Fort Beaufort Advocate 1986 4 October - December
Donderdag, 2 Oktober 1986
BEDFORD CHIT CHAT
It is with mixed feelings I report the death in hospital on the [13th] September of Mrs Dorcas LEAK, sad because we are going to miss her courageous presence amongst us, and glad that this energetic lady was not laid-up for too long. Mrs. LEAK (94) came from Northern Ireland in 1895 when six years old. She had two children, Kay, the wife of Dr. PRINGLE, and Robert, who died some time ago. Among those who will miss her is Mrs. Flora MILNE, with whom she has been friendly for the past 44 years. We offer all who held her dear our sincere sympathy.
Another death of which I heard this week was that of Mrs. Jacoba VEENENDAAL, a former Bedford resident who moved to Krugersdorp. I think I mentioned recently that I had a list of societies she intended to address on religious topics, so her demise must have been quite sudden. Our deepest sympathy goes to her husband, Jack, and their sons, all of whom are married. Hearing of Jacoba’s death made me think It is hard to lose one’s life partner, but it must be worse for a man, not the loss, which one always feels keenly, but the adjustment. After all a woman still has to keep house as usual, but for him it is a new skill he has to learn. Our second thought, maybe it is good therapy to have to learn a new skill.
ADELAIDE NUUS
Baie geluk aan mnr. Jacques FOUCHѐ en mej. Helena du TOIT wat hul verlowing bekend gemaak het. Hulle is albei oud Adelaide Hoȅskool leerlinge.
Baie geluk aan mnr.[T…. P….] en mej. Merle POVEY wat op 20 September hul verlowing bekend gemaak het by haar ouerhuis in Pinelands, Kaapstad.
Ons innige meergevoel met die BROWN gesin met die skielike heengaan van hul broer in Pretoria.
Donderdag, 9 Oktober 1986
PLAASLIK EN ALGEMEEN LOCAL AND GENERAL
Somerset-Oos
The death occurred of Mrs. [Lala NCUME] of the local Black Creche last week. She passed away very suddenly and will be greatly missed by the children and their parents alike.
NA DIE LAASTE RUSPLAAS.
Wyle Charles Herman Ockley GOOSEN’
Dit is met leid dat ons bekend moet maak dat ok wyle oom Charles GOOSEN (79) afgetede pensionestatie van die S.A.S. skielik na ‘n kort siekbed verlede Donderdag oolede is. Wyle oom Charles was ‘n baie bekende figuur in Somerset-Oos, waar hy en sy gesin gewoon het in hul dubbelverdieping huis in Van Riebeeckstraat, net bokant [D…..] se groentewinkel. Oom Charles se liefde vir diere waar hy vir baie jare? op die ? het, is al om bekend en hy kon elke dag opgemerk word waar hy en sy [stalje] naby Lake Bertie gestap het. [Rest of paragraph illegible].
Sy eggenote het hom steed 10 jaar gelede vooruit gegaan. Die huwelik is vyf kinders gebore, ? Nicholaas (Somerset-Handelshuis) Isabella (Somerset-Oos) Judith (Somerset-Oos), Joey (Pretoria) en Helena (Pretoria). Ons verseker die gesinvan ons opregte meergevoel met die verlies van ‘n baie nederige en opregte, asook voorbeddige vader. As draers het opgetree C. MALAN - Skooseun, N. GOOSEN – kleinseun, A. GEORFT – Kleinseun, W. Els – Swaer, O. GOOSEN – kleinneef, N. ELS - Swaer
Donderdag, 16 Oktober 1986
BOEDELKENNISGEWING
In die boedel van wyle David Hercules MALAN (Identiteitsnommer 310723 5013 0001) ‘n boer van Smitskraal, Fort Beaufort, oorlede op 26/12/1985. Boedel Nr 263/86. Kennisgewing deur eksekuteur. Kennis geskied hiermee dat die Eerste en Finale Likwidasie en Verdelingsrekening in bogemelde boedel vir ‘n periode van 21 dae, gereken vanaf 17 Oktober 1986, op kantore van die Meester- Grahamstad, en die Landdros, Fort Beaufort, ter insae sal lê. De BEER & van ZIJL. Prokureurs vir Eksekuteur Posbus 20, Adelaide 5760
W.S. MARAIS en SEUN
Afslaers - Bedford
Boedel Veiling D.J. KNOETZE op Saterdag 18 Oktober om 10h00. Behoorlik daartoe versoek deur die eksekuteurs in die Boedel van wyle mnr. D.J. KNOETZE van Bedford word ie volgende verkoop by die persele: Besigheidspersels, erwe 175 en 178, en daarna alle losgoedere: Swart plastiesepype, windpomp parte, pyp-buig apparate. Elektriese boore, pyp snyers, V-belts, Hobard elektriese sweis apparat, dromme olie, los plate, los pype, boorpunte en baie ander los goedere en gereedskap wat wyle mnr. KNOETZE altyd gebruik het vir sy werk.
