Skip to main content

galleryLogo_sm

Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2007 09 September

1 September 2007

Sterfgevalle

DOUGLAS, Martina. +Dinsdag 28 Aug 2007 89 jaar 6 maande. Kinders, klein- en agterkleinkinders. Teraardebestelling Saterdag 1 Sept. 2007 11:00 by Jubilee-begraafplaas (Uitenhage). (Die Burger Oos-Kaap 01/09/2007) Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

FOURIE, Delary. +Donderdag 30 Aug 2007. Eggenoot van Anna-Marie, vader van Antoinette & Greg, Tessa & Greg, Charl & Kerry-Anne en families. Broer van Anna & Binkie VAN DE VENTER, oom van Jenny, Riekie en families. (Die Burger Oos-Kaap 01/09/2007)

TAYLOR, Marie. +Dinsdag 28 Aug 2007. Kinders, klein- en agterkleinkinders. Verassingsdiens Maandag 3 Sept 2007 14:00 Volle Evangelie kerk, Algoapark (P.E.) Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 01/09/2007) Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

In Memoriam

DE GROOT SCHELLINGERHOUT. Reeds 2 jaar dat ons Ma Claire en Pa Dirk oorlede is. Frans, Nicolet, kinders en kleinkinders.

HAYWARD, Peter John. *02.09.1959 +20.08.2006. Oubaas of Peppie môre is jou 2de verjaarsdag weg van ons. Mamma, Marsha, Rolene, Erwin, Carmen en Tay.

RAYNERS, Joseph. *02.09.1924 +27/09/2000. Kinders en kleinkinders, Jansenville.

VAN DYK, Vivian. 6 jaar oorlede. Vrou, kinders, kleinkinders.

3 September 2007

Sterfgevalle

LIEBENBERG, Pieter Jeffrey (Pine). Tragies +Woensdag 29 Aug 2007. Ouers, familie. Roudiens Woensdag 5 Sept 2007 11:00 St. Marks gemeente, Kaapweg. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 03/09/2007) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

In Memoriam

VAN NIEKERK, Frans. Vyf jaar oorlede 3de September 2007. Freda, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 03/09/2007)

4 September 2007

Geboortes

TRUTER. Aan Koosie en Christine tweeling seuntjie en dogtertjie, Leon en Ina, *30 Aug 2007 in Louis Leipoldt-hospitaal. (Die Burger Oos-Kaap 04/09/2007)

Sterfgevalle

BESTER, Johnny Anthony. +Maandag 27 Aug 2007 48 jaar. Vrou Edwinal, kinders Mandy, Ulrich, Geraldine, Lorenzo, sy pa Anthony en Martin. Begrafnisdiens Saterdag 8 Sept 2007 11:00 Roselane Congregational Kerk, Rosedale. Geraldsmith-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 04/09/2007) Annelie Fitchet DOVES Uitenhage 041 992 1349

FOUCHE, André. Van Kerkstraat 18, Despatch. +30 Aug 2007. Eggenote, kinders, kleinkinders. Diens Woensdag 5 Sept 2007 12:00 NG Kerk Noord-gemeente, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 04/09/2007) Navrae: Bossies 041 991 1471

KLEYN, Cornelius Theunis. +Sondag 02 Sept 2007 75 jaar. Eggenote, seun en stiefkinders. Begrafnisdiens Woensdag 5 Sept 2007 12:00 NG Kerk Noord, Uitenhage. Jubileepark-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 04/09/2007) Annelie Fitchet DOVES Uitenhage 041 992 1349

NELL, Pauline. Begrafnisdiens Woensdag 5 Sept 2007 14:00 NG Kerk Kraggakamma (Port Elizabeth). Teraardebestelling Donderdag 6 Sept 2007 10:30 Middelburg KP-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 04/09/2007) First Ave Funeral Home 041 581 5028

VAN DER MERWE, Dorothea Magdelena. +Vrydag 31 Aug 2007 op Uitenhage 97 jaar. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Dinsdag 4 Sept 2007 14:00 in Aandmymering Tehuis vir Bejaardes, Uitenhage. Jubileepark-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 04/09/2007) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

VAN DER VYVER, Fredrika Elizabeth (Koeks). *05 Mei 1927. +01 Sept 2007. Dogter Elizabeth, skoonseun Eric, kleinkinders Elrika, Danie, Prinsloo en Philip; Ludwig, Anette, Elsabe, Johanna en Nelia; Ann, Ada, Poppie en familie; Sirina, Reinet, Marius en familie; Willem (New Delhi, Indië); Stefanie (Klein-Brakrivier). Roudiens Woensdag 5 September 2007 11:00 NG kerk De Duin, Humewood, Port Elizabeth. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 04/09/2007) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

VERSTER, Ryno. +Sondag 02 Sept 2007. Eggenote Estelle, kinders Heidi, Johan en Etienne. Begrafnisdiens Woensdag 5 Sept 2007 11:00 NG Kerk Somerstrand (P.E.) Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 04/09/2007) Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399.

