA SIGNS.

WHEELER George Dennis 4 Aug 1952 ----10 Maart 2010 .Pa van Natalie en Carrie Marie . Seun van Sylvia & † Dennis WHEELER. Broer van Dennis, Marilyn, Diane en Shane.Begrafnis op 17 Maart 2010 om 1nm by DOVES Greyville. Ingesit deur DOVES 0860025500.

MEMORIAM:-

BURGER Mick . 11 jaar dood nou. Onthou deur Sheree.

CONSTANCE Florence † 13 Maart 1996

CONSTANCE Kenneth † 20 Maart 2007. Onthou deur Gloria en famlie.

HANSEN nee HARPER Caron . 1jaar dood nou. Onthou deur Ouers , Barry , Leanne en Jean.

GROSVEROR nee KING Wendy Elizabeth (Ru )29 Des 1969 ----14 Maart 2009. Onthou deur Ouers en tweelingsuster Lu.

HOLT Florence 26 Aug 1914 ---11 Maart 2005. Ma en ouma van Nancy en Roy, Carol en Louis, Ryan , Damien, Jared en Kelly.

KRESS Raymond. 3 jaar dood nou. Onthou deur Gladys ,Vanessa , Sharon ,Jenny en familie.

LOTTERING Johanna † 14 Maart 1997.Onthou deur Maria ,Jackie, Kinders ,kleinkinders en agterkleinkinders.

MASSEY-HICKS Maureen Catherine † 13 Maart 2004. Vrou ,ma en ouma.

MEEK Stanley Edmond † 13 Maart 2010 x Maureen Agnes MEEK . Pa en oupa.

RENAUD Eileen. 25 jaar dood nou. Ma en ouma van Dennis, Gary ,Kevin en Laura.

21 Maart 2010

GEBOORTES:-

HART nee WILSON Angus & Candice 'n dogter Isabella Juliet * 4 Maart 2010 in London. Kleindogter vir Dianne HART.

LIVESLEY Jason & Bianca nog 'n dogter Josephine van trotse oupa BERNARD.

MEYER (CUMMING) Chris & Paula 'n 2de seun James *14 Maart 2010 . Broer vir William.

YETTON Paty en Scott 'n seun Liam * 16 Maart 2010 in Surrey UK. Kleinkind vir Tony en Ivy.

VERLOWINGS:-

DAVISWORTH /PELSER Tyler en Melinda.

SCHOEMAN / LEES Gerry , Linda en Trish maak verlowing bekend van Alison & James.

DOOD :-

BEGEMANN Richard (Dick) † 17 Maart 2010. Sal gemis word deur Ann, James, Lesley, Richard, Jeanne, Gordon, Matthew en Michael.

BOULLE Irene (Tutta) .Begrafnis by St Josephs Katolieke Kerk Morningside Durban op 24 Maart 2010 om 10;30vm. Verassing privaat. Ingesit deur DOVES 0860025500

DOMINGOS Alberto Delgado. Requiem Mass by Assumption Catholic Church Queen Mary Ave op 23 Maart 2010 om 10vm. Ingesit deur OAKLEIGH 0312059959.

FAVERO Marcello 1 Aug 1943 ----15 Maart 2010 by Highway Hospice x Renate. Pa van Marco, Oliver, Vanessa, Willemien en Joanna. Oupa van Giovanni en Enrique. Memorial by New Germany Lutheran Church op 20 Maart 2010 om 3nm.

GREGORY Les. 2 Aug 1946 -----16 Maart 2010 x Cis. Pa van Charmaine, Michelle, Brendan, Mandy en Gareth. Oupa van Tyla, Greg en Luke.

HODGE Frederick John † 16 Maart 2010 x Elsie.Pa van Michael, en Peter. Skoonpa van Lucille en Janet. Oupa van Gary , Megan en Tracy.

JOHNSON Kenneth Roy 16 Okt 1928 -----12 Maart 2010. x Joan vir 59 jaar.Pa van Christine en Ian. Oupa van Beaujolais. (enigste kleindogter).

KLOPPER Hendrik. Gemis deur Tape Aids se " National Director Pauline HOFFMAN en personeel .