Besigtiging Vrydag 17 Oktober 2nm tot 4nm, Terme: Kontant vir alle losgoedere op dag van veiling. Tel: 1611 – bus 88 Bedford
NEWS FROM SMALDEEL TOWNSHIP
Mr. Phambukile GOBA died suddenly in a car accident on the Cape Town – Port Elizabeth road. His next of kin said that he was traveling in his car from Humansdorp to Bedford, his birthplace, when he was involved in a head on collision. The other passengers in his car, his sister and his fiancé from Humansdorp, were uninjured. Mr. GOBA was buried in Adelaide, the GOBA’s new home. His eldest brother, Jimmy GOBA came from Johannesburg, where he has been employed as a clerk for many years, to attend his brother’s funeral. About six months ago he made the same journey from the Transvaal to attend the funeral of his sister Edith, a married teacher in PE.
The Bedford Township were shocked by the sudden death of a young woman, Ms Mhase NQWITHA of Bougweni Township, while she was on a brief visit to her sister Ms Nati NQWITHA, Ms Mhase NQWITHA was not married and was a staunch supporter of the local Home Boys RFC of Bedford. She will be buried on Saturday, after her body has been brought from PE.
BEDFORD NUUS-NEWS
Veels geluk aan Charmaine MULLER, ons polisievrouw en Gerhard POTGIETER vroeêr van Standard Bank personeel alhier met hulle huwelik Saterdag. Hulle is in die NG Kerk deur ds. J. FOURIE getroud. Haar suster, Jenny, en sy broer was strooimeisie en strooijonker. Die resepsie was in die stadsaal. Charmaine het ‘n oorplasing na Cradock gekry waar Gerhard daar in die Bank werk. Hulle sal hul dus daar vestig.
Heelwat Bedford vriende van Johan en Merina VOSLOO, vroeȅr van OLTEN, het die huwelik van hul tweede seun, Dreyer, aan Yvette du PISANI van Somerset-Oos op Saterdag middag aldaar bygewoon – tussen all die reȅn en betrokke weer was Saterdag ‘n heerlike dag vir die bruidspaar en bruilofgaste wat van heinde en ver gekom het om die besonder deftige en groot troue van die VOSLOO egpaar by te woon, Ons beste wense vergesel die bruidspaar en baie geluk aan beide ouerpare.
ADELAIDE NUUS
We regret to report the sudden passing away of Mrs. Gladys van der SCHYFF in PE on Monday. She was the manager at the Caltex petrol depot and was in PE on account of her health. Although she was cremated, a memorial service will be held later in Adelaide.
Donderdag, 23 Oktober 1986
Many happy returns of the day to Mrs. Winnie WEBB of Huis Corrie Dreyer, who celebrated her ? birthday on the 20 October. The remarkable lady will walk daily and was a regular golfer until about a year ago, when her eyes started to give trouble and she had to give up her favourite sport. We wish her many, many happy healthy years.
Baie geluk aan mev. Missie MARAIS, wat Sondag 19 Oktober, haar 80ste verjaardag by haar dogter, mev. Coro ELS, op Alexandria gevier het.
Veels geluk aan Hannelise ENGELBRECHT, dogter van mnr en mev. Alfons ENGELBRECHT, wat verlede naweek haar mondigwording gevier het.