In Memoriam

VAN AS, Thomas Daniel. 04/09/1947 - 27/03/2007. Tommy, jou eerste verjaarsdag weg van ons. Martha, kinders, kleinkinders, Josie en Nellie. (Die Burger Oos-Kaap 04/09/2007)

5 September 2007

Gelukwensings

WITBOOI, Marvin. Geseënde 21ste verjaarsdag. Ma, Pa, broer en suster.

BOWER, Lauretta (Non). Geluk met 50ste verjaarsdag 5de Sept. 2007. Billy, kinders, Bernard en Linda.

Sterfgevalle

KRITZINGER, Johanna Whelimina (Hannie). +Sondag 2 Sept 2007 87 jaar. Monica, Henna, Ria, Ouna, Danie en kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 6 Sept 2007 11:00 NG Kerk, Joubertina. (Die Burger Oos-Kaap 05/09/2007) Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

OOSTHUIZEN, Wendy. +Maandag 3 Sept 2007. Roudiens Donderdag 6 Sept 2007 10:00 Jubilati-dienssentrum, Somerset-Oos. Geen blomme op versoek, skenkings aan Tromed. Lettie Troskie by Tromed 042 243 2713. (Die Burger Oos-Kaap 05/09/2007) Louis Botha Begrafnisdienste Somerset-Oos 042 243 1681.

6 September 2007

Gelukwensings

MÜLLER, Anthony (Kyfie). Geluk met 16de verjaarsdag vandag. Dadda, Mamma en Lionel.

Sterfgevalle

BOTHA, Christoffel Jacobus (Chris).+Dinsdag 4 Sept 2007. Man, pa, oupa en oupagrootjie van Claudia, Adri en Georgie, Martin en Claudia, Julia en Lawrence, Schalk, Christine en Francois. Gedenkdiens Vrydag 7 Sept 2007 12:00 NG Kerk, Ceres Vallei. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 06/09/2007) AVBOB Ceres 023 316 1814

CALITZ, Lizbe. Tragies +Saterdag 01 Sep 2007. Kinders, moeder, susters. Begrafnisdiens Donderdag 6 Sept 2007 14:00 Sonheuwels NG Kerk, Westering (P.E.). Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 06/09/2007) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

ESTERHUIZEN, Amilda (Millie). +Dinsdag 4 Sept 2007 75 jaar. Kinders, klein- en agterkleinkinders. Roudiens Vrydag 7 Sept 2007 10:00 NG Kerk Oos-gemeente, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 06/09/2007) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

ESTRAIS, (Wes). +Sondag 2 Sept 2007. My man en ons vader. Roudiens Saterdag 8 Sept 2007 12:00 Metodiste kerk, Alicedale. (Die Burger Oos-Kaap 06/09/2007)

VISSER, Hugh (Vissie). Tragies +Vrydag 31 Aug 2007. Linda, kinders, kleinkinders. Roudiens Donderdag 6 Sept 2007 14:00 NG kerk Despatch Dagbreek. (Die Burger Oos-Kaap 06/09/2007) Esmé Groenewald AVBOB Despatch 041 933 2039.

7 September 2007

Sterfgevalle

HAYWARD, Maria Louisa. +Maandag 3 Sept 2007. Trudie, Mias, Marlene, klein- en agterkleinkinders. Roudiens Saterdag 8 Sept 2007 11:00 Huis Najaar Ouetehuis, Despatch. (Die Burger Oos-kaap 07/09/2007) Esmé Groenewald AVBOB Despatch 041 933 2039

NEL, Estelle (Lewis Stores). +Dinsdag 4 Sept 2007. Susters, swaers, susterskinders. Verassingsdiens Maandag 10 Sept 2007 09:00 NG Kerk PE Noord. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 07/09/2007) Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

PATTINSON, Peter James. +Dinsdag 4 Sept 2007 80 jaar. Roudiens Maandag 10 Sept 2007 14:00 NG Kerk Noord, Uitenhage. Verasssing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 07/09/2007) Annelie Fitchet DOVES Uitenhage 041 992 1349

VERSLUYS, Zenda (née BERNER). +Woensdag 5 Sept 2007 in Nederland. Dicky, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 07/09/2007)

WESSELS, Johanna Catarinna. +Woensdag 5 Sept 2007. Kinders, klein- en agterkleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 7 Sept 2007 14:00 NG Kerk PE-Oos. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 07/09/2007) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

In Memoriam

ALEXANDER, Sakkie. Vandag twee jaar oorlede. Vrou, kinders en kleinkinders.

