Praatjies op YouTube
Ons het 'n aantal van ons maandelikse zoom-aanbiedings op YouTube. Die kanaal word bestuur deur Cornel Viljoen.
Dankie aan al ons gassprekers vir julle interessante aanbiedings wat met soveel entoesiasme gelewer is en wie ons toestemming verleen het om julle praatjies op YouTube te plaas. Spesiale dank ook aan ons kykers wat altyd by ons aansluit vir hierdie vergaderings sowel as aan GSSA National dat ons hul Zoom vir hierdie aanbiedings kon gebruik.
As jy 'n praatjie gemis het - teken in op ons YouTube-kanaal
Anglo-Boer War Blockhouses and the traces soldiers leave behind, by Simon Green, 19 Nov 2024
DNA in the South African context, by Linda Farrell, 19 Oct 2024
Solving mysteries using DNA, by Linda Farrell, 19 Oct 2024
The Jordaan Story, A story of 4000 years, by Dr Marthinus Jordaan, 21 May 2024
Tracing without a trace, by Daiyaan Petersen, 29 June 2024
Granddad's African Wars, by David Slingsby, 20 August 2024
The Cotton Germans of Natal, by Walter Volker, 20 July 2024
Na Rijpe Deliberatie, Cape as a 'rules-based' society, by Mansell Upham, 22 Feb 2024
Die eienaars van Blaauwklippen, deur Annemarie Van Zyl, 23 Feb 2023
Die oorlogsmuseum van die Boererepublieke, deur Dr Arnold Van Dyk, 21 Maart 2023
Heidelberg, Gauteng, a journey back in time, by Tony Burish, 29 April 2023
Old Cape People, skinderstories, by June McKinnon, 20 May 2023
DNA as genealogy tool & how to solve family mysteries, by Linda Farrell, 19 Aug 2023
The British Settlers of 1820, by Paul Tanner-Tremaine, 21 October 2023
Bloemfontein Argitektuur en Genealogie, deur Wanda Odendaal, 23 November 2023
Early Slave 'Dynasties' at the Cape of Good Hope, by Mansell Upham, 23 July 2022
Oral history, by Petro Coreejes-Brink, 12 Oct 2021
South Africa's traditional boys' schools, World War 1 by Matthew Marwick, 18 May 2021
Sara (Saartjie) van de Kaap by Ebrahim Rhoda, 24 July 2021
1820 Settlers to the Cape, their UK origins, by Sue McKay, 22 Nov 2022
Kriminêle genealogie, deur Naomi Keyter, 22 Oktober 2022
Dames, troues, kinders en modes van 1930, deur Nico Moolman, 27 Junie 2022
The Cyster family a story of hope and survival, by Eleanor Damon, 24 May 2022
Amathole Museum as Genealogical Source, by Stephanie Victor, 23 April 2022
Adoptions, by Dennis Pretorius, 26 March 2022
War graves, by Ralph McLean, 19 Feb 2022
1820 Settlers, by Liz Eshmade, 27 Nov 2021
- Hits: 20