Geluk aan Elmarie FOURIE wat 19 Oktober verjaar het. Die Voorsitkruis wyke het gesorg vir eetgoed en het na kerk vir ‘n verassings partytjie by die pastorie bymekaargekom
Donderdag, 30 Oktober 1986
SCHNEIDER FAMILIE DIEP GETREF
Somerset-Oos
Die hele gemeenskap was weer diep getref deur die tyding van die dood van die twintigjarige Helene SCHNEIDER, dogter van mnr. en mev. Theo SCHNEIDER, Die Vlakte, naby Middleton. Na verneem word het Helene ‘n tweedejaar BA student van die Universiteit van Stellenboschen aangewese huiskomiteelid vir 1987 van Huis de VILLIERS, Dinsdag om 1:45 om van ‘n glydraad by die manskoshuis Wilgenhof, na haar dood geval. Sy het waarskynlik duiselig geword net na sy die 12m Phoefie-Slide begin gly het en het op haar rug geval. Helene is onderweg na die hospital oorlede. Die glydraad by Wilgenshof is ‘n jarelange instelling by die koshuis en honderde studete het al daarop gery. Helene her in 1984 by Gill Kollege matrikuleer en was ‘n baie skrander en uitstaande student. Sy laat haar ouers, Theo en Nancy, susters en ‘n broer Theo na, wat tans besig is om Matriek hier by Gill te skryf. Ons verseker hulle van ons innige simapatie en dra hulle op in ons gebede.
PLAASLIK EN ALGEMEEN LOCAL AND GENERAL
Somerset-Oos
Congratulations to Paul and Barbara RICHARDSON on their Silver Wedding Anniversary, which they celebrated on Tuesday, 28th October. 25 Years and they are looking forward to the next 25 years. Vasbyt Barbara, Paul is improving a bit through the years! There is Hope!
Our congratulations and best wishes to Vanessa MEAKER , who will be celebrating her 21st birthday on Friday 31 October, May the future hold all she would wish.
Donderdag, 6 November 1986
BEDFORD NEWSHOUND
Hearty congratulations to Dr. Mike and Colleen BENNETT on the birth of their little girl in the Sandford Nursing home in Port Elizabeth. We wish them many years of joy and happiness together.
BEDFORD NEWS
Van harte geluk aan Jan en Anna GROBBELAR van Porterstraat met die huwelik van hul oudste seun Jannie, met Helena NORTIER, van port Elizabeth, Die huwelik vind plaas te Port Elizabeth op 6 Desember, julle is albei daar werksaam en sal hul ook daar vestig.
ESTATE NOTICE
In the estate of the late Andrew Christiaan TRUTER, formerly resident at Verdan, Kommadagga, in the district of Somerset East. Identity number 240525 5005 000 born 28 May 1924 and deceased on 20 August 1986 Master’s Estate number 2750/86
Creditors and Debitors in the above mentioned estate are hereby given notice to lodge their claims and settle their debts within 30 days of publication hereof to: Philipus Johannes GERBER, Executors Agent, 40 Adderley Street, P.O.Box 69 Cradock. 5850
Donderdag, 13 November 1986
NA DIE LAASTE RUSPLAAS.
Mnr. J.W. NEL
Somerset-Oos
Familie en vriende van heinde ver het Maandag die begrafnis bygewoon van wylie mnr. Jannie NEL van Huis Silwerjare , wat op Donderdag 30 Oktober, is die onderform was 77 jaar, oorlede in die Andries Vosloo Hospitaal skaars ‘n dag nadat hy verneem het van die dood, na ‘n Motorongeluk, van sy kleinseun, Johan SCHEEPERS, wat na hom vernoem was, soos ook met seuns van elk van sy dogters. Ria (LAMPBRECHT) en Elsa (GEYER). Groot simpatie is met mev. Truta NEL, haar kinders en kleinkinders, gevoel en veral met haar dogter [Sonet] SCHEEPERS waar hulle pas twee dae tevore op Jan Kempdorp by die graf van Sonet se seun gestaan het. Sy het haar eggenoot, mnr. Theo SCHEEPERS maar twee jaar gelede verloor en hulle enigste ander seun jare gelede, toe die gesin nog op Somerset-Oos gewoon het. Ds A. SSCHMIDT het die begrafnis diens gelei en sy oordenking geneem uit ? en die pragtige woorde van Gesang 175 en 177 is in die kerk gesing. Mnr. Gielie NEL, jarelange buurman van oom Jannie en tant Trudie toe hulle in Du Toit laas gewoon het, het die betankings gedoen. Die draer was die vier kleinmensies. Hermans en Janine GEYER, en Sakkie en Johan LAMPRECHT, asook Danie SMIT en Louis NEL, was aangetroude familie is. Onder die begrafnisgangers was ds. en mev. Hennie de VOS was Port Elizabeth en Mev. Anne HEYMANS (weduwee van ds. Heinie HEYMANS) van Bloemfontein. Laasgenoemde was vergesel van haar buurvrou, mev. HEYNS, was ‘n kleinniggie was mev. Truda VOSLOO is aangesien haar vader Piet BOSCH was ‘n neef van die bekende oom [Mooi] Piet BOSCH wat lank scriba van die NG kerk op Somerset-Oos van Aibei Oieter het op Somerset-Oos groot geword. Mev. Truda en haar kinders kan verseker wees dat hulle familie en vriende sal voortgaan om aan hulle te dink in hulle gebede.