SAUERMAN, Salomom Meyer. Vyf jaar oorlede. Madie, Andre en Ryno.

VERMAAK, I.L. (Leon). Vandag een jaar oorlede. Vrou Lurezia, Leon, Lizaan, Keigh-Leigh en Jason.

VIVIERS, Winston. Vandag jou derde verjaarsdag in die Hemel. Jeanette, kinders en kleinkinders.

8 September 2007

Sterfgevalle

DOLPHÉ, Mitchell Michael. +Donderdag 6 Sept 2007. Linda en familie. Begrafnisdiens Maandag 10 Sept 2007 10:00 Huis Genot Aftreeoord. Noordeinde-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 08/09/2007) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

In Memoriam

BUTLER, Leon Etienne. *10.01.1960. Een jaar oorlede 8ste Sept 2007. Tertia, René en Zelda.

NOLAN, Tom. Vandag jou 1ste verjaarsdag by ons Hemelse Vader. Vrou Veronica, kinders, kleinkinders.

10 September 2007

Gelukwensings

SMIT, Erica. Ons mooi juffrou verjaar vandag. Baie dankie dat juffrou ons so mooi leer lees en skryf het. Ons is baie lief vir juffrou. Van juffrou se klas, Gr. 5 2007.

Sterfgevalle

PENNELS, Desmond Walter. *12.02.1954. +Woensdag 5 Sept 2007 op St. Francisbaai. Roudiens Dinsdag 11 Sept 2007 09:00 NG Kerk Moedergemeente, Humansdorp. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 10/09/2007) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

VAN STADEN, Frank. +Vrydag 7 Sept 2007. Toeks, Annamarie, Belinda, Charlene, Debbie, skoonseuns, kleinkinders. Roudiens Maandag 10 Sept 2007 15:00 Algoa-kapel, Newtonpark. Donasies i.p.v. blomme aan Lorraine Frail Care. (Die Burger Oos-Kaap 10/09/2007) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

11 September 2007

Troudagviering

SCHOEMAN, Gerrie en Gertrude (née VOIGT). Geluk met jul 25ste huweliksherdenking. Bianca, Hennie en Ma VOIGT

Sterfgevalle

BARNARDO, Chatty. +Woensdag 5 Sept 2007 94 jaar. Annie, kinders, klein- en agterkleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 15 Sept 2007 11:00 NG Kerk Sanddrift. (Die Burger Oos-Kaap 11/09/2007)

BARNES, George. +Saterdag 8 Sept 2007. Eggenoot, pa en stiefpa van Annetjie, Garth, Brent, Paddy, Pieter en Helene. Begrafnisdiens Donderdag 13 Sept 2007 10:00 NG Kerk PE Sonheuwels. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 11/09/2007) First Ave Funeral Home 041 581 5028

BLOM, Johanna Catharina. +Maandag 10 Sept 2007 86 jaar. Kinders, skoonkinders, klein- en agterkleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 14 Sept 2007 14:00 NG Moedergemeente, Uitenhage. Uitenhage-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 11/09/2007)

ERASMUS, Willem Stephanus (Whalla). +Donderdag 6 Sept 2007. Kinders Amulda en Michael. Begrafnis Woensdag 12 Sept 2007 11:00 NG Kerk, Despatch-Suid. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 11/09/2007) Esmé Groenewald AVBOB Despatch 041 933 2039

KAMFER, Joy (née KROEZEN van Malmesbury). Wed. van mnr J S G KAMFER, voorheen van Brandvlei en Paarl. +Sondag 9 Sept 2007 op Stellenbosch 102 jaar. Kinders Bettie, Eunice en Louis, 9 kleinkinders en 11 kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 11/09/2007)

WELCH, Julia Carolina. +Woensdag 5 Sept 2007. Jenny, Zelda, Natie, Jan, Johan, klein- en agterkleinkinders. Begrafnis Woensdag 12 Sept 2007 14:00 Blackies Ouetehuis, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 11/09/2007) Esmé Groenewald Despatch 041 933 2039.

In Memoriam

WAIT, Allie. Vandag jou 1ste verjaarsdag by ons Hemelse Vader. Maria, Ruan en Charles.

