Mansell Upham discusses the institution of slavery, and the peculiarities of the Cape slaves and examines the early slave 'dynasties' of the Dutch-occupied Cape of Good Hope. Mansell Upham gesels oor die instituut van slawerny, eienaardighede van die Kaapse slawe en bestudeer die dinastieë van die vroegste slawe in die Kaap van Goeie Hoop.