LAPORTE Rita . Begrafnis by Our Lady Of Fatima Katolieke Kerk Durban Noord op 25 Maart 2010 om 3nm. Verassing Privaat. Ingesit deur SHANLEY'S 0312057644.

NICHOLAS Dorothy Cecelia. Ouma van Tasha, Schalk, Lynette, Anita en Natalie.

OLIVIER Jill Marion .Metgesel van Peter. Ma van Leonard en Sherayne, Greg en Shaleen, Michelle en Andrew. Ouma van Brett, Jarrod en Kyle. Suster van Pamela x France. Begrafnis by Christian Fellowship Bellair op 23 Maart 2010 om 11 vm. Daarna na Stellawood Begraafplaas. Ingesit deur BELL Funerals.

PAXTON Rob 18 Mei 1923 -----18 Maart 2010 x Meryl. Pa van Tim, Mike, Carole en Linda

RIDL Micheal † 13 Maart 2010 na lang siekbed. x Trish. Pa van Gregory en Nikki. Skoonpa van David. Oupa van Jayson, Samuel en Hannah.

SPITERI voorheen GALEA Stella 17 Des 1915----18 Maart 2010 .x Tony.Sterf by Brunfelsia Care Centre New Hanover. Ma van Henry GALEA , Monica en David SPITERI. Ouma van Caroline , Lara , Warren, Ryan, Catherine, Nino, Fabia en agterkleinkinders.TEL:- Henri -0335020258 en David 0829502886 .Ingesit deur SHANLEY'S 0312057644

TWEEDIE Mary . Vrou, Ma en ouma van Bone, Barbie, Rob, Alex, Chris en Andrea . Ingesit deur SHANLEY'S 0312057644.

WESTON Geoffrey Samuel 18 Feb 1914 -----18 Maart 2010. x Wilma. Pa van Colleen, Garth en Trevor. Skoonpa van Eric, Marion en Micha. Oupa van Gareth , Justin, Jennifer, Vanessa en Warren.; Ook van Edwina, Joe, Claire ,Angela, Adrienne, Glen , Jean ,Cleve, Bradley en Le Verne en families; Memorial op 23 Maart 2010 om 10vm by die Congregational Church Queensburgh. Verassing privaat.

MEMORIAM:-

ELLIOTT Rosemary Elizabeth Ross. Rus in vrede Buds. 1jaar dood nou. Van familie.

JACOBY Ivor Barry 29 Mei 1940 -----24 Maart 2009 x Noellene. Pa van Clint & familie, Kerry & Familie, en al die kleinkinders.

KUPPEN Molly. 4 jaar dood nou. Van Pa KUPEN en familie.

MULLER Brad 18 Nov 1922------22 Maart 2005. Van Ann (Jean) .Pa van Colleen, William en Tyler ; Heidi, Warren en Casey-Leigh ; Kerry, Alan ,Matthew en Morgan.; Dave , Kim, Kirsty en Chartt.

NELSON Donovan. Onthou deur Ouers. ;Ook Brenda,Chantelle en Cheryl; Ook Tatum, Dana-Leigh, Shannon, Tyrell, Luke en Reece.

SENNA Ayrton . Sou vandag 50 jaar gewees het. Ons mis jou van Hennie & Rosa VERWEY.

SUTTON Reginald Dalby. 1 jaar dood nou. x Joan. Pa van Peter, Malthea, Karen en kleinkinders.

WALKER Russel .15 jaar dood nou. Onthou deur Ouers ,Mark en Jade.

WOOD Eugene 9 April 1948 -----21 Maart 2004. Onthou deur Faye, Wesley, Ouma Lily , Simone, Geg en Carissa. Vriend van André.

28 Maart 2010

GEBOORTES:-

BUNCE Colin & Joy se kleindogter Chloe Madison * 24 Maart 2010.

VERJAARSDAG:-

MUIR Keegan Stewart * 28 Maart 1992. Seun van Ilse & Melville. Broer van Jennifer. Geluk van tannie Linda en oom Clinton. Kleinkind van Isobel en John.