12 September 2007

Sterfgevalle

MARITZ, Hendrik Frederik Johannes ( van die plaas Rusoord, dist. Paterson). +Maandag 10 Sept 2007 in Port Elizabeth 83 jaar. Eggenote, seun, kleinseun. Begrafnisdiens Donderdag 13 Sept 2007 11:00 NG Kerk, Paterson. Paterson munisipale-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 12/09/2007) Oos-Kaap Begrafnisdienste 041 992 5704

MINNIE, Johannes Wynand. (Past. Hannes). +Donderdag 6 Sept 2007. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 14 Sept 2007 12:00 Volle Evangelie Kerk, Algoapark. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 12/09/2007) Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

SCHOULTZ, Waldo. (Kersboomsingel 9, Bonzabaai, Oos-Londen). +Maandag 10 Sept 2007 35 jaar. Eggenote Susan, seuntjie Ulrich. Gedenkdiens NG Kerk, Nahoon, Oos-Londen 10:00 Donderdag 13 Sept 2007. Verassing privaat. Donasies i.p.v. blomme kan gestuur word aan: Liefdadigheid van u eie keuse. (Die Burger Oos-Kaap 12/09/2007) Stones Begrafnisdienste Oos-Londen 043 726 9828 WAGENER, Eddie. *10/01/1933. +Maandag 10 Sept 2007 op Humansdorp. Roudiens Vrydag 14 Sept 2007 11:00 NG Kerk Oos-gemeente, Humansdorp. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 12/09/2007) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

In Memoriam

ROELOFSE, Deon. 10/03/1983 - 12/09/2000. Pappa, Mamma, Melany, Wayne, Ilana, Dian, Eugene en Tammy.

13 September 2007

Sterfgevalle

KIRSCHNER, Miemsie. +11 Sept 2007 88 jaar. Kinders, klein- en agterkleinkinders. Gedenkdiens Saterdag 15 Sept 2007 10:00 Aandmymering Ouetehuis, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 13/09/2007)

MARAIS, Paul Kruger. *18 Okt 1939. +10 Sept 2007. Vivian; Adele en Morne; Karel en Chantel; Zoe; Alexia, Malaika. Gedenkdiens Saterdag 15 Sept 2007 14:00 NG Kerk Velddrift. Geen ruikers. Donasies aan Chris Burger/Petro Jackson Fonds, 025009071514546. (Die Burger Oos-Kaap 13/09/2007)

In Memoriam

FILANDER, Karel. 10/05/1937 - 13/09/2005. Vrou Florika, Theresa, Joyzell en Carly. (Die Burger Oos-Kaap 13/09/2007)

14 September 2007

Geboortes

POTGIETER (JOHNSTONE). Laurence en Candy is verheug om die aankoms van hul babaseun, Marc, aan te kondig. Dank aan dr. André KRIEL, Dawn SCHEEPERS, personeel St. Georges-hospitaal.

Sterfgevalle

BARNARDO, Hendrik Petrus (Chatty). *20/08/1913. +Woensdag 5 Sept 2007 in Stormsrivier. Eggenote, kinders, klienkinders. Begrafnisdiens Saterdag 15 Sept 2007 11:00 NG Kerk Sanddrift. NG Kerk-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 14/09/2007) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

BURGER, Eileen Johannes (née VAN WILLING). + in Nigel. Broers Brian, J.B. en Fred, susters Rozita, Judy en Gloria en Junior. (Die Burger Oos-Kaap 14/09/2007) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

LOMBARD, Anthon. +Woensdag 12 Sept 2007. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 15 Sept 2007 10:00 NG Kerk Adelaide. (Die Burger Oos-Kaap 14/09/2007) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874 (Hierdie ses kinders is Maandag 10 Sept 2007 oorlede in 'n taxi-ongeluk)

DE KOCK, Nazira. 12 jaar. (leerder van Triomf Primêr). Massabegrafnisdiens Saterdag 15 Sept 2007 13:00 by Finnisstraat-sportvelde. Bethelsdorp-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 14/09/2007) Ondernemers: Prestige.

ESAU, Candice. 10 jaar (leerder van Triomf Primêr). Begrafnisdiens Saterdag 15 Sept 2007 10:00. Diens aan huis by Goodmansingel 6, Palmridge. Kerkdiens 11:00 by Lutherse Kerk, Gelvandale. Stoet na massabegrafnis. (Die Burger Oos-Kaap 14/09/2007) DOVES Funerals.

MASOKA, Vuyo. 10 jaar. (leerder van Triomf Primêr) Massabegrafnisdiens Saterdag 15 Sept 2007 13:00 by Finnisstraat Sportveld. Bethelsdorp-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 14/09/2007) Ondernemers: Prestige.

SEPTEMBER, Darren. 13 jaar. (leerder van Triomf Primêr) Massabegrafnisdiens Saterdag 15 Sept 2007 13:00 by Finnisstraat Sportveld. Bethelsdorp-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 14/09/2007) Ondernemers: Prestige.