FORT BEAUFORT
Baie geluk aan mnr. en mev. Johannes en Celestê KAYLER, wat op Satudag 25 Oktober, hier in die huwelik bevestig is. Dis huweliksbevestiging is waargeneem deur ds. Deon THOM, vanuit die NG Kerk in die dorp. Die besondere onthaal is die stadsaal op die dorp gehou en is bygewoon deur sowat 300 gaste. Familielede van sover as Zimbabwe het die tresie bygewoon. Die bruid en bruidegom het pragtig vertoon; die gevolg het bestaan vir ‘n klein bruidjie en bruidegom, twee strooijonkers en strooimeisies, w.o. die suster van die bruid, en twee blommemeisies. mnr. KAYLER se ouers het vanaf Richardsbaai gekom aan die troue van hul seun by te woon, Hulle was voorheen van Fort Beaufort. Die ouers van die bruid is mnr. en mev. Willem en Ria DELPORT, ook van Fort Beaufort. Die egpaar gaan op die dorp vestig.
SOMERSET-OOS
Mnr. en mev. Jan JORDAAN het Woensdag terug gekeer vansaf Pretoria en Vrystaat waar hulle gekuier het en die huwelik bygewoon het van hul seun, Pierre, aan Christa van DEVENTER, van Pretoria.
Donderdag, 20 November 1986
FORT BEAUFORT
SUDDEN DEATH OF FORT BEAFORT RESIDENT
Our thoughts and prayers are with the PIETERSE family following the death of their beloved Pries, who collapsed and passed away very suddenly on the night of Monday 10 November, aged 28 years. Pries was the son of Mr. and Mrs. [Oerten] and Mina PIETERSE and was born in Pearston on 30 May 1958. In 1979 the family moved to Fort Beaufort and have lived here ever since. He had two sisters and four brothers all of whom also live in Fort Beaufort. He was married to Annie Betty HEATH, daughter of Mr and Mrs. Tommy HEATH of East London, and they have three children, the youngest of whom, twin son and daughter, were only 27 days old at the time of their father’s death. He also leaves an older daughter. After completing his education in the UCC School in Newtown. Pries joined the Coloured Corps and on the 27 September 1982 he was appointed to the staff of the Fort Beaufort Military Museum, where he worked until the day of his tragic death. Always keen sportsman, he played rugby for the Barbarians Rugby Club and also served on their executive committee. He loved the outdoors and was also a keen gardener. He was well known to a number of people, not only in Fort Beaufort, but also much further afield all of who remember him with great affection for his friendly personality and helpfulness, which endeared him to young and old alike. His funeral will take place from the United Congregational Church, Newtown, this coming Saturday 22 November. We [feel] his family’s sorrow as they mourn the passing of a beloved husband, son and father.
NEWS AROUND THE TOWN
Our thoughts and sympathies are with Rozanne ATKINSON and the McKENZIE family following the sudden death of her father, Mr. Jock McKENZIE. The McKENZIEs had come to fort Beaufort from their home in East London to look after Rozanne’s little daughters, while she was on a short holiday with Mr. and Mrs. Peter and Marlene HANESWORTH. It was while they were in Fort Beaufort that Mr. Jock McKENZIE suddenly collapsed and died of a heart attack. He leaves his wife, Esmѐ, and adult children, Rozanne, Gerard and David. The McKENZIES were well known in the town as they have been regular visitors and have many friends here. In fact, it has a special link for Esmѐ, as her late sister was Joyce WHITE, who, with her husband, Clive, was extremely well known in the district and farmed for many years on Jelliman Kloof, in the Kat Valley, until their deaths. The HANESWORTHs and Rozanne suffered a most unfortunate accident whilst travelling to Umhlanga Rocks for their holiday. Fortunately no-one was badly hurt, but the car was extensively damaged.
