Sue McKay discusses the British origins of the 1820 Settlers to the Cape of Good Hope. You can also visit the website https://eggsa.org/1820-settlers/ which contains the correspondence transcripts. Sue McKay gesels oor die Britse oorsprong van die 1920 Settelaar na die Kaap van Goeie Hoop. Besoek gerus die webblad https://eggsa.org/1820-settlers/ vir transkripsies van die korrespondensie.