TOPLEY, Kirsty. 11 jaar. (leerder van Triomf Primêr). Begrafnisdiens 22 Sept 2007 in Kaapstad. Diens 09:00 aan huis by Hellshoogteweg 28, Belhar; daarna diens by St. Mary Magdalene in Belhar, uitbr.13. Maitland-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 14/09/2007) DOVES Funerals.

WALTON, Zoë. 10 jaar. (leerder van Sanctor Primêr). Begrafnisdiens Saterdag 15 Sept 2007 11:00 deur Love Divine Ministries Ebenezer-sentrum, Algoapark. Bethelsdorp-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 14/09/2007) Prestige Begrafnisondernemers.

In Memoriam

MARITZ, Gerrit (Gerrie). Twee jaar gelede tragies geskiet. Ma, Dadda, broers, susters en hul families; loving daughter Jessica.

VAN ROOYEN, Johan. Een jaar oorlede. Marita; Annele, Andries en Aiden; Marida & Christopher.

VAN ROOYEN, Johan Abraham. Een jaar oorlede. Lizelle en Diederick.

Dankbetuigings

MEY, Floris. +29 Aug 2007. Dankie vir bystand. Vrou Rentia, kinders Pierre en Erica, Delveen en André, Adri en Theuns en kleinkinders.

15 September 2007

Sterfgevalle

BOSHOFF, Pieter Barend. +Woensdag 12 Sept 2007. Eggenote, kinders, kleinkinders. Verassingsdiens Maandag 17 Sept 2007 11:00 NG Kerk, De Mist, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 15/09/2007) Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

JOUBERT, Wilfred James (Pat). *29/05/1941 +12/09/2007. Bettie, kinders, kleinkinders. Gedenkdiens Maandag 17 Sept 2007 11:00 NG Kerk Lorraine. (Die Burger Oos-Kaap 15/09/2007)

KLUYTS, Johannes Hermanus (Joey). +Donderdag 13 Sept 2007. (Die Burger Oos-Kaap 15/09/2007)

RODGERS, Ida. +Donderdag 13 Sept 2007. Pieter, Sanet, Mari en gesinne; Lena VOGES. Teraardebestelling Maandag 17 Sept 2007 13:30 Forest Hill-begraafplaas. Begrafnisdiens 14:30 NG Kerk Sionsrand-gemeente, Linton Grange (Port Elizabeth) (Die Burger Oos-Kaap 15/09/2007) First Ave Funeral Home 041 581 5028

In Memoriam

JACOBS, Coenraad Hendrik. Een jaar oorlede 15de Sept 2007. Vrou, kinders, klein- en agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 15/09/2007)

17 September 2007

Sterfgevalle

SAAYMAN, Pauline. +Vrydag 14 Sept 2007. Kinders en kleinkinders. Begrafnisdiens Dinsdag 18 Sept 2007 14:00 in Huis Genot Aftree-oord. (Die Burger Oos-Kaap 17/09/2007) Alfred JOnes AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

In Memoriam

SKORBINSKI, George Leon Junior. Jy vier jou 18de verjaarsdag. Twee jaar oorlede. Pappa, Mamma en Rikus.

WAIT, Pietie. Jou eerste verjaarsdag in die Hemel. Eggenote Hanlie en dogter Melissa.

18 September 2007

Geboortes

VREY. Brendon en Celine (née DREYER) babadogter, Eden, *14 Sept 2007. 1ste kleinkind vir Hennie en Gail en kleinkind vir Gail. Dank aan dr. FERREIRA en personeel St. Georges-hospitaal (P.E.) (Die Burger Oos-Kaap 18/09/2007)

Sterfgevalle

BARLOW, Maria. +Vrydag 14 Sept 2007 in Uitenhage.( van Angelierstr. 3, Uitenhage). Begrafnisdiens Woensdag 19 Sept 2007 11:00 Evangelies Gereformeerde Kerk, Gamtoosvallei. (Die Burger Oos-Kaap 18/09/2007) Navrae: Bossies 041 991 1471

JONCK, Jacobus (Kobus). +Woensdag 12 Sept 2007. Vrou Moekie; Kobus, Ninna en die 3 bulle; Suzette, Paul, Daniel en Josh; Sonette; Sanette en Rayno; Elaine en Jane; Ouma Rykie; Eric, Irene, Edrich en Demi; Landie, Morne en Nytjie; vriend Marius, Via en Seun. Roudiens Woesndag 19 Sept 2007 14:00 Swartkopsrivier NG Kerk, Blouwaterbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 18/09/2007) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731 (11 berigte)