Donderdag, 27 November 1986
BEDFORD NUUS - NEWS
Baie geluk aan Marie en Gerhard LOMBARD van [R…..] met die geboorte van hul tweede dogtertjiet in Bloemfontein. Haar ouers, boer in Kaffrekloof, buite Bloemfontein, en sy was daar vir haar bevalling. Geluk was hulle en ook aan Willem en Carmen met nog ‘n kleinkind.
ESTATE NOTICE
In the estate of the late Ronald DERSLEY, who died on the 4th August, 1986. Identity Number 041030 5012 00 7, retired of 2 Rawson Street, Somerset East. Estate No. 2500/86. Notice is hereby given that the First and Final Liquidation and Distribution Account in the above estate will lie for inspection at the office of the Master of Supreme Court Grahamstown, and a duplicate thereof at the Office of the Magistrate, Somerset East for a period of 21 days reckoned from 28 November 1986.
Standard Trust Limited (Agent for Executor Testamentary)
P.O.Box 329, Port Elizabeth 6000
TROUKOORS: SOMERSET-OOS
[Image very out of focus so transcription is best guess]
??? na die einde van 1986???? troukoors ook toe. Reeds aan die einde van November begin paartjies aan die knop deur te haak. Op 29 November vind daar twee troers plaas beide van uit die NG Kerk. Theresa dogter van Philippe en [N.....] NEL word om 11vm aan Francois seun van Frans en Anna [L....] (Pretoria) in die huwelik bevestig. Hulle onthaal is in die kerksaal.
Later daardie middag om 14h30 vind die huwelike bevestiging plaas van Melinda BOTHA en Len GREEFF. Melinda is the enigste dogter van Philip en Yvonne NEL en Leo die jongste seun van mev. Marie GREEFF (Grahamstad) en wyle mnr. Willem GREEFF (Springvale) Hulle gaste word in die Stadsaal onthaal. Die paartjie gaan hulle in die Somerst-Oos distrik vestig.
‘n Week daarna Saterdag 6 Desember, kom nog twee paartjies aan die beurt. Om 10h30 in die NG Kerk word Cornѐ, enigste dogter van Cornelius en Babs NORTIER, in die eg verbind met Hennie, jongster seun van Joe en Elsie METLER (Randfontein, SCHOONBEE) met ‘n gelukwensing in die skoolsaal. Cornѐ en Hennie se verbinternis soek al van hul skooljare hier op Gill-Kollege.
Francois (Frans) TAYLOR oudste seun van mnr. en mev. Henry TAYLOR en Annalie, oudste van mnr. en mev. Gert ERASMUS, (almal van Somerset-Oos) se huwelik vind op 17h00 plaas in die NG Kerk mat die onthaal in die Stadsaal.
Careen de WET, voorheen verbonde as I O Onderwyseres van Gill-Kollege, tree in die huwelik met Jan, seun van Ben en Hannetjie PIENAAR, va Rosedal op Saterdag 15 Desember in die NG Kerk, Murray. De Depress. Die onthaal sal in die pragtige [.....] Kobus en Alta de WET, op De Devrises, plaasvind. Haar moeder, mev Alta de WET is bekend vir haar spyseniering en die afgeverhale wat [....] aanhaal as die behoort ‘n huwelike geleentheid te wees.
Vroeg in 1987 en wel op 3 Januarie trou Marieska dogter van Jerrie en Bessie JORDAAN van Hofmeyr, met Marius, seun van wyle Gert en Stienie [GOOSEN] (Somerset-Oos) om 17h00 in die NG Kerk en ? die verrigtinge aft e die Stadsaal. Marieska is verbinde van die plaaslike Boland Bank en Marius is ‘n lid van die SA Polisse hier in Somerset-Oos. Hy was een van drie opwinderlate vlewels wat Gill-Kollege opgelewer het.
Geraldina BOWEN en THEUNIS KLOPPER word ook op 3 Januarie in die huwelik bevestig om 10h00 in die NG Kerk in Fort BEAUFORT. Geraldine is tans ‘n Engelse onderwyseres by Gill-Kollege. Haar ouers is Bill en Joey BOWEN, van Fort Beaufort, Theunis is die seun van mev. en wyle J.D. KLOPPER , van Adelaide.