VERLOWINGS:-

BURTON HIGHAM Jono & Kerri is verloof. Geluk van Ernie & Ebeth HIGHAM en Dave & Jenny BURTON.

KILIAN -MERCHANT Basil & Glenda se dogter Jane aan Andrew , seun van Marcus & Sue.

HUWELIKE:-

RAFFERTY -YOUNG Shonagh x Craig op 6 Maart 2010 by Rocky Bay Beach.

HERDENKINGS:-

CHAMIER Peter & Hazel. 50 jaar getroud. Ouers ,groot ouers en oorgrootouers. Liefde Charmaine, Rose, Ken en Curly.

DOOD:-

BERG Susan Daphne. Ma van Jeanette. Begrafnis by Stellawood Krematorium Kapel op 29 Maart 2010 om 9 vm. Ingesit deur BELL Funerals.

BUCKLEY Godfrey † 23 Maart 2010 x Louise. Pa van James, Tony, Yvonne, Mark, Laurel, Shaun. Skoonkinders ,klein en agterkleinkinders.

CHISLETT Veniko Yvonne .Ma van Cameron en Jonnathan. Memorial by Frere Rd Presbyterian Kerk op 1 April 2010.

FOUCHE Rex (RJ) † 26 Maart 2010 metgesel van Glenys. Pa van Michelle, Daphne, Sandra, Henry, Linda en Ursula. Skoonpa van Tony, Kevin, Deon, Trevor en kleinkinders. Memorial by DOVES Greyville op 31 Maart 2010 om 1nm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

HUDSON Ted . Memorial by Grace Family Church Umhlanga op 31 Maart 2010 om 11 vm . Ingesit deur DOVES 0860025500.

NICOL Bill. "Management & Staff of Springbok Trucking send their condolences to Lorraine en family on loss of Husband and father."

NICHOLAS Dorothy Cecilia. Diens op 30 Maart 2010 om 11 vm by Stellawood begraafplaas.

PUREN Julia 31 Des 1939 -----24 Maart 2010. Gemis deur Kinders ,klein en agterkleinkinders.

SMITH Darroll Stableford. † 25 Maart 2010 x Maureen. Pa van Crispin, Megan, en † Keith. Oupa van Laurence en Roslyn. Memorial by Flame Lily Hall Malvern op 30 Maart 2010 om 09:30 vm.

VERWEY Hester † 24 Maart 2010. Ma en ouma van Malcolm , Rondi .ouma van Grant, Ryan , Jason en Gabriel. Memorial by Bill Buchanan Hall op 30 Maart 2010 om 10vm.

WATKINS Moira 17 Feb 1945 -----† 26 Maart 2010. Vrou ,Ma en skoonma van Willie, Craig, Shane,  Nicci en Jo. Ouma van Jordon, Jared, Mitch, Daniel en Kira. Suster en tannie van Trevor, Fiona, Shona, Travis en Casey.

WESTON Geoffrey Samuel † 18 Maart 2010. Pa van Trevor, Micha , Wendy en Bianca.

MEMORIAM.:-

BOTHA Fred † 25 Maart 2003. x Gwen, en pa.

CHARLTON Bruce 25 Aug 1965 -----28 Maat 2010. Seun van Maxine . Broer van Geoffrey en "niece" Kirsty-Molly.

DAVIDSON Hope † 28 Maart 2005. Ma van Pat en Bevan.

DAVIE Michelle & Keaton. 12 jaar dood nou. Liefde van Calvin.Onthou deur Ma.

ELSON Dennis . Onthou deur Liz, Debs, en familie en Peter en famillie.

HART Diane Denise † 28 Maart 2009 x Robert. Ma van Laura en Des ,Jeckie. Ouma van Tanya, Vicky en Alex. Niggie van Eunice en Helen; Onthou deur Mark, Michelle, Dean , Jolene en Jade; Onthou deur Dion, Nicky, Carmen, Caren, Clinton, Angela, Trisha, Rachel, Wayne, Natalie, Jordan en Joshua;

SMITH Taye .6 jaar dood nou. Onthou deur jou familie Darryl, Carmel, Breigh.

  • Hits: 6094