JOUBERT, Elizabeth Christina (Bets) (née MALAN). *26/01/1920. Eggenote van wyle Jacob van Niekerk JOUBERT. +Saterdag 15 Sept 2007 op Jeffreysbaai. Jannie en Biffy JOUBERT, Liesl, Jacques, Tine, Margie, Susan JOUBERT (eggenote van wyle Charl JOUBERT), Anja, Christine, Malan, Christine en Dave FRAUENSTEIN, Moritz, Christian, Sassa VAN ZYL (eggenote van wyle Kobus VAN ZYL), Hannes en Betsi. Woensdag 19 Sept 2007 14:30 teraardebestelling vir die familie by Jeffreysbaai-begraafplaas. Begrafnisdiens 15:00 Jeffreysrus Aftreeoord. (Die Burger Oos-Kaap 18/09/2007) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

KLUYTS, Johannes Hermanus (Joe). +Donderdag 13 Sept 2007. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 20 Sept 2007 14:00 NG Moederkerk, Humansdorp. (Die Burger Oos-Kaap 18/09/2007) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

ROMANS, Ruth. +Vrydag 14 Sept 2007 op Jeffreysbaai. Kinders, kleinkinders. Roudiens Dinsdag 18 Sept 2007 10:30 Rooms Katolieke Kerk, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 18/09/2007) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

RUDMAN, David Matthew. De Aar/Jansenville. +Saterdag 15 Sept 2007 58 jaar. Vrou Erica, kinders, susters. Gjelangka 083 300 0853 (Die Burger Oos-Kaap 18/09/2007)

SAAYMAN, Ma Pauline. 'n Wonderlike Ma en Ouma. Jerry, Ronelle, Quinné, Miani en Vossie. (Die Burger Oos-Kaap 18/09/2007)

In Memoriam

KOEN, Helen. Oorlede 18 Sept 2003. Kinders, klein- en agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 18/09/2007)

19 September 2007

Dankbetuigings

KAMFER, Joy. Bettie, Eunice en Louis bedank almal vir medelye betoon na afsterwe van hul moeder, 102 jaar. Begrawe in die ou begraafplaas Stellenbosch langs haar eggenoot. (Die Burger Oos-Kaap 19/09/2007)

20 September 2007

Sterfgevalle

DU PREEZ, Peter. (+18 Sept 2007). 'n Wonderlike eggenoot, vader en oupa van Esmé, Margaret, Colin en Mandy. 'n Wonderlike vriend van Helmie en Brenda. (Die Burger Oos-Kaap 20/09/2007)

McLEOD, George Daniel. +18 Sept 2007. Eggenote Alice, kinders, klein- en agterkleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 21 Sept 2007 11:00 Afrikaanse Protestante kerk, Lorraine (P.E.) Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 20/09/2007) Marie Steyn DOVES P.E. 041 365 5399

ROELOFSE, Catharina Magrieta. +Dinsdag 18 Sept 2007. Kinders, klein- en agterkleinkinders. Teraardebestelling vir die familie Vrydag 21 Sept 2007 14:00 Forest Hill-begraafplaas. Gedenkdiens 15:30 NG Kerk Heideveld-gemeente, Rowallanpark (P.E.). (Die Burger Oos-Kaap 20/09/2007). Jan Ackerman, Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

ROUX, Johannes Hendrik. Tragies +Sondag 16 Sept 2007. Kinders, kleinkinders. Roudiens Vrydag 21 Sept 2007 11:00 NG Kerk, Algoa Park (P.E.). Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 20/09/2007) Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731

In Memoriam

BEZUIDENHOUT, Johanna Susanna. 1922 - 1999. Dogter Anette, kleinkinders John & Ronald, Nadia, Tanja, André, Landa, en agterkleinkinders Konrad, Korné, Ané, Wynand, Christiaan, Alicia en Dwayne. (Die Burger Oos-Kaap 20/09/2007)

PHILLIPS, George Hudson (Boetie). 10/01/1970 - 20/09/2006. Jou ouboet Johan Claassen. (Die Burger Oos-Kaap 20/09/2007)

21 September 2007

Sterfgevalle

BOSCH, Granville C.R. 39 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 22 Sept 2007 12:00 V.G.K Palmrylaan. (Die Burger Oos-Kaap 21/09/2007) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

BRUNETTE, Harold Edward. Verassingsdiens Saterdag 22 Sept 2007 09:30 Milnertonhuiskapel (First Avenue Funeral Home, Walmer) Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 21/09/2007) First Ave Funeral Home 041 581 5028

JAFTHA, Lilly Francis (Aunt Mac) + 18 Sept 2007 85 jaar. Kindersa, klein- en agterkleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 26 September 2007 11:00 St Simon of Cyrene Kerk, Rosedale. Teraardebestelling in Gerald Smith. (Die Burger Oos-Kaap 21/09/2007)

