Independent on Saturday

The Independent on Saturday 2009 4 October - December

14 November 2009

GEBOORTES:-

CARDO- OLLERMANN Larry & Julia 'n seun Christopher.

COUGHLAN nee WACHER Matt & Caro 'n dogter Rebecca Laela.

GINN nee WELLBELOVED Paul & Lauren 'n seun Benjamin Keith Robert *8 Nov 2009 in London. Kleinkind vir Bob & Joy.

MORGAN -TUCK Clinton & Kelly 'n dogter Sienna.

PINCHIN -Quinton & Diane 'n seun.

THEUNISSEN nee CORDELL Rohan & Cathy 'n dogter Jordyn * 9 Nov 2009 in Westville Hospitaal. Suster vir Kyla. Kleinkind vir Bill & Liz CORDELL en Ian & Lorraine THEUNISSEN en Richard & Susan NORTHMORE.

WESTERMEYER nee WORTMAN Andrew & Carmen 'n seun Alexander.

VERJAARSDAG:-

BEZUIDENHOUT Jerry 70 jaar oud. Oupa van Cali, Shawn, Charlene, Melissa en Allan.

VERLOWINGS:-

O'DONNELL Gerard & Rosemary van Country Derry Ierland ,se dogter Suzanne aan Robert , jonger seun van Alastair & Judy BRUCE-BRAND van Hllcrest Durban.

FISHER Harry & Carol se seun John Lewis aan Misty Ruth HAYES. Spesiale dogter van Shirley & Ian. Oudste dogter van † Philip & Claire HAYES.

LUMSDEM Robin & Hazel se jongste seun Max aan Amy, dogter van Ian & Linda LUCOCK.

PHIPSON Rick & Lynne se dogter Trish aan Daniel , seun van Natalie & † Celestino FIANDEIRO van Johannesburg.

HUWELIKE:-

MILES Mavis van Himeville se dogter Diana x 14 Nov 2009 met Alistair FYNN.

HERDENKING:-

DU PLESSIS nee FITZPATRICK Chris x 14 Nov 1959 Maureen by Central Methodiste Kerk Durban. Ouers van Steven en vriendin Bronwyn, Mark en Charlie. grootouers van Brock .

DOOD:-

DRIVER Leila. Simpatie aan PJ en familie. Was buurvrou van Joy, Shells en Charlie.

KUPFERBERG Harry † ? Vermoor. Broer van Roz x Bob en Abe en Jenny; Oom van Danny en sy seuns; Oom van Vallon & Tracey , Tanya en Billy.;Oom van Frant & Ari en Byron en Seath.

LUBBE Samuel Ernest (Bassie) 9 Jan 1926 - 12 Nov 2009. x † Jacoba. Pa van Shirley , Cedric , Gregory, Cynthia, Caroline, Sharon, Yolene en Beverley. Skoonpa van Debbie, Dennis, Cecil, Craig, Gregory en † Chad. Oupa en oupagroot.

HEESTERS Franciskus 24 Junie 1925 - 14 Nov 2009 x x Joan. 1dogter in Holland en 2 stiefdogters in SA. [een van my inwoners.Natal Settlers Memorial Home Durban]

McLEAN Jacobus Petrus (Mac) 15 Junie 1955 - 12 Nov 2009. Broer ,swaer en oom.

PRIOR Ronald Alexander † 12 Nov 2009 na hartaanval. Gemis deur Felicite, Claerwen, Briony, Su, Rowan en familie. Ingesit deur DOVES 0860025500.

WALSH Gerald x Daphne vir 63 jaar.

MEMORIAM:-

BOWDEN Kevin. Seun ,broer en kleinkind. Onthou deur Ouers, Gary, Lester ,Jenna en Gran.

CLARKE Lorraine Denise 20 Junie 1960 - 14 Nov 2005. Ma van Tarran, Vermal en Kirsten.

DOWSE Cyril. Onthou deur Harween.

FREDERICKS Marjorie .11 jaar dood nou. Ma van Yunus , Rose, Clare en Angela.

HAGER Mark. Seun van Pat Schroder (Ma).

KING Eddie † 23 Nov 2001

KING Dorothy † 14 Nov 2007. Ouers van Heather, Darryl en BT.

MOON Craig 3 June 1985 - 15 Nov 2005. Seun en broer. Onthou deur Ouers en Melissa.

SNEDON Roy 2 jaar dood nou.Onthou deur Thel, Brenda, Averil en families.

Print Email

2000 to 2029

Visitors to this site

So far today:So far today:34
Yesterday:Yesterday:735
So far this week:So far this week:3789
currently online: 11