Nog twee Oud-Gill?, al Zettie JORDAAN en Edie SCHOONBEE, wil die seȅl sal op hul verhouding wat al in hulle matriekjaar hier op Gill-Kollege begin het. Hulle gaan egter wag tot al die opleiding van die Kerkselsore verby is voordat hulle beplan ? op 17 Januarie 1987 om 17h00 in die NG Kerk in die eg verbind te word. Koenie en Dolly JORDAAN en Alfesco en Joan SCHOONBEE (Kommadagga) is aan almal bekend en die onthaal in die Stadsaal beloof om die vrolikheid van die Nuwe Jaar voort te sit Vaalfontein in die Kommadagga deel van ons distrik bly.
ADELAIDE NUUS-NEWS
Baie geluk aan mnr. en mev. Colin VICE wie oor die naweek hul silwer bruilof gevier het.
Ons innige meergevoel met die van NIEKERK gesin met die skielike en ontydige heengaan van ANDREW op 39 jaar.
PLAASLIK EN ALGEMEEN LOCAL AND GENERAL
Somerset-Oos
Kleinboet, seun van mev. Wiletta du TOIT, het sy verjaarsdag Donderdag 20 November gevier. Kleinboet ons hoop jy geniet die jare wat voorlê. Ons wens ook mev. Hermien JORDAAN alles wat mooi is vir haar verjaarsdag wat sy op Saterdag 22 November gevier het. Mag die jaar wat voorlê Baie gelukkig vir haar wees.
Donderdag, 4 December 1986
FORT BEAUFORT
Family and friends gathered at the house of Hilton and Kathy TIDBURY on Sunday 23 November, for a very happy ? to mark the occasion of Hilton’s 50th birthday. There was double cause for celebrations in the TIDBURY house as Hilton and Kathy became grandparents for the second time three days before his birthday. Our congratulations to their son Sean and his wife Ronelle of Dordrecht, on the birth of their bonny son, whom they have named after his granddad and Kathy’s father.
Donderdag, 11 December 1986
PLAASLIK EN ALGEMEEN LOCAL AND GENERAL
Somerset-Oos
Mrs. Chrissie van NIEKERK of Stockpoort was buried in Pearston on Sunday. We extend our sympathy to her family. She will be greatly missed by them and her many friends
Ons is baie jammer om te hoor van die skielike afsterwe van mnr. Francois GERBER, an ‘n operasie te Bloemfontein. Hy is die seun van mnr. en mev I. TAIT van Somerset-Oos. Francois was op skool te Adelaide en het hom daar onderskei as kranige atleet, maar het op Somerset-Oos gewoon, Ons innige simpatie met sy familie.
Best wishes to Mr. Pierre BOTHA, who celebrated his birthday on Tuesday, 8 November. We wish him all the best for the year ahead.
‘N STEUNPILAAR VAL
Mev.Chrissie van NIEKERK (71 jaar) is Donderdagoggend, 4 Desember, in haar huis te Murraystraat, na ‘n siekbed van etlike maande, oorlede. Wyle mev. Van NIEKERK was’ n steunpilar in die gemeenskap. Sy het op verskeie komitees gedien o.a. VLV, ACVV, destydse Vrouesendingbond. Sy was voorsitster van NOK Blommebeoordelaars Unie, streek 2. Sy het bekendheid verwerf met haar fyn kunsaanvoeling en prag rangskikkings. Mev. Van NIEKERK het as munisipale-raadslid, haar heywer vir volkere welwillendheid en die verfraaiing van die dorp. Op godsdienstige gebind was sy ‘n getroue kerkganger, met altyd ‘n kinderlike gelowige gesindheid wat die waarde van gebed geken het. Jy het geweer dat jy op haar kan bou en reken. Daarom was sy by albei blank taalgroepe sowel as gekleurdes gewild en gerespekleer. Niemand het sy ooit afgetakel nie. Wyle Chrissie van NIEKERK was ’n vrou as die mooiste ? van die word. Die gemeenskap gaan haar mis, want sy was onderwaarheid ‘n unieke mens. Altyd gewillig ons te help of haar deel by te doen. Ons innige meegevoel aan haar seun, Andrew, Estie en kinders, asook haar susters. Haar heengaan word betreur deur haar vriendekring. Die teraadsbestelling was Sondagmiddag, 7 Desember, te Pearston.
Congratulations to Mr. Hubert DAVENPORT, only son of Mr. and Mrs Peter John DAVENPORT, Pearston Hotel, who [married] Y BOUWER, daughter of Mr. and Mrs. J.BOUWER, of Hoop Street.
- Hits: 8