JORDAAN, Mae Estelle (D. Dommisse). +Donderdag 20 September 2007. David, Davie, Laura en families. Gedenkdiens Woensdag 26 September 2007 11:30 NG Kerk Walmer (P.E.) Geen blomme. Donasies aan die Kankervereniging. (Die Burger Oos-Kaap 21/09/2007)

NAUDE, Dassie (née ANDERSON). +18 Sept 2007. Begrafnisdiens Dinsdag 25 Sept 2007 11:00 op die plaas Hoffmansbosch, Tsitsikamma. Teraardebestelling op plaas Hoffmansbosch. (Lynne tel. 082 888 7388) (Die Burger Oos-Kaap 21/09/2007) Marie Steyn DOVES P.E. 041 365 5399

22 September 2007

Gelukwensings

To Shaneil: Happy 1st Anniversary. Love Bartho. (Die Burger Oos-Kaap 22/09/2007)

Dankbetuigings

NEL, Chris. Dankie vir meegevoel betuig. Johanna, Chris, Ria, Christiaan en Hanri. (Die Burger Oos-Kaap 22/09/2007)

Sterfgevalle

DU PREEZ, Peter. Verassingsdiens Dinsdag 25 Sept 2007 11:00 NG Kerk Somerstrand. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 22/09/2007) First Ave Funeral Home 041 581 5028

In Memoriam

KLEINHANS, Dennis. Vier jaar oorlede. Dogters Linda, Dennelien en Sandra asook skoonseuns en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 22/09/2007)

25 September 2007

Gelukwensings

LANDMAN, Maureen. Geluk met 75ste verjaarsdag, Ma. Mariaan, Anina, Min en Michael, skoonseuns Hennie, Kevin en Riaan; Ouma is "Simply The Best" van kleinseuns Henrico, Marno en Mikie. (Die Burger Oos-Kaap 25/09/2007).

Begrafnisbrief.

DU PREEZ, Peter Claughton. 17 Aug 1932 - 18 Sept 2007. Diens Dinsdag 25 Sept 2007 NG Kerk Somerstrand, P.E. o.l.v. Ds Deon BINNEMAN. Bedankings: Ds J P BEKKER. Draers: Colin STEYN - skoonseun; Everard RAE - swaer; Tommy SCANLEN - vriend; Bob McFADZEN - vriend; Helmie DE JAGER - vriend; Brenda DE JAGER - vriendin. Eggenote Esmé, dogter Margaret, skoonseun Colin, kleindogter Mandy.

26 September 2007

Verlowings

WEPENER - BATT. Verlowing van Jean, jongste s.v. wyle Carl en Ina van Despatch aan Marelize, d.v. Joe en Rita BARNARDO van Simonstad. (Die Burger Oos-Kaap 26/09/2007)

Sterfgevalle

CALITZ, Anna Susanna (Babs). +Saterdag 22 Sept 2007 na lang siekbed. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 27 Sept 2007 10:00 NG Kerk Sondagsrivier-Suid, Sunland. (Die Burger Oos-Kaap 26/09/2007) Reëlings: J.T. SCHOOLING, Kirkwood 042 230 0508

COETZEE, Linda. Gedenkdiens Donderdag 27 Sept 2007 10:00 Victoriapark Baptiste kerk. (Die Burger Oos-Kaap 26/09/2007) First Ave Funeral Home 041 581 5028

DANIELS, Chris. +Saterdag 22 Sept 2007. Ons innige meegevoel aan sy familie. Van Anton, Pam, Lowella, Steven, Charmaine, Mark, Micheal en Gussie. (Die Burger Oos-Kaap 26/09/2007)

DOMS, Ria. (voorheen OOSTHUIZEN, née KRUGER) +Dinsdag 25 Sept 2007. Ons moeder en ouma. OOSTHUIZEN- en ESCOLA-families. (Die Burger Oos-Kaap 26/09/2007)

GIBSON, Christina Clegnett. +Donderdag 20 Sept 2007 op Humansdorp. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Roudiens Woensdag 26 Sept 2007 12:00 Jeffreysbaai Katolieke gemeenskapsentrum. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 26/09/2007) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

HUMAN, Johannnes Jurie (Hans). +Maandag 24 Sept 2007. Vrou, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 28 Sept 2007 11:00 NG Kerk Bothasrus, Despatch. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 26/09/2007) Esmé Groenewald AVBOB Despatch 041 933 2039

MOOLMAN, Babs (Maria) +Dinsdag 25 Sept 2007. Kinders, klein- en agterkleinkinders. Verassingsdiens Vrydag 28 Sept 2007 12:00 NG Kerk Retief, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 26/09/2007) Esmé Groenewald AVBOB Despatch 041 933 2039

SLABBERT, Alfie. +Maandag 24 Sept 2007. Vrou Lillian, kinders Boesman & Kieza, ouers. Roudiens Vrydag 28 Sept 2007 11:00 NG Kerk Swartkopsrivier. (Die Burger Oos-Kaap 26/09/2007) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

In Memoriam

NIEKERK, Stephanie Augustus (née RADEMEYER). 15 jaar oorlede. Eggenoot Willie, kinders Paul, Pauline, Stephen, Ricardo, Serena en kleinkinders.

27 September 2007

In Memoriam

SCHNETLER, Johan. Ses jaar oorlede. Ma Grieta en Pa Hennie.

Sterfgevalle

BRITZ, Jan Abraham. +Maandag 24 Sept 2007. Vrou, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 28 Sept 2007 13:00 Milnerton-kapel, First Avenue Funeral Home, Walmer. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 27/09/2007) First Ave Funeral Home 041 5815028

COETZEE, Linda. Die datum en tyd van die gedenkdiens is verander na Vrydag 28 September 2007 14:30 vanuit Victoriapark Baptiste kerk. (Die Burger Oos-Kaap 27/09/2007) First Ave Funeral Home 041 581 5028

FERREIRA, Ivan. +Dinsdag 25 Sept 2007. Ouers, eggenote, kinders, kleinkind, broers, susters. Herinneringsdiens Vrydag 28 Sept 2007 11:00 NG Kerk Dagbreek, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 27/09/2007) Esmé Groenewald AVBOB Despatch 041 933 2039

VAN DER MERWE, Linah. +Saterdag 22 Sept 2007. Kinders Sylvia, Broer, André, Johan, Aileen, Deborah en hul families. Begrafnisdiens Vrydag 28 Sept 2007 14:00 NG Kerk Parkheuwel. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 27/09/2007) Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

VAN ONSELEN, Cornelia Dorothea (Nelie) (née KOCH). +26 September 2007 by Ons Tuiste, Humansdorp, 78 jaar. Seun Pfeifer en Ina, kinders en kleinkinders; seun Ansie en Lida en kinders. Begrafnisdiens Maandag 01 Oktober 2007 14:00 NG Moedergemeente, Humansdorp. (Die Burger Oos-Kaap 27/09/2007). AVBOB, Humansdorp.

28 September 2007

Gelukwensings

UNGERER, Rose. Geluk met 90ste verjaarsdag. Kinders, klein- en agterkleinkinders en agter-agterkleinkind.

Sterfgevalle

COLTMAN, Jane Magdelein. +Woensdag 19 Sept 2007. Moeder, kleinseun, 4 susters & 5 broers. (Die Burger Oos-Kaap 28/09/2007)

DEYZEL, Juandré (Hammer). Tragies +Sondag 23 Sept 2007 17 jaar. Roudiens Sondag 30 Sept 2007 16:00 NG Kerk De Mist, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 28/09/2007) Annelie Fitchet DOVES Uitenhage 041 992 1349

DOMS, Ria. (voorheen OOSTHUIZEN, née KRUGER). +Dinsdag 25 Sept 2007. Begrafnisdiens Saterdag 29 Sept 2007 11:00 Maranatha Christelike Sentrum, Charlo. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 28/09/2007) Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

HERBST, Judy. +Dinsdag 25 Sept 2007. Seun, dogters, skoonkinders, klein- en agterkleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 01 Okt 2007 11:00 NG Kerk PE-Noord, Sidwell. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 28/09/2007) Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

HERBST, Judith. Ons neem afskeid van ons ma en ouma. Pietman, Petro, Tertius en Bianca. (Die Burger Oos-Kaap 28/09/2007)

SWARTZ, Donald Benjamin 40 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 29 Sept 2007 13:30 vanuit O.A.C Mountain View. (Die Burger Oos-Kaap 28/09/2007) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

In Memoriam

BAM, Duwayne. Oorlede 30 Sept 2006. Pa, Ma en Ruan; vriend Daniel; Jesica; Tannie Kay, Geoffrey, Oupa Piet en Ouma Hannie; vriendin Carol en peetseun Jet. (Die Burger Oos-Kaap 28/09/2007)

STRYDOM, Martha. Vandag 1 jaar gelede is Mammie, ons Oumie en my vriendin Freda KRAUSE oorlede. Hettie, Joey, kinders en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 28/09/2007)

VAN DER BERG, Jimmy. 28/09/1992 - 29/05/2007. Mamma, Pappa, sussie en boetie. (Die Burger Oos-Kaap 28/09/2007)

  • Hits: 7176